Richards Bay Accommodation at Daai Plek Holiday Home | TravelGround
+27

Daai Plek Holiday Home

58 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 58 reviews for Daai Plek Holiday Home
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Petro Q - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro Q
With spouse/partner

Incredibly neat and awesome place to stay.

My husband and I really enjoyed the place. Very friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik netjies en awesome blyplek.

Ek en my man het regtig die plek geniet. Baie vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecile E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile E
Family with teenagers

Wonderful service and value for so little money.

It is very neat and peaceful - love the fact that there is nothing to bother you and the place is so neat without one even stumbling upon anyone. I'd recommend Daai Plek to anyone who'd like to be treated whilst paying such an affordable price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike diens en waarde vir so min geld.

Dit is baie netjies en rustig - love die feit dat daar geen steurnis is en jou plek word so netjies gehou sonder dat jy iemand gewaar. Ek beveel Daai Plek Holiday Home aan aan enige persoon wat so bietjie bederf wil word vir min geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rozanne B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne B
With spouse/partner

Neat and comfortable accommodation.

It was truly pleasant to stay here. Hospitally received and the accommodation was very comfortable and neat. Undercover parking and easy for a large vehicle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflike verblyf.

Dit was waarlik aangenaam om hier te bly. Gasvry ontvang en die verblyf was baie gerieflik en netjies. Onderdakparkeerplek en maklik vir 'n groot voertuig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lungi M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lungi M
With spouse/partner

Was super clean and a lovely place to visit.

It was a great place to stay and we will definitely bring our friends with us next time. Thank you!

Karen B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen B

Excellent!

We had a great stay. Antoinette is a true hostess and went to so much trouble to courier me the shoes I left behind. Thanks a lot. She's a real star!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Ons het heerlik gebly. Antoinette is 'n ware gasvrou wat so baie moeite gedoen het om my skoene wat ek daar vergeet het, terug te koerier. Baie, baie dankie! Sy's 'n ware ster!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meryl W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meryl W
Family with young children

Great place, clean and home away from home.

Nice place to relax with family, has all the necessary things you need when away from home.

Francois P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Francois P
With spouse/partner

Glad nie rustig nie.

Die eenheid se deur kan nie sluit nie en terselfdertyd was daar bouwerk op die stoep. Die eenheid het 'n binnedeur na 'n ander eenheid waar kontrakteurs gebly het. Hulle het 5 uur elke oggend begin raas so ons het glad nie gerus nie. Die eenheid is netjies, maar die bouwerk, geraas en dat die eenheid nie kon sluit nie was net teveel.

Daai Plek Holiday Home's response

Beste Francois,

Baie dankie vir die terugvoer.

Natuurlik kan die eenheid sluit. Daar is 'n staal hek en staal tralies reg rondom die plek wat nie gemis kan word nie.

As enige iemand ooit raas of nie by die reëls hou van enige gastehuis nie, sal dit goed wees om die eienaar in kennis te stel sodat hy/sy vir die gaste kan vra om meer bedagsaam te wees en by die reëls te hou wat in plek is. Ongelukkig het ek geen klagtes ontvang nie, dus nie besef daar was iets fout nie.

Ek vra om verskoning vir die ongerief, maar sou die geleentheid waardeer het om dit geriefliker te kon maak as ek daarvan in kennis gestel was.

Groete
Daai Plek Holiday Home

Daai Plek Holiday Home
Louisa G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa G
With spouse/partner

Convenient, just what you need for a short break.

Very comfortable place, no unnecessary frills.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, net wat jy nodig het vir kort wegbreek.

Baie gemaklike plekkie, geen onnodige fieterjasies nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phumla S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phumla S
With friends

Great weekend.

We loved the place, it's beautiful and spacious. Everything we needed was provided.

Grant H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant H
Family with teenagers

Fantastic, relaxing, convenient.

My family was looking for a convenient, self catering accommodation, we took two cottages/rooms, the rooms were newly renovated, clean and comfortable. The pool area was being renovated whilst we were there and looks amazing. Antoinette was very accommodating and super friendly. Absolutely will be going back.

Sharon D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon D
With spouse/partner

Baie goed.

Plek netjies. Puik diens. Waarde vir geld. Sal weer gaan kuier.

Gary J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gary J
With spouse/partner

Definitely value for money, peaceful, quiet location, very private. Perhaps a bit more attention to small details.

We thoroughly enjoyed our stay. We had a very nice unit, peaceful , quiet and safe. Antoinette allowed us to have our children who are staying in Richards Bay visit and braai with us allowing them use of the swimming pool as well. A big spoil. Thank you. Perhaps some attention to minor details, i.e. a bedside reading lamp, and perhaps a bedside carpet, would have definitely changed our four points to 5's.

Luisa M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luisa M
Family with young children

Fantastic, ideal for families.

It was a wonderful stay, clean, neat and staff are very helpful.

Magda F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda F
With spouse/partner

Comfortable, peacefull, noiseless, near the needed activities. Perfection!

Compliments to the overseer. She was always helpful and professional!

Arnold L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arnold L
Individual traveler

Missing fundamentals.

Provided spacious clean accommodation. I did however miss the following: Soap in the bathroom; salt in the kitchen; I never met the hostess or host.

Erhard E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erhard E
With spouse/partner

Excellent value for money.

The accommodation is neat and centrally located. I will definitely stay here again. All that bothered was that the chairs were too low to be able to eat at the island in the kitchen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Die verblyf is netjies en sentraal geleë. Ek sal vir seker weer hier bly. Al wat gepla het was dat die stoele te laag is dat mens nie by die eiland in die kombuis kan eet nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zirkea V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zirkea V
Family with young children

Veilig, privaat, gerieflik, rustig, netjies, skoon plek. Perfek en ideal vir ons as 'n gesin.

Ons is 'n gesin van 4, met kinders van 8 en 6 jaar en ons eerste keer in Richardsbaai. Ons het vir 2 weke oor die Kersfees en nuwejaar seisoen in die woonstel langsaan die huis gebly. Die plekkie is sowat 15 minute se ry vanaf die strand en hawe, ver genoeg vanaf die besige areas van Richardsbaai, en perfek vir ons oor die feesseisoen. Daar was genoeg parkering vir almal en die tuin en plantegroei was besonders mooi. Ons het ons eie aparte braai en kuierarea gehad en was baie privaat vanaf die mense langsaan in die huis. Die woonstel is als oopplan (soos aan ons verduidelik is), dus geen aparte slaapkamers nie, slegs 'n aparte badkamer, ideal vir ons en hoe ons daarvan hou om vakansie te hou as 'n gesin. Die swembad was vir ons kinders 'n hoogtepunt en was skoon en netjies en pragtig tussen die plantegroei. Baie hoe humiditeit, dus was die aircon en waaiers bokant ons beddens 'n lewens redder, veral in die aande. Baie vriendelike en aangename vrou wat ons plekkie skoon gemaak het. Definitief 'n plekkie waar ons weer sal vakansie wil hou! Dankie dat julle julle plekkie met ons kon deel.

Linda L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda L
Family with young children

Breakaway weekend

We were very pleased with the accommodation at Daai Plek. Everything was clean and tidy. The cottage is convenient for a family with a young child or children. Cleaners cleaned daily. The braai place is convenient; It will be good if the braai area is cleaned daily.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wegbreek Naweek.

Ons was baie tevrede met die akkommodasie by Daai Plek. Alles was skoon en netjies. Die cottage is gerieflik vir 'n gesin met 'n jong kind of kinders. Daar was daagliks skoonmakers wat aan die kant en skoon gemaak het. Die braaiplek is gerieflik; dit sal goed wees as die braaiplek (rooster) ook daagliks skoongemaak word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Drienie D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drienie D

Dit is 'n baie lekker plek om in te bly.

Die blyplek is baie goed beplan en toegerus. Baie veilig om daar te bly. Het dit baie geniet. Sal definitief weer soontoe wil gaan.

Dries M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries M
With spouse/partner

Baie lekker stil rustige area baie vriendelike mense, absoluut die moeite werd.

Dit was baie lekker rustig. Als was elke dag skoon en netjies. Die swembad was 'n pluspunt. Ons het hom gate uit geniet. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Linda L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linda L
With friends

Definitief aanbeveelbaar en bekostigbaar.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Oulike plek vir 'n vakansie. Geringe goedjies wat moet aandag geniet.

Heather S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather S
Family with teenagers

Fantastiese wegbreek.

Alles is so skoon en netjies en mens voel sommer tuis. Die verblyf is ten volle toegerus. Ons is onverwags, maar met blydskap opgegradeer deur die eienaar aangesien 'n ander plekkie oop was. Die enigste negatiewe aspek, van die ander gaste, het hulle eie gaste oorgehad en ons kon nie parkering en swemarea gebruik nie.

Lance B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lance B
Family with young children

Best place ever.

Best place ever. i would definitely recommend to anyone.

Riana L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana L
With spouse/partner

Absoluut ontspannende kuiertjie gehad.

Heerlik gekuier by "Daai Plek Holiday Home". Het ons eie braai-area gehad en rustig daar ontspan. Alles in ons blyplek was netjies en skoon en baie gerieflik. As ek 'n aanbeveling kan maak sal 'n lig by die braai-area baie help veral as mens in die aand wil braai. Daai Plek Holiday Home is beslis waarde vir geld. Baie dankie Antoinette dat ons kon kuier in jou plek vir die naweek, sal beslis vir almal vertel daarvan.

Christo R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo R
With spouse/partner

Value for money and excellent client service.

We had an excellent experience. The rooms were clean and neat, nice and private and it had everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en puik kliëntediens.

Ons het 'n puik ervaring gehad. Kamers was skoon en netjies, lekker privaat en daar was alles wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aletta V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Aletta V
With spouse/partner

Uiters teleurgesteld.

Kamer is vuil, mure is vuil, vol stof, het 'n aaklige reuk, yskas is vol water. Mense raas, swembad is vuil, was glad nie soos op die foto's nie. Baie teleurgesteld.

Michael V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
With friends

The place was very clean an had no noise.

It felt like being at your own house. Close to the restaurants and beaches. Will stay there again in the future, but for a longer period.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die bly plek was baie skoon en geen geraas van nêrens af nie.

Alles was net soos of jy by jou huis was. Naby al die eetplekke en strande. Sal weer in die toekoms daar gaan bly, maar vir 'n langer tydperk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa V
With spouse/partner

Neat, clean and very comfortable.

Hubby and I enjoyed our stay at the establishment as it was so peaceful and quiet. Room was very clean, comfortable and the staff very friendly! I will recommend Daai Plek Holiday Home to all my friends and family when ever they need a "home away from home" in Richards Bay! Pity we did not have enough time due to the wedding we attended, but next time I will make sure we swim in the sparkling pool! A big thank you for the milk, coffee and sugar supplied as we needed the caffeine the next morning!

Koot L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Koot L
Individual traveler

Ongelooflik.

Het dit geniet en sal weer die plek besoek en sterk aanbeveel.

Hannie K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannie K
Family with young children

Rustig.

Die kamer was skoon en netjies. Daar was nie 'n geraas nie. Oms kon kom en gaan sonder enige probleme. Daar was ongelukkig nie gratis WiFi nie. alhoewel die advertensie gesê het daar is. Verder het ons geen fout te vind nie.

Anton C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton C
Family with young children

Gerieflik, skoon en veilig.

Ons het lekker gebly waar alles was wat ons nodig gehad het. Dit is 'n lekker plek.

Morkel V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morkel V
Family with young children

Very neat and suitable for families with kids.

Nice for a weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gepas vir alle gesinne met klein kindertjies.

Lekker plek vir 'n naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie D
Individual traveler

'n Netjiese, stil plek wat 'n mens maak tuis voel, en is elke sent werd.

Ek het my tydjie daar baie geniet. Dit was lekker stil en rustig, maar nog naby genoeg aan die dorp en winkels. Die kamer, kombuis en badkamer was alles baie skoon en netjies, die air con en dakwaaier het baie gehelp. Ek het ook lekker veilig gevoel daar. Die enigste ding wat nie gewerk het nie was die WiFi, maar dit het my nie veel gepla nie. Ek sal enige tyd weer daar bly, en sal dit aanbeveel vir mense wat baie goeie waarde vir geld soek.

Mandy B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy B

Baie gerieflik!

Dit was baie gerieflik, goed toegerus en in 'n goeie area geleë.

Lydia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia V

Baie lekker gebly en gekuier.

Die huis kort so bietjie aandag, maar baie netjies en skoon.

Alice G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice G
Family with teenagers

Dit was awesome, veilig, baie vriendelike diens en ons gaan beslis weer van julle gebruik maak!

Die woonstel was skoon en netjies. Baie dankie.

Johan V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Tranquil and great.

Good place for a few days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en lekker.

Goeie plek vir 'n paar dae.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynanda P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynanda P
Family with young children

Alles is skoon en netjies en ons was baie vriendelik ontvang en mens voel veilig. Sal beslis aanbeveel.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Alles is skoon en netjies en baie veilig.

Ria A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria A

Uitstekend.

Uitstekend en baie behulpsaam.

Jan B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With friends

More than expected, so nice and stylish.

My wife and I and our friends were quite surprised by this beautiful place, especially considering what we paid, we got much more. Thanks to old Fouty, she is friendly and very helpful and mad us feel at home. It was wonderful to stay at Daai Plek. I'd recommend them anytime to anyone, thanks Daai plek and team!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Meer as wat ek verwag het, flippen lekker en stylvol.

Ek, my vroutjie en vriende was heel verbaas oor die mooi plekkie en vir wat ons betaal het, het ons baie meer gekry. Dankie vir ou Fouty, sy is vriendelik en baie behulpsaam en het ons tuis laat voel. Dit was heerlik om Daai Plek as 'n tuiste te kon gebruik. Ek sal julle enige tyd aanbeveel vir enige iemand anders, dankie Daai Plek en julle span.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rita V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita V
Family with teenagers

Very, very neat.

Such a beautiful self-catering unit - I recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie netjies.

Baie mooi selfsorg-eenheid - sal dit aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Marietjie V
With spouse/partner

Heerlik, baie privaat en rustig.

Daai Plek is 'n rustige, stil plekkie waar ons heerlik saam met ons kinders, wat in Meerensee woon, kon kuier. Die plekkie is baie netjies en skoon en het aan al ons vereistes voldoen. Futhi wat skoongemaak het en ons "laundry" gedoen het, is voorwaar 'n aanwins en dankie ook vir haar harde werk en vriendelikheid. Ek sal Daai Plek vir enige iemand aanbeveel.

Ampie S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie S
With spouse/partner

Very efficient accommodation in terms of set up and location.

We found the accommodation to be very well looked after, efficient and neat. It is very well located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie doeltreffende plek wat opset en ligging betref.

Ons het die plek baie goed versorg, doeltreffend en netjies gevind. Dis ook baie goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gideon B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon B
Family with young children

Tip top sparkling with heavenly tranquility and peace!

Daai Plek Holiday Home caters for the needs of the experienced traveler or holidaymaker; either for a overnight stop or long holiday for a week or two. KZN Northern coast friendliness and top-notch warmth and hospitality. Complimentary milk, coffee, sugar, Ouma-rusks etc. in the self-catering flatlet is a nice bonus. Felt right at home from arrival till departure. Daily neatness and hygiene is missing. There is an additional private self-catering flat and the main house is for the family. The communal swimming pool and lapa is clean and provides for relaxation. Shops, restaurants and petrol stations are just around the corner. No smoking in accommodation facilities and the silence really is a winner. Daai Plek is of a high standard and a great benefit for LekkeSlaap. I will definitely recommend; especially if your looking for a peaceful and quiet place to relax. Antoinette and ST are stars and we will definitely see them again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tip top sprankelheid met hemelse rus en vrede!

Daai Plek Holiday Home maak voorsiening vir al die behoeftes vir 'n opgevoede reisiger of vakansieganger; hetsy dit net 'n oornag stop is of 'n uitspan vakansietjie vir 'n week of twee. KZN Noordkus vriendelikheid, warmte en gasvryheid is uit die boonste rakke. Die gratis melkie, koffie en suiker, Ouma beskuitjies, ens. in die selfsorg woonstelletjie is 'n welkome bonus en laat gaste van aankoms tot vertrek lekker tuis voel. Daaglikse netheid en higiëne is uitstaande. Daar is 'n bykomende privaat selfsorg woonstel en dan die hoofhuis vir familie of groot gesinne. Die gesamentlike swembad en lapa is skoon en sorg vir lekker ontspanning. Winkels, restaurante en vulstasies is 'n klipgooi weg wat perfek inpas vir die gemaksug tydens vakansies. Geen rook in akkommodasie fasiliteite en die stilte saans is 'n wenner. Daai Plek is beslis 'n hoë standaard LekkeSlaap aanwins wat ons ten enige tyd vir die publiek sal aanbeveel; veral vir die wat rus en vrede soek vir ontspanning! Antoinette en 'St' is sterre en ons sien jul beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandy S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mandy S
With spouse/partner

Insufficient lighting in bathroom and bedroom. Difficult to apply make-up. Plates do not fit into microwave-oven.

Easy to find. Comfortable but insufficient lighting in bathroom and bedroom, especially for make-up applying. Plates do not fit into microwave-oven. However, will definitely return.

Daai Plek Holiday Home's response

Thank you for the suggestion to look at the lighting. We are happy to say that we have upgraded and are sure that you, and any lady, will be more than happy to apply your make-up in a relaxing space.
Regards,
Antoinette.

Daai Plek Holiday Home
Sonja B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja B

Very nice spacious home.

Big comfy house, close to everything. We enjoyed our stay!

Stephan R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Stephan R
With spouse/partner

Lekker snoesige plekkie.

Baie lekker plek en gasvrye mense. Plek is skoon en netjies en baie goed geleë.

Annetjie S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annetjie S
With spouse/partner

Rustig en privaat.

Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar wil tuisgaan. Dankie vir die goeie diens.

Annemarie D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annemarie D
With spouse/partner

Kort aandag.

Daai Plek bied voldoende veilige parkeerplek en diefwering, wat 'n groot pluspunt is. Die akkommodasie is in 'n baie besige straat geleë. Daar is geen naam of straatnommer op die heining sigbaar nie. Daar is ook nie 'n deurklokkie aan die veiligheidshek wat toegang tot die hoofgebou verleen nie, met ander woorde die personeellid aan diens kan nie hoor as sy vertrekke agter skoonmaak nie. Die handdoeke is oud en nie vervang met skoon handdoeke tydens ons verblyf van 24 tot 28 Junie nie. Dit het nie meer baie vars geruik nie. Die uitleg is prakties en netjies en die eenheid se dekor, bed en beddegoed was goed gewees. Ek het die eienaar glad nie gesien nie. Die personeellid aan diens was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid waar ons tuisgegaan het, kort heelwat aandag, bv. die hekkie na die eenheid se tuin, die stort-afskorting en skuifdeur van die badkamer asook die kroegstoele in die kombuis was alles stukkend.

Daai Plek Holiday Home's response

Jammer vir die ongerief. Ons was besig om 'n nuwe muur te bou en wou eers die no en naam terug sit sodra dit klaar geverf is. Ek verskaf nie nuwe handdoeke elke dag nie. Dit is Self-Sorg eenheid en nie n hotel nie. Kliënte moet self handdoeke saam bring. Ek gee wel die linne.
Ek loop nie op die perseel rond as daar gaste is nie. Die meeste van my kliënte wil graag privaat wees. Ek het wel my nommer op teen die muur vir as enige iemand my graag wil sien vir probleme of enige iets waarmee ek dalk kan help. Ek is 15 minute se ry weg.
Ek was vir 'n inspeksie na die voorval. Ek is jammer om te sê dat ek glad nie saam stem met al die bewerings van stukkende goed nie. Die hekkie was iets tydelik waarmee ek 'n vorige kliënt gehelp het om haar klein hondjie in te hou. Dit is weer verwyder.

Daai Plek Holiday Home
Dirk J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dirk J
Family with young children

Gerieflik.

Lekker gebly, gerieflik.

Alicia A - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alicia A
With friends

Netjiese plekkie met 'n lekker bed.

Het vreeslik lekker daar gebly. Baie privaat en baie netjies met alles wat jy nodig het. As ek die dubbelbed op my kar se dak kon laai, het ek dit gedoen.

Raymond H - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond H
Family with teenagers

Baie gesellig!

Perfekte verblyf met al die benodighede vir 'n lang vakansie. Winkels naby.

Adrie P - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie P
With spouse/partner

Huisie ver van huis.

Pragtige omgewing en rustig. Naby alles.

Gary V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary V
With spouse/partner

'n Baie rustige atmosfeer in 'n pragtige wooneenheid.

Dit is 'n lieflike plek, en ons sal beslis weer daar gaan bly!

Charmaine K - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine K
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Zelna T - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna T

Fantasties!

Dit is 'n fantastiese plek om te bly; sal enige iemand aanraai om daar tuis te gaan!

Martin V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

'n Nuwe huis weg van die huis ...

Baie lekker gebly. Goeie en gemaklike area. Naby aan alles. Dankie julle.

Dawie S - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawie S
With friends

'n Baie lekker naweek!

Dit was 'n baie lekker naweek. Ons sal beslis weer kom. Daar kan beslis na die braaigeriewe gekyk word.

From R470
per night (sleeps 2)
From R470
per night (sleeps 2)
From R470
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPnXj7FJiKIFEBPEpZ71XRYOBLY6N5uiF8OFTwXZYR91GU3JSXw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R470  per night (sleeps 2) 58 5 1 5 61 Via Verbena Veld en Vlei 3900 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.7351101646 32.059000470886
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com