Boksburg Accommodation at Daai Plekkie | TravelGround
+30

Daai Plekkie

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Daai Plekkie
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Carl A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carl A
On business

Very good.

The host is friendly and very helpful - stay is first class.

Daai Plekkie's response

Goeienaand Carl

Baie dankie vir jou resensie wat jy geplaas het op Lekkeslaap. Dit is altyd goed om te hoor dat my gaste tevrede en gelukkig is.

Dit word opreg waardeer.

Vriendelike Daai Groete Plekkie.

Marietjie

Daai Plekkie
Shaun P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun P
On business

One word! Awesome.

Awesome place. Marietjie gives you the feeling that you are at home. Love coming back.

Daai Plekkie's response

Hi Shaun, you are a wonderful guest and appreciate your second review on LekkeSlaap? So good to hear you feeling at home when you visit us and that you find Daai Plekkie an Awesome Place.
Thank you, you are a great guest and a bonus is you always are so friendly and a very easy guest as well.
It is a pleasure to spoil you at Daai Plekkie and promise our service and attention to our guests will never change.
All the best!
Friendly Daai Plekkie greetings.
Marietjie

Daai Plekkie
Cecilia F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia F
With spouse/partner

Fantasties, net een woord, fantasties.

Warm, welkome ontvangs gekry toe ons daar gearriveer het. Bestemming maklik gekry. Baie netjiese akkommodasie, alles in plek gewees, sal dit vir enige iemand aanbeveel. Heerlikste ontbyt gehad, uit die boeke uit. Regtig 'n top-oornagakkommodasie.

Daai Plekkie's response

Goeie Naand Cicilia,

Baie dankie vir julle mooi resensie en hoe julle Daai Plekkie prys dit word regtig baie waardeer! Julle is wonderlike gaste..... Die Gasvrou is baie trots en gelukkig as haar gaste ook gelukkig is! Alle seen en hoop om julle gou weer in die toekoms te kan bederf.

Vriendelike Daai Plekkie Groete.

Marietjie

Daai Plekkie
Lorensa C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorensa C
With spouse/partner

Heerlike, aangename ondervinding met 'n dierbare gasvrou.

Dankie vir jou vriendelikheid en heerlike ontbyt. Dit was regtig 'n heerlike paar dae en beveel enige iemand aan om te daar oor te bly.

Daai Plekkie's response

Lorensa,
Baie dankie vir julle resensie wat julle ingestuur het, dit word baie waardeer. Dit was wonderlik om julle hier te kon he vir 'n paar dae om julle tuis te laat voel by daai Plekkie alles was 'n plesier.
Vriendelike Daai Plekkie-groete
Marietjie

Daai Plekkie
Hannes L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes L
With spouse/partner

Daai plekkie is diè plekkie om tuis te gaan!

Marietjie is 'n wonderlike gasvrou en ons het die een nag se oorslaap terdeë geniet. Absoluut die moeite werd, verblyf was baie skoon en netjies. Ons moes met twee voertuie gaan en Marietjie het uit haar pad uit gegaan om vir ons plek te maak vir die voertuie.

Daai Plekkie's response

Goeie Naand Hannes,

Baie dankie vir die resensie dit word opreg waardeer. Vir Daai Plekkie was niks moeite nie en dat julle alles die moeite werd gevind het maak my 'n trotse gasvrou.

Dankie julle was wonderlike gaste en sien daarna uit om julle vinnig weer te sien.

Vriendelike Daai Plekkie Groete.

Marietjie

Daai Plekkie
Tanya Z - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya Z
Individual traveler

Fantastic.

This is the ideal overnight stop for anyone wanting to be in the airport / Jetpark / East Rand Mall area. The place is beautifully decorated in a tranquil setting and it is so easy to get from the airport. Really ideally located, even if you just want to overnight and fly the next day. The hostess is excellent and the reception is so personal that you immediately feel at home. Lovely lapa where you can sit and relax after a flight or a long day's work. They really put a lot of effort into giving you everything you might need and that place is very clean and comfortable. I can really recommend it to any business people or travellers to the area. Centrally located for that entire area and close enough to all the highways as well. I was really surprised to find such a cute place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit is die ideale oornagplek vir enige iemand wat in die lughawe/Jetpark/Oosrand Mall area wil wees. Die plekkie is pragtig ingerig in 'n rustige omgewing en dit is so maklik van die lughawe af om dit te kry. Regtig ideaal geleë, selfs as jy net wil oornag en verder vlieg. Die gasvrou is uitstekend en die ontvangs is so persoonlik dat jy dadelik tuis voel. Lieflike lapa waar jy kan sit en ontspan na 'n vlug of 'n lang dag se werk. Hulle het regtig baie moeite gedoen om vir jou alles te gee wat jy mag nodig he en daai plekkie is baie skoon en gemaklik ingerig. Ek kan dit regtig aanbeveel vir enige besigheidsmense of reisigers na die omgewing. Sentraal geleë vir daai hele area en naby genoeg aan al die snelweë ook. Ek was regtig verbaas om op so oulike plekkie af te kom daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daai Plekkie's response

Tanya,
Ons het nie woorde oor jou fantastiese resensie wat jy ingestuur het nie. Baie dankie dat jy tyd kon maak om te laat weet wat jy ervaar het by Daai Plekkie. Om so 'n gelukkige gas te he maak alles die moeite werd. Nogmaals baie dankie vir die komplimente oor Daai Plekkie. Ek is verseker 'n baie trotse gasvrou.
Wens jou 'n wonderlike geseende dag en hoop ons sien gou weer in die toekoms.

Vriendelike Daai Plekkie Groete.
Marietjie

Daai Plekkie
Tersa C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersa C
Individual traveler

Lovely accommodation.

I couldn't ask for better hospitality. I was spoiled with delicious breakfast and so much more. I really recommend Daai Plekkie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf.

Ek kon nie vir beter gasvryheid vra nie. Ek was bederf met heerlike ontbyt en soveel meer. Ek kan Daai Plekkie werklik aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daai Plekkie's response

Dankie vir jou pragtige resensie Tersa.

Dit was 'n net een groot plesier om jou gasvrou te wees. Baie bly om te hoor dat jy bederf gevoel het? Sien daarna uit as jy weer in die toekoms inboek by Daai Plekkie.

Daai Plekkie Groete
Marietjie

Daai Plekkie
Shaun P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun P
On business

Real home away from home.

Marietjie really makes you feel at home. Nice and neat. Well located from the Airport and Malls.

Daai Plekkie's response

Shaun baie dankie vir jou mooi resensie.

Jou besoek aan Daai Plekkie was vir ons net een groot plesier. En om te hoor jy se dat dit vir jou "Real Home away from Home" was maak hierdie gasvrou trots voel op Daai Plekkie. Sien daarna uit op 'n spoedige bespreking by Daai Plekkie.

Daai Plekkie Groete.
Marietjie

Daai Plekkie
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Nirvana Street, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA775353c52c0f691c31e364c34ea9aab200afb592f240513ad4b28aafe7680589b9a994264532ac626b06a476788caccaf49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 16 Nirvana Street Witfield 1459 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.178851238894 28.210467798777
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com