Dalrene Lodge
Review Summary
Liezl H - Apr 2019
Overall score
'n Bietjie teleurgesteld.
Read moreWida D - Feb 2019
Overall score
I'll stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek sal weer daar bly.
Lekker gebly. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Dalk net 'n liggie of kersie in kamer los vir die beurtkrag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erika J - Jan 2019
Overall score
Uitstekende akkommodasie.
Johann V - Oct 2018
Overall score
Convenient and neat with loads of space.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en netjies met baie kamerspasie.
Dalrene Lodge sal ek beslis kan aanbeveel, die hele ervaring van bespreek tot vertrek was baie goed georganiseer. Die Lodge se kamer / wooneenheid was ook baie goed toegerus met baie spasie. Ons tyd was bietjie kort maar het ook die braaigeriewe opgemerk wat ook naby aan die wooneenhede is, sal dit beslis probeer as ons weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dewet B - Sep 2018
Overall score
Aagename personeel.
Izette N - Sep 2018
Overall score
Netjiese ruim woonstelle.
Trudi C - Sep 2018
Overall score
Good, friendly service, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie, vriendelik diens, skoon en netjies.
Veilig, vriendelik, netjies en baie hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendry C - Aug 2018
Overall score
Verblyf was bevredigend.
Mathilda M - Jul 2018
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie lekker gebly en baie dankie. Ons het 'n lekker groot chalet gehad en was baie vriendelik ontvang en het baie lekker daar oornag. Aandete en ontbyt was heerlik! Dankie aan al die vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riana O - Mar 2018
Overall score
'n Heerlike, rustige wegbreekplekkie!
Dalrene Lodge's response
Geagte Riana
Baie dankie vir die terugvoer. Ek vertrou om u weer te verwelkom by Dalrene Lodge. Van die bestuur.
Stefan Josua S - Feb 2018
Overall score
Safe, convenient and central location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, gerieflik en sentraal geleë.
Ons sal Dalrene Lodge aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dalrene Lodge's response
Geagte Arina,
Baie Dankie vir u terugvoer, en aanbeveling. Vertrou om u weer by Dalrene Lodge te verwelkom.
Groete
Die Bestuur
Rika M - Jan 2018
Overall score
Verrassend, groot, rustig.
Read moreDalrene Lodge's response
Geagte Rika,
Baie Dankie vir die terugvoer, en ons is dankbaar dat u beindruk is met Dalrene Lodge se uitleg, rustigheid en grootte van die Chalets, en dat u ons sal aanbeveel vir verblyf
Chalet 13 waar u tuisgegaan het, se plasing is van so aard dat met die uitleg dit nie moontlik was om 'n deur van die kombuis na die braai area te maak nie, vandaar die deur uit een van die 3 slaapkamers. Al die Chalets het die klein ronde opwasbakke, soos u dit noem groentewasbak, jammer as dit vir u ongerieflik was. Daar is skottelgoedseep, opwas vadoek en afdroog vadoeke in die kas. Al wat nie in die chalets is nie is potte en panne, wat by ontvangs beskikbaar is. Jammer dat dit nie so aan u gestel is nie. Ons vra om verskoning daarvoor.
Ons vertrou om u in die toekoms weer te verwelkom by Dalrene Lodge.
Groete
Die Bestuur
Danie J - Dec 2017
Overall score
Ruim eenheid omring met pragtige tuin.
Gloria P - Dec 2017
Overall score
We really enjoyed our stay there.
Yolandi W - Nov 2017
Overall score
Heerlik gebly en baie veilig gevoel.
Andre V - Oct 2017
Overall score
Nice and tranquil place that is convenient and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige plek wat gerieflik en netjies is.
Net klein bietjie die ingang gemis toe ons die aand daar aankom. Verder was dit lekker rustig en veilig en ’n netjiese plek met lekker ontbyt. Bespreek voor ons weer op pad na nuwe bestemming was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Therese B - Aug 2017
Overall score
Ruim en netjies.
Bernadette S - May 2017
Overall score
Perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek!
Verblyf was heeltemal in orde. Nie heeltemal selfsorg, maar verder het ons geen probleem ondervind nie. Daar is geen haardroër in die plek nie, maar die ontvangsdame was so gaaf om hare vir ons te leen! Goeie kliëntediens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael V - May 2017
Overall score
Clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en gemaklik.
Die enigste negatiewe aspek was die feit dat hoewel daar in huise 3A en B wel "hobs" is daar geen potte of 'n pan is nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryna W - Mar 2017
Overall score
Baie netjies en ruim.
Mandi A - Jan 2017
Overall score
Beautiful, peaceful and quiet place to stopover after a long trip.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, rustig en stil plekkie om te rus na 'n lang reis.
Baie mooi, rustig en stil plekkie om te rus na 'n lang reis. Swembad was lekker om in af te koel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cilliers V - Dec 2016
Overall score
Die chalet was gerieflik.
Deon N - Dec 2016
Overall score
Safe and calm stay over in Wolmaranstad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilige en rustige oorslaapplek op Wolmaranstad.
Dalrene is 'n entjie weg van die hoofstraat, wat dit doodstil en rustig maak. Kombuis was baie goed toegerus en slaapvertrek is ruim en baie netjies. Ons kan dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Selma M - Dec 2016
Overall score
It was neat and welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was netjies en verwelkomend.
Vir dié prys is die koffie te min. Sekuriteitswagte té opsigtelik. Kos was uitstekend. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tertius D - Oct 2016
Overall score
Definitely the best value for money I have ever received.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis die beste waarde vir geld wat ek nog ontvang het!
Baie mooi, rustige en luukse skoon chalets vir 'n plattelandse dorp. Die personeel uiters behulpsaam en is bereid om die ekstra myl te loop vir diens - dankie, sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie K - Sep 2016
Overall score
Aangename verrassing.
Read moreDalrene Lodge's response
Die restaurant, ontvangs en chalets is op een perseel. Daar is 'n ingang van die straat na die ontvangs en restaurant en 'n sekuriteitsingang na die chalets. Van die chalets kan die restaurant, ontvangs bereik word sonder om terug te keer na die sekuriteietshek. Daar is op geen stadium melding gemaak dat die gaste aandete gaan nuttig in die restaurant nie, en is dit reeds die Vrydag reggemaak vir 'n funksie. By aankoms van die gaste het hulle gevra vir aandete en was hulle bewus van die funksie. Hulle het egter ontbyt bespreek vir die volgende oggend 8 uur. Ons het uit ons pad gegaan om dit vir hulle moontlik te maak, en het die gaste nie eens opgedaag, of laat weet dat hulle nie ontbyt gaan neem nie.
Die motorfiets ryers was deel van 'n groep bespreking en het hulle soos Elmarie meedeel in die straat ge"rev" en ge"spin" wat buite ons perseel is en waarvoor ons nie verantwoordelikheid kan neem nie. Aangesien dit nie op ons perseel was nie.
Pieter G - May 2016
Overall score
Very pleasant and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en gerieflik.
Baie aangename diens en pragtige skoon en netjiese eenhede. Sal enige tyd weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bertie V - May 2016
Overall score
We visited Nampo 2016.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het by Nampo 2016 gekuier.
Dit was nou lekker ruim, skoon, netjies en die diens was uit die boeke. Hier kan jy lekker kuier en oor niks bekommerd wees nie. Ons sal dit vir enige gesin ook aanbeveel, die kamers is groot en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan H - May 2016
Overall score
Rustige, skoon en veilige verblyf.
Marissa D - May 2016
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Greta W - Feb 2016
Overall score
Uitstekend!
Melani K - Dec 2015
Overall score
Waarde vir geld en baie gerieflik gewees.
Emberentia W - Dec 2015
Overall score
Aangename verblyf.
Erene R - Dec 2015
Overall score
Baie lekker!
Susan H - Nov 2015
Overall score
Netjies, rustig en kan dit aanbeveel.
Ester V - Oct 2015
Overall score
Was baie goed en lekker.
Anka V - May 2015
Overall score
Nie beïndruk nie.
George D - Mar 2015
Overall score
Definitief aan te beveel!
Marizeth J - Mar 2015
Overall score
Baie lekker en rustige atmosfeer. Alles wat 'n mens nodig het.
Christopher E - Feb 2015
Overall score
Die beste verblyf in 'n baie lang tyd!
Annamarie G - Jan 2015
Overall score
Dit was veilig, netjies, gasvry en rustig!
Linda D - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gebly.
Hein S - Jan 2015
Overall score
Fantastiese diens en slaapplek!
Angela L - Dec 2014
Overall score
The Lodge is well mantained what you see on their site is what you will get,
Julie H - Sep 2014
Overall score
Pleasantly surprised by the excellent accommodation
Madelain M - Sep 2014
Overall score
Was net vir 1 dag daar en wou sommer langer bly.
Gavin W - Sep 2014
Overall score
Not great.
Pieter V - Jul 2014
Overall score
Dit was netjies en skoon. Ontvangs vriendelik.
Leon D - Apr 2014
Overall score
Good value for money
Hannes S - Feb 2014
Overall score
Lekke!
Riana V - Feb 2014
Overall score
Baie netjies, skoon en ruim eenheid.
- Capacity: 58 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, North West
- All ages welcome