The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dam 'n Devine | TravelGround
+34

Dam 'n Devine

16 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 16 reviews for Dam 'n Devine
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Maxie D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maxie D
With friends

Vyfsterverblyf, asemrowend mooi uitsig, definitief waarde vir geld!

Ons het so lekker gebly, braai en swem. Die huis het alles waaraan jy kan dink en meer. Baie mooi dekor en mens voel sommer tuis.

Altus S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altus S
With friends

'n Juweel van rus wat raak-raak aan die Vaalrivier.

Wat 'n verruklike langnaweek weg! Dam 'n Devine is 'n ruim huis met top-gehalte afwerkings. Die agent en eienaar was in gereelde kontak om te verseker ons word goed na omgesien. Geen detail is misgekyk nie wat verseker het dat ons 'n asemrowende tyd gehad het. Dankie dat ons die stukkie paradys kon ervaar.

Carlien D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlien D
With friends

Beautiful and tranquil stay.

Beautiful and tranquil stay. Excellent!

Anina V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina V
With friends

Fantastiese plek vir 'n rustige naweekwegbreek.

Mooiste ligging so op die rivier.

Nic S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic S
Family with teenagers

Goeie ligging en baie om te doen.

Relings was maklik en die huis is baie netjies en goed toegerus. 'n Baie lekker naweek weg.

Priscila R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscila R
Family with young children

Stunning place! Perfect for a chilled break.

The house and property are absolutely stunning and spacious. It has a lovely garden with the pond right there, and a great splash pool. We loved listening to the birds, hearing the fish jump in the pond and enjoyed the sunny weather. The estate is beautiful and we loved driving around with the golf cart. You really don't even need to leave the house, but if you, Parys town is lovely. We had a wonderful time and we can't wait to be back.

Adri V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri V
With friends

Bitter mooi plek, met 'n mooi uitsig en kalm atmosfeer! Netjies, baie goeie waarde vir geld!

Mooi uitsig! Bitter mooi huis! Skoon en netjies! Baie goeie waarde vir geld!

Dam 'n Devine's response

Ek is bly julle het jul tydjie in Parys geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Dam 'n Devine
Christo B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo B
With friends

Fantasties in Parys.

Gemaklike en moderne verblyf. Die swembad bied lafenis tydens die warm dae met 'n heerlike stoep en braai om die sonsondergang te geniet. Hoogs aan te beveel.

Ermelita V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ermelita V
Family with young children

Beautiful home, perfect for a family get together!!

Beautiful home, perfect for a family get together!!

Francois P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois P
With friends

FANTASTIES!

Baie mooi gerieflike huis met alles wat jy benodig. Uitstekende ligging. Gerieflike kamers met pragtige badkamers. Sal Dam `n Devine definitief aanbeveel.

Tanya B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya B
Family with teenagers

Was 'n wonderlike plek.

Was 'n pragtige plek, absoluut luuks en netjies. Ons het dit verskriklik baie geniet. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Dam 'n Devine's response

Bly julle het dit geniet!!!!

Dam 'n Devine
Elmien S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien S
Family with young children

Oase van rus en vrede.

Dit was 'n absolute plesier om by dam 'n devine te ontspan saam met vriende na 'n uitmergelende lockdown. Daar is soveel aandag aan elke klein besonderhede gegee en ons enigste teleurstelling was dat ons nie langer bespreek het nie. Ons kinders was deurgaans veilig en die sonsondergang oor die dam was een vir die boeke.

Dam 'n Devine's response

Baie dankie dat julle die huis so mooi opgepas het.

Dam 'n Devine
Rico C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rico C
With friends

Baie mooi en netjiese plek om lekker te kuier

Ons het so lekker by die huis gekuier dat ons nie eens in Parys se strate wou rondloop nie. Die huis is perfek ingerig vir 'n vriende-wegbreek en is so mooi geleë teen die water. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer Parys toe gaan.

Dam 'n Devine's response

Baie dankie. Was lekker om julle te ontvang.

Dam 'n Devine
Michelle M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
Family with teenagers

The house is beautiful and so well decorated. It was a real treat to get out of Joburg.

The hosts were extremely accommodating, open and kept checking in that all was good. The location of the property is stunning with beautiful evening sunsets. Golf and relaxing! Lovely weekend away that I highly recommend. Tastefully decorated, luxurious and comfortable! A real winner!

Christo S - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo S
Family with teenagers

Stunning verblyf.

Sal die verblyf hoogs aanbeveel. Baie huislike atmosfeer en alles wat ‘n mens nodig het en meer is daar. Rustig en ontspannend en mens voel met die intrapslag dadelik tuis. Die huis en alles wat gebied word was meer as wat ons verwag het. Alles was soos geadverteer net nog beter. Die eienaar was baie behulpsaam met alles en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons gaan beslis gereeld daar kuier. Beslis elke sent werd!

Antonet Catherina R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonet Catherina R

Absolute bederf, once in a lifetime móét!

Wat 'n ongelooflike juweel! Van die voordeur-verrassing tot elke hoekie en draaitjie in hierdie fantastiese huis! Luuks, netjies, skoon! Wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, gholfkarretjie, speelgoed, sandput, swembad, visstokke, bielie karp in die dam teen die huis! Aircon! Absolute fees, die huis is so goed beplan jy wil net jou kamera gryp en elke hoekie afneem! Van oupa van 80 tot toddler van 3, almal het iets te doene gehad! Die kolganse se visduik-episode was net 'n cherry op 'n al klaar romerige koek! Kids het kayak gery en selfs ma het 'n spin gevat! Hoofslaapkamer was 'n droom! Eienaars net 'n WhatsApp ver en Maria net 'n aanwins met haar vrolike, behulpsame geaardheid! Moenie wonder nie ─ doen! Hierdie is ligging, prys en waarde werd! Ons sê dankie, ons is toegelaat om mense oor te nooi (my man se 2 boeties en hul vrouens) met geen ekstra koste nie! Dam 'n Devine is die grootste bederf in Parys! Ek kan nie wag om ons volgende bespreking te maak nie, het ook nie genoeg beskrywende woorde nie. Simply 'n droom. Wou nooit weer huistoe gaan nie! Hou so aan. Die hospitality industrie kort meer mense wat toerisme verstaan! You nailed it!

From R3 300
per night (sleeps 6)
From R3 300
per night (sleeps 6)
From R3 300
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3206 Blue Crane Drive, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7nTOHo283CaV8NyVkR1cK1fDYdPqCljSbiElop8E28oy3mKPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 300  per night (sleeps 6) 16 5 1 5 3206 Blue Crane Drive Parys Golf & Country Estate 9585 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.882826856169 27.483363904476
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!