The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Damas | TravelGround
+60

Damas

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 35 reviews for Damas
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Wilnette D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilnette D
Family with young children

Was baie beïndruk met Damas.

Regtig goeie waarde vir geld, pragtige plekkie met als wat ons nodig gehad het. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik. Kan met graagte Damas aanbeveel.

Santie Maree M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie Maree M
With spouse/partner

Good value for money.

Delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilma P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma P
With spouse/partner

Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik.

Baie dankie aan die Damas personeel. Ons het een aand geslaap en alles was pragtig en netjies. Die ontbyt was heerlik en ek sal Damas enige tyd aan mense voorstel.

Damas's response

Baie dankie Wilma,

Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike Groete,
Damas

Damas
Erika B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erika B
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Goeie diens gekry. Ontbyt in hul restaurant was smaaklik. Lugversorging in eenheid was effektief. Hulle het die sagste sosaties vir ons gemaak. Sal weer daar bly!

Michelle P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle P
Family with teenagers

Always a nice place.

We have stayed at Damas before, the facilities are so comfortable there. Too bad we were not notified that there was a private function before the time and we would not have the catering facilities. We had to look for dinner in the village at the last minute.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd 'n lekker plekkie.

Ons het al voorheen by Damas gebly, die geriewe is so gemaklik daar. Jammerte ons was nie in kennis gestel voor die tyd dat daar 'n privaat funksie was en ons nie die restauantfasiliteite sou hê nie. Ons moes op die laaste oomblik aandete in die dorp gaan soek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Damas's response

Beste Michelle
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is jammer dat die restaurant vol bespreek was tydens u verblyf. Hierdie tyd van die jaar gaan dit maar bietjie woes met al die restaurant besprekings.
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang, en volgende keer maak ons vroegtydig vir u 'n bespreking vir aand ete ook.
Vriendelike groete
Damas

Damas
Sias G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sias G
With spouse/partner

A pleasant, peaceful stay in a beautiful area.

Everything that was needed and very friendly reception. The wonderful tree around which the restaurant is built, makes the building something special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Aangename, rustige verblyf in 'n baie mooi omgewing.

Alles wat nodig is en 'n vriendelike ontvangs. Die wonderlike boom waarom die restaurant gebou is, maak die gebou iets besonders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Damas's response

Anna,

Ons is baie bly u het u verblyf by ons geniet.
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Vriendelike Groete,
Damas Span

Damas
Albert O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Albert O
With spouse/partner

Lekker stil en rustige area.

Die 2de dag was daar geen koffie of suiker in ons wooneenheid nie daar was ook geen seep by wasbak nie.

Damas's response

Beste Tollie,
Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Baie dankie dat u die tyd neem om hierdie onder ons aandag te bring. Ons sal dadelik hierdie tekortkominge aanspreek. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Damas Span

Damas
Jonty G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonty G
With spouse/partner

Damas is an excellent option for accommodation and it offers everything a traveller could wish for, whether it be for overnight, or a longer stay.

I would most definitely recommend Damas with the greatest of confidence. Neat and clean and very comfortable accommodation where everything is thought of and available. The service from the office is friendly, polite and very prompt and efficient. Breakfast which is included is really outstanding and served in the lovely restaurant setting for which Damas is well-known.

Steven V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven V
Individual traveler

Love this place!

Stayed for one night. Relaxing accommodation and restaurant on the farm. Quiet and safe, will definitely be making this my new monthly stop over.

Damas's response

Dear Steven,

We are so pleased that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your next visit.

Kind Regards,
Damas Team

Damas
Hilleen A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilleen A
On business

Very comfortable and relaxing.

A quaint, relaxing, comfortable room. Very welcoming and friendly reception. My stay there was worth it and would recommend it to any traveller seeking a restful break.

Damas's response

Dear Hilleen

We are glad you enjoyed your stay at Damas and thank you for your kind review.

We are looking forward to your next visit.

Kind Regards
Damas Team

Damas
Tokkie P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tokkie P
With spouse/partner

Netjies, skoon en baie goeie standaard. Puik.

Pragtige natuurskoon. Heerlike ontbyt en aandetes. Gastekamer was netjies, skoon en baie goeie standaard. Baie gasvry. Puik gastehuis om te oornag.

Damas's response

Tokkie

Baie dankie.
Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Dis altyd lekker om goeie trugvoering vanaf ons gaste te ontvang.

Vriendelike Groete
Damas

Damas
Pieter F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Pieter F
Individual traveler

Bestuurder sê hy sorg net vir sy gereelde besigheidsmanne?

Daar is geen moeite vir my gedoen nie! Bestuurder moet leer die kliënt is altyd reg. Danel het baie my na my omgesien. Sy is al aanwins wat Damas het.

Damas's response

Beste Pieter,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die onder ons aandag te bring.

Die geriewe by Damas is slegs vir toegang toe ons gaste wat by ons bly. Ons laat ongelukkig nie buite gaste toe om by die gastehuis te braai nie. 2 of 3 gaste wat by iemand wil kom kuier wat in die gastehuis bly word wel toegelaat, u versoek was vir 11 persone.

Ongelukkig is daar seker reels in plek om die privaatheid van alle gaste te respekteer.

Ons wil graag verseker dat elke gas by Damas sy verbly geniet.

Ons sal u graag trug wil verwelkom.

Groete,
Damas

Damas
Stefaans D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefaans D
With friends

Lekker geslaap.

Baie dankie, baie lekker gebly. Baie goeie ligging naby Worcester.

Pieter D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter D
Family with teenagers

Peaceful.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilfred R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilfred R
With spouse/partner

Friendly, we felt welcome.

The LekkeSlaap website was really good in communication and helping out. Quick service via internet. Amazing. Damas is a wonderful place. We were disapointed that the restaurant was closed but their willingness to book somewhere else was nice. The room was luxury and clean. We enjoyed it very much!

Michelle B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

It felt like home with 5 star quality, it was amazing staying there and thank you to all the friendly staff as I will definately visit you soon.

I would definitely recommend your accommodation to all I know. It will not be the last time that I will be visiting Damas nor Worcester. I hope to see you all very soon.

Sonja A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja A
Individual traveler

Ek het veilig gevoel en baie lekker geslaap, en lekker ontbyt geëet.

Dit was vir my 'n baie aangename ondervinding om oor te bly by Damas. Die diens was baie vriendelik en die verblyf was luuks en gemaklik met ekstra komberse en 'n lekker eetdingetjie by die koffie/tee-tafel. Ek het die groot bad baie geniet, en het bederf gevoel met die pragtige wit en sagte handdoeke. Die kamer is ruim en goed ingerig. Die ontbyt was 'n heerlike begin vir die nuwe dag. Ek sal beslis weer daar oorbly indien ek in daardie omgewing is.

Denis M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Denis M
With spouse/partner

A pleasant place to stay.

Very quiet amidst beautiful surroundings. The restaurant is a bonus with excellent affordable food.

Johan D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Dit was een van ons beste vakansies.

Die personeel by Damas is uitstekend. Die verblyf en die restaurant se kos van 'n baie goeie gehalte. Ons sal enige tyd weer by Damas gaan rus. Die rustigheid is onbeskryflik, wanneer jy moeg is en net wil rus. Daar is baie besienswaardighede rondom Worcester. Dankie Damas, julle is uitstekend.

Nic L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nic L
On business

Aanvaarbaar.

Mooi plek, maar kamer se hoofvenster was die voor deur (kamer 8). Anders geen klagte.

Gustav V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav V
With friends

Goeie diens met alle benodigdhede in een bondel beskikbaar.

Goeie diens met alle benodigdhede in een bondel beskikbaar. Restaurant op perseel veral aangenaam.

Veronique B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronique B
With spouse/partner

Ah, but the views!

It's always nice to feel welcome when staying away from home, and with the help of some very loving and eager 4 pawed friends, this is achieved upon ariival. An absolute pleasure the spend time at DAMAS. Being surrounded by the mountains provides a feeling of serenity. The staff are there when you need them, but enough out of sight to make you feel like you're on holiday. The food is amazing and it was a heartbreak to leave.

Barend S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barend S
Individual traveler

Als was aanvaarbaar en lekker.

Sien die sterre.

Solomon K - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Solomon K
With spouse/partner

We enjoyed the calm atmosphere.

Our stay was very pleasant.

Janneke D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Janneke D

Skilderagtige blyplek ...

Die gevoel is dat ons waarde vir geld gekry het, die mense was uiters gasvry. Kamers is meer as voldoende vir 'n 3-ster. Die omgewing is skitterend en Damas is baie sentraal geleë. Kortom dit het voldoen aan al ons verwagtinge. Aan te beveel vir ieder en elk. Baie dankie!

Jo P - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo P
With spouse/partner

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Christa R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa R
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Harvey S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harvey S
With spouse/partner

Dit was fantasties en onbeskryflik.

Sien die sterre hieronder.

Johnny V - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johnny V
With spouse/partner

Baie rustig en netjies.

Ons het baie lekker gebly; dit was net een aand, maar die woonstel en restaurant was puik en pryse goed.

Ian M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian M
Family with teenagers

Setting beautiful

The setting beautiful, felt the owners were not as friendly as expected. However, the location is beautiful. Kind Regards, Ian and Vanessa.

Johan P - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P

Mooi

Baie mooi plek. Sal definitief weer kom. Dankie vir jul gasvryheid!!

Joleen D - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joleen D

Ek het met 'n groep toeristegidse op 'n kursus daar oorgeslaap.

Baie goeie diens en mooi area!

Trevor S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trevor S
With spouse/partner

Vriendlike diens met 'n asemrowende uitsig!

Ons het reeds ons sleutels die middag laat afhaal om later die aand te ontdek dat daar iemand anders in ons kamer is...LOL! Ons het onder bestuur se aandag gebring en was dit reggestel met WONDERLIKE diens, BETER suite en KOMPLIMENTERE ete voor slapenstyd. Tenspyte van die misverstand het Damas eienaar gesorg dat ons tyd daar onvergeetlik-wonderlik was en sal ek my Wittebrood aand nooit vergeet nie. Baie Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal hulle regtig aan beveel en is Damas 'n definitiewe weer vir ons. Wonderlik! Trevor & Melissa

Elize H - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elize H
With spouse/partner

Heerlik gebly met wonderlike gasvryheid en baie lekker kos!

Die kamer en badkamer lekker ruim en skoon, personeel was baie behulpsaam en altyd beskikbaar. Die ontbyte en aandetes was heerlik en die omgewing is pragtig en baie rustig. Dankie vir heerlike verblyf by Damas!

Gill C - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gill C
With spouse/partner

Friendly staff, clean, nice spacious units

The setting is beautiful but think whoever first built the units, didn't take good advantage of the views properly. Had a good stay. My only real complaint is that the room was more than big enough for a King or queen-sized bed, but it only had a double bed which felt really cramped to sleep in, in such a large space.

From R1 390
per night (for 2 people)
From R1 390
per night (for 2 people)
From R1 390
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASb5Gud5cM3rq9pk2ANtR7OeLftJ8xdsg2qRNCEOIKiYpiAWRTv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 390  per night (for 2 people) 35 5 1 5 Kildana Farm Brandwacht Road off the N1 6850 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.614324111917 19.407731473541
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!