The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at DanaBydieC | TravelGround
+27

DanaBydieC

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for DanaBydieC
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
John L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John L
With spouse/partner

Uitstekend!

My bespreking vir my skoonouers was uiters suksesvol. DanaBydieC het mees vriendelike persoon met menslike deernis en begrip. Dit het my skoonouers en harte gewen sommer onmiddellik. Sal plek beslis aanbeveel en weer wil bespreek indien in Mosselbaai. Dankie Celia, hoop is die regte naam. Jou hart sit op die mees regte plek. God bless you forever!

DanaBydieC's response

Baie dankie John, dit was 'n groot plesier om jou skoonouers te ontvang. Dankie vir jou mooi woorde, kom kuier asseblief weer!
Groete
Celia

DanaBydieC
Marius T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius T
With spouse/partner

Genotvolle verblyf.

Plekkie is op n goeie ligging met winkels en petrolstasie naby, net so 10 min van al die swemstrande. Veilige onderdak parkering. Netjies ingerigte woonstel. Baie lekker gebly.

Junice S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junice S
Family with young children

Aamzing.

Was a bit cold, but will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Was bietjie koud, maar sal beslis weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine D
With spouse/partner

Verblyf by Danabydie C was baie gemaklik, gerieflik en sentraal geleë.

Sien sterre.

DanaBydieC's response

Baie dankie! Dit was net 'ʼn plesier om julle te ontvang. Kom kuier enige tyd weer.

DanaBydieC
Charné V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charné V
With spouse/partner

Hospitality and beautiful place.

This was our first stop on our honeymoon. Beautiful place and the hospitality is wonderful. Will definitely recommend this for a peaceful holiday in that area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid en pragtige plekkie.

Dit was ons eerste stop op ons wittebrood. Pragtige plek en gasvryheid is wonderlik. Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige vakansie in daai omgewing!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Susan D
With spouse/partner

Sal dit nie aanbeveel nie!

Ek sal glad nie die plek aanbeveel nie. Het nie een nag 'n oog toegemaak nie. Die dak het geen geute nie, so toe dit reën het die water gestroom en lawaai gemaak. Dit het op 'n ander sinkdakkie gestort. Het dit aan die bestuur gerapporteer, maar niks is gedoen nie. Sal nooit weer hier slaap nie!

DanaBydieC's response

Bogenoemde resensie was nie vir DanaBydieC nie. Hierdie gaste het by 'n ander instansie in George oornag in 2015.
DanaBydieC is eers oopgemaak in April 2018 te Danabaai Mosselbaai. Ons het tot nou toe nog net goeie terugvoer hier ontvang.

DanaBydieC
Anneke G - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke G
On business

Behulpsaam, vriendelik en bekostigbaar.

Baie mooi plek om te bly met groot oop ruimtes! Pragtig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Sugnet W - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sugnet W

Baie lekker!

Baie veilige en goeie akkommodasie.

Tanya S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya S
With spouse/partner

Heerlik, gasvry, rustig en pragtig.

Ek sal Au Pied de Uteniqua enige tyd aanbeveel. Ons is vriendelik en warm ontvang en daar is 'n heerlike rustige en huislike atmosfeer. Ons sal verseker weer terug gaan soontoe. Die kamers is ruim en lig en 'n lafenis na 'n lang reis. Dit is voorwaar 'n pragtige plek.

From R690
per night (sleeps 3)
From R690
per night (sleeps 3)
From R690
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 211 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFapkURU7M6V1ZQqgkDwdoLwCY4I1BPQv2xtGJNRJZnDESr65uM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R690  per night (sleeps 3) 9 5 1 5 211 Flora Road Dana Bay 6510 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.192295325675 22.049808748172
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!