Danielle's Guest House
Review Summary
Johan & Martie D - Nov 2020
Overall score
Klein, netjiese oornagplekkie.
Danielle's Guest House's response
Hallo Martie & Johan. Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Cecile.
Ronel J - Nov 2020
Overall score
Uitstekend.
Danielle's Guest House's response
Hallo Ronel. Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Cecile.
Nico D - Nov 2020
Overall score
Dit was stunning, ontvangs en die mense is pragtig.
Danielle's Guest House's response
Hallo Nico. Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer, ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Cecile.
Dorina S - Oct 2020
Overall score
Was onverbeterlik.
Danielle's Guest House's response
Hallo Dorina
Baie dankie vir jou terugvoer, ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete, Cecile.
Talita V - Oct 2020
Overall score
Netjies en gerieflik.
Danielle's Guest House's response
Hallo Talita. Baie dankie vir jou terugvoer, ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Cecile.
Pieter M - Feb 2020
Overall score
Very satisfied. Has no complaints.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede. Het geen klagtes.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Hallo Pieter
Baie dankie vir jou terugvoer, ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Cecile
Richard M - Nov 2019
Overall score
Met my needs as an overnight in-transit stopover.
Danielle's Guest House's response
Dear Richard,
Thank you for your review, we hope to see you soon again.
Regards,
Lynette
Janine S - Nov 2019
Overall score
Under standard.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onder standaard.
Die kamers is klein, benoud en beknop. Die handdoeke en beddegoed was benoud en onnet. Geen boekie of inligting vir die WiFi password ens. nie. Daar was geen mens in sig nie. Die eienaar kon ook nooit bereik word nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Jammer om te hoor die kamer was vir jou te klein, benoud en beknop.
Op die fotos het jy n keuse om vir jou 'n kamer te kies wat jou begroting pas. Ons kleiner kamers is standard 3.1 x 7.2m. Jy het 'n opsie gehad om 'n groter kamer van +- 60m² te bespreek indien ons std kamers nie aan jou vooreistes voldoen nie.
Skoon gewaste linne en handdoeke word aan elke kamer voorsien voordat 'n nuwe gas inboek. Ons bied nie WIFI aan nie, so daar sal nie 'n boekie met 'n password in die kamer wees nie. Ons het wel 'n gelamineerde inligting's blaatjie vir ons gaste in elke kamer wat jy dalk nie raak gesien het nie.
Daar is vir jou vooraf 'n skrywe gestuur hoe om toegang te bekom wat jy onelukkig ook nie nagegaan het nie, jammer dat die eienaar toe nie op daardie oomblik beskikbaar was nie en dat jy deur jou smse moes gaan om toegang te verkry.
Lindsey C - Sep 2019
Overall score
Lovely place to stay.
Danielle's Guest House's response
Dear Lindsey
Thank you for the great review, we appreciate every word. Hope to see you soon again.
Kind Regards,
Lynette / Cecile
Anchen M - Sep 2019
Overall score
Dit was een van die beste gastehuise wat ek al beleef het.
Read moreDanielle's Guest House's response
Baie dankie Anchen julle is altyd welkom.
Lettie K - Jul 2019
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Danielle's Guest House's response
Beste Lettie,
Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon verwelkom.
Groete,
Lynette le Roux
Ronel C - Jan 2019
Overall score
Tasteful decor, friendly hostess, quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Smaakvol gemeubileer, gasvrou baie vriendelik, omgewing stil en rustig.
Baie netjiese, smaakvol gemeubileerde kamer. Stil en rustige veilige omgewing. Die gasvrou kwyt haar goed van haar taak en is baie aangenaam en vriendelik. Sal die verblyf weer gebruik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Liewe Rone,.
Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon verwelkom.
Groete,
Lynette
Linda V - Oct 2018
Overall score
Baie netjies en skoon asook veilig. Goeie area. Sal definitief aanbeveel.
Danielle's Guest House's response
Baie dankie Linda, ons sien uit om julle weer hier te huisves.
Groete
Lynette
Erika S - Jun 2018
Overall score
Fantasties!
Danielle's Guest House's response
Beste Erika,
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer en die feit dat jy baie tevrede was met jou verblyf en die diens!
Sien jou gou weer.
Groete,
Danielle's Guest House
Annesta B - May 2018
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Stil en rustige area. Veilige parkering. Gerieflike kamers met badkamer. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Baie dankie Annesta. Veiligheid is so belangrik vandag en ons streef regtig daarna om altyd ons gaste en hulle bessittings/voertuie dan ook so te hou. Bly jy het jou tydjie by ons geniet, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Elritia L - Aug 2017
Overall score
Netjies, goeie ligging, veilig. Ons was baie tevrede.
Danielle's Guest House's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Elritha. Dit word baie waardeer.
Renier S - Aug 2017
Overall score
Netjiese, luukse akkommodasie perfek vir oornagverblyf in Pretoria of as jy 'n konferensie bywoon.
Read moreDanielle's Guest House's response
Dankie Yolande, vir die positiewe terugvoering. Dit word waardeer. I verband met die bord voor die hek, dit is slegs vir veiligheid omdat ons net besprekings doen wat vooraf geboek is. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.
Ben P - May 2017
Overall score
Enjoyed our stay.
Danielle's Guest House's response
Ben,
Thank you for your valued feedback, a mirror was installed near a plug upon your departure.
We hope to see you soon again.
Regards
Danielle's Guesthouse
Digby R - Mar 2017
Overall score
Disappointing.
Erika M - Dec 2016
Overall score
Pleasant and highly recommended. Very satisfied - neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en sal die gaste huis vir almal aanbeveel. Baie tevrede netjies en skoon
Ek kan Danielle`s Guest House vir enige iemand aanbeveel. Dis pragtig netjies en skoon. Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang en `n spesiale dank aan Grace vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid weet dit word opreg waardeer. Puik julle!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Baie dankie Erika,
Ons waardeer jou terugvoer, sal vir Grace laat weet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Pieter N - Oct 2016
Overall score
Very neat, everything in working order, good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, als het gewerk, goeie waarde vir geld.
Baie vriendelike diens gehad, als het gewerk en was in hul plek. Geen probleme met inboek of uitboek gehad nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Baie dankie Pieter, vir die positiewe terugvoer, ons hoop om jou gou weer te sien.
Lelanie M - Oct 2016
Overall score
Very comfortable, room is beautiful and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, kamer is pragtig en skoon.
Sal verseker weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Baie dankie, Lelanie,
Ons hoop om julle weer binnekort te sien!
Mariana B - May 2016
Overall score
110% for hospitality, neat accommodation and helpful staff!
This review has been translated,click hereto view the original version.
110% vir gasvryheid, netjiese verblyf en behulpsaamheid van personeel!
Sal beslis weer van die geriewe gebruik maak! Wonderlike ervaring met Danielle"s Guest House! Dit is soos tuiskoms by bekendes in 'n stil omgewing met 'n pragtige tuin en baie veilige parkering. Heerlike ontbyt gehad. Wat kan 'n mens meer vra? Sal hulle beslis aanbeveel vir my vriende om by oor te bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle's Guest House's response
Baie dankie, ons is bly om te hoor dat julle so tuis gevoel het en dat ons julle verblyf hier so 'n wonderlike ervaring kon maak. Ons sien uit om julle weer te sien!
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 154 Cox Street, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- No children under 18