The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at DanielsHoogte Private Reserve | TravelGround
+50

DanielsHoogte Private Reserve

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 8 reviews for DanielsHoogte Private Reserve
Cleanliness
3.9/5
Service
3.9/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
3.8/5
Harry V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Harry V
With spouse/partner

Nostalgiese verblyf met aangename gasheer.

Ongelooflike sonsondergang, rustige natuur in 'n veilige plaasomgewing met besonderse uitsigte en genoeg spasie om rustig te wandel tussen die fynbos. Verskillende verblyfopsies beskikbaar, bespreek volgens jou behoefte en voorkeur.

DanielsHoogte Private Reserve's response

Carmen, dit was 'n plesier. Ek is bly jul het die natuur geniet.

DanielsHoogte Private Reserve
Marina M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marina M
With friends

Die omgewing was wonderlik as mens uit die stad wil wegkom, die verblyf was ondergemiddeld en buitensporig duur vir dit wat gebied word.

Die omgewing en afgeleë posisie was onverbeterlik. Ek het egter vir die prys 'n baie beter versorgde en afgeronde plek verwag. Die beddegoed, handdoeke, vadoeke en los matte is glad nie op standaard nie. Die geyser het gelek en die water wou nie warm word nie. Heeltemal te hoog geprys vir baie basiese geriewe. Kan bysê dat die eienaar ons 'n ekstra aand teen halfprys aangebied het - wat nog steeds te duur was.

DanielsHoogte Private Reserve's response

Dassie was in 'n skoon kondisie aan jul gegee. Die beddegoed is splinternuut, jul is die tweede paartjie daar.
Jammer vir die geyser, maar dit was reg voor jul gekom het, daarom is jul 'n ekstra nag teen halfprys aangebied.
Die basiese geriewe is duidelik op ons profiel omskryf. Daar is geen elektrisiteit, maar wel 'n gas yskas en stoof, maak deel van die ervaring, soos jy bevestig het.
Ek is egter jammer jy het dit nie geniet nie.

DanielsHoogte Private Reserve
Eben N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Eben N
With spouse/partner

Somewhat disappointing.

The place wasn't very neat and there was dust on the walls. There was a broken corrugated iron sheet in the braai inside to catch the ash. At that price one would expect that linen and towels are included, but had to pay extra for it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie teleurstellend.

Die plek was nie baie netjies nie en stof was op mure. Daar was 'n stukkende sinkplaat in die binnebraai om die as op te vang. Teen daardie prys sou 'n mens verwag linne en handdoeke is ingesluit, maar moes ekstra daarvoor betaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annemie V
With spouse/partner

Indien eenvoud en wegkom uit die gedruis van die stad vir jou 'n prioriteit is, dan is hierdie die plek om te wees.

Ons het die rustigheid en natuur baie geniet. Die witkruisarende, boesmantekeninge en ongelooflike uitsigte is 'n groot bonus.

DanielsHoogte Private Reserve's response

Baie dankie Annemie, bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groetnis,
Daniel

DanielsHoogte Private Reserve
Grete S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Grete S
With spouse/partner

Pragtige uitsig in chalet teen die berg.

Oom Danie was baie vriendelik en het uit ons baie spasie gegee vir ons romantiese tydjie weg. Die huisie was eenvoudig maar het presies gehad wat ons nodig gehad het. As jy 'n stille wegbreek kans soek waar jy kan gaan stap, bietjie wilde diere sien (ons het Rooibokke, wilde hase, baie roofvoëls, bobbejane en meer gesien) en bietjie rus en vrede soek waar niemand jou kan kry nie is hierdie die plek vir jou.

Clare H - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clare H
Family with young children

Outstandingly beautiful scenery, comfortable, though rustic dwelling, awesome sunsets, and wonderfully warm, friendly, helpful host.

Daniel is the epitome of the genial host, but went even further by giving my husband a 'regmaker' for his upset stomach. Our son, two little granddaughters and ourselves, walked and climbed over the amazing rocky terrain, gazing in awe at the stunning scenery we encountered at every ascent. Our granddaughters especially loved making friends with the calf, Blommie, and Tombe, the gentle Ridgeback dog. Daniel, justifiably proud of his mountain empire, drove us to out of the way places and regaled us with many interesting tales of life in die Hoogtes. We all thoroughly enjoyed our weekend and came home refreshed by the peace and pure air of DanielsHoogte.

DanielsHoogte Private Reserve's response

Hallo Clare,
Thank you for the compliments.
It was a pleasure, and you are most welcome.
Greetings Vanni Berg,
Daniel and Tombe

DanielsHoogte Private Reserve
Tina D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina D
With friends

Perfekte rustieke kampplek weg van almal en deel van die natuur!

Wil dit amper 'n geheim hou want daar is min plekke oor waar mens so kan wegbreek van alles en almal af en die kamp plek vir mens self kry. Die ligging is fantasties en ons het die eerste middag 'n Gevlekte Ooruil saam met ons in die grot gehad. Pragtig. Die kampterrein was ook baie netjies en die storte en toilette was baie skoon. Gaan definitief weer 'n draai daar gaan maak. Eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik.

JC B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
JC B
Individual traveler

Tussen nêrens en êrens, bo op 'n berg met 'n uitsig wat skrik vir niks!

Ons het vir vier dae op DanielsHoogte gebly, net buite Aurora. Teen die berg op, weggesteek van die geraas van die stad. Lekker kothuis met ongelooflike uitsigte: net die regte plek om te ontspan. Sal definitief terugkom!

DanielsHoogte Private Reserve's response

Dit was n plesier JC, kom gerus weer,
Groetnis vd Berg,
Daniel

DanielsHoogte Private Reserve
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkYzA1MmExLTVhNWQtNDlhMi1hMDM5LTlhODMzYTlkMDc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (for 2 people) 8 5 1 5 DanielsHoogte Aurora 7325 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -32.684444444444 18.536111111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!