The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Danke Schön Guest House & Caravan Park | TravelGround
+13

Danke Schön Guest House & Caravan Park

12 reviews
Self Catering

Review Summary

3.8 out of 5from 12 reviews for Danke Schön Guest House & Caravan Park
Cleanliness
3.7/5
Service
3.8/5
Location
3.9/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.8/5
Louis C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis C

`n Gerieflike oornagpunt op pad na Durban.

Ons was 'n groep van 4 volwassenes, 3 kinders, 3 kleinerige honde, 3 sleepvoertuie en 3 sleepwaens. Danke Shön was bereid om ons te akkommodeer en het gerieflike en veilige verblyf verskaf vir die nag. Ons het twee eenhede bespreek en alhoewel dit nie weelderig was nie, was dit baie funksioneel en het in al ons behoeftes voorsien. Dit was soos dit geadverteer was met gerieflike beddens, die nodige kombuisgeriewe en badkamers met warm water. Dit was baie warm, maar die waaiers het gehelp om dit draagliker te maak. Persone wat 'n 5-ster- of weelderige plek verkies, moet liewer 'n hotel of soortgelyke plek bespreek, want Danke Schön bied die basiese nodige fasiliteite en nie weelderigheid nie. Die eienaar was weg met verlof en die persoon wat ons moes ontvang, was nie daar toe ons arriveer nie. Ons moes dus 'n ruk lank wag voordat ons geholpe geraak het. Ons kon veilig agter toesluithekke baie naby aan ons slaapplek parkeer, wat dinge baie vergemaklik het met die bagasie wat ons moes af- en oplaai vir die nag.

Danke Schön Guest House & Caravan Park's response

Beste Louis,
Ons probeer regtig om teen n baie billike prys gesinne en groepe te help. Jammer as u moes wag vir diens maar ons moet ook seker partymaal bietjie met vakansie gaan en my kinders in die Kaap besoek. Dit is egter n probleem om n geskikte persoon te kry om af te los. Ons gebruik altyd die bure se dogter en is gewoonlik baie gou om mense te help. Jammer daaroor.

Danke Schön Guest House & Caravan Park
Melody E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Melody E
Family with teenagers

Nie gelukkig nie.

Ontvangs was swak, die geriewe benodig aandag.

Carien H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien H
With spouse/partner

Heerlik!

Ons was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Brunhilde en haar dogter het ons ontvang en selfs die ontbyt in die yskas gebêre. Dit is 'n baie oulike gastehuis!

Leon V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Leon V
With spouse/partner

Bevredigend en netjies.

Netjiese en skoon eenheid. Die yskas se grootte is uitstekend. Kon al my ice bricks vries vir die volgende dag se reis. Die ontbyt is ’n besliste wenner.

Linda B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda B

Skoon en als wat nodig is vir n gerieflike oornag slaapplek.

Dit was in ons mening voldoende. Ons was verras oor die ontbyt wat vir ons in die yskas gelos is. Dit was gerieflik. Mens moet nie moderne uitspattige geriewe verwag nie, maar alles en meer was daar. Alle kombuis geriewe was beskikbaar. Die bome en rustigheid was besonder lekker vir moee reisigers. Miskien kan daar net muskiete doders iewers geplaas word aangesien ons niks by ons gehad het nie.

Theunis D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theunis D
With spouse/partner

Baie vriendelik en hulpvaardig maar badkamer kort aandag.

Geen probleem met gawe eienares - sy het aangebied dat ons 'n gastekamer se kombuis gebruik terwyl ons gekamp het, en niks ekstra gevra nie.

Marli W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marli W
Family with young children

Neat and cheap overnight stay.

Owners were very helpful. Place was clean. A little TLC here and there. Nothing more is necessary for an overnight place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en goedkoop oornagverblyf.

Eienaars was baie behulpsaam. Plek was skoon. Kort hier en daar bietjie TLC. Het niks meer nodig vir oornag plek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shelley W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Shelley W

Disgusting! This place is not worth being open for bookings.

Absolutely horrendous. Dirty room. Just about everything was broken. Almost got shocked on the broken heater. Appalling bathroom facilities. Had to make our own breakfast! Terrible decor. Cold rooms!

Jeff B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeff B
With spouse/partner

Exactly what we wanted with extra besides.

Wonderfully suited our needs with some surprise extras.

Celeste P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste P
With spouse/partner

Wonderlik, wonderlik verblyf.

Baie baie dankie. Dit was 'n wonderlike verblyf. Gasvryheid van hoogstaande aard. Heerlike yskoue koeldrank met aankoms. Heerlike ontbyt vir selfhelp, netjies en skoon. Pieter en Brunhilde, ons waardeer dit baie.

Martie B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie B
With spouse/partner

Rustig.

Ek en my man het in Desember daar oornag oppad Laeveld toe. Dit was goed ingerig vir dit wat ons nodig gehad het. Netjies en skoon.

Mampoi R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Mampoi R
With spouse/partner

I don't recommend anyone to stay here, we booked 2 days but left after spending 1 night.

The room was very hot with no air-con. Linen smell was unbearable. Milk was not fresh and bread was stale.Owners weren't around, left one guy with no customer care.

From R300
per night (for 2 people)
From R300
per night (for 2 people)
From R300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 48 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61 Voortrekker Street, Winburg, 9420, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFNbB4EDzNwjMTQmdlWb4LMuziOe1n9Tk5ZwHBNB28rMPHHimtW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R300  per night (for 2 people) 12 5 1 4 61 Voortrekker Street Winburg 9420 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.516839 27.010578
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!