The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dankie Pa Guest House | TravelGround
+13

Dankie Pa Guest House

39 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 39 reviews for Dankie Pa Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Glenn M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenn M
With spouse/partner

Very clean, equipped and friendly.

An excellent stay, really enjoyed the guesthouse.

Dankie Pa Guest House's response

Hi Glenn,
Thank you for the positive review, it really is appreciated.
It was lovely meeting you and your family.
Keep well!
Regards
Sandra

Dankie Pa Guest House
Yannique B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yannique B

Absoluut ’n uitmuntende gastehuis!

Daar is regtig geen woorde om die wonderlike atmosfeer te verduidelik nie. Die vriendelikste ontvangs met aankoms. Ons het so lekker gebly, mens het vreeslik tuis gevoel en ontspanne. Die diens en ontbyt is uit die boonste rakke!

Dankie Pa Guest House's response

Hi Yannique

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is so bly dat jy lekker gebly het.

Ons hoop om jou weer te sien.

Groete
Sandra

Dankie Pa Guest House
Caroli D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroli D
With friends

Dit was wonderlik, skoon en netjies.

Ek het die goeie kwaliteit beddegoed, beddens en ontbyt waardeer na 'n lang dag op die pad. Sal definitief weer van hulle gebruik maak!

Johan D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan D
Family with teenagers

Lekker gebly.

Ons sal vir seker weer gebruik maak van Dankie Pa. Alles was netjies en skoon en kon selfs die volgende oggend vir ons vroeër as gewoonlik ontbyt maak.

Dankie Pa Guest House's response

Hi Johan

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly dat julle lekker by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Dankie Pa Guest House
Maryna M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna M
With spouse/partner

Uitstekende oornagverblyf.

Baie lekker gekuier, heerlike ontbyt. Baie netjies en skoon. Beveel dit met geruste hart aan.

Dankie Pa Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer, Maryna. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Dankie Pa Guest House
Marius J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius J
Family with teenagers

Sentraal geleë en naby The Big Hole. Was perfek vir ons oorslaap op pad Kaap toe.

Baie gerieflik, WiFi, lugversorging en veilige parkering. Sal weer hier oorslaap. Waarde vir geld. Verblyf het ook 'n lekker ontbyt ingesluit.

Dankie Pa Guest House's response

Baie dankie vir die terguvoer Marius. Ons is bly julle het lekker gebly.

Hoop om julle weer te sien.

Dankie Pa Guest House
Willem K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem K

Ons is vriendelik ontvang.

Ons het die verblyf, gasvryheid en ontbyt geniet. Ons enigste probleem was die gaste langsaan wat tot laatnag gekuier het.

Drieka L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drieka L
With spouse/partner

Puik

Netjies skoon, vriendelike diens en 'n puik ontbyt uit die boonste rakke gewees. Sal beslis weer daar bly.

Linda V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V

Perfekte gaste huis in Kimberley

Dankie pa gastehuis is skoon, netjies, gelee naby winkels en die Groot gat. Heerlike ontbyt en koffie.

Ettienne K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettienne K
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en uitstekende kliëntediens. Baie goed geleë. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Johanna Susanna Labuschagne L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna Susanna Labuschagne L

Warm ontvangs en die kamers is baie gerieflik.

Ons was 'n seniorburger-reisgroep en is hartlik ontvang deur Annatjie. Die kamers was uitstekend geleë naby die hoofgebou en eetsaal. Stil en rustig. Baie goeie ontbyt en vriendelike personeel. Sal definitief weer hier oornag. Dankie Marnazel, Annatjie en span.

Corrie L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corrie L
Individual traveler

Aangenaam.

Sal beslis weer van dit gebruik maak.

Ernst S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ernst S
Individual traveler

Baie goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en uitstekende kliëntediens. Baie goed geleë. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Ghita R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ghita R
Individual traveler

Netjies en vriendelik en skoon en gasvry.

Baie goeie verblyf, goed ingerig en netjies en skoon en vriendelike diens. Enigste advies is om beter ontbyt aan te bied.

Wesley O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wesley O

It was a great experience.

The hosts were very kind, they waited up for us past midnight as we arrived late due to accidents on the road. Place was clean, and the breakfast was wholesome.

Sonja D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja D
With spouse/partner

Skoon gerieflike, veilige oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer waarin ons geslaap het is baie netjies. Die badkamer is ruim en het 'n lieflike groot stort. Die bestuurder was so gaaf om ons toe te laat om ons eie aangekoopte aandete by een van die tafels in die gastehuis se eetkamer te nuttig. Daar is 'n winkelsentrum net om die draai van die gastehuis af. Ontbyt was heerlik en deur twee vriendelike dames voorberei. Daar is veilige parkering vir mens se motor. Ons kan Dankie Pa Gastehuis definitief aanbeveel.

John F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John F
Individual traveler

Bo verwagting.

Baie vriendelik, skoon, privaat en min inmenging met gaste. Die ontbyt is 'n bonus en lekker. Dit was waarde vir geld.

Erika C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika C
Family with teenagers

Netjies en skoon met vriendelike ontvangs.

Dankie Pa Gastehuis is skoon en netjies en Adri het ons baie vriendelik ontvang.

Mj B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mj B
Family with young children

Uitsonderlike verblyf. Voel soos huis.

Sien sterre.

Mike D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike D
With spouse/partner

Lovely, peaceful atmosphere after a day on the road.

Dankie Pa Gastehuis' staff received us very kindly and afterwards gave us our privacy. The room was spacious and adequate, clean and well-equipped. We were excited to be ready for the next day's trip. The breakfast was delicious, the dining room also a nice surprise. We will definitely recommend Dankie Pa and use it again when the opportunity is required.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige atmosfeer na 'n dag se reis.

Dankie Pa Guest House se personeel het ons baie vriendelik ontvang en daarna ons privaatheid gegun. Die kamer was ruim en voldoende, skoon en goed toegerus. Ons kon heerlik uitrus om reg te wees vir die volgende dag se tog. Die ontbyt was heerlik, die eetkamer ook 'n mooi verrassing. Ons sal Dankie Pa beslis aanbeveel en weer gebruik wanneer die geleentheid daarvoor vra.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fanie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie M
With spouse/partner

Wonderful accommodation.

Had a great stay after a long tour and had a good rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf.

Heerlik gebly na lang toer en lekker gerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Verena M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verena M
With spouse/partner

Value for money.

Comfortable accommodation, well located. Delicious breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Gemaklike akkommodasie, goed geleë. Heerlike ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melise S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melise S
Family with teenagers

Ongelooflike plekkie, ons het baie lekker gebly.

Die ontvangsdames was baie vriendelik. Die dames wat kos- en skoonmaak is baie vriendelik en gasvry, alles is so netjies en skoon, ons het baie lekker gebly by Dankie Pa, ek sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand.

Stephane D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephane D
With spouse/partner

Beste ooit.

Pragtige skoon en netjiese kamer met 'n aparte badkamer. Baie gasvry ontvang. Personeel baie professioneel. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar oornag.

Marietjie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie S
With spouse/partner

Baie dankie. Heerlik gebly alles was tops.

Heerlik gebly. Diens was wonderlik. Kos, kamers alles is tops.

Kobus V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Baie netjies en rustig.

Die personeel is baie vriendelik en alles was na verwagting. Die ontbyt is 'n groot plus vir ons gewees en rond 'n heerlike nag se rus goed af. Ek sal Dankie Pa Guest House vir enige persoon met graagte aanbeveel.

Rian S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian S
With spouse/partner

Lekker gebly.

Parkering was langs ons eenheid. Nie ver tasse gedra nie. Lekker ontbyt.

Dankie Pa Guest House's response

Dit was 'n groot plesier om u by ons te kon hê. Ons hoop om julle volgende keer weer te sien.
Mooi bly
Joann

Dankie Pa Guest House
Wilna M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna M
Individual traveler

Peaceful, safe and helpful.

Certainly a very pleasant experience. I can't remember the last time I was this grateful for a quiet place with a nice bed after being on the road for a while. The secure parking was a bonus. Staff were also very helpful. I'll be back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Salig, veilig en behulpsaam.

Voorwaar 'n baie aangename ervaring, ek was lanklaas so dankbaar vir 'n stilplek met 'n goeie bed na baie kilometers agter my en die veilige parkering was 'n pluspunt. Personeel was ook baie behulpsaam. Ek kom verseker weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa S
Family with teenagers

Great place.

It is a beautiful and neat place and very friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie plek.

Dit is 'n baie mooi en netjiese plek en baie vriendelike gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marelize P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize P
With spouse/partner

Wonderful, wonderful, wonderful!

What a wonderful place to stay, excellent service, spotless rooms, and welcoming. This would be the first place I go to every time I go to Kimberley. They were very helpful and took very good care of my husband who is in a wheelchair. We had to stay an extra day and they were already fully booked. The lady went through the trouble of phoning around to find alternative accommodation for us. I strongly recommend this guesthouse to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, wonderlik, wonderlik!

Dit was regtig 'n wonderlike plek om te bly, die diens was fantasties, die kamers is onmeetbaar netjies en verwelkomend. Ek sal elke keer as ek Kimberley besoek heel eerste daar navraag doen vir oornagverblyf. Hulle was baie behulpsaam en het my man in 'n rolstoel op die hande gedra en gemaklik probeer maak. Ons moes 'n ekstra dag aanbly en hul is toe reeds vol bespreek. Die dame het die moeite gedoen om self rond te bel om vir ons alternatiewe oornagblyplek te kry. Ek beveel die gastehuis baie sterk aan vir enige persoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carlie P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carlie P
With spouse/partner

Netjiese gastehuis wat aangename verblyf verseker.

Gastehuis wat waarde vir geld bied en in 'n rustige omgewing geleë is. Vriendelike, hulpvaardige diens van die personeel.

Senzeni T - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Senzeni T
With spouse/partner

Great experience.

Management and staff are very accommodating and welcoming. The place was very clean and it felt like a home. They treat their guests the same/equal. If we are to visit the area again, we would book there again, Dankie Pa. From the bottom of my heart, thank you for making our stay remarkable. May God bless you beyond your imagination.

Rodrick D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rodrick D
With friends

Our accommodation was very pleasant and the service was excellent.

The property was very neat and it gave a very good impression on arrival. The rooms were also clean and neat. The environment is quiet and peaceful and we slept really well without any noise or disturbance. The staff were professional and the service was great. It was definitely value for money to stay here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was baie aangenaam en die diens was uitstekend.

Die perseel was baie netjies en het 'n goeie indruk geskep met ons aankoms. Die kamers was ook skoon en netjies. Die omgewing is stil en rustig en ons het baie lekker en rustig geslaap sonder enige geraas of steurnis. Die personeel was professioneel en het goeie diens gelewer. Dit bied beslis waarde vir geld om hier tuis te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rob Van Den Bosch R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rob Van Den Bosch R
With spouse/partner

Gastvrij, dichtbij het grote gat.

Keurige kamers, erg gastvrij en behulpzaam. Kamer had een smal tweepersoonsbed van 1.40 m. Koelkastje niet op iedere kamer. Vantevoren om vragen. Behoorlijk ontbijt.

Maude V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maude V
Individual traveler

Oornag met etes.

'n Rustige kamer met heerlike stort, en 'n vriendelike gasheer.

Christie S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie S
With spouse/partner

Fantasties!

Die ontvangs was baie vriendelik. Die kamer was skoon en ruim. Die badkamer was goed ingerig. Ontbyt was uitstekende waarde vir geld en die personeel was baie behulpsaam. Wonderlik!

Chris W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris W
With spouse/partner

Uitstekend!

Dit was regtigwaar die skoonste, netjiesste en gemaklikste oornagverblyf. Die personeel is baie vriendelik en aangenaam, hulle diens is uitsonderlik. Die ontbyt was ook uitmuntend. Ek sal vir seker weer daar oornag. Al wat bietjie moeilik was, was om die gastehuis te kry.

Willa N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willa N
With spouse/partner

Kan wraggies GEEN fout vind nie!

Dis een van die beste gastehuise waar ek tydens my verlof tuisgegaan het! Alles is netjies, skoon en 'n mens word hartlik ontvang.

Cathy D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy D
With spouse/partner

Would definitely stay at Dankie Pa Guet House again.

Found the staff at Dankie Pa Guest House very friendly and helpful. Stayed in a beautiful room and had a lovely stay, definitely recommended.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Harvey Street, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWU1NDdiLTVjYTctNGQyMi1hNmIyLWRhNjZmYTAwYmU5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 39 5 1 5 1 Harvey Street Rhodesdene 8301 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.74617683302 24.743243212967
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!