The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Danna Baai Huis | TravelGround
+24

Danna Baai Huis

Self Catering

Location

  • 19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Western Cape

Danabaai is 'n bewaar-area, 10 km vanaf Mosselbaai, met 2 pragtige strande wat ideaal is vir lang wandelings, hengelgeleenthede, hawe en seilgeriewe en watersport. Walvisse is gereeld te sien tussen Julie en Oktober en dolfyne kan deur die jaar gesien word. Ons is binne maklike bereik van talle wildreservate, gholfbane, die Garden Route Casino, gesondheidspa’s, restaurante en winkelsentrums. Ons is 40 km vanaf George Lughawe op die N2 na Kaapstad, 7 km vanaf Pinnacle Point Gholf-landgoed, en 10 km vanaf Mosselbaai.Ons is binne maklike bereik van uitstekende restaurante, museums, die casino en avontuur-doendinge. Vir adrenalienvrate is daar reksprong, brugswaai, abseil, skubaduik, haaihokduik, walvis- en dolfynkyk, vierwielmotorfietsritte en seiljagvaarte in die omliggende area.

Fullscreen
From R3 500
per night (sleeps 8)
From R3 500
per night (sleeps 8)
From R3 500
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4LGIN214V2koPuZ6qvX5moZF9oOqpeYYemGYS8rP7aGUGO7mCh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 500  per night (sleeps 8) 19 Nutans Street Dana Bay 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.205217 22.037564
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!