The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dassie Paleis | TravelGround
+44

Dassie Paleis

Review Summary

4.1 out of 5from 38 reviews for Dassie Paleis
Cleanliness
4.1/5
Service
4.3/5
Location
3.9/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.9/5
Marilize V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marilize V
Individual traveler

Vriendelik.

Ek was baie vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Fazlin J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fazlin J
Family with young children

Great facilities. Friendly staff.

We loved our stay at the Dassie Paleis. It was close enough to get to and from town, mall etc. The chalet was fully equipped with everything we would need and it had alarms for security. I will definitely stay there with the family again when I visit Brits.

Tersia S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tersia S
Family with young children

Teleurstellend

A.g.v dubbelbespreking van huistipe is ons nie in kennis gestel vooraf nie, dus het ons met vooropgestelde verwagtinge by Dassie Paleis aangekom. Groot was ons teleurstelling toe ons al 4 in 'n klein kamer ingelei en verwelkom word. Pleks van ontspan en uitrus was ons opgestres want kinders kan nie op bunk beds slaap nie en moes 1 op grond slaap en mamma en pappa moes raas dat kinders slaap, ons kon nie rustig 'n koffie nuttig voor ons ook gaan slaap het nie. Dit was nou werklik 'n stop en go. Onder ander omstandighede sou ons ervaring moontlik meer positief gewees het, maar hierdie besoek was teleurstellend. Plekkie baie skoon en netjies en bestuur het probeer opmaak vir die bespreking verbrouing maar dis 'n nee van ons kant af.

Marius V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius V
Family with young children

Netjiese skoon kamers en lekker braai geriewe. Swembad was baie netjies.

Baie vriendelik ontvang. Rustige atmosfeer vir ons 1 nag. Sal beslis weer besoek en aanbeveel.

Dassie Paleis's response

Baie dankie Maruis. Dit maak ons bly om ons gaste so tevrede te sien. Sien daarna uit om jul dalk weer in die toekoms te akkommodeer.

Dassie Paleis
Rita V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rita V
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Plekkie was klein maar skoon en netjies. Rustige atmosfeer.

Christelle O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle O
With spouse/partner

Great.

Wag net vir afhandeling van opgradering en warmwaterswembad.

Debbie F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Debbie F
On business

Rustige omgewing.

Dit was gerieflik en skoon.

Dassie Paleis's response

Dankie Debbie, hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Wayne D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Wayne D

Een van die minder goeie plekke waar ek al gebly het.

Glad nie tevrede met Dassie Paleis gewees nie: Die kombuisware is baie basies en oud en ketel aangekalk. Badkamer se kraan is stukkend en bad se emalje het beter dae gesien. Die hele huis kort meer muurproppe en slegs een slaapkamer het 'n spieël met 'n muurprop. Die parkering by die huis wat ons bespreek het is baie moeilik om te parkeer en weer uit te kom.

Maurits P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Maurits P
Family with young children

Lekker gewees as jy slegs slaapplek gesoek het vir die aand.

Ek is bietjie teleurgesteld in die waarde vir geld. Ons het in 'n enkelkamer geslaap waar daar 5 beddens was. Alhoewel alles netjies was en die beddegoed mooi skoon was, dink ek dit is bietjie duur vir een kamer met 5 beddens. Wat my ook ontstel het was, ek het navraag gedoen oor ontbyt en die reaksie was dat dit bietjie kort kennis is en dat daar nie net vir ons ontbyt gemaak kan word nie. Ook die hoof-ingang word nie gesluit nie en gee toegang tot enigiemand enige tyd van die aand.

Ap M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ap M

Skoon en netjies.

Dit was lekker om by Dassie Paleis tuis te gaan. Sal dit aanbeveel.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

Dassie Paleis
Ernest B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ernest B
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie mooi skoon en goed toegerus vir die grote van die verblyf plek. Braaigeriewe en atmosfeer is ook baie lekker.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het die vervlyf by Dassie Paleis geniet. Hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Zelda D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Zelda D
Family with teenagers

Baie rustig en net wat jy nodig het.

Baie dankie vir die verblyf en vriendelikheid en goeie diens vanaf die webtuiste en Dassie Paleis. Een negatiewe ding: Stort in eenheid waar ons geslaap het kort aandag, baie dun straal water en geen warm water deur stort kop nie, moes handstort gebruik om mee te stort, maar andersins heerlik gebly en baie netjies.

Dassie Paleis's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aan die stort aandag gegee, hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Vanessa V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa V
Family with young children

Good accommodation.

Everything we needed for our stay. Nice setup.

Dassie Paleis's response

Thank you Vanessa we hope to see you back soon.

Dassie Paleis
Christelle O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle O
With spouse/partner

Fantasties. Dankie.

Fantasties, sien uit na al julle verbeterings en veranderings. Belê in 'n warmwater-swembad, asb. My ouers sal dit ook kan geniet.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die terugvoer, hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Johan J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
Individual traveler

Ek het baie lekker daar gebly.

Die mense wat daar werk is baie vriendelik en help graag as daar 'n problem is.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die terugvoer Johan, Ons hoop jy kom kuier weer.

Dassie Paleis
Alicia V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Alicia V
Family with young children

Teleurstellend al is die gasheer vriendelik is die verblyf swak.

Sal nie vir mense wat wil oor slaap aanbeveel nie. Die badkamer lig werk nie, die ketel werk nie. Die stort het probleme gegee en moes eers wag dat die eienaar kom water aansit. Dan as jy kar toe of net enige beweging buite is bly die klein hond blaf, en ons bure het gebraai buite so die hond was nie vir een oomblik stil nie. Die breek goed is geen stelle nie. 4 verskillende tipe koppies. Die kan definitief as 'n laeklas-backpackers geklassifiseer word sodat 'n mens nie hoef teleurgesteld voel met die akkommodasie nie.

Dassie Paleis's response

Jammer dat jy dit so ervaar het.
Ons is bly dat ons die ketel, badkamerlig en water probleem kon oplos, sulke dinge gebeur.
Ons sal oplet na die eetstelle, dankie dat jy dit onder ons aandag bring, ongelukkig as iets uitbreek kry 'n mens nie altyd dieselfde nie.
Kom kuier gerus weer.

Dassie Paleis
Adele V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adele V
Family with teenagers

Very cute and sociable.

Thank you for the good service. The place was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulik en gesellig.

Baie dankie vir goeie diens. Die plekkie was baie oulik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die 5 sterre. Kom kuier gerus weer.

Dassie Paleis
Jeanine M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine M
With spouse/partner

We had the best time ever.

We would definitely go back to Dassie Paleis. Personnel is very friendly as well. We had the best time just relaxing and looking at all the dassies and rabbits. Loved it!

Dassie Paleis's response

Thank you Jeanine hope to see you soon.

Dassie Paleis
Zelda D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda D
Family with young children

Ons het baie lekker gebly, ten spyte van die baie nat weer.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Ons sal volgende keer vir 'n gesin in 'n groter kamer wil bly, maar die back packers was nie sleg nie. Ek sal graag 'n spieël wou gehad het in die kamer en meer plek in die stort om jou klere op te hang of plek op 'n bankie om goed neer te sit. Die parkering vir jou kar is gevaarlik omdat die skerp klippies jou bande kan beskadig, mens kan kyk dalk daar na gras of sement blad gooi. Verder baie rustig en sal vir seker weer 'n draai daar maak.

Dassie Paleis's response

Hi Zelda, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle, julle kuiertjie by ons geniet het.
Ons beveel gewoonlik die chalets vir gesinne aan, juis omdat daar dan 'n badkamer en kombuis in die eenheid is.
Ons gebruik spesifiek die gebreekte teëls wat ons aankoop om die parkering en pad te maak, omdat dit goeie dreinering verskaf. Dele van Brits is bekend vir sy vrugbare turf wat 'n uitdaging is om te voorkom dat voertuie vassit. Ons maak al jare gebruik van die teëls en dit het nog nie ons eie voertuie se bande beskadig nie.
Ons hoop dat julle weer vir ons kom kuier.

Dassie Paleis
Ivan V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ivan V
With spouse/partner

Waarde vir geld met goeie diens.

Ons het ontvang waarvoor ons betaal het sonder probleme. Van die goedere is bietjie ouer en gebruik. Daar is ook 'n lang inventarislys wat op mens wag as jy arriveer.

Dassie Paleis's response

Beste Ivan,

Dankie vir die terugvoer en gradering. Hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Retha V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha V

Verassend en vreedsaam.

Met seer harte soos ons sin het die plekkie troos en rus verskaf en kon ons die volgende oggend met meer moed en 'n makliker opstaan 'n nuwe dag by hospitaal aandurf Niemand en niks het ons spasie betree nie en ons kon uitrus na 'n baie lang reis.

Dassie Paleis's response

Beste Retha,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat Dassie Paleis vir julle rustigheid kon bied en 'n skuilte teen die aanslag van die lewe was. Sterkte vir die pad verder, hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Nico S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
With spouse/partner

Excellent place to stay.

Management very friendly and make you really feel welcome. Will definitely make use of the facilities again.

Dassie Paleis's response

Dear Nico,

Thank you for the rating. Hope to see you again.

Dassie Paleis
Anzél D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anzél D
Family with teenagers

Uiters aangenaam!

Ek en my gesin het slegs een dag hier oornag omdat ons 'n troue bygewoon het in die area. Die geriewe het aan al ons behoeftes voldoen (skoon en netjies) en die personeel vriendelik en tegemoetkomend.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer en dat julle dan langer sal vertoef.

Groete
Dassie Paleis

Dassie Paleis
Jurie B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jurie B
Family with young children

Netjies.

Ons het baie lekker gebly . Dit is so rustig en baie vir kinders om te doen.

Dassie Paleis's response

Luzanne, ons is bly dat julle lekker gebly het by Dassie Paleis. Ons poog om vir al ons gaste die rustige en ontspanne atmosfeer te skep.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Dassie Paleis
Matilda H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Matilda H

Gemiddelde verblyf vir gemiddelde prys.

Van die gordyne se hakkies was weg en kon nie behoorlik toemaak nie. Die een waaier was stukkend en was nooit reg gemaak nie en die ander waaier kon nie roteer nie. Geen diefwering voor die vensters en skuifdeur nie en geen hek of wag by die hoof ingang nie wat ons nie baie veilig laat voel het in die nag nie en moes noodgedwonge the venster toemaak in 'n reeds hittige kamer. Die boumateriaal het orals gelê en was nie baie kalmerend op die oog nie. Die kamer is elke dag netjies skoongemaak en die staf was baie vriendelik. Die dassies, hasies en voëls was 'n lafenis vir die siel vroeg in die oggend. Definitief 'n dassie-paleis. As jy net wil rus en geen verwagtinge het vir die prys nie, is dit 'n goeie plek om te rus. Veral langs nie nuutgeboude swembad.

Dassie Paleis's response

Hi Matilda baie dankie vir jou evaluëring van Dassie Paleis. Ons is bly dat julle ons dassies, hasies en voëls geniet het.
Dit is ook lekker om te hoor dat ons nuwe swembad vreugde vir ons gaste gebring het. Ons herstel nie graag terwyl gaste in die kamer is nie, sodat ons hulle nie verontrief nie. Daarom het ons op daardie stadium ‘n ander waaier veskaf. Ongelukkig was daar nie ‘n roterende waaier beskikbaar nie. Defnitief sal ons onmiddelik aandag gee aan die gordynhakkies.
Die bourommel is aangekoopte gebreekte teëls, omdat ons turfgrond het wat met reën verander in taai modder. Dit is die enigste padbeddekking wat nie jaarlikse oorgedoen moet word na ‘n reën seisoen nie, maar vir ons 2-4 jaar moddervrye toegang bied. Ongelukkig moes dit na November se goeie reëns gedoen word. Na 3-4 maande smelt die kleur in by die omgewing.

Ons sal ondersoek instel na diefwering,– wat by die aluminium vensters sal pas, gewoonlik geniet die gaste dit juis om nie te voel hulle is in ‘n tronk nie.

Hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Thabiso M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thabiso M
With friends

It was generally a good stay, it was a safe and fun experience, the facilities were great.

It was a good stay and we enjoyed the facilities and the manager/caretakers were great as well, kind and understanding to any situation.

Kobus T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus T
Individual traveler

Lekker rustig en stil.

Waarde vir jou geld. Sal weer van Dassie Paleis gebruik maak.

Dassie Paleis's response

Baie dankie vir die terugvoer. Sien uit om jou weer te akkommodeer.

Dassie Paleis Bestuur.

Dassie Paleis
Lelanie K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lelanie K
With spouse/partner

Geen warm water.

Daar was nie warm water nie en toe ons hulle daaroor inlig was daar maar min tot geen emosie rondom dit.

Dassie Paleis's response

Lelanie, dankie vir julle evaliëring. Die geyser is gekontroleer en daar is geen fout gevind nie. Dit is 'n son-geyser wat permanent warm water het, met 'n element rugsteen. Ons vermoed julle het die kraan verkeerde kant toe gedraai. As gevolg van julle terugvoering is daar besluit om duidelike kleurkodes op die teëls aan te bring, sodat al die gaste baat vind uit julle terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.
Dassie Paleis-groete.

Dassie Paleis
Loisemeri D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Loisemeri D
With spouse/partner

Onhigiënies, slordig.

Ek en my man het te veel om or te kla. Nie geskik vir enige opgevoede mense nie!

Dassie Paleis's response

Loisemeri, baie dankie vir jou terugvoering. Dankie vir jou goeie evalieëring van ons kliënte diens. Dit spyt ons dat julle nie die dinge wat gepla het uitgewys het terwyl julle hier was nie, sodat ons julle verblyf aangenamer kon maak. Groete, Dassie Paleis.

Dassie Paleis
Wietsche N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Wietsche N
Family with young children

Paar zozo huts wat nie eers reguit neergesit is nie.

As dit baie goedkoop was kon mens verstaan as jy in skewe zozo hutte oornag, maar dit was nie.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die terugvoer, en vir die 3 sterre tov. diens en ligging. Dit is jammer dat u nie u ongelukkigheid tydens u verblyf gemeld het nie. Ons sou graag nog beter diens wou lewer.
Met u aankoms is opgradering na ons chalets aangebied. U het dit van die hand gewys en op geen stadium tydens u verblyf enige probleme aangemeld nie, selfs toe u gevra is of alles reg is.
Die eenhede wat u gekies het, is dubbelmuur “backpacker” eenhede van hout, ten volle toegerus. Vergelyk gerus ons prys met ander verblyf in die omgewing.

Dassie Paleis
Ané S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ané S
Family with young children

Die akkommodasie is netjies en gerieflik.

Daar is yskas, eenplaatstoof, mikrogolf, ketel en TV in die kamer. Hulle het ook beddegoed, eetgerei en seep in die stort en kombuis.

Dassie Paleis's response

Hi Ane, Ons is bly dat jy lekker gerus het en die tyd by ons geniet het.

Dassie Paleis
Jacobus T - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jacobus T
Family with teenagers

Family enjoyed the garden and animals a lot.

Nice and peaceful with lots of birds. Good privacy and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesin het die tuin en diere baie geniet.

Lekker rustig met baie voëls. Goeie privaatheid en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Kom gerus weer.

Dassie Paleis
Coenraad V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad V
With spouse/partner

Very friendly service and very comfortable and tranquil place.

Except for our geyser that didn't want to work 100% the morning, Dassie Paleis is a great place to overnight. Will stay there again when I have to work in Brits. Thanks again for the management who helped us so friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens en baie gemaklike en rustige plek.

Behalwe vir ons geyser wat nie 100% die oggend wou werk nie, is Dassie Paleis 'n great plek om by te gaan oorslaap. Sal enige tyd weer daar gaan bly as ek in Brits moet werk. Dankie nogmaals vir die bestuur wat ons so vriendelik gehelp het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons het reeds oor die geyser opgevolg. Ons hoop ons sien julle weer.

Dassie Paleis
Attie B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Attie B
With friends

Peaceful in nature.

The location of Dassie Paleis is not very good and you feel unsure how to drive through the industrial area, in order to avoid pot holes. The braai area is not ideal to sit at when you braai. Chalets and bedding was clean and neat and the people very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig in die natuur.

Die ligging van Dassie Paleis nie baie goed nie en voel mens onseker hoe om te ry deur Industriële gebied, en om slaggate te vermy. Die braai area is egter baie swak en plek om te sit wanneer jy braai. Chalets en beddegoed is skoon en netjies en mense baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dassie Paleis's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons kyk na ons braai plek en ons is besig met opgradering. Ons hoop as jy weer kom kuier, gaan jy dit geniet.

Dassie Paleis
Mariette V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette V
With spouse/partner

Refreshing.

The peace and quiet was absolutely wonderful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verfrissend.

Die stilte en vrede was absoluut wonderlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dassie Paleis's response

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die bosveld stilte en vrede geniet. Kom kuier weer.

Dassie Paleis
Sarina D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarina D
With friends

Friendly and hospitable.

Highly recommend it, and will book here again when in that area. Friendly and hospitable people that put in a lot of effort to satisfy their guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gasvry.

Beveel dit beslis aan. Sal weer by Dassie Paleis bespreek as ons in daardie omgewing moet oornag. Vriendelike en gasvrye mense wat als moontlik doen om hul gaste gelukkig en tevrede te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dassie Paleis's response

Hi Sarina

Baie dankie vir die terugvoering.
Dit word opreg waardeer.

Groete
Dassie Paleis bestuur

Dassie Paleis
Amina M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Amina M
Family with young children

Not happy with accommodation and facilities.

Not happy with accommodation and facilities. Pool was a bore hole pool. The other pool small and dirty.

Dassie Paleis's response

I am sorry to hear about your unhappiness.
We must however mention that the facilities for a 5 bed unit is for 5 people only and not 8 people.
For the 8 people that you arrived with, 4 people hiding until after our personnel left the premises, the facilities would not be satisfactory.
We do believe that honesty from your side on the amount of people would have resulted in a far better experience.
All the water to the premises are bore hole water, which is cleaner than most municipal water supplies.
The pools are attended to on a daily basis.

Dassie Paleis
Eleanor P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eleanor P
With spouse/partner

Awesome weekend.

The place is good to relax and enjoy the weekend. It is near the shopping centre. Rooms are clean.

Dassie Paleis's response

Thank you Eleanor. We are glad that you enjoyed your stay at Dassie Paleis.

Dassie Paleis
From
R480
per night, for 2 ppl
From
From R480
per night, for 2 ppl
From
R480
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 68 people
  • Check-in: 16:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211, Brits, 0250, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhMWY2NTFiLTc4MzItNDlhMC04YWI5LTU2MzUxNGIzYzdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R480  per night, for 2 ppl 38 5 1 5 Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211 Brits 0250 North West 0860 022 102 16:00-23:00 10:00 -25.632695 27.804466
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!