The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dassie Singel Self-catering Units | TravelGround
+33

Dassie Singel Self-catering Units

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 23 reviews for Dassie Singel Self-catering Units
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Catherine B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Catherine B
Family with teenagers

Heerlik gekuier.

Als wat nodig is was daar. Netheid kon hier en daar meer aandag geniet (kombuiskaste).

Daphne E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daphne E
Family with young children

Lekkerste naweek!

Dit was eerlikwaar 'n goeie tydjie vir my en my gesin. Dit is lekker privaat en netjies. Ons het lekker gerus.

Marshall D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marshall D
Family with young children

Baie geniet.

Ek en my gesin het die plekkie baie geniet. Dit is netjies skoon. Heerlik stil en privaat, loopafstand van die see.

Adel N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adel N
With spouse/partner

Fantastic, quiet and clean.

Very peaceful, see you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, rustig en skoon.

Baie rustig, sien weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jp D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jp D
Family with young children

Ons het baie lekker gebly, en sal weer die plekkie besoek.

Baie lekker plekkie vir 'n gesin vir 'n naweek. Baie lekker kuier plek buite in die onderbakbraaiplek. Lekker rustig as jy 'n bietjie wil rus. Die plekkie is een van baie min vakansie plekke wat behoorlik lekker matrasse het, so jy slaap lekker.

Herman L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman L
Family with teenagers

Absoluut fantasties, stil en rustig.

Definitief 'n rustige en veilige hawe om stoom af te blaas, die natuurskoon asook pragtige see-uitsig.

Sylvia D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia D
With friends

Awesome!

Had an awesome stay! Armand, thank you for your hospitality, we were so warmly welcomed. We will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome gewees!

Awesome gebly! Armand, dankie vir jou gasvryheid, ons was so hartlik verwelkom gewees. Ons sal definitief weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dassie Singel Self-catering Units's response

Baie dankie. Jul is altyd welkom!!

Dassie Singel Self-catering Units
Ezette R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezette R
With friends

Netjiese verblyf.

Was vir troue op Jongensfontein en die Dassiesingel-selfsorgeenhede het goed vir ons groep vriende gewerk. Netjies en goed geprys.

Leanne W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leanne W
With friends

Vreeslik netjies en het alles wat benodig sal word om lekker te bly. Voel soos jou huis weg van jou huis.

Vreeslik lekker! Ons het elke oomblik geniet.

Gerhard G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerhard G
Family with young children

Baie lekker, goeie area en naby aan alles.

Baie lekker area, nice self-catering unit, baie veilig.

Jacques B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques B
Family with young children

Gemaklik, skoon en goed toegerus.

Die eenheid was goed toegerus, en maklik om te gebruik. Als werk en is in goeie kondisie. Dit is baie na aan die strandjie.

Dassie Singel Self-catering Units's response

Baie dankie

Dassie Singel Self-catering Units
Debbie K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie K
With spouse/partner

Puik!

Ons gaan keer op keer terug na Dassie Singel toe. Dis stil, dis mooi, dis privaat, en dis perfek vir diegene wat net 'n bietjie van alles af wil wegkom.

Dassie Singel Self-catering Units's response

Baie dankie, u terugvoering word waardeer.

Dassie Singel Self-catering Units
Loraine S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Loraine S
With spouse/partner

Heerlike, rustige omgewing ,skoon verblyf en baie behulpsaam!

Werklike goeie aanbeveling vir enigiemand wat die gewoel van die stad wil verruil vir lekker rus. Pragtige natuur en vriendelike mense.

Dassie Singel Self-catering Units's response

Baie dankie.

Hoop om julle binnekort weer te sien.

Dassie Singel Self-catering Units
Piet B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Piet B
With spouse/partner

Ek het die omgewing geniet, maar sal nie juis vir Dassie aanbeveel nie.

Ek veronderstel dat jy kry waarvoor jy betaal, het gesukkel om inligting te kry i.v.m. die saambring van die korrekte DStv hetsy die primary of secondary decoder. Sal nie 'n slegte idee wees om 'n heater in die winter te voorsien nie.

Dassie Singel Self-catering Units's response

Ek het telefoniese vir u baie duidelik dit verduidelik en u het saamgestem dat u, u ander dekooderder sou saambring en nie u Explora nie. Met u aankoms het ek u uitdruklik versoek dat indien u enige probleme, vrae ens het, moet u dadelik die kantoor bel.

Ons hoop om u weer te sien by Jongensfontein.

Dassie Singel Self-catering Units
Madelein J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madelein J
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie klein, reg vir 3 persone. Alles wat nodig is.

J P D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
J P D
With spouse/partner

Baie netjies en perfek vir twee persone.

My verwagting oortref, sal beslis weer besoek.

Georgina K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Georgina K
With spouse/partner

Ons het die rustigheid en omgewing verskriklik geniet.

Dit was ons eerste vakansie by Jongensfontein. Ontvangs was vriendelik. Oorweeg om gou weer te gaan. Finansieel ons sak gepas.

Leona S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leona S
Family with teenagers

Ons kon 'n rustige wegbreek in styl geniet.

Alles so netjies en skoon voel sommer tuis. Definitief waarde vir geld vir 'n vinnige wegbreek. Gasheer en dame gawe en vriendelike mense. Dankie julle vir 'n mooi gesindheid en goeie ontvangs.

Elisma O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisma O
Family with teenagers

Was baie aangenaam, ruim, netjies en mooi see uitsig.

Ons het baie lekker gekuier, alles wat jy nodig het is daar, baie netjies en ruim.

Shanelle L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shanelle L
With spouse/partner

Vreeslik lekker.

Jongensfontein is altyd lekker om in te bly, dit was die eerste keer wat ons 'n huisie bespreek het. Voorheen het ons gekamp en in die karavaanpark se huisies gebly. Glad nie spyt met ons besluit nie! Dit was na skoolvakansie ook, so daar was skaars mense, dit was hemel! En LekkeSlaap het die bespreking en als so vergemaklik. Baie beïndruk!

Fritz S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz S
Family with young children

Heerlike verblyf met pragtige uitsig in nommer 7 Steenbok.

Groot en goed toegerus. Pragtige uitsig oor die baai! Heerlike braai-area. Stapafstand van allles af. Werklik lekker hier gebly en die seuns het dit net so veel geniet. Beslis 'n naam om te onthou.

Talita M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Talita M
Family with teenagers

Easy to book and good service when you get there, also SMS's beforehand. Thanks!

Only visited there to clean the plot, so it wasn't quite a holiday experience. Only two TV channels available but it wasn't important at the time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Maklik om te bespreek en goeie diens met aankoms, asook sms'e vooraf. Dankie!

Was eintlik net daar om plot skoon te maak, so ietwat anders as 'n vakansie-ervaring. TV net twee kanale beskikbaar, maar dit was nie belangrik op daardie tyd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen L
Family with young children

It was an outstanding experience at Dassie Singel Self-catering Units.

Since arrival until the last day of our stay, the staff of Dassie Singel Self-catering Units were very helpful and professional in delivering their job. Especially the guy at the reception. All thumbs up to him. I will recommend this establishment to any of my friends or family.

Dassie Singel Self-catering Units's response

Many thanks for the positive feedback.
Hope to see you soon again at Jongensfontein.
Regards,
Armand

Dassie Singel Self-catering Units
From R545
per night (sleeps 4)
From R545
per night (sleeps 4)
From R545
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dassie Crescent, Jongensfontein, 6675, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYWYyYzNiLTcxMmQtNGIxNC04YTQxLTk4NDMzNmVkZDVmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R545  per night (sleeps 4) 23 5 1 5 Dassie Crescent Jongensfontein 6675 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.4245157 21.3397149
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!