Dawn's Place
Review Summary
Nico M - Jan 2021
Overall score
Plek is soos op die foto's en goed ingerig vir 'n gemaklike kuier.
Ruan L - Oct 2020
Overall score
Lekker, gemaklik, stresvry, veilig, aanbeveelbaar.
Dawn's Place's response
Dankie Ruan.
Dit is lekker om te hoor as julle lekker gebly het. Die ligging is goed en binne stap afstand van alles. Viswinkel 350 m, strand 400 m, uiteetplekke binne 500 m, pick en pay en clicks is 700 meter.
Groete
Tania
Mmalepelle Joy Mantati M - Oct 2020
Overall score
Lovely stay
Dawn's Place's response
Thank you, Joy. I look forward to your next stay.
Shanon C - Jan 2020
Overall score
Lovely and felt welcome.
Dawn's Place's response
Dear Shannon,
I'm glad we were able to give you a comfortable stay. Thank you for your kind words
Regards,
Tania
Gezina P - Jan 2020
Overall score
Was baie lekker en mooi waar ons gebly het, loopafstand van alles af.
Dawn's Place's response
Ek sien uit om julle weer welkom te heet. Ek waardeer julle terugvoering. Kom gerus weer
Groete,
Tania
Selma V - Dec 2019
Overall score
So gemaklik en goed geleë!
Dawn's Place's response
Dierbare Selma.
Dit was voorwaar n voorreg om jou en jou gesin te huisves. Kom gerus weer en jy is reg. Die plek word vinnig vol en vroegtydig is n goeie idee. Daar is min plekke in die Strand wat 4 teen die prys kan akkommodeer met die geriewe asof jy by die huis is.
Cody F - Dec 2019
Overall score
It's an amazing, relaxed getaway.
Dawn's Place's response
Dearest Cody,
My first pleasure is when people feel the same way I do when I walk in. Smells are indicative of what u can expect when u pull back a sheet to settle in for the night. Thank you for the compliments. Cathy is part of the reason I can offer a home away from home as I live too remote to do this myself.
Please come again. It was an honour to host you.
Regards,
Tania
Lauren S - Oct 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Baie dankie Tania! Ons het Dawn's Place vreeslik geniet! Dit was vreeslik skoon, mooi en netjies. Sal vir seker weer daar wil oorslaap! Dawn's Place het ook 'n kot vir my baba gehad wat ons baie oor dankbaar was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawn's Place's response
Hallo Lauren. Dit was een groot plesier om daardie ekstra kot te doen sodat almal 'n goeie nagrus kon inkry. Voorwaar 'n kielie gevoel as julle lekker gebly het. Ons poog werklik om daardie ekstra skoon gevoel te skep omdat ons weet wat die waarde van 'n goeie nagrus beteken. Dankie vir jou kompliment, ons leef daarvoor. Ons sien uit om julle weer te sien
Groete
Tania
Tania K - Sep 2019
Overall score
Netjies en knussig.
Dawn's Place's response
Hi Tania. Dit is altyd heerlik om te hoor as iemand lekker gebly het. Ek neem julle kommentaar geweldig ernstig. Dit is aangespreek en hulle verhuis die einde van September. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Tania
Riana L - Jul 2019
Overall score
Absoluut fantasties.
Read moreDawn's Place's response
Dankie Riana. My hart loop oor van dankbaarheid. Ek sal geëerd voel as julle terugkom. Ek kyk uit vir julle om weer te kom. Sommer net regte egte Suid-Afrikaanse gasvryheid wag op julle.
Lisa P - Jul 2019
Overall score
Baie gemaklik en gerieflik.
Dawn's Place's response
Lisa. Dankie vir die kompliment. Ek het jou behoefte gevoel. En het die web aangepas om die nie rokers status by te werk. Ek sal volgende keer vir jou lekker warm weer bestel sodat ek jou kan verwelkom. Ek dink die koue weer het ook nie gehelp xx
Lana V - Jul 2019
Overall score
Pragtige, gerieflike woonstel.
Read moreDawn's Place's response
Dankie Lana vir die kompliment. Ek kan 'n sleepwa akkommodeer, deur dat ek 'n reeling het met n aangrensende privaatskool. Die sleepwa kan daar parkeer word en naby genoeg. Ook agter 'n geslote hek.
Elize C - Jun 2019
Overall score
Uitstekend.
Dawn's Place's response
Dankie vir die komplimente, Marius.
Die eenheid hou ons uit vir persoonlike gebruik as ons in die Kaap is. Die grootste lekkerte is om dit te deel met ander teen 'n bekostigbare bedrag. My pappie het die huis gebou met sy eie hande en graag deel ek die spasie met diegene wat na n veilige wegkomplekkie soek.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 19 Leipoldt Street, Van Ryneveld, Strand, 7130, Western Cape
- All ages welcome