The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Daybreak | TravelGround
+58

Daybreak

B&B

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Daybreak
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Maria B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maria B

The reception was excellent as well as the food.

We stayed over for business and were so surprised at the good service we received, I will recommend it to anyone.

Daybreak's response

Thank you, hope to see you again.

Daybreak
Mariska L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska L
With spouse/partner

Oornag verblyf op pad huis toe.

Ek wens ek kan meer sterre byvoeg as 5 want ons was so vriendelik verwelkom met ons aankoms. Die verblyf is tops! Baie netjies en als wat 'n mens nodig het. Die kos was uit die boeke uit en 'n mens voel dadelik tuis. Die omgewing waar dit geleë is stil, rustig en baie veilig. Jeanete is 'n baie goeie gasvrou en ons sal beslis weer oornag daar as De Aar op ons pad is. Baie dankie vir als! Ek sal Daybreak gastehuis vir enige een aanbeveel ook wat De Aar se kant toe gaan.

Daybreak's response

Baie dankie vir die terugvoer.
Wees verseker dat ek dit waardeer.
Groete, Jeanette.

Daybreak
Joyce P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joyce P

Home away from home.

Gasvryheid is uitstekend.

Daybreak's response

Hi, baie dankie. Hoop dit het goed gegaan met jou dogter se netbal proewe.

Jeanette

Daybreak
Martin E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin E
With spouse/partner

Goeie verblyf vir 'n nag of twee.

Baie netjiese, goedtoegeruste kamer met alles wat nodig is en heerlike beskuit. Ons was baie vriendelik ontvang en weer afgesien deur eienaars. Sal beslis weer daar oornag.

Daybreak's response

Baie dankie,
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Daybreak
Haidee J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Haidee J
With spouse/partner

Skoon, netjies en aandag aan kleinste besonderhede!

Vriendelike gasvrou.

Daybreak's response

Baie dankie vir die resensie.

Ek waardeer dit opreg.

Vriendelike groete
Jeanette

Daybreak
Ilse M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse M
On business

More than sufficient.

Thank you for receiving us with such hospitality. Our guys were very happy with their accommodations.

Daybreak's response

You are more than welcome. Thank you for staying with us.

Daybreak
Chris S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
With spouse/partner

Wonderlike oornagstop.

Die verblyf is skoon, netjies en gerieflik! Die ontbyt is 'n moet, was uit die boeke! Dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid Jeanette en Hennie!

Daybreak's response

Baie dankie,

Dit was 'n voorreg om aan julle verblyf kon verskaf. Ons hoop dat ons padjies weer mekaar sal kruis.

Vriendelike groete
Jeanette en Hennie

Daybreak
Gerhard P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard P
With spouse/partner

Van aankoms tot vertrek 'n wonderlike ervaring.

Goed toegeruste en netjiese kamers. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Eienaars is hartsmense wat jou laat welkom voel. Ontbyt was baie lekker.

Tiana V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiana V
Family with teenagers

Baie netjiese gastehuis, waarde vir geld.

Baie netjiese gastehuis. Eienaars gaan uit hulle pad om te help, baie vriendelik en behulpsaam. Ons was meer as tevrede.

Piet R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet R
On business

It was fantastic and very relaxing.

The welcoming by the hostess, Jeanette, was so warm and friendly, spontaneous and homely. Thank you for the warm atmosphere and your friendly service and the breakfast was delicious. I will come again, because it exceeded my expectations, first class.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasmagories en baie ontspannend.

Die ontvangs van die gasvrou (Jeanette) was so warm en vriendelik, spontaan en huislik. Dankie vir die warm atmosfeer en jou vriendelike diens en ontbyt was baie lekker. Ek sal weer kom want dit was bo my verwagting, eerste klas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daybreak's response

Piet, dit was lekker mense vanaf Namakwaland te ontmoet.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Karoo-groete
Jeanette

Daybreak
Suzanne F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne F
With spouse/partner

Perfect place for our needs.

The host Jeannine was lovely, very friendly and attentive. The room was perfect and Daybreak’s location is easy to find in a quiet area. Slept very well.

Willem P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem P
On business

Very nice guesthouse and friendly service.

See stars.

Daybreak's response

Beste Willem,

Baie dankie, ek waardeer jou resensie opreg. Onthou, ek wag vir die beloofte kuiertjie wanneer jy en jou gesin hier verby moet gaan vir julle see vakansie.

Groete,
Jeanette

Daybreak
From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 51 Vermeulen Street, De Aar, 7000, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b7d05f4083abbd18dc0d4bad6b01f14aaa48fa273af2e9e3a3c1f4f6afdb09913643110ca16d53e432fbaa75c4be8c77f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 12 5 1 5 51 Vermeulen Street De Aar 7000 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.647095151741 24.006435053505
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!