DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville
Review Summary
Lezanne S - Feb 2020
Overall score
Everything was amazing.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Lezanne
Baie dankie vir die moeite wat jy gemaak het om vir ons terugvoering te gee oor jou ondervinding in ons akkommodasie. Ons waardeer die positiewe terugvoer! Baie dankie daarvoor.
Ons slagspreuk is : As dit nie goed genoeg is vir ons om daar tuis te gaan nie, dan is dit nie goed genoeg vir enige iemand nie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Vriendelike groete
Eric en Debbie Parker
Eienaars DCS Akkommodasie
Nadia B - Aug 2019
Overall score
Clean, neat, comfortable and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, gerieflik en vriendelike diens.
Baie dankie Eric, vir jul vriendelikheid, netjies en gerieflike woonstel. Ek sal beslis jul weer besoek en ook aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Hein,
Baie dankie vir al die komplimente. Ons probeer altyd om ons gaste gelukkig asook tevrede te hou. Ons voel dat indien ons nie gemaklik in die woonstel sou wees nie, dit nie goed genoeg vir ons gaste sal wees nie. Vriendelikheid en ordentlikheid kos niks. Baie dankie dat julle bereid is om ons aan te beveel. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Eric
Mart-alet D - Apr 2019
Overall score
Pragtige woonstel, ideal geleë langs Tygervallei inkopiesentrum.
Read moreDCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Mart-Alet
Baie dankie vir al die komplimente. Ons waardeer dit opreg. Ons probeer altyd om ons gaste gelukkig asook tevrede te hou.
Wat die tweede slaapkamer betref, dis algemene praktyk van ons om die tweede slaapkamer gesluit te hou as dit nie benodig word nie vir die volgende rede. Die waterbeperkings hier in die Kaap het die idee meegebring. Ongelukkig is die tweede slaapkamer deur sekere gaste gereeld gebruik om hulle bagasie op die beddens te pak met die gevolg dat die beddegoed weer gewas en gestryk moes word. Dit is maar die rede. Dit gaan glad nie oor wantroue nie. Ek hoop jy verstaan. Groete, Eric.
Eloise P - Mar 2019
Overall score
Dit is 'n baie oulike woonstel waar ons enige tyd weer sal bly.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Goeiedag Eloise,
Baie dankie vir al die komplimente! Ons waardeer dit opreg. Ons probeer altyd alles in ons vermoeë om ons gaste gelukkig te maak. Niks erger as om uit te sien na 'n blaaskansie en dan is die akkommodasie nie op standaard nie.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Eric
Diaan V - Feb 2019
Overall score
The accommodation is clean, neat, safe en centrally located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die akkommodasie is skoon, netjies, veilig en sentraal geleë.
Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel het alle geriewe vir selfsorg-akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Diaan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle tevrede was met die akkommodasie. Ons beleid is tweemalig: "Wat jy sien is wat jy ontvang." asook "As ons nie gemaklik is in die wooneenheid nie, kan ons nie verwag dat ons gaste daar moet tuisgaan nie." Weereens baie dankie vir die ondersteuning. Ons hoop om julle weer vorentoe te sien.
Vriendelike groete,
Eric
Riaan H - May 2018
Overall score
Het lekker gebly.
Read moreDCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Beste Riaan
Baie dankie vir die terugvoer oor jul ondervinding met die akkommodasie, ons waardeer dit opreg. Dit help ons om ons diens op standaard te hou en te verbeter.
Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Die afstandbeheer is almal in perfekte, werkende toestand. Die hek se ontvangstoestel is opsetlik so ingestel vir veiligheidsredes. Dit verhoed dat mense met hulle voertuie in die omgewing van die hoofhek jaag. Ons woonstelle is almal self sorg eenhede. Dit beteken dat jy vir jouself moet sorg terwyl jy hier tuisgaan, daarom heelwat goedkoper as gastehuise. Ons voorsien komplimentêre rolle, koffie, melk, ensovoorts om die gaste met hulle aankoms hier te help. Dankie vir die wenk met bate van die vonkelwyn met aankoms. Ons voorsien insekdoder vir insekte ensovoorts, omdat ons vind dat dit meer higiënies is. Weereens dankie vir julle ondersteuning. Vriendelike groete, Eric en Debbie.
Johan P - Mar 2018
Overall score
Ideale verblyf vir ons doeleindes.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Beste Johan,
Baie dankie vir die terugvoer oor jul ondervinding met die akkommodasie. Ons waardeer dit opreg. Dit help ons om ons diens op standaard te hou / te verbeter. Dankie vir die kompliment met betrekking tot professionaliteit!
Hoop ons kan vorentoe weer van diens wees.
Vriendelike groete,
Eric
Rachelle M - Oct 2017
Overall score
Gerieflik, veilig.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Goeiedag Rachelle,
Baie dankie vir die kompliment oor die woonstel. Weereens baie dankie dat jy die woonstel so mooi opgepas het. Dit is werklik 'n lieflike woonstel wat in 'n veilige, baie sentrale kompleks geleë is. Ons is bly dat jy lekker gebly het! Ons sien daarna uit om jou volgende keer te ontmoet.
Vriendelike groete
Eric en Debbie
Caroline L - Oct 2017
Overall score
Easy to get to and in a safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik verkrygbaar en in 'n veilige area.
Genoeg spasie vir gesin van 5. Die woonstel is netjies en volledig toegerus. Ons het heeltemal veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Caroline, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gebly het hier en dat julle veilig tuis is. Ek is net spyt dat ek nie saam met julle op Nuweland kon wees nie. Dit was 'n puik toetswedstryd gewees. Dit is 'n lekker ruim woonstel wat in 'n fantastiese, veilige kompleks geleë is. Kenridge is 'n baie goeie, gewilde omgewing omdat dit so naby al die baie populêre winkelsentrums asook wynplase is. Ek glo dat julle dit so ervaar het. Ek hoop ons sien julle weer hier in die Kaap. Vriendelike groete, Eric en Debbie
Annelise I - Oct 2017
Overall score
Very central and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie sentraal en gelieflik.
Baie gerieflik, sentraal en skoon. Naby al die geriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Annelise Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat jy lekker gekuier het hier in die Kaap. Dit is 'n lekker woonstel en die braai op die balkon het werklik 'n mooi uitsig. Ons sien uit daarna om jou weer te kan ontvang.
Vriendelike groete
Eric
Stephan N - Aug 2017
Overall score
Wonderful and comfortable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik en gemaklik!
Die woonstel is uiters gerieflik om die omliggende wynlande te besoek. Dit is ook mooi toegerus en die braai was heerlik op die koue wintersaand. Sal beslis weer hier sal wil kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Goeiedag Stephan,
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons waardeer dit opreg! Ons is bly dat julle lekker gebly het hier en dat die woonstel julle vakansie aangenaam gemaak het. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.
Vriendelike groete
Debbie en Eric
Warren G - Jul 2017
Overall score
Baie gerieflik en privaat.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Warren, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Dit is 'n baie lekker woonstel. Naby aan alles, maar tog rustig. By vêrre, die meeste van ons gaste is mal oor daardie woonstel. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Eric en Debbie.
Katelynn W - Jun 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie gerieflike, pragtige woonstel met gasvryheid vanaf eienaar. Baie lekker gebly. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Katelynn Goed om weer van jou te hoor. Baie dankie vir die komplimente. Ons waardeer dit opreg. Ons probeer altyd om ons gaste se verblyf hier so aangenaam as moontlik te maak. Vriendelike groete Eric DCS Akkommodasie Kaapstad
Salome S - May 2017
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Baie netjies en gerieflik. Sou egter die volgende aanbeveel: beligting by trappe na eenheid, 'n koffiefilterpot sal baie gerieflik wees; hakke in slaapkamer vir baadjies/stoel/tafel; handdoekreling; meer vaddoeke; om vooraf die huurder in kennis te stel dat die woonstel nie gediens word nie; kluis sal waardeer word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Salome, Baie dankie vir die positiewe terugvoer rakende die woonstel. Jy het 'n paar goeie aanbevelings gemaak. Ons sal aandag daaraan gee. Ons is bly dat julle lekker gekuier het hier in Kaapstad. Vriendelike groete, Eric en Debbie.
Adri V - May 2017
Overall score
Convenient and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en sentraal.
Die eenheid is sentraal en baie netjies. Die eienaar is baie behulpsaam. Ek het net die fynere afronding gemis, naamlik suiker in die kombuis en ekstra toiletpapier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Adri
Baie dankie vir die positiewe terugvoering met bate van die woonstel waarin julle tuis gegaan het. Ons waardeer dit.
Net ter verduideliking, omdat dit 'n selfsorg eenheid is, sorg ons vir genoegsame komplimentêre koffie, tee, melk asook suiker vir die gaste met hulle aankoms hier voordat hulle by die winkels kan uitkom. Dieselfde geld vir toiletpapier.
Dit word ook so in die beskrywing van ons woonstelle op die internet genoem.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete
Eric
Shawn B - May 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Pragtige woonstel met als wat jy benodig. Felt like home!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinus L - Mar 2017
Overall score
Value for money, practical and good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, prakties en goed geleë.
Die woonstel is baie mooi opgeknap, het 'n uitstekende ligging en vir die prys wat ons betaal het is ons tevrede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Marinus
Baie dankie vir die positiewe terugvoering oor die woonstel. Ons waardeer dit opreg. Dit is 'n lekker woonstel en is naby aan alles wat 'n mens benodig. Ons glo daarin om goeie waarde vir geld te bied, want tye is maar moeilik, veral vir die groter gesinne. Ons roem onsself op die feit dat ons woonstelle altyd baie skoon is. Dit is vir ons baie belangrik. Nogmaals baie dankie dat julle by ons bespreek het. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons hoop om julle weer vorentoe te sien.
Vriendelike groete
Eric en Debbie
DCS Akkommodasie
Durbanville
Kaapstad
Yvonne J - Mar 2017
Overall score
Pleasant stay and very central and close to Tygervalley Mall.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Yvonne
Thank you for the positive feed-back! We really appreciate it!
We always put our guests first. We try to make their stay here in Cape Town as comfortable as possible and make sure that our guests get good value for money. Our professional cleaning service helps a lot! Once again, thank you for your support and we hope to see you again. We are really glad that you got home safely.
Kind regards
Debbie & Eric DCS Self Catering Accommodation Cape Town
Adelle V - Feb 2017
Overall score
What you see is what you get, and a bit more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat jy sien is wat jy kry en 'n bietjie meer.
Ons het aanvanklik gedink dat die verkeer moontlik 'n probleem kan wees, maar glad nie. Die plekkie is regtig ideaal vir enige paartjie en ook geskik vir 'n gesin. Ons is nogal baie presies oor wat ons vereis. Daar is niks wat hier ontbreek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Adelle
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly dat ons mekaar kon ontmoet het en 'n bietjie kon gesels het. Baie dankie vir die komplimente m b t die woonstel. Ons probeer hard om al ons gaste tuis en gemaklik te laat voel. Dit is werklik 'n lekker woonstel wat uitstekend geleë is. Ek hoop julle het ook lekker geslaap. Almal praat oor die beddens wat so lekker slaap. Kontak ons gerus indien julle weer 'n draai wil maak.
Vriendelike groete
Eric & Debbie - DCS Selfsorg Akkommodasie Durbanville Kaapstad
Richard W - Feb 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Plekkie is gerieflik en netjies en skoon. Eric en sy vrou is baie behulpsaam en vriendelik. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Richard
Baie dankie vir die terugvoer oor die woonstel. Dankie vir die kompliment m.b.t myself en Debbie. Ons probeer altyd ons gaste eerste plaas. Hoop om julle weer te sien. Weereens, dankie vir die ondersteuning!
Vriendelike groete
Eric & Debbie - DCS Akkommodasie Kaapstad
John H - Feb 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Die gordyne is baie deurskynend, en die straatligte skyn in in die nag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi John
Baie dankie vir die terugvoer. Hierdie woonstel is uitstekend geleë, naby die winkelsentrums, hoofroetes, ens., tog is dit baie rustig daar. Ons is bly dat jy lekker gebly het daar. Weereens, dankie vir die ondersteuning.
Groete
Debbie en Eric
Annelise B - Nov 2016
Overall score
Good location, lovely accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging, lieflike blyplek.
Vriendelike diens, uiters netjiese en volledig toegeruste blyplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Annelise
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is werklik bly dat jy lekker gebly het. Dis vir ons ontsettend belangrik dat ons woonstelle silwerskoon is en dat ons beddens van 'n hoë gehalte is.
Vriendelike groete Eric & Debbie
DCS Akkommodasie Kaapstad
Rachelle M - Nov 2016
Overall score
Convenient and it had everything I needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en alles was daar wat ek nodig gehad het.
Baie gerieflik met alle benodighede vir selfsorg. Netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Rachelle Baie dankie vir die terugvoer oor die woonstel. Ons is werklik bly dat julle lekker gebly het. Dit is 'n lekker ruim woonstel wat goed geleë is. Vriendelike groete Eric & Debbie DCS Akkommodasie.
Johan V - Oct 2016
Overall score
Lekker en mooi skoon.
DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Johan Baie dankie vir die "review" wat julle geskryf het. Ons is werklik bly dat julle lekker gebly het. Dis vir ons baie belangrik dat al ons woonstelle te alle tye skoon is en dat ons goeie kwaliteit beddens offer. Ons sien daarna uit om julle weer hier in Kaapstad te kan ontvang. Vriendelike groete Eric & Debbie DCS Selfsorg Akkommodasie Kenridge Durbanville Kaapstad
Simon G - Jul 2016
Overall score
Beautiful, peaceful and upmarket venue perfectly situated for all requirements.
Read moreDCS Self Catering Accommodation Kenridge No.2 Durbanville's response
Hi Simon,
Good to hear from you again! It was a pleasure having you as a guest. We are really pleased that you enjoyed your stay while you visited Cape Town. Just a pity that we could not meet in person. Thank you for the positive review! We really care about all our guests and try to make their stay here as comfortable as possible. We own a cleaning service and we pride ourselves on the cleanliness of all our apartments. We are looking forward to your next visit!
Kind regards,
Debbie & Eric
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Alf Street, Kenridge, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome