The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Bron Guesthouse | TravelGround
+51

De Bron Guesthouse

54 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 54 reviews for De Bron Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Len M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len M
With spouse/partner

We required a stop over on route from Sedgefield to Johannesburg.

What a great experience and stop over. Can highly recommend De Bron. Out there on a Merino sheep farm in the middle of somewhere in the golden veld of the Free State. The host Olga was great and happy to help with anything you needed. Clean accommodation. All the necessaries. But what was really great was the sky at night. I grew up on a farm and the clarity of the stars and Milky Way was astounding. Brought back great memories. Also requested some braai packs for on arrival and that was definitely a good call. Fantastic. Highly recommend the stay!

Marthán T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthán T
Individual traveler

Pragtige plaas, baie lekker stil, veilig en vriendelike mense.

Die plaas is perfek geleë vir 'n oornag tussen Kaapstad en Johannesburg. Dis so 'n entjie van die N1 af, maar die addisionele paar kilometers (insluitend 'n grondpad) is die moeite werd! Dis 'n pragtige plaas. Die gasvrou is baie vriendelik en jy sal alles vind wat jy nodig het in jou kamer.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Marthan, ek waardeer dit!

De Bron Guesthouse
Maretha K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha K
With spouse/partner

Very relaxing.

Lovely clean room with everything you need. It was wonderful to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspannend.

Pragtige skoon kamer met alles wat jy nodig het. Dit was heerlik om daar te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Maretha.

De Bron Guesthouse
Maryke D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryke D
Family with young children

Hier kan jy asemskep en ontspan.

Olga se diens is puik en die kamer is baie netjies. Die plaas is 'n entjie buite die dorp so omdat dit 'n selfsorg-eenheid is moet jy regtig net weet dat jy alles moet saambring. Eet byvoorbeeld aandete voor jy uitgaan plaas toe indien jy nie weer wil inry dorp toe nie. Vir ons met klein kindertjies was die grasperk en swembad heerlik en die plaaslewe is op jou voorstoep. Hierdie gastehuis word hoogs aanbeveel.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Maryke, ek waardeer dit!

De Bron Guesthouse
Adriaan S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan S
Family with young children

Besondere gasvryheid, baie skoon, heerlike matrasse. Perfek om heerlik asem te skep vir die pad Kaap toe.

Pragtige plaas met 'n wonderlike braaiplek. Olga is 'n fantastiese gasvrou. Alles is silwerskoon.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie Adriaan. Ek waardeer dit .

De Bron Guesthouse
Teresa E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa E
With spouse/partner

Wonderful stay with wonderful hosts.

Thanks for a lovely stay and being so accommodating.

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much for your positive review Teresa!

De Bron Guesthouse
Esmari O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmari O
On business

Heerlik!

Dit was baie rustig, skoon en vriendelike diens. Perfekte oornagplek op die N1-roete!

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Esmari.

De Bron Guesthouse
Johan P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
Family with young children

Very peaceful on the farm.

Ideally located for overnight stays between Gauteng and the Cape. Olga was very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig op die plaas.

Ideaal geleë vir oorslaap tussen Gauteng en die Kaap. Olga was baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jeanne P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne P
With spouse/partner

Relaxed and beautiful surroundings.

We spent a lovely evening at the guest house. Will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanne en mooi omgewing.

Ons het 'n heerlike aand by die gastehuis deurgebring. Sal beslis weer daar gaan bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Jeanne.

De Bron Guesthouse
Corne B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne B
With spouse/partner

Beautiful and pleasant.

We could not ask for anything else. It was neat and beautiful, and we arranged for a braai-area beforehand, which was great. Thank you so much, we will stay there again anytime!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi en heerlik.

Ons kon regtig vir niks meer gevra het nie. Dit was netjies en mooi, en ons het vooraf gereël vir 'n braaipakke, wat heerlik was. Baie dankie, ons sal enige tyd weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie, Corne!

De Bron Guesthouse
Natalie B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie B
With spouse/partner

Mooi area.

Mooi, skoon en baie gasvry, sal definitief weer oornag.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie, Ruan!

De Bron Guesthouse
Karen V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
With spouse/partner

Pragtige plaas, mooiste foto-geleenthede. Ons is hartlik ontvang, gasvrou is baie aangenaam en vriendelik.

'n Lekker stil plek met alles wat jy nodig het na 'n lang reis.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Karen, ek waardeer dit.

De Bron Guesthouse
Gerrit L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit L
With spouse/partner

Hemels op die stil plaas met sy stadsluuksheid.

Sal weer kom. Rustig en gasvry.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie, Gerrit!

De Bron Guesthouse
Gerrit L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit L
With spouse/partner

Fantastiese gasvryheid.

Stil en rustig. Gasvry. Ruim en luukse verblyf. Plaasomgewing pas ons.

De Bron Guesthouse's response

Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer, Gerrit!

De Bron Guesthouse
Etreshia C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etreshia C
Family with young children

Ons het dit vreeslik geniet en kan nie wag om terug te keer nie.

Pragtige plaasomgewing, gasvrye eienaars, lieflike ruim kamers wat smaakvol gedoen is. Baie beslis 'n oorweging vir oorbly op pad na êrens heen.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie, Etreshia!

De Bron Guesthouse
Saartjie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saartjie V
Family with teenagers

Rustige Vrystaatse plaasatmosfeer.

Ons het dit geniet om op 'n werkende plaas te oornag en 'n plek effens "off the beaten track" te besoek. Die gasheer en gasvrou het ons welkom laat voel en ekstra moeite gedoen met varsgebakte brood vir by ons braaipak.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Saartjie!

De Bron Guesthouse
Lucia S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucia S
Family with young children

Peaceful, stylish and well equipped stopover. A home away from home.

De Bron is a very well equipped and stylish guesthouse, the perfect stopover between Cape Town and Johannesburg. We enjoyed staying over and Olga is very attentive to her guests.

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much for your review Lucia.

De Bron Guesthouse
Jan D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan D
With spouse/partner

Pragtige plaasopset.

Ons het baie gemaklik oorgebly. Die ontvangs was baie vriendelik. Lekker geswem na 'n warm dag en daar was hope braaihout om rustig te braai.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou terugvoer Jan.

De Bron Guesthouse
Charl D V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl D V
With spouse/partner

Rustigheid op die Vrystaatse vlaktes.

Plaasatmosfeer met ongelooflike gasvryheid. Twee ten volle, toegeruste ruim eenhede met braai-area ideaal vir familie wegbreek. Eenhede uiters netjies en sprankelend skoon, gevoel van veiligheid. Kon swem en die plaas verken. Groot dam naby met die pragtigste sonsondergang so een kilometer vanaf eenhede, asook 'n tweede dam ±150 meter weg, leeg weens droogte met ons besoek. Het baie foto's neem van die natuur. Definitief die plek vir mense wat van die natuur hou.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer Charl, ons waardeer dit baie!

De Bron Guesthouse
Amanda B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda B
Family with young children

Pragtige en rustige kuierplek.

Sjoe, het ons darem lekker oorgebly by De Bron. Gasvry, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer hier bespreek. Dankie Olga!

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Amanda.

De Bron Guesthouse
Jose G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jose G
Family with young children

Baie rustige omgewing.

Baie gasvry en geniet die stilte.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Jose.

De Bron Guesthouse
Charles P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles P
Family with teenagers

Pleasant farm stay.

De Bron is a pleasant, authentic Free State farm stay.

De Bron Guesthouse's response

Thank you for your review, Charles.

De Bron Guesthouse
Danie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
With spouse/partner

Gasvry, vriendelike mense. Netjies, skoon en baie rustig.

Al was ons laat eers op plaas, is ons vriendelik ontvang en is ons alles mooi gewys en ons was moeg, maar het baie welkom gevoel! Baie rustig geslaap en alles was silwerskoon, mens ry maklik dorpie mis. Vanaf die N1 is dit maar 15 minute se afdraai van hoofpad af en is dit 100% die moeite werd! Vir die prys, gasvryheid en rustigheid het julle die regte resep. Hou so aan en ons sien julle beslis weer!

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en kommentaar Danie, dit is so gaaf van julle. Waardeer dit regtig.

De Bron Guesthouse
Tessa D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tessa D
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en verblyf was verrassend gerieflik en baie netjies. Heerlik gewees.

Olga en Eric baie dankie dat ons by julle kon oornag. Die woonstel was baie ruim en regtig baie gerieflik. Alhoewel dit op 'n plaas geleë is was dit heerlik stil en kon ons die plaasatmosfeer geniet. Julle gasvryheid en vriendelikheid in 'n pragtige, goed toegeruste woonstel word regtig aanbeveel. Baie dankie.

De Bron Guesthouse's response

Baie baie dankie Tessa vir jou positiewe terugvoer

De Bron Guesthouse
Coreen L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen L
With friends

Fantasties!

Ons het heerlik gebly, baie oulik plek en ons was so mooi ontvang. Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid!

De Bron Guesthouse's response

Dankie Baie Coreen. Goed gewees om jul te ontmoet!

De Bron Guesthouse
Rinie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinie V
With spouse/partner

Lekker, naby die aarde.

Dit was heerlik om 'n slag weer op 'n rustige plaas te kon wees en absoluut veilig te voel. Die gasvrou kry sommer 'n A+ vir gasvryheid. Ons kom beslis weer!

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Rinie, vir jul positiewe terugvoering.

De Bron Guesthouse
Dewald V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald V
On business

Heerlik stil, skoon, tot die lug is skoon!

Baie lekker geslaap. Alles is so skoon en vars. Die lug en die water doen alles vir 'n mens. Puik.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Dewald, ons waardeer die terugvoer.

De Bron Guesthouse
Linda L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda L
Family with teenagers

Wow, such a peaceful place!

Beautiful and peaceful. Big trees and a braai area to appreciate! Gorgeous inside. Everything matches and it smells clean! This lady knows how to make a guest feel welcome. The kitchen area has all you might need. Next time I'm staying longer than one night!

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much, Linda! I really appreciate your comment!

De Bron Guesthouse
Duncan F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duncan F
With spouse/partner

Perfect stopover with very peaceful surrounds.

It was just perfect with the quiet surrounds and beautiful garden. Very clean accommodation and would really recommend the guesthouse to people for a peaceful stopover.

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much, Mr Fletcher, I appreciate your review!

De Bron Guesthouse
Martja G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martja G
With spouse/partner

Beste oornagslaapplek!

Wat 'n heerlike en onverwagte verrassing om by so 'n mooi plaas oor te slaap op die lang pad terug na Johannesburg. Olga se gasvryheid is uitstaande en die geriewe is meer as voldoende.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Martja! Ek waardeer jou terugvoer!

De Bron Guesthouse
Anzel O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzel O

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly en sal De Bron enige tyd aanbeveel vir oornagverblyf. Dankie Olga vir jou gasvryheid.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Anzel, ek waardeer jou terugvoering.

De Bron Guesthouse
Carla P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla P
Family with young children

Wat 'n wonderlike gasteplaas!

As jy rus vir jou siel en 'n paradys vir die kinders benodig, is De Bron die plek vir jou! Die kamers is netjies en skoon en het alles wat jy moontlik mag nodig hê. Olga is so gasvry en die plaasgewing baie mooi en rustig. Kan vir seker aanbeveel!

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Carla. Ek is so bly as jul tevrede was, ek waardeer jou terugvoer.

De Bron Guesthouse
Janet C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet C
Family with young children

Fantastic over night stop. Olga is so friendly and customer oriented. The accommodation is fantastic.

We will definitely go back.

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much for your positive review, Janet.

De Bron Guesthouse
Rita M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita M
With spouse/partner

Hospitable reception as well as peaceful farm experience, food for the soul.

Warm reception and place well equipped. The quiet and farm sounds made one night's stay feel too short.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Gasvrye ontvangs asook 'n rustige plaas-belewenis wat ’n lafenis vir die siel was!

Ons is baie gasvry ontvang en het die plek goed toegerus gevind. Die stilte asook die plaasgeluide het die een nag se slaap te min laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Rita, ons waardeer dit. Seenwense!

De Bron Guesthouse
Mila V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mila V
With spouse/partner

We had a lovely stay in a comfortable room and beautiful environment.

Olga thought of everything that visitors would need during their stay at De Bron and that's why every facility possible is available to guests. You become part of the peaceful environment of the Free State on this farm with its nice garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly in 'n gerieflike kamer in 'n pragtige omgewing.

Olga het aan alles gedink wat besoekers nodig het tydens hulle verblyf by De Bron en daarom is elke denkbare gerief tot die besoekers se beskikking. Op hierdie plaas met sy mooi tuin word jy deel die rustige omgewing van die Suid-Vrystaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Piet, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet!

De Bron Guesthouse
Willem T - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem T
With spouse/partner

Baie lekker, skoon, netjies en vriendelik.

Ons is baie hartlik ontvang. Die plek is baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier, baie dankie.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Willem.

De Bron Guesthouse
Carla P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carla P
Family with young children

Baie netjies, skoon en oulik ingerig.

Wat 'n oulike gastehuis! Olga was baie behulpsaam en het ons dadelik laat tuis voel. Dit is baie lekker ingerig en so lekker om op so rustige plek so naby aan die natuur te kon wees. Sal dit verseker aanbeveel.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Carla, ons waardeer dit.

De Bron Guesthouse
Marilise V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise V
With spouse/partner

Beautiful and very neat!

It is a beautiful and neat place surrounded by natural beauty. The warm reception immediately made me feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en baie netjies!

Dis 'n pragtige en netjiese plek omring deur natuurskoon. Die warm ontvangs laat mens dadelik welkom voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Marilise, was lekker om jul te ontmoet!

De Bron Guesthouse
Annatjie F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie F
Family with teenagers

Very neat, modern accommodation in a peaceful area.

We enjoyed our stay and had a well deserved rest. Regretted not being able to stay for longer. We received a warm welcome. The two units offer everything one would need. I can recommend De Bron with a clear conscience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, moderne verblyf in 'n rustige omgewing.

Ons het ons verblyf baie geniet en het lekker uitgerus. Was spyt ons kon nie langer bly nie. Ons is vriendelik verwelkom. Die twee wooneenhede bied alles wat mens nodig het. Ek kan De Bron met 'n geruste hart aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie Annatjie! Geseende vakansie verder vir julle!

De Bron Guesthouse
Ria V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ria V
With friends

Wonderful place to rest your a tired body and soul.

Olga greeted us very nicely, and she ensured well in advance that we knew how to get to the farm. Everything was neat and clean. De Bron is definitely recommended as a great overnight place, or even for those who want to escape the the everyday rush.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rusplek vir 'n moeë lyf en siel.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Olga, wat ook lank voor die tyd seker gemaak het dat ons weet hoe om die pad na die plaas te vind. Alles was baie netjies en skoon. De Bron is beslis aan te bevele as 'n oornagpunt of om weg te breek van die alledaagse gewoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ria!

De Bron Guesthouse
Johannes R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes R
With spouse/partner

Fabulous scenery and accommodation very neat and clean.

See star rating.

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much Johannes, enjoy your stay in South Africa!!!

De Bron Guesthouse
Fred B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred B
With spouse/partner

Everything you need and more for peaceful, safe and clean accommodation.

My wife and I really enjoyed our stay. The chalets are clean and has all you need. The farm atmosphere and fresh air is food for the soul. Olga and Eric were very caring and although we had our own braai area they offered their own braai room to us due to the bad weather conditions. I would say that the area is also ideal for mountain cycling and a picnic.

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much Fred and Kobie!

De Bron Guesthouse
Kristien B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kristien B
With spouse/partner

Huislik!

Sal weer gaan. Baie lekker.

Edwin B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin B
Family with teenagers

Very neat, clean, peaceful and quiet and out of town.

Olga went out of her way to ensure that we found De Bron easily and had everything we needed. It is nice and quiet on the farm and away from town. Next time we would like to stay a little longer to really experience farm life. There is a few km of dirt road but it only takes a couple minutes and is in a good enough condition that any vehicle can drive it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon, rustig en stil buite die dorp.

Olga het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons De Bron maklik vind en alles het wat ons nodig mag hê. Dis heerlik stil op die plaas en weg van die dorp af. Volgende keer sal ons bietjie langer wou bly om die plaas te beleef. Daar is 'n paar km grondpad maar dit vat net 'n paar minute en is goed genoeg sodat enige voertuig dit kan ry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Edwin!

De Bron Guesthouse
Bertus L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bertus L

Heerlike en baie netjiese plaasverblyf.

De Bron se gasteverblyf is wel 15 km buite Trompsburg, maar die aanwysings was baie duidelik en die plaaspaadjie in 'n goeie toestand. Die verblyf self is baie netjies en mooi, en die gasvrou (Olga) baie professioneel.

De Bron Guesthouse's response

Baie dankie vir jul kommentaar. Ons waardeer dit regtig.

De Bron Guesthouse
Aldo A - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldo A
With spouse/partner

Skoon, vriendelik, waarde vir geld. As jy in omgewing, gaan span gerus daar uit.

Lieflike ervaring om in natuur te bly. Voëlsang en lammetjies, vars lug en mak koedoes. Te dierbaar. 'n Regte ervaring vir ons stadsjapies. As ons weer in omgewing sal wees, sal ons by De Bron wil bly.

Annatjie S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie S
With spouse/partner

Ongelooflik lekker in moderne, goed toegeruste kamer met alles in wat jy nodig het!

Hierdie heerlike plaasverblyf net anderkant Trompsburg bevestig weer dat ons plaasmense die beste akkommodasie verskaf. Alles was van die beste gehalte: die linne, badkamer, kookgeriewe, yskas en braaigeriewe. Selfs Olga se tuisgemaakte beskuit het ons ingewag! Olga en Eric is gasvry en vriendelik en gaan uit hul pad om een van die beste selfsorgplekke te bestuur. Ons sal weer gaan!

Lara T - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara T
Family with young children

Lovely self catering unit, excellent overnight spot.

Lovely self catering unit large enough for 2 adults and 2 children. Has braai facility and microwave but no stove top. Olga's hospitality was fabulous. I would definitely stay over again and happily recommend to others.

De Bron Guesthouse's response

Thank you so much for your positive review Lara, you are more than welcome in future and I got some snappy chef stoves with equipment in the mean time in each room!

De Bron Guesthouse
Onika S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Onika S

Ruim en gerieflik.

Sien die sterre.

Johan D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Heeltemal anders as wat normaalweg daar is - fantasties.

Dit is iets wat aanbeveel moet word by almal. Jy beleef ook hoe dit is om in die Vrystaat 'n boer te wees.

Nadia B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia B
With spouse/partner

Sal beslis weer hier oornag!

Ons sal beslis weer hier oornag op pad Kaap toe. Kamers is netjies, goed toegerus en die plaas is net ver genoeg van die N1 vir 'n rustige nagrus, maar naby genoeg sodat mens binne 'n paar minute weer op die snelweg kan wees. Olga en Eric is besonder gasvry en het ons baie tuis laat voel en ons hondjie was welkom as 'n bonus.

Ansie G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie G
With friends

Onverbeterlike gasvryheid!

Die akkommodasie, alhoewel basies, is ruim, en kraakvars. Dit was wonderlik om in die swembad af te koel na ons lang reis. Die braai-pak met bygeregte watertand en waarde vir geld. Olga en Eric het alles in hulle vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak met hulle spontane gasvryheid.

William V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William V
Family with young children

Unforgettable!

It was a stunning place and the hostess is a stunning person. A good break from the long road. Loved it.

Cezaan J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cezaan J
Family with young children

Baie lekker vir kids, mooi en skoon kamers, met vriendelike gashere!

Dis perfek vir gesin met klein kinders. Die kamer is baie mooi en skoon en als is nuut! Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam en ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: De Bron, Trompsburg, 9913, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjUyZWE1LTAwNDUtNDBlNi1iMjk4LTYxMWRhNzI0NGIwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 54 5 1 5 De Bron Trompsburg 9913 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.026052391368 25.756293535087
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!