The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Bruine Huis | TravelGround
+35

De Bruine Huis

44 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 44 reviews for De Bruine Huis
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Petro E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro E
Family with teenagers

Was heerlik om in so netjiese plekkie te bly. Sal beslis weer gaan.

Die rustigheid van die omgewing is lekker. Skoon en vriendelik.

Janine K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine K
With spouse/partner

Baie lekker, netjies en veilige plek.

Baie lekker gebly, groot en gerieflik.

De Bruine Huis's response

Baie dankie Janine. Kom gerus weer.

De Bruine Huis
Amelia J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Amelia J
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Alles wat ons nodig gehad het, was in die huis.

Die huis was skoon en netjies, behalwe die ketel. Die eetgerei kort beslis aandag. Paul die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam. Die prys is baie duur vir 2 persone. Ek sou dit eerder vir die huis met 6 persone wou betaal. Andersins is dit 'n praktiese en gerieflike plek.

Monique R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique R
With spouse/partner

Dit was amazing.

Sal enige tyd weer terug gaan. Paul en sy vrou is wonderlike mense en die eienaar is fantastic. Die plek is mooi skoon en word mooi onder hou deur Paul hy is ook altyd behulp saam.

De Bruine Huis's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Julle was ook fantastiese en vriendelike gaste.

De Bruine Huis
Gd G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gd G
With spouse/partner

Accommodation was neat and clean, Paul was very friendly.

Did not know, however, that another person remained on the property. But that was not a problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was netjies en skoon, Paul was baie vriendelik.

Het egter nie geweet dat nog iemand op die erf bly nie. Maar dit was nie 'n probleem nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bruine Huis's response

Dit behoort nie 'n probleem te wees dat die opsigter op die perseel bly nie. Dit gee U en vir my beter beheer indien iets sou verkeerd loop soos, Escom krag wat afgaan, water wat afgaan wat voorsien word deur die munisipaliteit of enigiets anders, dan het U onmiddelikke bystand. Inbrake in Marloth Park is ook aan die orde van die dag, behalwe by persele wat voltydse toesig het. Ek verstaan nie dat dit eers genoem word indien dit nie 'n probleem is nie.

De Bruine Huis
Shiree L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shiree L
With spouse/partner

Uitstekend!

Dit was die perfekte plek om te bly. Home away from home. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het so lekker gerus als was vir ons gedoen. Baie baie dankie. Sal definitief weer daar bly en sal dit ook aanbeveel.

De Bruine Huis's response

Baie dankie vir die uitstekende resensie.

De Bruine Huis
Gert P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert P
With spouse/partner

Heerlik, stil en die bos om jou maak dit rustig.

Verblyf was onverbeterlik skoon en netjies. Die verskillende wildsoorte wat kom en gaan in die tuin maak dit 'n belewenis.

De Bruine Huis's response

Baie dankie Gert. Ons is bly dat julle tevrede is.
Vriendelike groete,
Nico de Bruyn.

De Bruine Huis
David S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
With spouse/partner

Amazing place. Can't wait to return.

Had a great, relaxing time with the bushbuck and the kudu. Paul came and told us there were lions down by the river in the Kruger which was great - spent a lovely couple of hours watching game and chatting to other folks staying over.

De Bruine Huis's response

Thank you for the nice review, David.

De Bruine Huis
Ruan J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan J
With spouse/partner

Definitely worth it!

It is very tidy and clean. The animals comes to visit regularly. Enjoyed it a lot, nothing more needed than a self-catering unit. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir seker die moeite werd!

Dit is baie netjies en skoon. Die wild kom maak kort-kort 'n draai. Het dit baie geniet, mens kort niks meer as dit vir 'n selfsorg-eenheid nie. Sal definitief enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bruine Huis's response

Baie dankie Ruan. Julle sal altyd welkom wees by De Bruine Huis.

De Bruine Huis
Leonie J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie J
With spouse/partner

Perfect hide-away in the bush.

What a wonderful accommodation in the bush near Kruger Park, the accommodation is well kept and the service from the keeper and housekeeping is outstanding. The little-wildlife are roaming in the garden and this is really wonderful to be part of. You can enjoy nature without compensate for luxury of you daily life. You feel safe on the premises. The price match the quality. Will be back. Thanks a lot for letting us stay in your accommodation, we had a very very good time.

De Bruine Huis's response

Thank you for this review.

De Bruine Huis
Wanda T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wanda T
Family with teenagers

Absoluut fantasties, sal sonder twyfel weer daarnatoe gaan en dit vir vriende en familie aanbeveel.

Die interaksie met die diere was iets uit 'n storieboek. Die nagapies het ons harte gesteel en het met die tyd al hoe makker geraak. Die huis was 'n droom en was perfek ingerig. Die ligging is perfek en dis maklik om by Krokodilbrug ingang in te gaan en die wildtuin te besoek. In die aande kon ons terugkeer na die privaatheid van De Bruine Huis en lekker ontspan en gesels oor die dag se gebeure by 'n heerlike braaivleisvuur. Ons het 'n asemrowende leeujag aanskou vanaf Marlothpark en ons wil net die eienaars bedank wat Paul ingelig het dat daar leeus onder is en dat hy die inligting aan ons moet deurgee. Ons verblyf was fantasties en Paul en Agnes het ons so tuis laat voel. Ons gaan voorwaar weer jul plek besoek en gaan vir almal wat ons ken daarvan vertel en dit aanbeveel. Dankie vir die voorreg wat ons gehad het om daar te kon kuier.

De Bruine Huis's response

Beste Wanda,
Baie dankie vir die baie goeie resensie. Ons waardeer dit baie.

De Bruine Huis
Wouter V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter V
With spouse/partner

Pragtig, goed toegerus vir 'n heerlike wegbreek!

Ons het baie lekker gekuier en gerus en die huis is pragtig en het alles wat ons nodig gehad het. Die Bushbaby's was veral 'n treat en die diens van eienaar was uitstekend! Sal weer hier kom vakansie hou!

De Bruine Huis's response

Baie dankie Wouter, ons is altyd bly as die gaste dit geniet.

De Bruine Huis
Jenny L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jenny L
With friends

Rustig skoon en regtig gasvry ontvang.

Was aangenaam en rustig. Pragtige diere en verblyf.

De Bruine Huis's response

Dankie vir die resensie.

De Bruine Huis
Lj V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lj V
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

De Bruine huis is asemrowend en die diere word goed versorg. Absoluut 'n plesier om daar te bly.

De Bruine Huis's response

Lanie, Baie dankie vir die goeie resensie.

Groete,
Nico

De Bruine Huis
Leoni R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni R
With spouse/partner

Die beste wat ek nog gehad het. Fit for a king.

Ek het al baie gereis. De Bruine huis was jaw dropping. Ek het nog nooit so 'n goed ingerigte, netjiese en lieflike plek die voorreg gehad om tuis te gaan nie. Woorde kan nie beskryf nie. Die diens, die vriendelikheid, die netjiese, absoluut goed ingerigte tuiste. Hierdie is 'n ware juweel. Hier ontspan mens. Selfs oor die skoolvakansie, wat Paasnaweek ingesluit het, was die stilte en net die natuurgeluide presies waarna ek uitgesien het. Ek het baie meer gekry as wat ek verwag het. Ek gaan De Bruine huis gereeld my vakansiebestemming maak. Dankie Nico, Jasmyn, Paul en Agnes dat julle my 'n wegbreek gegee het waarvan ek net kon droom.

De Bruine Huis's response

Baie dankie Leoni, ons werk uurliks daaraan om net die beste vir die gaste te gee en dit spoor almal aan as jy positiewe kommentaar kry. Dankie, dit beteken baie vir ons personeel.

De Bruine Huis
Vivian W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vivian W

Value for money and a magical home and garden.

We had a fabulous time at De Bruine Huis. Paul and Agnes are an absolute delight. The home is clean and comfortable and the garden must be one of the best in Marloth Park, an absolute fairyland whilst still fitting in with the bush surrounds.

De Bruine Huis's response

Thank you Vivian.

De Bruine Huis
Mercia S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mercia S
Family with young children

Fantastiese familie vakansie!

Dit was ons 2de besoek aan De Bruine Huis en ons sal verseker weer terug gaan. De Bruine Huis is baie goed uitgerus, baie netjies en skoon. Heerlike buite kuier area, lugversorging in die huis en die beste yskas ooit! Alvero was 'n ster soos altyd!

De Bruine Huis's response

Baie dankie Mercia, ons is altyd dankbaar as ons goeie resensies kry.

Groete,
Nico de Bruyn

De Bruine Huis
Belinda J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda J
Family with teenagers

We've stay in many places in Marloth, but De Bruine Huis was the best.

We really enjoyed the house and the premises is neat. Elvaro was very helpful. It's really a very pretty place. Will definitely recommend this to other and will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het al in baie plekke in Marloth gebly, maar De Bruine Huis was die beste.

Ons het dit baie geniet, die huis en erf is baie netjies, Elvaro was baie behulpsaam. Dit is regtig 'n vreeslike mooi plekkie. Sal definitief die plek aanbeveel vir ander en sal weer daar boek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bruine Huis's response

Baie dankie vir die goeie Review.
Bly julle het dit geniet.
Groete,
Nico de Bruyn.

De Bruine Huis
Nicky S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky S
With spouse/partner

Value for money.

Friendly staff who makes you feel at home, always helpful. Clean and cosy accommodation, didn't even want to travel because the game came up to your patio.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Vriendelikie personeel wat jou tuis laat voel, altyd behulpsaam. Skoon en gesellige verblyf, wou nie eens rondreis nie omrede wild tot by die stoep kom wei.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bruine Huis's response

Beste Nicky,

Baie dankie vir die review.

Groete,
Nico de Bruyn.

De Bruine Huis
Lucia B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucia B
With friends

Fantasties.

Was aangenaam, die aankoms met vriendelike diens! Huis is fantasties skoon! Heerlik om te verfris in swembad. Diere is asemrowend mooi! Definitief 'n belewenis! Dankie.

De Bruine Huis's response

Baie dankie vir die goeie resensie.
Nico de Bruyn.

De Bruine Huis
Dolf R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dolf R
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Uitstekende blyplek. Baie luuks en skoon. Krag het afgegaan met swaar weer - enigste klagte.

De Bruine Huis's response

Dankie vir die resensie.

Groete,
Nico de Bruyn

De Bruine Huis
Dawn V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn V
Family with young children

Excellent accommodation and experience!

Our weekend at De Bruine Huis was really great! The house is well equipped with everything you could need. For our family of 5 this was the best choice. We also enjoyed the wild animals that came to visit us! My children did not want to leave! Will definitely book again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf en ervaring!

Ons naweek by De Bruine Huis was verskriklik lekker! Die huis is goed uitgerus met alles wat jy nodig het. Vir ons familie vir 5 mense was dit die beste keuse om daar te bly. Ons het ook die wild so geniet wat vir ons kom kuier het! My kinders wou nie ry nie! Gaan beslis weer book!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bruine Huis's response

Dankie vir die positiewe resensie!

De Bruine Huis
Pierre C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre C
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Enige persoon wat nog nie hier gekuier het mis baie. Was weereens ongelooflik lekker.

De Bruine Huis's response

Baie dankie Pierre.
Dankie ook vir die verjaarsdag Muffins vir Alvaro.

De Bruine Huis
Cornel V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornel V
With friends

Lovely and peaceful.

Will suggest that the owner makes a plan with a full bathroom for the top 2 bedrooms. I feel the space can be put to better use.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig.

Sal voorstel dat die eienaar plan maak met 'n volledige badkamer vir die boonste 2 slaapkamers voorsien. Ek voel die spasies kan beter gebruik word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bruine Huis's response

Indien ons elke aanbeveling tov. die huis wat herbou moet word ter harte neem, sou ons ons tarief moes opskuif na R 2000.00 per persoon per nag. Maar dankie, ons ervaar die insette as opbouend.

De Bruine Huis
Pierre C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre C
With spouse/partner

Wonderful experience. Everything was as we expected it. Clean, neat and equipped.

It was a privilege to stay in a house like this. We go to Marloth quite often and De Bruine Huis is one of the best at an affordable price for 2 people. Everything was very clean and neat and Alvaro went out of his way to show us everything and to help. Even the pellets were provided and the braai was cleaned daily and prepared for the next day. Game like bush bucks, kudus and zebras visited regularly. Thank you very much Nico for the privilege. Our next 2 visits are already booked. De Bruine Huis is good!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring. Alles was soos ons verwag het dit gaan wees. Skoon, netjies, toegerus.

Wat 'n voorreg om in so 'n huis tuis te kon gaan. Ons kom redelik dikwels in Marloth en De Bruine Huis beslis een van die bestes teen 'n uiters billike prys vir twee persone. Alles was uiters skoon en netjies en Alvaro het uit sy pad gegaan om ons alles te wys en te help. Selfs die wildpellets is voorsien en die braai daagliks skoongemaak en reggekry vir die volgende braai. Wild soos bosbokke, koedoes en zebras het gereeld kom kuier. Baie dankie Nico vir die voorreg. Ons volgende twee besoeke is reeds bespreek. De Bruine Huis is tops.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Bruine Huis's response

Pierre,
Dit is 'n plesier. Dankie vir die resensie. Dit laat almal voel dat ons nie onnodige die heel tyd verbeterings aanbring nie. Die personeel is ook altyd meer bereid om die ekstra myl te stap as hulle komplimente kry.

De Bruine Huis
Roseanne V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roseanne V
Family with teenagers

Amazing.

Thank you for opening your house to visitors of the Kruger NP. We felt most welcome and enjoyed our stay very much. Also, the guide you referred us to was a wonderful lady and was the perfect guide for a day tour.

De Bruine Huis's response

Roseanne,
Thank you for this very positive review. We really appreciate it.
Kind regards,
The De Bruine Huis Team.

De Bruine Huis
Nic V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nic V
Family with young children

Beautiful, well equipped, excellent service and care from staff on property as well as cleaning lady.

We had a really great 5 day stay at De Bruine Huis. The owner kindly 'donated' an extra day's accommodation as we experienced some difficulties with electricity cuts. Problem was sorted out. Alvaro, living on the property is a real gem, very friendly, efficient, helpful and skilled. Family from Australia really appreciated having help available.

De Bruine Huis's response

Thank you for the positive review. You kept your cool despite problems that we had with the electricity. We are looking forward to your next visit. It was a pleasure having you there. Thanks again for your patience and understanding when everything seemed to be going wrong!

De Bruine Huis
Annelize P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize P
With spouse/partner

Dit was ongelooflik rustig en mooi.

Baie dankie De Bruine Huis vir julle besondere mooi omgewing en gasvryheid. Het dadelik tuis gevoel omdat die huis behoorlik toegerus is en uiters netjies gehou word. Mal oor die dekor en die manier waarop julle die natuurlikheid van die bos teenwoordig hou in en om die huis. Sal weer van jul verblyf gebruik maak en hierdie keer saam met die familie. Dis 'n lekker kuierhuis!

De Bruine Huis's response

Annelize,
Dankie vir die goeie resensie. Ons poog om altyd beter te wees.

De Bruine Huis
Warren G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren G

The house was comfortable and quiet.

My only criticism is the chandeliers in the main bedroom. Their switch is far from the bed so one has to get out of bed to switch them off after reading and they can get in the way when stumbling around in the dark. My father found that the metal designs on the wall at the head of the single beds in the bottom small room could be dangerous as there are sharp edges. Other than that, it was a privilege to make use of this fine accommodation and we will definitely be visiting again.

De Bruine Huis's response

Thank you for your review. We will definitely do something about both suggestions.
Kind regards,
Nico de Bruyn.

De Bruine Huis
Marié C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié C
Family with young children

Gemaklik, als wat nodig, netjies, rustig, waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet en was die mense wat by LekkeSlaap en De Bruine Huis die bespreking doen sonder moeite en baie vriendelik. Die huis is baie goed ingerig en het ons voorwaar ontspan.

De Bruine Huis's response

Mari,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons werk nog aan verbetering.
Groete,
Nico de Bruyn.

De Bruine Huis
Madeleine J - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine J
Family with teenagers

Baie baie aangenaam verras met die netheid en dit was beslis waarde vir geld.

Die huis is deurentyd koel gehou op die onderste vlak met lugversorging in die sitkamer en onderste kamers. Die plonspoel was ons baie dankbaar voor en ons het lekker afgekoel daarin. Alles wat jy moontlik nodig het is aan gedink. Die eienaars plaas baie vertroue in mense wat hul huis huur siende dat hier baie persoonlike items in die huis is vir gebruik van die gaste. Die huis is super netjies en beslis waarde vir geld. Ons sal beslis De Bruine Huis aanbeveel vir enige familie wat 'n blaaskansie van die stad nodig het.

De Bruine Huis's response

Dankie vir 10 uit 10.

De Bruine Huis
Lizelle C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle C
With spouse/partner

Fantasties!

Heerlik gerus in die natuur.

Anjeanette V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anjeanette V
With spouse/partner

Heerlik gebly en kan dit beslis aanbeveel.

Heerlike kuierhuis. Lieflike buite-area met diere wat as 'n bonus elke dag kom inloer. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Personeel is vriendelik en behulpsaam en alles is silwerskoon. Hoë gehalte beddegoed. 'n Naweek is te min om die huis ten volle te geniet. Dankie!

Heather C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heather C

Well equipped and maintained.

See the stars.

Basetsana S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Basetsana S
Family with young children

Very good and homely.

Thank you very much for the homely space and all that was provided to make it a wonderful place.

Maliska M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maliska M
With spouse/partner

Dit was regtig baie lekker.

Ek het dit regtig baie, baie geniet. Alles was perfek. Die hulp wat heeltyd om huis dwaal was net nie.

De Bruine Huis's response

Baie dankie, ons het dit met hom opgeneem.

De Bruine Huis
Anel E - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anel E
Family with young children

'n Onvergeetlike naweek by De Bruine Huis.

Ruim, netjies en baie gerieflik met 'n tuin wat 'n lushof is vir voëls. Dis ook net 3 minute se stap van die rivier af. Sal enige iemand met groot vrymoedigheid aanbeveel om hier te bly en ons sal beslis weer terugkom.

Wouter V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter V
Family with young children

Absolutely fantastic.

The weekend was too short, everything was just perfect, the assistant was friendly and helped whenever it was necessary. The place is kept perfect.

Marise B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marise B
Family with young children

Ons het heerlik gebly met ons jong kinders.

Huis baie skoon en netjies. Hou net ingedagte dat die boonste 2 kamers oopplan is met 'n aparte toilet. Terwyl die onderste vloer 2 privaatkamers het met badkamers.

Charlet V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlet V

Uitstekend!

Pragtige huis, goed toegerus en 'n vriendelike verwelkoming. Ons het baie lekker gekuier en dit was 'n absolute bonus met die diere wat so tussen die huise deur beweeg. Baie dankie, ons kan julle aanbeveel vir almal.

Bart N - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bart N
With spouse/partner

We enjoy our stay!

See the ratings.

Hentie V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hentie V
Family with teenagers

Netjies, skoon en 'n plesier om daar te kon bly.

Baie dankie dit was die moeite werd!

Michael M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael M
With friends

Reallly fantastic place to stay!!!!

Hi Nico, thank you for opening your beautiful home to us. It was a fantastic place to stay and we will definitely see you again in the future.

Johan S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

By far the best in Marloth Park, the location is good and the property is safe

Will use again. The location is perfect and very safe to stay, will recommend to all our family and friends Very clean and tidy.

From R4 400
per night (for 8 people)
From R4 400
per night (for 8 people)
From R4 400
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3623 Soenie Street, Marloth Park, 1613, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy1cHm9NLSTNCxy3ZxyHQwVWnfgiuer36v0NBz4cNFumuurZa28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 400  per night (for 8 people) 44 5 1 5 3623 Soenie Street Marloth Park 1613 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.351050528998 31.808589617725
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!