The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Denne | TravelGround
+20

De Denne

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 32 reviews for De Denne
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Marcello P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marcello P
With friends

Excellent stay. House is wonderful.

Will make it a my midyear break destination.

Irene F - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene F
With spouse/partner

Glorious

Our hosts were so welcoming to us and our fur baby. The spectacular old home is beautifully decorated and cared for. It really provides you with super comfortable accommodation where you need for nothing.

Jc K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc K
Family with young children

Baie skoon en lekker geslaap. Baie gasvry.

Sien sterre.

Louis V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Interessant, rustig, ruim.

De Denne bied verblyf in 'n oorspronklike volstruispaleis. Dit is pragtig gerestoureer en 'n mens voel gekoester om in so 'n pragtige ou huis te kan bly.

Katherine G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Katherine G
Family with young children

Wonderful eclectic place.

Very clean and comfortable. Would certainly recommend it.

Leslie T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leslie T
With spouse/partner

Rustige omgewing met baie spasie om in te beweeg.

Die Karoo Moons is stapafstand van kerk- en hoofstraat waar die restaurante geleë is. Ons het heerlik gebly en dit was fantasties om ons oggendkoffie op die stoep van die statige huis te geniet. Ons het vriendelike ontvangs gehad.

Maretha K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha K
With spouse/partner

Rustig en gerieflik.

Baie netjiese kamer. Ideaal vir oornag.

Etienne H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne H

Fantastiese gebou, pragtige meubels en toerusting - en 'n baie, baie behulpsame en bekwame huishoudster.

'n Perfekte oasis in die Karoo vir oorbly op pad waar ook al.

Henrietta V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henrietta V
Family with teenagers

Pragtige plek.

Stunning gebou, gemaklike beddens lekker ruim vertrekke!

Louwrens H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louwrens H
With spouse/partner

Stylvol en lekker.

Ons het lekker gebraai op die stoep, als was beskikbaar, ongelukkig was daar geen braaisout nie, maar res was baie lekker en gemaklik.

Elize J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize J

Gesellig, netjies en ruim, absolute 'n plek om oor te bly of te besoek.

Vriendelike personeel en goeie diens.

Rona V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rona V
Family with teenagers

Super luukse verblyf!

Privaat, omdat ons die hele huis vir onsself gehad het. Elke kamer het en-suite badkamers. Heerlike lugreëling, braaigeriewe asook 'n ten volle toegeruste kombuis. Vakansie begin hier!

Lizette K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette K
With friends

Very nice and comfortable.

Very nice stay. Beautiful ostrich home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker gebly. Pragtige volstruishuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clifton F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clifton F
With spouse/partner

Gasvryheid van gasvrou het verblyf baie lekker gemaak!

Die gastehuis is skoon en netjies en vriendelikheid en behulpsaamheid van gasvrou (Anna) uitstaande. Tanja se boodskappies het ons baie gerus laat voel. Nice!

Gerald N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald N
Family with teenagers

Very peaceful.

Spacious, old, neat, and quiet. Just what one needs. Just needs better braai facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Ruim, oud netjies en rustig. Net wat mens nodig het. Kort net beter braaigeriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helene S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helene S

Very special place with beautiful floors.

Stayed in Karoo Moons, received a great welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie besondere plek met pragvloere.

Lekker gebly in Karoo Moons, baie welkome ontvangs gekry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neville W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville W

Fantasties.

Baie netjies. Lekker plek.

Vicus M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vicus M
Family with teenagers

Sal vir seker weer van Karoo Moons gebruik maak.

Wat 'n great plek! Die mense, die huis, alles is net lekker en goed. Sal vir seker weer terugkom. Dankie julle.

Liz D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz D
With friends

We had a wonderful relaxing stay. Maggie was awesome.

See stars.

Elizma C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elizma C
Family with young children

Die mooiste huis in Aberdeen.

Die huis is pragtig, die kamers is pragtig en dan is Maggie ook nog vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Dowlene U - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dowlene U
With spouse/partner

Heerlik en pragtig.

Heerlik gebly. Pragtige, netjiese huis met heerlike atmosfeer.

Malinda S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda S
With friends

Heerlik ontspanne in eg Karoo atmosfeer.

Ons verblyf by Karoo Moons was baie aangenaam, die huis is pragtig, Karoostyl dog baie modern. Pragtige meubels en modern toegeruste kombuis. Heerlik gebraai op die pragtige ou herehuis se stoep. Veilige parkering en vriendelike, behulpsame personeel.

Elmarie W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie W
With spouse/partner

Elegant tot baie huislik!

Ons is harlik deur die vriendelike personeel ontvang en laat tuis voel. Kamer was pragtig en als was na wense! Sal weer daar oorslaap en sal dit vir almal aanbeveel!

Rika B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rika B
Family with young children

Koelte in die Karoo.

Ons selfsorgeenheid was heerlik koel in die Karoo hitte. Geen lugreëling nodig! Ons het almal heerlik geslaap in die gemaklike beddens. Ook 'n heerlike braai-area met tafel en stoele waar mens na pragtige sterre van die Karoo kan kyk. 'n Ketel in die selfsorgeenheid of komplimentêre tee, koffie en melk met aankoms in die selfsorgkombuis (wat apart is) sou welkom wees. Die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus.

Yolande B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolande B

‘n Oase in die middel van die Karoo!

Ons het ‘n heerlike aand in Aberdeen spandeer. Dit was baie groter as verwag met ‘n lekker kombuis vir “self-caterers”. Precious het ons baie welkom laat voel en die kinders het lekker in die groot tuin gespeel.

Leané M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leané M
Family with teenagers

Aangenaam.

Ons het regtig lekke oorgeslaap by Karoo Moons! Na 'n ver pad wil mens lekker ontspan, 'n warm bad en die nodige geriewe geniet, en dit was alles daar! Ek beveel hierdie veilige, netjiese omgewing definitief aan!

Carla V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla V
Family with young children

Pragtig.

Baie oulike verblyf en goed toegerus.

Eugene S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene S
With spouse/partner

Excellent, good service and tranquil.

Had a lovely stay by myself, nice and clean, beautiful bathroom!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik, goeie diens, rustig.

Heerlik alleen gebly, mooi skoon, pragtige badkamer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joany J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joany J
Individual traveler

Pragtig ruim. Netjies, lieflike beddens.

Baie ruim en goeie beligting saans buite. Charlie, 'n dierbare behulpsame opsigter. Tanya ook baie besorg en behulpsaam. Sal 'n aanwins wees as ons voertuie onder 'n afdak, skadunet of riete kan parkeer.

Corne H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne H
With friends

Wonderlike akkommodasie in die pragtige dorpie Aberdeen.

Groot ruim kamers in die hoofhuis, pragtige dekor.

Helena T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helena T
With spouse/partner

Baie netjies en skoon verblyf.

Baie netjies en skoon verblyf en 'n aangename verassing. Ontbyt in die oggend sal egter waardeer word indien dit verskaf kan word. Ons was slegs 'n pakkie kits oats pap aangebied.

De Denne's response

Hi Helena,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is slegs 'n selfsorg gastehuis, so die kits oats is eintlik net 'n vriendelike bonus. Ons is jammer dat daar nie ontbyt beskikbaar is nie, dalk eendag in die toekoms!

Mooi bly,
Karoo Moons

De Denne
Gideon V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Gideon V
On business

Geen warm water, DStv werk nie, geen ketel of koffie in die kamer nie en geen plek om buite te sit nie.

Ek beveel hierdie plek glad nie aan nie.

De Denne's response

Gideon,

Ons het nog nooit klagtes gehad nie, so ek is vreeslik geskok en jammer dat jy dit so ervaar het. Ek het vir Precious gevra of julle gelukkig is en sy het vir my 2 keer ja gesê, Jy kon haar gerus gevra het oor die DStv en warm water. Jy kan gerus wanneer jy ooit in die area is gratis in die hoof huis kom oorbly. Weereens jammer.

Groete
Tanya

De Denne
From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Brand Street, McNaughton, Aberdeen, 6270, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGViNTE3LTQ4ZTQtNDJkMi1hZmYwLWI5YzMzNTA0ODU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 32 5 1 5 11 Brand Street McNaughton 6270 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.47725 24.066888888889
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!