Review Summary
Christa L - Dec 2020
Overall score
Heerlike ondervinding!
De Doornkraal Vinotel's response
Beste Christa,
Wat 'n voorreg was dit om jou as ou inwoner by ons te hê as gas. Ek is so bly jy het dit geniet en kannie wag vir jou volgende kuierkie by ons nie.
Mooi bly
Eleane
Safety At Work S - Dec 2019
Overall score
Friendly staff, nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike staff. Lekker gebly.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clive F - Nov 2019
Overall score
Good service and location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens en ligging.
Wonderlike opknapping van ou Riversdale. Alles baie mooi en lekker, maar jammer dat internet so swak is in so 'n upmarket fasiliteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Doornkraal Vinotel's response
Beste Clive,
Baie dankie dat u by De Doornkraal Vinotel oorgebly het asook die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer u mooi opmerkings oor ons fasiliteite en personeel se diens. Ons verstaan dat die internet 'n belangrike rol in die alledaagse lewe speel en wil verskoning vra vir die ongerief wat u met die internet ondervind het. De Doornkraal Vinotel bestuur is tans in proses om die internetspoed en verbindings in die hotel te laat herevalueer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
De Doornkraal Vinotel span
Helen S - Nov 2019
Overall score
Very pleasant, just very cold! Last week in August 2019.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, net baie koud! Laaste week in Augustus 2019.
Die ontbyt was wonderlik! Die croissants het weggesmelt in jou mond - uitstaande! Die Franse dame wat ons bedien het, was puik! Sy het selfs vir ons padkos ingepak met 2 bottels mineraalwater! Die twee klein probleempies wat ons in die kamer ervaar het is vinnig opgelos - baie dankie! Die luukse kamer het nie elektriese komberse nie, maar 'n watersak is voorsien, asook 'n verwarmer. Ons het dus warm geslaap en nie koud gekry nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Doornkraal Vinotel's response
Beste Helen,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Ons is verheug om te hoor dat julle jul verblyf en ontbyt by ons geniet het. Ons personeel neem alle opmerkings ter harte, met die oog om u verblyf by ons so gerieflik as moontlik te maak.
Augustus-maand is verseker een van die koudste maande en ons probeer ons bes om alle kamers vooraf te verhit.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
De Doornkraal Vinotel span
Zuretha R - Aug 2018
Overall score
Baie aangenaam. Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Read moreEric D - Aug 2018
Overall score
Ongelooflik.
Walter S - Jun 2018
Overall score
Incredible service, food and friendliness.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike diens, kos en vriendelikheid.
Die kok het vir ons sy gunsteling-gereg, "Lamb Kleftiko", gemaak. Dit was ongelooflik lekker en 'n moet. Dit moet net 4 dae voor julle aankoms bestel word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella D - Jan 2018
Overall score
Kamer mooi, maar diens by restaurant swak.
Thea L - Sep 2017
Overall score
Absolutely lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut heerlik!
Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige plek. Alles was perfek, insluitend die personeel en die heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Doornkraal Vinotel's response
Dear Thea,
Thank you for taking the time to submit a review. It was an honor to have hosted you and we hope to see you again.
.
Jan K - May 2017
Overall score
Wonderful, the people were so hospitable and the food delicious!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wondelik, die mense was so gasvry en die kos was fantasties!
Die gastehuis is 'n pragtige ou woonhuis, baie mooi opgepas. Die bed was heerlik, daar was alles wat nodig was in die kamer behalwe sjampoe. Die kos en diens in die aand was fantasties, wyn was ook heerlik. Die diens in die oggend was 'n bietjie stadig en kos goed. Die gasvryheid was so warm. Ek sal vir seker weer gaan as ek in die omgewing is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sanet L - Jan 2017
Overall score
Pleasant accommodation, people are very friendly. The food is also very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf, mense baie vriendelik. Die kos ook baie lekker.
Ons het dit baie geniet. Die plek is baie netjies en die personeel baie vriendelik. Die kos was van uitstaande gehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Walter S - May 2016
Overall score
Die diens was 5-ster en hulle kos was uitstekend!
Read moreCinelle F - Jan 2016
Overall score
Pragtige eenhede met uitstekende en vriendelike diens.
Michelle D - Dec 2015
Overall score
Wonderlike diens.
Lyndon A - Oct 2015
Overall score
Outentiek en ietwat romanties.
Read moreMarce M - Sep 2015
Overall score
Goeie kos, wyn en diens in 'n pragtige plek!
Eliz M - Jun 2015
Overall score
Kamer en alle geriewe was fantasties. Uiters skoon.
Read moreFranscois D - May 2015
Overall score
Wonderlik.
Robert M - Mar 2015
Overall score
Very well run establishment with attention to deatil
Pieter S - Dec 2014
Overall score
Skoon en netjiese kamer. Baie spasie. Netjiese badkamer. Goeie diens. Lekker kos.
George D - Dec 2014
Overall score
Excellent food and good service.
Demona S - Nov 2014
Overall score
Baie aangenaam met alle nodige gerief.
Johannes H - Jun 2014
Overall score
Aangename, gemoedelike atmosfeer en diens!
Faan H - Nov 2013
Overall score
Absolute wonderlike ervaring!
Nicolette D - Jul 2013
Overall score
Dit was aangenaam en ons het regtig tuis gevoel.
Louise R - May 2013
Overall score
Aangename ervaring
Janice B - May 2012
Overall score
Peaceful and relaxing
- Capacity: 30 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: 8 Lower Long Street, Riversdale, 6670, Western Cape
- All ages welcome