The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Gastehuysje | TravelGround
+34

De Gastehuysje

46 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 46 reviews for De Gastehuysje
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Tahlita D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tahlita D
Family with young children

Sal definitief aanbeveel.

Baie netjies en skoon. Als was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly.

De Gastehuysje's response

Baie dankie julle. Dit was lekker om julle hier by De Gastehuysje te hê. Julle is báie welkom om weer te kom kuier

De Gastehuysje
Karen H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen H
With friends

Absolutely wonderful.

We stayed at De Gastehuysje for a few days, after visiting the Kruger and were pleasantly surprised at the warm welcome and how spacious the unit was. The host (Tannie Ristin) is such a warm, engaging and caring lady who instantly made us feel at home. The attention to detail all over the unit is beyond charming and there is a true sense of hominess. The roads are not tarred, and were a little damaged from prolonged rains in the area, but we still managed to find our way rather easily in the dark and did not have too many difficulties without a 4x4. I would highly recommend the experience to friends and family.

De Gastehuysje's response

Thank you so much. It was my pleasure hosting you. Would love having you visit De Gastehuysje again.

De Gastehuysje
Heidi V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heidi V
With spouse/partner

Salig in die bos in 'n tower huisie! Voel soos iets uit 'n storieboek!

Ristin is 'n gasvrou 1000! Sy het ons huweliksherdenking nog meer spesiaal gemaak met onverwagte verrassings, baie dankie!

De Gastehuysje's response

Baie dankie julle!

De Gastehuysje
Jacobus H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacobus H
With spouse/partner

Fantastiese akkomodasie met n heerlike atmosfeer

Ek kom al die afgelope 21 jaar gereeld Marloth toe kan hierdie akkomodasie met die grootse vrymoedigheid aanbeveel. Die gasvrou is professioneel en baie behulpsaam. Die huis is mooi ingerig en ideaal vir 2-4 mense. Baie mooi dekor en die matrasse en beddegoed is gemaklik , vars en skoon. Lekker veilige kuierplek om buite te braai en ontspan. 'n Juweeltjie in die bos.

Wilma S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilma S
With spouse/partner

Ons het lekker gebly.

Die plonspoel is baie klein.

Elda B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elda B
With spouse/partner

Waarde vir jou geld.

Ons net een aand oorgebly en dit was heerlik. Wens ons kon langer bly . Alles en nog meer wat jy nodig het. Vriendelikste verwelkoming, voel dadelik welkom.

Izak K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak K
With spouse/partner

Lieflike plek om te kuier!

Tannie Ristin is 'n wonderlike gasvrou! Haar plekkie is skoon en netjies! Sal dit beslis aanbeveel.

Yolande H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande H
With spouse/partner

Goed toegeruste plekkie met alles wat jy nodig het.

Ongelooflike lekker plekkie om in tuis te gaan. Alles wat jy benodig is beskikbaar. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hom beslis aanbeveel.

Irma D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma D

Warm gesellige atmosfeer.

Warm gesellige, baie mooi bosveldplekkie, vriendelike ontvangs, geen probleme, sal ons definitief weer sien.

Lindy G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lindy G
With spouse/partner

Awesome stay.

Felt right at home from the start.

Marina R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina R
With spouse/partner

Wonderlik! Warm, vriendelike gasvrou!

Die eienares het die plekkie werklik só mooi opgemaak, soveel interessante goetertjies oral waar jy kyk! Skoon beddegoed, handdoeke, lekker sterk stort, kombuis uitgerus met alles wat jy denkbaar kan nodig kry. Wens ons kon langer bly! Ek sal definitief weer daar bespreek!

Jacqueline E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline E
With spouse/partner

Had a good visit. Hostess, Tannie Pristin, is an amazing woman. Would love staying there again.

Place has everything you'd need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie lekker gekuier. Gasvrou, tannie Pristin, is 'n amazing vrou. Sal graag weer daar bly.

Plekkie het als wat mens benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gertjan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gertjan B
With spouse/partner

'n Goeie opsie as jy nie in die Kruger Wildtuin self kan oornag nie.

Ons het tydens ons huweliksreis twee nagte oorgeslaap in De Gastehuysje in Marloth Park. Wat 'n lekker plekkie! Ristin, die eienaar, het regtig baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Vroegoggend was daar kameelperde en bosbokkies om ons huisie. Dit en alle geriewe van De Gastehuysje maak dit 'n plek waar jy beslis wil terugkom! (En vir wie 'n plek soek om te eet: gaan na Jabula Restaurant/Lodge in Marloth Park en bestel die lamb shank. Dis heerlik!)

Lonnie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lonnie V
Family with young children

Uitstekend.

Die plek is baie netjies. Die eienaar is baie verwelkomend en doen ekstra moeite om alles so gerieflik as mooontlik te maak. Die plek het alles wat mens nodig het vir 'n ontspanne kuier.

Linda V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
Family with teenagers

Gerieflik en gasvry.

Die verblyf voldoen aan al die standaarde en afkoelpoel is 'n lekker ekstra. Hennie en Ristin het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dis nie kritiek nie, maar die enigste voorstel is om die heining om die kuier-area bietjie laer te maak, want die uitsig na die veld toe word belemmer en mens verloor die bos-gevoel en die pragtige uitsig.

Dawn H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn H
With spouse/partner

Wonderful stay, fantastic hosts, peaceful bosveld location!

The accommodation had everything we required. The hosts Henning and Ristin were very friendly and welcoming. They went out of their way to be helpful and make our stay comfortable and enjoyable!

De Gastehuysje's response

Thank you so much, it was a pleasure having you here. Looking forward to your next visit!

De Gastehuysje
Linda M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda M
With spouse/partner

Lekker, maar bietjie teleurgesteld oor die moontlikheid om diere te sien.

Dit was baie lekker om in die huisie te kon oorslaap en vir die waarde vir geld beslis die moeite werd. Net jammer dat die uitsig na die veld belemmer is deur die heining by die kuier-area en daar dus geen moontlikheid is om verbygaande diere te kon besigtig terwyl jy in die kuier-area is nie. Andersins beslis die moeitewerd.

Anene L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anene L
With spouse/partner

Beyond description.

Very neat, hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik.

Baie netjiese, gasvrye plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne D
With spouse/partner

Breathtaking felt absolutely at home.

Will book De Gastehuysje again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend het absoluut tuis gevoel.

Sal enige tyd weer van De Gastehuysje gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann O
Individual traveler

Uitnemende gasvryheid en diens.

Baie netjies, rustige atmosfeer, definitief 4 - 5 ster akkommodasie en diens, baie goed ingerig. Eienaars is baie gasvry, vriendelik en akkommoderend. Goeie waarde vir geld. Sal dit verseker aanbeveel.

Dawid G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid G
With spouse/partner

Lekker!

Baie liefde in die plekkie.

Leana S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leana S
With friends

Unbelievable!

A warm welcome by Ristin and Hennie made us feel at home the moment we arrived. the fact that our names were written on the door, made us feel special. The decor is beautiful and one can not help but have a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

'n Warm verwelkoming deur Ristin en Hennie het ons van die staanspoor af laat tuis voel. Die feit dat ons name op die deur geskryf is laat 'n mens spesiaal voel. Die binneversiering is pragtig en 'n mens kan nie anders as om lekker te kuier nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janie F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janie F
With friends

Beautiful, cozy cabin, conveniently equipped with peaceful bushveld atmosphere, quiet, friendly reception.

Lots of attention to detail with decoration in this snug cabin. Peaceful bushveld environment - the highlight was when a big kudu came to our backdoor for food! The house is very conveniently equipped, we braaid and there is place under the trees to socialize. The owners live on the premises and were friendly and helpful, with respect for our privacy. Aircon came in handy. Ideal for adults with bigger kids who enjoy a peaceful atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, snoesige houthuisie, gerieflik ingerig in rustige bosveld-atmosfeer, salige stilte, vriendelike ontvangs.

Baie aandag aan detail in versiering van hierdie snoesige houthuisie. Rustige bosveld-atmosfeer - die hoogtepunt van ons besoek was 'n groot koedoebul wat tot by ons agterdeur gekom het om te kom kos vra! Die huisie is baie gerieflik ingerig, ons het heerlik vleis gebraai en daar is plek om gesellig onder die bome te kuier. Die eienaars is op die perseel woonagtig en ons het 'n vriendelike ontvangs en hulpvaardigheid beleef, met respek vir ons privaatheid. Lugreëling het goed te pas gekom. Ideaal vir volwassenes en groter kinders wat 'n rustige atmosfeer waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Matilda B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Matilda B

Really nice place that is well taken care of.

Truly a neat little place. Good beds and pillows. Everything you need. Tastefully decorated. The owners' effort is noticeable, and they are very hospitable. Excellent place to spend the night if you're visiting the National Park.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vrek oulike plek wat met sorg na gekyk word.

Regtig 'n baie netjiese plekkie. Goeie beddens en kussings. Alles wat jy nodig het. Die huisie is met smaak gedekoreer. Mens kan sien die eienaars het baie moeite gedoen. Eienaars is baie gasvry. Uitstekende oornaghuisie as jy die Wildtuin wil besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

James P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James P
With spouse/partner

Peaceful and relaxing.

De Gastehuysje was a wonderful place for me and my wife to spend a few days off and rest after a tiring year. Ristin and her husband were very friendly and went to a lot of trouble to make us feel at home. They didn't invade our privacy though. Very nice experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspannend.

De Gastehuysje was 'n wonderlike plek vir my en my vroutjie om net 'n paar dae af te knip vir 'n wel verdiende rus na 'n veeleisende jaar. Ristin en haar man was baie vriendelik gewees en baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Tog het hulle nie inbraak gemaak in ons privaatheid nie. Baie lekker ervaring gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik S
With spouse/partner

It was simply just lovely.

My wife initially had trouble with the narrow and steep stairs to the bedroom. Luckily there will soon be one more room on the groundfloor. It's a very cosy place to stay in and the owners are really dear people. We really enjoyed taking a break for a few days there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was sommer net baie lekker.

My vrou het aanvanklik die nou en steil trappe na die slaapkamer moeilik gevind. Gelukkig sal daar eersdaags nog 'n kamer op die grondvloer wees. Dit is 'n baie "cosy" plekkie om in te bly en die eienaars is regtig dierbare mense. Ons het dit regtig geniet om vir 'n paar dae daar te kon afsaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianca D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bianca D
With spouse/partner

De Gastehusje is a stunning place. We love spending our honeymoon there!

We were welcomed with open arms by Hennie & Ristin. We staye dthere for our honeymoon and they went to so much trouble to make us feel special. se Gastehuysje is a stunning place with the most beautiful decor. You can see how much love and attention went into it and that's enough to make anyone feel at home. We will recommend this lovely little place to anyone. Greetings from the newlyweds!

This review has been translated,click hereto view the original version.

De Gastehuysje is 'n pragtige plekkie, ons het heerlik hier wittebrood gehou!

Ons is met ope arms en soveel vreindelikheid verwelkom deur Hennie & Ristin. Ons het hier kom bly vir ons wittebrood, en hulle het soveel moeite gedoen om ons spesiaal te laat voel. De Gastehuysje is 'n pragtige plekkie met die mooiste décor. Mens kan sien daar is baie liefde en aandag gegee en is genoeg om enige iemand sommer dadelik tuis te laat voel. Ons sal enige een aanbeveel om gerus die oulike plekkie te besoek. Groete van die pasgetroudes!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis K
With spouse/partner

We enjoyed a wonderful short weekend at De Gastehuysje.

The place was need, clean and wonderful. The owners were also wonderful to meet and they will see us again.

Elmien V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien V
With spouse/partner

Wonderlike ervaring!

Hennie en Ristin is die perfekte gasheer en -vrou wat hul unieke gastehuisie perfek bestuur. Ons het met die intrapslag welkom gevoel in die huislike atmosfeer, maar ons privaatheid is eweneens gerespekteer. Dit is voorwaar 'n plekkie om aan te beveel!

Johann C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann C
With spouse/partner

Lovely.

This is a peaceful nest in nature. We had a good rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Dit was 'n vreedsame natuur-nessie. Ons het lekker gerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie B
With spouse/partner

Baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Die blyplekkie was oulik en ten volle toegerus met alles. Die park en die diere was so oulik. Sal enige tyd weer teruggaan!

Michelle V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

Pragtige, romantiese oase!

Baie lekker gebly. Baie privaatheid en veilig. Die eienares sit baie moeite en liefde in die tuintjie en die plek self in. Dit het 'n volledige kombuis en lekker braai-area. Beide die eienaar en eienares is sulke aangename mense. Laat mens baie welkom voel. Sal hulle verseker weer besoek.

Rienie F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienie F

The service and interaction was so personal, loving and caring - we found a real treasure!

We booked 7 nights at De Gastehuysje as a wedding gift to be used on the couple's honeymoon. The way the couple was spoiled and blessed in numerous ways, was just incredible. The owners went out of their way to make it personal, special and most definitely unforgettable. We can't thank you enough. We would also love to spend time there in the future.

De Gastehuysje's response

Rienie
Baie, baie dankie vir jou besondere E-pos en pragtige resensie op TravelGround/LekkeSlaap.
Dit was vir my 'n reuse plesier om die pragtige twee mensies spesiaal te laat voel.
Nogmaals baie dankie - ons waardeer dit opreg
Vriendelike Groete
Ristin
De Gastehuysje

De Gastehuysje
Laurika V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laurika V
With spouse/partner

Ons het so lekker gebly en praat steeds daaroor. Lanklaas so spesiaal gevoel.

Dis die mooiste plekkie. Om elke hoekie kan jy sien dat daardie plekkie gemaak is met soveel liefde. Hulle het ons so welkom en spesiaal laat voel. Dit was onvergeetlik. Daar was nie nodig om te vra vir enige iets nie en soveel klein dingetjies was net vir ons gedoen om ons spesiaal te laat voel. Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Baie dankie vir alles.

Rocher P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rocher P
With spouse/partner

Uitstekend.

Vanaf ons aankoms met die spesiale welkomingsbord op die deur tot by ons vertrek was alles perfek. Hennie en Ristin het uit hulle pad gegaan om ons verblyf onbeskryflik te maak. Die verblyf het alles wat 'n mens benodig om heerlik te ontspan. Die lugreëling was, in die warm weer, 'n lewensredder. Vreemdelinge het mekaar vir die eerste keer ontmoet, maar is vriende uitmekaar. Ons sal beslis weer gaan kuier.

De Gastehuysje's response

Baie baie dankie julle. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Mooi Loop.
H&R
De Gastehuysje

De Gastehuysje
Christa D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D
Family with teenagers

Ons het dit baie geniet en lekker gerus.

Ons het heerlik by die Gastehuysje gekuier, dis baie netjies. Baie gasvrye ontvangs. Sal dit beslis aanbeveel.

Lizette C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette C
With spouse/partner

Dit was soos om in die paradys te beland.

Ons het ons tyd hier by De Gastehuysje baie geniet. Die eienaars is wonderlike gasheer en gasvrou gewees. Hulle het alles wat ons nodig gehad of vir ons kon voorsien of het voorstelle gehad wat gewerk het. Die huisie is mooi, skoon en baie gemaklik vir 2 gaste. Die ligging is perfek om na Krugerwildtuin toe te gaan. Ons kan dit met lof aanbeveel. Die ekstras, soos sjokolade in die kamer en sjerrie op die bedtafel, is so spesiaal. Die hele ondervinding was baie positief. Wat 'n ongelooflike ondervinding. Ek sal dit vir enigeen aanraai en sien uit daarna om hulle weer te besoek in die toekoms.

Caritza H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caritza H
With spouse/partner

Pragtige blyplekkie in die bos. Geen moeite is ontsien om dit so gerieflik moontlik te maak nie. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

De Gastehuysje het al ons verwagtinge oortref! Dit is 'n stukkie oase in die bos. Die huis is so gemaklik ingerig en ons het niks kort gekom nie. Ristin en Hennie het soveel liefde en moeite in die plekkie ingesit en dit is oral sigbaar. Ons sal beslis in die toekoms weer by hulle tuisgaan.

Elma V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elma V
With spouse/partner

Dit was uit die boonste rakke.

Die plek is baie skoon en netjies. Hulle kan net bietjie iets doen aan die beligting binne die plek. Bietjie donker. Verder het ons gedink dit is meer privaat, maar verder was alles van die hoogste standaard. Ons sal beslis De Gastehuysje weer besoek. Dankie aan die eienaars dat hulle ons huweliksherdenking so spesiaal gemaak met die verrassing.

Elize L - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize L
With spouse/partner

Baie lekker gewees! Het die stilte geniet en die diere.

Baie mooi, rustige plekkie. Vriendelike gasvrou en baie behulpsaam! Naby die Krugerwildtuin, Komatipoort en Malelane. Baie netjies en gerieflik ingerig.

Charmaine H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charmaine H
With spouse/partner

Beautiful place, peaceful.

We had a fantastic stay!

Marietha C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha C
With spouse/partner

Wat 'n wonderlike plekkie om by te kuier.

Baie dankie vir die geleentheid om by De Gastehuysje te kon kuier. Pragtige plekkie. Ons het dadelik tuis gevoel in die netjiese, spesiale huisie. Soveel aandag aan detail gegee. Beveel die kuierplekkie beslis aan.

Ronel D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ronel D
With spouse/partner

Well worth a visit, spacious and beautiful. Situated in a wildlife rich area, there is always something to see.

Delightful stay with Ristin & Hennie in beautiful surroundings. Accomodation is spacious, clean, very well equipped and gorgeously decorated. The large variety of birds kept us endlessly entertained, lots of other wildlife to be seen. We will definitely return here for our next visit to the area. Danie & Ronèl du Plessis

Attie H - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Attie H
With spouse/partner

This is a place we will visit again , it's a little hidden charm

One of the best places to stay in Marloth Park. We will go there again.

Christine D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine D
Individual traveler

Wat 'n wonderlike plekkie om na weg te breek!

Dit is nou werklik waarde vir geld. Ek was aangenaam verras met die grootte van die eenheid. Die binnenshuise versiering is met soveel sorg gedoen. Die eenheid spreek van omgee net soos Ristin en Hennie. Ek gaan beslis weet terug! As jy net wil wegkom van alles en die stilte van die natuur ervaar is dit die plekkie om te wees.

Sanet K - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet K

Onverbeterlik!

Baie vriendelik en mooi!

From R2 750
per night (for 4 people)
From R2 750
per night (for 4 people)
From R2 750
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 2909 Korhaan Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyOTBiMWI3LTc0MTktNDY1ZS04ZWIzLTBmM2U0Nzc0NzdlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 750  per night (for 4 people) 46 5 1 5 2909 Korhaan Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-22:00 09:00 -25.34015 31.796579722222
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!