De Hoek Guesthouse
Review Summary
Christiaan D - Oct 2019
Overall score
Friendly service, neat, just feel like you are at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens, netjies, voel sommer of jy tuis is.
Magda het ons met 'n vriendelike smile verwelkom, plek was baie mooi en netjies. Sal vir seker enige iemand verwys om by De Hoek Guesthouse te boek sou hul Frankfort toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering Christiaan.
Hoop ons sien julle weer.
Gerda S - Sep 2019
Overall score
Convenient, neat and clean. Kind hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, netjies en skoon. Gawe gasvrou.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernidene T - Apr 2019
Overall score
Pragtige plek.
Zenobia B - Mar 2019
Overall score
We really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet.
Baie mooi gastehuis en eienaar is baie vriendelik. Kos is ook baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi "review" Zenobia.
Hoop julle kom weer vir ons kuier.
Harry V - Oct 2018
Overall score
Lovely, hospitable and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, gasvry en rustig.
'n Heerlike, gasvrye plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Hoek Guesthouse's response
Dankie vir die resensie Harry, kom maak asseblief weer 'n draai hier.
Jan V - Sep 2018
Overall score
Genoeglik.
De Hoek Guesthouse's response
Jan, maak dit sommer die halfweghuis oppad Drakensberge óf Suidkus toe. Dankie vir die resensie.
Irma M - Sep 2018
Overall score
Sentraal geleë. Mooi kamers. Uitstekende diens.
De Hoek Guesthouse's response
Dankie vir die resenise Irma, kom kuier asb. weer.
Michael V - Jul 2018
Overall score
Everything neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles netjies en gerieflik.
Vriendelike ontvangs. Ruim en skoon kamer. Heerlike ontbyt. Het baie welkom gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sylvia D - Apr 2018
Overall score
Dit was onverbeterlik!
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoer, julle moet asb. gou weer kom kuier.
Riaan M - Mar 2018
Overall score
Baie tevrede gewees met De Hoek.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering. Dis altyd aangenaam om gaste soos julle te huisves.
Piet L - Feb 2018
Overall score
Netjiese gastehuis met vriendelike en hulpvaardige bestuur.
De Hoek Guesthouse's response
Pieter,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het dadelik werk gemaak van die probleem en ons wil weereens verskoning vra vir die ongerief. Hoop julle kom sommer gou weer by ons 'n draai maak.
Esperance K - Jan 2018
Overall score
Pragtige rustige omgewing.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Nerine R - Nov 2017
Overall score
Baie lekker. Gasvrou was baie aangenaam.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons maak werk van dit wat jy uitgewys het.
Ilse R - Nov 2017
Overall score
Ruim kamer, vriendelike gasvrou.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Anel L - Nov 2017
Overall score
Baie oulik gastehuis.
Ella V - Oct 2017
Overall score
So beautiful and worth the money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en die geld werd.
Dis 'n baie mooi gastehuis en baie netjies. Ons ontvangs was bietjie deurmekaar, niemand kon ons help of ons kamer aanwys nie, ek moes wel 'n oproep maak om ons kamernommer uit te vind.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Hoek Guesthouse's response
Dankie vir die terugvoering. Ja, ek erken dat Saterdag vir ons almal deurmekaar was - ek kon nie persoonlik daar wees nie en Mirriam moes 'n begrafnis bywoon.
Jammer weereens vir die ongerief.
Heinrich L - Oct 2017
Overall score
Lekker atmosfeer.
De Hoek Guesthouse's response
Dankie vir die terugvoering. Kom kuier asb weer by ons.
Martin V - Sep 2017
Overall score
Baie lekker gebly. Kan dit gerus aanbeveel.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Leandi G - Sep 2017
Overall score
Beautiful guest house, had a nice stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige gastehuis, baie lekker gebly!
De Hoek Gastehuis is baie mooi. Kamers is ruim en goed toegerus. Eienaar is baie gasvry en het ons baie tuis en welkom laat voel. Heerlik op die stoep gesit en kuier, baie rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier asb weer by ons.
Alwana S - Aug 2017
Overall score
Ongelooflike gasvryheid, en baie mooi en netjiese verblyf.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer by ons.
Elsie B - Jul 2017
Overall score
Baie rustige en netjiese verbyf.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis werk maak van die wi-fi.
Kom kuier gerus weer by ons.
Marlena V - Jun 2017
Overall score
Very tidy, stylish guest house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese, stylvolle gastehuis.
Uitstekende verblyf met stylvolle interieur. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kan De Hoek beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die kommentaar. Kom kuier asb weer by ons.
Jacob M - May 2017
Overall score
Reception lady couldn't speak English or Afrikaans. This caused a misunderstanding with the keys. And an unhappy spouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontvangsdame kon nie Engels of Afrikaans verstaan of praat nie. Dit het misverstand met sleutels veroorsaak. En ongelukkige eggenoot.
Ontvangsdame kon nie Engels of Afrikaans verstaan of praat nie. Dit het misverstand met sleutels veroorsaak. En ongelukkige eggenoot.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die kommentaar. Ons is só jammer vir die ongerief.
Jorge F - Jun 2016
Overall score
Very neat, clean, nice breakfast and friendly people.
De Hoek Guesthouse's response
Thanks Jorge! Please visit us again.
Gert D - Jun 2016
Overall score
A home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis.
Magda en De Hoek Gastehuis is werklik jou oornag opsie met n warm verwelkoming en gevoel van vrede. Die huisgevoel en opset sal jou ontspanning en n goeie nagrus waarborg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre V - Apr 2016
Overall score
Gerieflik, skoon en waarde vir geld.
Lyzette L - Apr 2016
Overall score
Lieflike tyd, lieflike kamer, lieflike gasvrou!
Colani H - Mar 2016
Overall score
Ons het tuis gevoel en lekker gebly.
De Hoek Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons!
Careshia S - Mar 2016
Overall score
Baie aangenaam en skoon! So gemaklik en waarde vir jou geld.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 23 Kerk Street, Frankfort, 9830, Free State
- All ages welcome