Review Summary
Diana J - Feb 2021
Overall score
Netheid
De Keurboom Guesthouse's response
Baie dankie vir jou gunstige resensie, ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Adrie M - Jan 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly.
De Keurboom Guesthouse's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, en hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Onike D - Sep 2019
Overall score
Baie netjies, rustig en gerieflik.
Read moreDe Keurboom Guesthouse's response
Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit laat my goed voel om te hoor dat my gaste lekker gebly het, en tevrede was met die huisie. Ek sien uit daarna om julle weer te huisves.
Heinie S - Sep 2018
Overall score
Voel tuis.
De Keurboom Guesthouse's response
Dis altyd baie bevredigend om terugvoering soos joune te kry, baie dankie dat jy die tyd ingeruim het om 'n resensie te skryf en dat jy by my bespreek het, ek hoop om jou sommer gou weer te sien.
Jaco S - Apr 2018
Overall score
Baie gemaklik en goeie ondervinding, die span by die gastehuis is uitstekend.
De Keurboom Guesthouse's response
Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te huisves, en ek hoop dat julle weer van ons dienste gebruik sal maak op julle volgende besoek aan Kaapstad.
Jackie T - Jan 2018
Overall score
Friendly and helpful hostess, easy access to amenities.
De Keurboom Guesthouse's response
Thank you for your kind review, I'm pleased to hear that you enjoyed your stay. We would love to host you again.
Ramona R - Jan 2018
Overall score
The stay was amazing, felt like home.
De Keurboom Guesthouse's response
It is always very rewarding to hear that guests have enjoyed their stay, after all, one does not want to be let down by accommodation when on holiday, and when guests take the time to review us. We feel that we have succeeded in our goal to provide excellent accommodation at affordable tariffs. Thank you for your kind review, we look forward to welcoming you back next December
Andre I - Dec 2017
Overall score
Very pleasant, comfortable, cost effective accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename, gerieflike, koste effektiewe verblyf.
Die verblyf was 'n aangename ondervinding. Van die ontvangs tot die verlaat! Aangename mense, van ons gasvrou tot die skoonmakers. Baie dankie aan die Otto's!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Keurboom Guesthouse's response
Ek is bly om te hoor dat julle die tydjie hier by ons geniet het, dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves, en hoop om julle sommer gou weer te sien
Gaslynn F - Oct 2017
Overall score
It was wonderful.
De Keurboom Guesthouse's response
It was our pleasure to host you, thank you for leaving the cottage so neat and clean, I would love to host you again on your next visit to Cape Town.
Carmel N - Jan 2017
Overall score
Was very pleased with the accommodation, hosts were very friendly and helpful, made our stay a pleasant one.
De Keurboom Guesthouse's response
Thank you for taking the time to review us. It was our privilege to host you, and we are pleased to know that your stay was a pleasant one. We hope to see you again in the near future.
Alec S - Jan 2017
Overall score
Pleasant, peaceful and in a safe environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, rustig en 'n veilige omgewing.
Linda, die gasvrou, was baie gasvry. Die gebied waarin die gastehuis geleë is, is regtig rustig en baie veilig. Sal weer hier kom bly as ek in Kaap gaan vakansie hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Keurboom Guesthouse's response
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer en ek is baie bly om te hoor dat julle die tydjie hier geniet het. Ek sien uit na julle volgende kuiertjie by De Keurboom.
Johan E - Oct 2016
Overall score
My home away from home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
My tuiste weg van my huis!
Beslis een van die beste ondervindings wat ek nog ervaar het! So stiptelik met die bring van ontbyt, ek kan my horlosie daarvolgens stel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Keurboom Guesthouse's response
Baie dankie vir die gunstige resensie, dis altyd baie lekker om terugvoering van ons gaste te kry. Ek hoop om julle sommer binnekort weer te huisves.
Louis S - Oct 2016
Overall score
Ons het dit verskriklik geniet.
De Keurboom Guesthouse's response
Dit was vir my 'n plesier en voorreg om julle te huisves, dankie vir die gunstige resensie, ek sien uit daarna om julle weer te huisves.
Suzette E - Sep 2016
Overall score
Very nice and pleasant stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en aangenaam.
Ons is baie vriendelik deur die eienaar, Linda, ontvang. Huis is baie netjies en smaakvol gemeubileer, baie skoon met pragtige beddegoed. Die feit dat daar in die kombuis koffie, tee, beskuit ens. was, asook vars melk en gebottelde water in die yskas, is 'n teken dat die gasvrou werklik omgee vir haar gaste en hul verblyf so aangenaam as moontlik wil maak. Sekuriteit is ook baie goed, toesluit-garage is 'n bonus. Sal definitief weer daar gaan slaap, ook 'n heerlike plek vir langtermyn-oorslaap, binnebraai, asook 'n buitebraai, heerlike verwarmers teen die mure. Daar is absoluut alles in die huis gewees, gevoel asof ek in my eie huis was. Dankie Linda!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Keurboom Guesthouse's response
Ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, dit is altyd vir ons 'n aanmoediging wanneer ons gaste tyd maak om 'n resensie oor hul verblyf te skryf, ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Kees K - Jun 2016
Overall score
Incredible experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geweldige ervaring.
Baie goeie ervaring met die gastehuis. Dit het gevoel soos om by die huis te wees. Alle geriewe is daar en dit is baie netjies. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Keurboom Guesthouse's response
Ek is bly om te hoor dat julle die kuier geniet het, jammer dat ek nie self hier was om julle te ontvang nie, maar ek het baie vertroue in my bestuurder, Ralph, en weet dat hy altyd die belange van ons gaste baie ernstig opneem. Baie dankie dat julle die tyd ingeruim het om 'n resensie te skryf, ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Erika S - Apr 2016
Overall score
Ons het die netheid waardeer, sowel as die lekker Bobotie wat ons kon bestel.
De Keurboom Guesthouse's response
Ek is bly julle het jul kuiertjie hier by my geniet, jammer ek was nie persoonlik hier om julle te verwelkom nie, maar het baie vertroue in my bestuurder en ek weet hy sal uit sy pad gaan om julle welkom te laat voel. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Gene O - Jan 2016
Overall score
Very nice!
De Keurboom Guesthouse's response
It was my pleasure to host you, and thank you for taking the time to write this review, I hope to see you soon again.
Devinee R - Jan 2016
Overall score
Very homely great feel great welcome by Linda and Ralph.
De Keurboom Guesthouse's response
We are so grateful that you decided on De Keurboom for your first visit to Cape Town, and we sincerely hope it will not be your last visit to Cape Town. It was our pleasure to host you and hope to see you soon again.
Kotie K - Jan 2016
Overall score
Wonderlik!
De Keurboom Guesthouse's response
Dit was my voorreg om julle te huisves en te kon bydra tot julle vakansie in die Kaap. Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Hannes L - Nov 2015
Overall score
Baie tevrede. Ons het rustig geslaap.
De Keurboom Guesthouse's response
Ek is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het, sien uit daarna om julle weer te huisves.
Theo H - Jun 2015
Overall score
Was heerlik, rustige buurt en veilig.
Genevieve G - Jun 2015
Overall score
Dit was uitstekende kwaliteit met meer as wat verwag is.
Arnold P - May 2015
Overall score
It is highly recommended.
Antoinette D - Apr 2015
Overall score
Skoon, netjies, veilig, maar nie baie vriendelik nie
Christiaan B - Jan 2015
Overall score
Goed!
Sona V - Dec 2014
Overall score
Die huisie was goed ingerig.
Jan K - Oct 2014
Overall score
Netjies en gerieflik!
Ben J - Mar 2014
Overall score
Puik, waarde vir jou geld.
Rudolph D - Jan 2014
Overall score
Ons het dit heerlik en koste-effektief gevind.
Neville L - Jul 2013
Overall score
Uitstekend!
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 30 Keurboom Avenue, Kuilsriver, Cape Town, 7580, Western Cape
- All ages welcome