Oudtshoorn Accommodation at De Oude Meul Game Farm | TravelGround
+86

De Oude Meul Game Farm

Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 112 reviews for De Oude Meul Game Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Nicolene O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene O
Family with young children

Ek sal definitief weer by De Oude Meul Game Farm oorbly!

Dit was heerlik om by De Oude Meul Game Farm oor te bly, die ontbyt was heerlik en die kinders het die diere vreeslik geniet. Als was net perfek. Dankie baie. Sien julle gou weer.

George W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
George W
Family with teenagers

Heerlik onspan in die pragtige omgewing met die rustige atmosfeer.

Sal vir seker weer by De Oude Meul Game Farm bespreek. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die hele plek is baie netjies en ook baie veilig. Enigste teleurstelling was die kwaliteit van die WiFi, dit was uiters stadig en baie onstabiel. Vir die gesinne met tieners hoef ek nie te verduidelik watter frustrasie dit kan veroorsaak nie.

Jacques V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
On business

Awesome, beautiful place.

It's a an awesome place and the people are very helpful. You can just enjoy nature and relax. It's going to be good for the soul!

Corrie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie D
With spouse/partner

De Oude Meul was 'n puik oornagplek. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Op 'n snikhete somerdag was De Oude Meul 'n ware groen oase om by tuis te kom. Die eenheid in die A-blok waarin ons tuisgegaan het, was silwerskoon en netjies, met al die nodige geriewe. Die lugversorger het uitstekend gewerk om die vertrek te verkoel. Vir ons as ouer mense was dit besonder gerieflik dat die kamer ook 'n agterdeur gehad het waar ons kon parkeer om baie maklik bagasie af te dra. Die gronde word pragtig in stand gehou, en die Grobbelaarsrivier wat langs die area verbyvloei, dra by tot die lieflike natuurskoon sodat ek na hartelus naaldekokers kon afneem. Ek het net een teleurstelling gehad: Toe ek later in my swembroek na die naaste swembad stap, moes ek vind dat ek nie kon inklim om af te koel nie, want daar was geen handreling om aan vas te hou nie, en die eerste trappie is 'n bietjie ver vir 'n 75 jarige, dus sou ek ook nie op eie stoom kon uitklim nie! Ai tog! Wat ek ongelooflik interessant gevind het, was die inligting oor die plaas en sy mense se geskiedenis, veral die getuienis van Boy Spies oor gebedsverhoring in sy lewe. Jammer daar was nie genoeg tyd om al die verhale te lees nie.

Doreen M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Doreen M
With spouse/partner

We stayed over. Wish we could've stayed for one more night.

Clean, safe, food was top notch. Would've have know about this place if it weren't for the website. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het net oornag. Wens ons kon nog so 1 slapie gebly het.

Skoon, veilig, kos was uit die boeke. Sou nooit van plek geweet het as dit nie vir die webtuiste was nie. Sal beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esther B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esther B

The beds are excellent. Unfortunately we were not at the farm a lot. Attended a sports event in Oudtshoorn.

Comfortable and spacious accommodation. Clean. Pleasant, helpful staff. Secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beddens is uitstekend. Ons was ongelukkig min by die plaas. Het 'n sportgeleentheid op Oudtshoorn bygewoon.

Gerieflike en ruim verblyf. Skoon. Aangename, hulpvaardige personeel. Veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Oude Meul Game Farm's response

Baie dankie altyd 'n plesier om ons gaste gelukkig te hou. Kom kuier weer.

De Oude Meul Game Farm
Linda R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda R
With friends

Friendly, helpful staff.

The breakfast was outstanding an the grounds were beautiful.

Leana L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana L
With friends

Lekker rustig, baie mooi en netjies.

Ontvangs was goed. Ontbyt heerlik. Gerieflike kamer, baie skoon en lekker still. Baie naby aan grotte en volstruisplaas.

Ertjies S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ertjies S
Family with teenagers

This is a fantastic place to stay. The accommodation is top-notch, modern and clean. Very safe with a wonderful view of the mountains.

Peaceful atmosphere and very friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie is 'n fantastiese plek om te bly. Die verblyf is uit die boonste rakke, modern en skoon. Baie veilig met 'n wonderlike uitsig oor die berge.

Rustige atmosfeer en baie vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorenzo P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorenzo P
With spouse/partner

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die span van De Oude Meul het ons welkom laat voel. Ons sal definitief weer hul besoek.

Sandra V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
Family with teenagers

Ons het slaapplek nodig na die lang pad van Gauteng af.

Die natuur is so mooi en pragtig en sal wil graag weer kom en daar kom bly vir paar dae, en daar is swembad wat 'n bonus is. Dis was rerig 'n warm dag gewees en hulle air-con wat ook 'n bonus is.

Johan H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan H
With spouse/partner

Werklik goed, goeie waarde.

Puik restaurant. DStv het werklik die minimum kanale.

Anton J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Anton J
Family with young children

Teleurgesteld maar gelukkig het die omgewing van die plek opgemaak vir dit. Baie kindervriendelik.

Ons was nou al by verskeie slaapplekke en as ons daar kom is daar altyd alles. By hierdie verblyf was nie eers borde nie. Ons moes R75 betaal vir ons eetgery. 'n Basiese behoefte. Ons het twee eenhede bespreek. Die een eenheid het 'n mikrogolf gehad wat die ander een nie gehad het nie. Ons het toe gaan navrae doen, waar ons toe gehoor het nie al die eenhede het 'n mikrogolf nie, want sommige is groter eenhede as die ander, maar die prys is presies dieselfde so ek weet nie hoe dit kan wees nie. Die braaiplek moet jy bespreek, so net een eenheid kan die braaier gebruik, so as jy te laat bespreek is dit neusie verby en word jy half forseer om by die restaurant te gaan eet. Ek was baie teleurgesteld. Ek sal dit nooit verwag het nie. Die omgewing is stunning en baie kindervriendelik.

Nichole S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nichole S
Family with young children

Beautiful restful place.

Our stay was truly relaxing. Children enjoyed the animals and the beds were fantastic. Well maintained.

Maryke C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke C
Family with young children

Baie lekker gebly!

Mooi, skoon, en netjies! Lekker gebly.

Lee K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee K
With spouse/partner

The entire experience was made even better by the warmth and friendliness of the hostess Oumie!

The breakfast was superb! The accommodation had everything we needed. I would highly recommend De Oude Meul.

Whilmedene R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Whilmedene R
Family with young children

Children friendly and such tranquility.

Friendliest staff and very helpful. Felt like home.

Petro J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro J
Family with young children

Hospitable and neat!

Friendly reception and hospitable staff. Delicious breakfast! Perfect location! Neat and modern accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en netjies!

Vriendelike ontvangs en gasvrye personeel. Heerlike ontbyt! Perfekte ligging! Netjies en moderne akkommodasie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dave L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dave L
With spouse/partner

Baie tevrede met verblyf, maar met een tekortkoming.

Die gesinseenheid wat aan ons toegeken is het net 'n mikrogolf maar geen stoof (dus geen kookgerief) gehad nie. Daar was ook 'n tekort aan slaaibakke, potte en panne. Kon nie eers 'n eier bak of kook nie. Die braaiplek was nie beskerm nie en was blootgestel aan die wind en weer. Die probleme is aan die eienaar en die bestuur uitgewys en is vriendelik bespreek. Ons woonstel (No. 6C en 7C) is eintlik twee gerieflike kamers, maar is volgens my mening nie 'n gesinseenheid nie.

De Oude Meul Game Farm's response

Goeiedag Dave,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en resensie. Ons het wel heelwat aandag gegee aan punte uitgewys deur julle, baie dankie daarvoor! Ek wil net asseblief onder julle aandag bring dat hierdie eenhede word nie as selfsorg bemark nie, daarom is daar nie volle selfsorg fasiliteite nie.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by ons.
Vriendelike groete
Andre Joubert

De Oude Meul Game Farm
Andre L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
With spouse/partner

Lushof, 'n ware oase!

Baie dankie, ons het heerlik gebly, geëet en gestap!

Hanri C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanri C
Individual traveler

Baie netjies, skoon en veilig.

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bly.

Adriaan V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
With spouse/partner

Top quality accommodation and hospitality as well as scenery and silence are food for the soul.

Here you get value for your money! Best stay in a long time. Living units very clean and tastefully furnished. Natural beauty and silence are food for the soul. Management and staff are hospitable and do their best to make your stay as pleasant as possible. All meals unbeatable. Will definitely visit De Oude Meul Game Farm again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Topgehalte verblyf en gasvryheid asook natuurskoon en stilte is kos vir die siel.

Hier kry jy waarde vir jou geld! Beste verblyf in lang tyd. Wooneenhede baie skoon en smaakvol gemeubileerd,.Natuurskoon en stilte is kos vir die siel. Bestuur en personeel is gasvry en doen hul bes om verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Alle etes onverbeterlik. Sal definitief De Oude Meul Game Farm binnekort weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques D
With spouse/partner

Comfortable.

People were very hospitable and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Mense was baie gasvry en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anika V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anika V
Family with young children

Akkommodasie was goed en die ontbyt heerlik.

Die bed het heerlik geslaap en die eenheid het alles wat mens nodig het.

Reinette C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette C
With spouse/partner

Die beste oornagplek vir 'n moeë reisiger.

Pragtigste, rustige omgewing, puik toegeruste eenhede met topklas-slaapgerief en stortgeriewe. Die heerlikste buffet-ontbyt en vriendelike gashere en personeel. Die kos in die restaurant word nie net keurig voorgesit nie, maar is ook heerlik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Lisa H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa H
With friends

Absolutely fantastic.

The staff deserve to be commended on their attitude and helpfulness. Nothing was too much for them. The breakfast included everything you could possible think of. To summarise in one word - Scrumptious. Thank you for a wonderful weekend!

Martin V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin V

Uitstekend.

Luukse verblyf met goeie vriendelike diens. Die ontbyt is uitstekend en goeie waarde vir geld. Die restaurant op die terrein is egter teleurstellend en nie waarde vir geld nie.

Marlien P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlien P
Family with young children

'n Baie aangename en verrassende ervaring.

Ons het heerlik gekuier. Die kamers was smaakvol met genoeg ruimte vir 5 persone. Die ontbyt was absoluut in 'n klas van sy eie: oorgenoeg en heerlik voorberei. Die gronde was netjies en die klein kindertjies kon veilig die voordele geniet wat daar was. Die hasies het baie aftrek gekry. Boonop was daar heelwat ander interessante dinge om te doen en die gasheer en vrou het ook goeie insette gemaak om te help. Hoog aan te beveel en ek sal graag weer soontoe wil gaan.

Rayno V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Rayno V
With spouse/partner

Gehalte het Baie verswak.

Uiters swak. Laaste besoek aan Oude Meul. Koue stort water en geen koffie en tee soos voor heen voor sien.

Riana D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana D

Very awesome.

Will go back anytime, was very pleasant and wonderful staff. Was there for a wedding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik awesome.

Sal enige tyd terug gaan, was vreeslik aangenaam en wonderlike personeel. Was daar vir 'n troue.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jonathan F - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jonathan F
With spouse/partner

Enjoyed it and will visit again anytime.

The place itself is a source of tranquility and bliss. Location very well located. Annelie is very helpful and even the slightest request was no problem. Oumie in the breakfast area is a great asset and I appreciate her explanation about the different foods. I really enjoyed the walking route.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Terdeë geniet en sal dit enige tyd weer besoek.

Die plek self is 'n bron van rustigheid en saligheid. Ligging baie goed geleë. Annelie is baie behulpsaam en self die geringste versoek was geen probleem. Oumie in die ontbytarea is 'n groot bate en ek waardeer haar verduideliking oor die verskillende kossoorte. Die stap roete het ek baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hans V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans V
With spouse/partner

Very nice lodge in a beautiful area.

The lodge is very attractive with lots of trees, lawns, brooks, a pond and also has a swimming pool. Rooms are spacious and clean. Very good restaurant on the premises. Breakfast is excellent and cooked with a smile by the owner and her staff. Strong Wi-Fi signal. The lodge is conveniently located between Oudtshoorn and the Cango Caves and Swartberg pass. Highly recommended.

De Oude Meul Game Farm's response

A thousand thanks, glad that you have enjoyed your stay.

De Oude Meul Game Farm
Rina V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina V
With spouse/partner

Ontspannend.

Ons het baie lekker gebly by Oude Meul. Die mense was vriendelik en die ontbyt heerlik! Sal beslis weer soontoe gaan.

De Oude Meul Game Farm's response

Baie, baie dankie, ons het groot waardering.

Groete,
Boy Spies (eienaar)

De Oude Meul Game Farm
Annatjie B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie B
With spouse/partner

Pragtige plek en wonderlike ervaring.

Wat ‘n fantastiese ervaring. Was aangenaam verras en sal dit enige tyd aanbeveel. Diens uitstekend. Oase in Oudtshoorn en diere ‘n bonus.

Dalene B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene B
Family with young children

Best weekend ever.

Beautiful, peaceful, friendly, superb.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste naweek ooit.

Mooi plek, rustige atmosfeer, vriendelike mense, puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Oude Meul Game Farm's response

Baie dankie Dalene. Ons waardeer jou goeie resensie. Ons probeer ons beste om goeie diens te lewer. Bly jul het dit geniet.
Boy Spies.

De Oude Meul Game Farm
Alicia F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia F

Dit was rustig, skoon en gemaklik.

Na 'n lang dag se reis, was die rustigheid 'n lafenis. Ontbyt is heerlik en die restaurant se etes is uit die heel boonste rakke.

De Oude Meul Game Farm's response

Baie dankie, grooot waardering.
Boy Spies

De Oude Meul Game Farm
Chris S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
With spouse/partner

Oasis in the warm world of Oudtshoorn.

We have been visiting The Oude Meul as a highlight in our short vacation. The friendly and efficient service in all aspects makes us happy to visit the place again in the future. Many thanks to the host and his spouse/staff that made us feel at home and made nice memories.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oasis in die warm wêreld van Oudtshoorn.

Ons het die besoek aan De Oude Meul as 'n hoogtepunt in ons kort vakansie beleef. Die vriendelike en effektiewe diens in alle aspekte maak dat ons die plek graag weer in die toekoms sal besoek. Baie dankie aan die gasheer en sy gade/personeel dat julle ons so tuis laat voel het en lekker herinneringe geskep het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phillip V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Phillip V
With spouse/partner

Lovely peaceful place to stay, with great hospitality.

Will definitely stay at De Oude Meul during our next visit to the area. Great an peaceful setting, great food and excellent hospitality.

Marette D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marette D
Family with young children

Quiet of the Karoo!

We hada lovely stay at The Oude Meul! It is neat and clean and very tasteful. The environment is absolutely beautiful. We were able to braai on the stoep. Will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Karoo se stilte!

Ons het heerlik gebly by De Oude Meul! Dit is netjies en skoon en baie smaakvol. Die omgewing is absoluut pragtig. Ons kon heerlik saam braai op die stoep. Sal definitief weer wil besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adre S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adre S

In die natuur en stilte.

Vir die natuurmens wat hou van stilte.

Lené V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lené V

Ontspannend, gerieflik en waarde vir geld.

Ons was baie gelukkig en meer as net tevrede met die lodge. Die perseel is goed in stand gehou en geriewe was presies wat ons nodig gehad het. Personeel is baie behulpsaam en laat mens baie welkom voel. Ons het in die Luxury Suite geslaap wat baie ruim, netjies en modern was. Die binne-braai was baie handig sowel as volledig toegeruste kombuis. Ons sal verseker hierdie lodge aanbeveel vir enige persoon wat van die natuur hou en steeds in styl wil slaap.

Karen S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
With spouse/partner

Beautiful clean and safe place. Owners very friendly.

It's the nicest place to stay at. Very neat, delicious breakfasts, gardens and everything are so beautiful. Staff very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige skoon en veilige plek. Eienaars baie vriendelik.

Dis die heerlikste plek om in te bly. Baie netjies, heerlike ontbyt, tuine en alles is so mooi. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon G
With spouse/partner

Dit was landelike en almal is spontaan.

Dit was 'n gelukkige en lekker verblyf wat ek sal aanbeveel aan enige persoon wat Oudtshoorn will besoek. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

William D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William D
Family with young children

Sielsverkwikkend.

Wat 'n lekker plek. Hope waarde vir geld. Ouwêreldse gasvryheid.

Louis D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
With spouse/partner

Ons ervaring van 'n heerlike, gerieflike, goed versorgde wegbreek in 'n prentjiemooi omgewing.

Ons het onbepland 2 nagte ekstra gehad om te verwyl op pad van Worcester af Senekal toe en ons besluit toe op Oudtshoorn. Ons kyk uit vir 'n gerieflike, goed toegeruste selfsorg-eenheid, maar met restaurant-geriewe naby vir ingeval in 'n rustige natuurskoon omgewing - buite, maar tog naby die dorp. De Oude Meul het al ons vereistes oortref met 'n pragtige terrein waarop die eenhede versprei is. Daar is 'n heerlike gevoel van ruimte en spasie met genoeg grasperke, tuinareas en 'n mooi helderskoon swembad wat nie anders kan as om die besoeker tot rustigheid te stem nie. Al die personeel is opreg vriendelik en hulpvaardig en skroom nie om aan spesiale versoeke te voldoen nie. Ons het ook die ontbyte regtig geniet - smaaklik en in 'n vriendelik huislike atmosfeer bring dit die gaste bymekaar. Mens sal regtig langer as 2 nagte kan oorbly.

Bruce F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bruce F
With spouse/partner

Fantastic, very pretty scenery and beautifully landscaped.

The only place to stop over when visiting the Cango Caves. This place is a paradise of nature and the accommodation and restaurant have not been left behind. Will always stay at Oude Meul Country Lodge when in the area.

Petrus R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus R
Family with young children

The place is wonderful .

We were treated very well from beginning to end. Our breakfeast was fantastic and even when we were late due to the late biathlon prize giving the gate was opened without any moans and groans. Super friendly people.

Naomi P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Naomi P
With spouse/partner

Rustige, veilige omgewing met alle dienste beskikbaar om die gerief vir een nag se oorslaap te verseker.

Sien sterre.

Hansie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hansie V
Family with young children

Baie sentraal geleë.

Het dit vreeslik geniet in B Blok se familie-suite, swembad vir die kinders reg voor ons deur.

Melanie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
Family with teenagers

A very comfortable stop over in Oudtshoorn.

Comfortable, modern self-catering rooms with a well equipped kitchen and braai area. The air-con was heaven sent, as was the swimming pool. Adequate, covered parking for car and trailer. The restaurant was disappointing though, overpriced and a poor attempt to be fancy. Would go back but not to the restaurant. Breakfast was good. A mere 10 minute drive to the caves. Lovely play area for younger kids.

Raj J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raj J
Family with young children

An excellent place to stay with kids.

Excellent place to stay, fantastic views from the hotel and chalets - including buck, excellent breakfast menu, safe undercover parking, excellent restaurant menu, clean rooms and shower, friendly staff. Lovely play area for children with farm animals, it is well situated near Cango Caves and the ostrich farms.

Elreze P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elreze P
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Dit was so lekker dat ons ons hondekind kon saam neem.

Gerhardus S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus S
With spouse/partner

Dit was 'n aangename verrassing wat al my verwagtinge oorskry het.

Dit is een van die mooiste en goed versorgde oorde wat ons nog ooit besoek het. Die restaurante vir oggend- en aandetes is van hoogstaande gehalte. Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Die baie klein probleempies wat daar was is onmiddellik uitsorteer. Ons sal beslis die oord aanbeveel en sal van elke moontlike geleentheid gebruik maak om die plek weer te besoek.

Henry A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henry A
With spouse/partner

Gelukkig met die verblyf.

TV-kanale het nie gewerk nie, maar dit was nie so belangrik vir ons nie, aangesien ons net oornag het.

Helena B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena B

Rustig en goed toegerus.

Aangename oornagplek vir vier volwassenes. Kon 'n heerlike Karooskaaptjoppie braai. Heerlike ontbyt genuttig. Ons bly graag weer hier oor.

Jc M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc M
With spouse/partner

Eenvoudig idillies om daar te kon wittebrood hou!

Die beste, vriendelikste diens wat ek in baie jare teëgekom het. Ek en my man kon nie gelukkiger wees nie. Baie dankie aan almal van De Oude Meul!

Tims S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tims S
With spouse/partner

Alles omtrent die ervaring was positief.

Ons het ons verblyf by De Oude Meul werklik geniet. Die slaapgeriewe, diens deur die personeel en gesindheid van die eienaars was puik!

Dale H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dale H
Family with young children

Friendly, great hospitality. Looking forward to our next visit.

Unbelievable hospitality. So much to see and do. Pity we didn't have much time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gasvry. Sien uit na volgende kuier.

Die gasvryheid is ongelooflik. Daar is so baie te doen en sien. Jammer ons tyd was bietjie min.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eddie G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie G
With spouse/partner

What a wonderful experience! Thank you.

The owners, staff and everyone involved deserve a standing ovation for the service and kindness! We will definitely do everything we can to be able to go there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n wonderlikke ervaring! Baie dankie.

Die eienaars, personeel en almal betrokke verdien 'n staande applous vir diens en vriendelikheid! Vir seker sal ons alles doen om weer daar te gaan bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Oude Meul Game Farm's response

Baie dankie vir hierdie baie mooi en gewaardeerde kompliment dit is altyd vir ons n voorreg en n uitstaande lekkerte om gasvry teenoor ons gaste en medemens te wees. Sien uit om jul weer hier te ontvang en weereens n heerlike kuier te kan saam te kan geniet. God' s rykste seen toe gebid vir jul van dag tot dag. Vriendelike warm groete De Oude Meul Personeeel.

De Oude Meul Game Farm
Ferdie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdie V
Family with young children

Had a great time, pity it was only one night.

What a lovely experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier, jammer dit was net vir een aand.

Dit was 'n aangename ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Oude Meul Game Farm's response

Wat n wonderlike voorreg was dit nie om jul hier in ons midde te he en jul lekker te kon bederf. Hoop ons sien jul binnekort weer vir langer. Vriendelike warm groete De Oude Meul Personeel.

De Oude Meul Game Farm
Pieter E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter E
With friends

Wonderful accommodation.

Thank you very much for a wonderful reception and the trouble you went through for us! Would definitely stay there again. The breakfast/accommodation was something extraordinary.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf.

Baie dankie vir die wonderlike ontvangs en moeite wat julle vir ons gedoen het! Sal definitief weer daar oorbly. Die ontbyt/verblyf was iets besonders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sakkie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie V
With friends

It was excellent.

The location and facilities were excellent (restaurant as well). Had the nicest Boplaas wine. The staff were very friendly. I will recommend De Oude Meul to anyone wanting to go to that area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was puik.

Die ligging en fasiliteite was puik (restaurant ook). Het die lekkerste Boplaas-wyn ontdek. Die personeel was baie vriendelik. Ek sal De Oude Meul aanbeveel vir enige iemand wat in daardie omgewing reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans F
With spouse/partner

It was a wonderful experience and enjoyed it very much.

The staff were friendly and helpful. Everything was in its place and the room was clean and neat, it was a wonderful experience. The breakfast was delicious and I can gladly recommend De Oude Meul Country Lodge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n wonderlike ervaring en het dit werklik geniet.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Alles was in plek en die kamer was skoon en netjies, dit was 'n wonderlike ervaring, die ontbyt was uit die boonste rakke en ek kan De Oude Meul Country Lodge met groot vrymoedigheid aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa P
With spouse/partner

What an experience in paradise. Unforgetable.

Simply put, it was wonderful. Thanks André super wonderful friendliness, thanks for every person who contributed to our wonderful time there where oyu feel like family. Thanks to the owners, Boy and his wife, who are so friedly and nice to the guests, who takes a moment to aknowledge each guest and to make them feel worthy. You add value to each and every person who has the privilege to stay with you. Accommodation in a heavenly paradise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n ondervinding in 'n paradys. Onvergeetlik.

Dit was eenvoudig wonderlik. Dankie Andre vir jou super wonderlike vriendelikheid, dankie vir elke person wat bygedra het tot 'n ongelooflike verblyf waar 'n mens deel voel van die familie. Dankie aan die eienaars Boy and sy vrou wat so vriendelik met gaste omgaan en moeite doen om 'n oomblik stil te staan by gaste, om hulle so waardig te laat voel. Julle voeg waarde by tot elke persoon wat die voorreg het om by julle te kan tuisgaan. Hierdie was waarlik 'n verblyf in 'n hemelse paradys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos M
With spouse/partner

It was an experience, just like our previous stays!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos met ons vorige verblyf was hierdie keer ook 'n belewenis!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lucia C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucia C
Family with young children

Pragtig, netjies, skoon en kindervriendelik.

Die kinders het heerlik gespeel en ons het warm geslaap alhoewel dit koud buite was. Ek kan dit sterk aanbeveel vir gesinne met kinders. Die kos by die ontbyt was uit die boonste rakke. Saans het ons by die restaurant gaan eet wat kindervriendelik is en heerlike kos bedien.

Willem S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem S
With spouse/partner

Great experience!

Friendly and professional service - we felt at home. The room and bathroom were very neat, comfortable and clean with delicious breakfast. We would really like to go back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wonderlike ervaring!

Die ontvangs was uiters professioneel en vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer en badkamer was baie netjies, gerieflik en skoon en die ontbyt uit die boonste rak. Ons sal graag weer daarheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans L
With spouse/partner

Was uitstekende waarde vir geld.

Dankie vir gasvryheid en heerlike ontbyt.

Manie M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie M
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Dit is soos 'n tuiste weg van die huis, baie gasvry en vriendelike mense.

Willie C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie C
With spouse/partner

Uitstekend, sal beslis weer hier tuisgaan.

Baie goed geleë, veral vir KKNK feesgangers.

Koos M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos M
With spouse/partner

'n Plek waarna jy net weer wil gaan!

Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Ilze D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilze D
With friends

Dis reg geleë vir die besoeker aan Oudtshoorn en omgewing en vir 'n gesin wat die Kangogrotte wil besoek.

Dit was netjies en veilig en goed geleë vir wat ons wou doen. Dis naby genoeg vir die fietsryers om te oornag.

Louwrens E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrens E
With spouse/partner

Ongelooflik rustig.

Ongelooflik rustig en in 'n pragtige omgewing en dit is skoon en netjies, so ook die onderhoud van die grasperke en tuine. Baie netjiese tuine wat onderhou word en die geskiedenis van die plaas was ook beskikbaar.

Liezil P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezil P
Family with teenagers

Rustig.

Ongelooflike omgewing tussen berge wat 'n kalmerende effek het op 'n mens. Dit was die lekkerste aandete en ontbyt ooit - sal dit beslis aanbeveel.

Lehanne R - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Lehanne R
Family with young children

De Oude Meul het van verwagtinge oortref.

En hulle restaurant is tops... Die blyplek was netjies en skoon en was aangenaam vir kinders.

Susan B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With friends

It was really most enjoyable.

Always a pleasure staying at Oude Meul.

Diane G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane G
Individual traveler

Wonderful time.

Thank you for everything.

Viv D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Viv D
With spouse/partner

Alles netjies en goed georganiseerd.

Verblyf uitstekend, restaurant baie goed en ontbyt skitterend. Ons sal weer kom.

Jannes M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannes M
With spouse/partner

Vyfster plattelandse gerief.

Warm ontvangs en rustige atmosfeer. Kamers gemaklik en goed toegerus. Heerlike ontbyt. Volstruisfilet by restaurant aan te beveel.

Denise C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise C

Uitstekende verblyf!

So rustig en gasvryheid was ongelooflik.

Corne V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne V
Family with teenagers

Ons het die ruim, netjiese, skoon kamers geniet met personeel wat jou laat tuis voel soos ou vriende. Vars lug en plaas-atmosfeer was 'n tonikum!

Ons was moeg na 'n lang dag op die pad en was opgewonde oor die lugversorging in die kamers. Die TV's in die kamers was 'n bonus vir die kinders. 'n Restaurant op die perseel het gehelp dat ons nie weer terug Oudtshoorn toe in die aand hoef te ry nie. Smaaklike kos is vir ontbyt voorgesit. Personeel is soos ou vriende gegroet. Ons kom volgende keer vir langer terug.

Zonnique A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Zonnique A
With spouse/partner

1 aand se verblyf en ons sal nooit weer terug gaan nie.

Die kamer was ongelooflik vuil. Die beddegoed het geel vlekke opgehad orals. Die TV in die kamer se beeld was groen. Ek kla nie gewoonlik oor plekke nie, maar die plek was onaanvaarbaar. Die ontbyt die volgende oggend was yskoud, al was ons heel eerste daar.

Soekie E - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Soekie E
Family with teenagers

Baie vriendelike, behulpsame mense. Ons het tuis gevoel en sal beslis weer daar bly as ons Oudtshoorn besoek.

Verblyf is netjies en stylvol. Restaurant se kos is heerlik en met sorg voorberei. Ontbyt was ook heerlik met 'n groot verskeidenheid. Terrein bied 'n rustige atmosfeer. Die ligging is perfek naby aan baie van die toeriste-aantreklikhede.

Fagalein M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Fagalein M
With spouse/partner

Pragtige omgewing.

Netjies, maar te duur na my smaak.

Elaine W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine W
With spouse/partner

Die personeel was baie vriendelik.

Dit is 'n baie mooi plekkie. Ek sal beslis die restaurant aanbeveel.

Liesl B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl B

Perfek!

Dit was net wat ek nodig gehad het.

Herman B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman B
Family with young children

Nommerpas vir jong kinders!

Sien die sterre hieronder.

Egbert D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Egbert D
Family with teenagers

'n Pragtige omgewing! Silwerskoon verblyf! Uitstekende waarde vir geld!

Heerlik ontspannend en 'n goeie afskop vir 'n kort wegbreek. Die familie-eenheid is meer as groot genoeg vir 'n student en 'n tiener. Die plek is goed toegerus en lewer 'n baie vriendelike diens. Volgende keer probeer ons die restaurant ook.

Belinda S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With spouse/partner

Baie lekker onspan, en die plek is netjies.

Ons sal in die toekoms weer van julle gebruik maak!

Tinus C - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tinus C
With friends

Pragtige plaas en huisie, baie goed toegerus!

Sien die sterre hieronder.

Martie G - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie G
With spouse/partner

'n Pragtige omgewing; baie goeie diens.

Baie lekker vertoef.

Annemarie M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Annemarie M
Family with young children

'n Baie goeie ligging naby alles wat ons wou sien.

Goeie ligging. Die restaurant by die hotel se kos is nie op standaard nie, behalwe vir hul wildsvleis-disse.

Maritha D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritha D

We loved every moment of our stay at this beautiful and comfortable lodge.

From the first moment on our arrival, being met with coffee and cookies, to the last breakfast on the beautiful patio, looking out over the amazing green valley, we loved every moment at the lodge. We stayed in a self catering family unit, we loved the two rooms going out into the living area. Boy and Marianne can be very proud of De Oude Meul Lodge. We also had a meal at the restaurant and really enjoyed the atmosphere and delicious food.We will certainly go there again. Thank you!

Piet S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Heerlik rustig, omring met die mooi berge om jou.

Besoek gerus De Oude Meul Country Lodge en geniet die wonderlike natuurskoon en vriendelike mense.

Marc Michiels T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marc Michiels T
With spouse/partner

Heerlijk verblijf in een rustige omgeving.

Heerlijke locatie, vriendelijke eigenaars en zéér lekker eten in het restaurant, aan te bevelen.

Gary T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary T
With friends

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Hannelie H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie H
Family with teenagers

It was a great for stop over !

We enjoyed our stay and will stay there again. We enjoyed the beauty and the quietness!

Cornel J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel J
Family with teenagers

Vriendelik! Alles kraakvars!

Dit was heerlik om te voel jy ontspan op 'n plaas. Plaasvriendelike diens. Alles was uitsonderlik skoon, netjies en kraakvars!

Ronel J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ronel J
Family with teenagers

'n Pragtige plek.

Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Marinda P - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marinda P
Family with teenagers

Baie netjiese en rustige opset.

Die ingange na die huisies van die agterkant kan gerus verfraai word met 'n paar plante. Die voorkant vergoed vir alles. Die rustige atmosfeer is voorwaar fantasties.

Rene L - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene L
With friends

Baie mooi, skoon en rustig.

Sien die sterre hieronder.

Charne S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charne S
With spouse/partner

Cozy

Thanks for the cozy place, we'll be back.

Chris D - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Die akkommodasie was gemaklik en skoon.

Daar was geen DStv in die kamer nie.

Gert G - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert G
With spouse/partner

Dit was fantasties personeel en eienaar uitsteekend. Word hoogs aanbeveel

Vriendelike en gasvrye diens. Ligging van die lodge is pragtig. Sal weer van De Oude Meul se dienste gebruik maak.

Fox W - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fox W
With spouse/partner

Aangenaam met baie aangename mense. Het baie lekker hier gebly.

Ons het baie lekker gebly, asook baie lekker in hul restuarant geëet. Ons verblyf daar het bygedra tot 'n baie lekker motorfiets-ervaring.

Andre P - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre P
With spouse/partner

Baie aangenaam, net jammer dit was te kort!

Aantebeveel! Alhoewel daar n kragonderbreking was het die noodkrag aan al die behoeftes voorsien! Sal enige tyd weer hier kom oornag!

Talitha B - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talitha B
With friends

Heerlike rustige verblyf in veilige, gerieflike opset met vriendelike personeel

Ek en my man en nog 'n paartjie het vir 3nagte oorgebly in die 'Family Unit.'Dit het soos ons huis gevoel! Alles was net reg en die kersie op die koek was die lekker warm water wanneer ons na 'n dag uit heerlik kon stort! Die eenheid is elke dag gediens en die personeel is tops! Ons het 'n onvergeetlike verblyf by De Oude Meul gehad. Baie dankie daarvoor. Die Botha's van Port Elizabeth.

De Oude Meul Game Farm's response

Baie, baie dankie. Dis 'n riem onder hart vir ons. Gee ons krag vir elke dag.

Groete,
Boy Spies (eienaar)

De Oude Meul Game Farm
Michelle L - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle L

Fantasties!

Puik diens en beslis waarde vir geld! Rustige en asemrowende natuurskoon.

Gerda N - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerda N
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs met 'n netjiese kamer na 'n lang reis was baie aangenaam!

Die omgewing is asemrowend mooi! Ek sal weer by De Oude Meul oorbly en dit ook aanbeveel vir ander.

Willemien N - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willemien N
Individual traveler

Baie aangename en professionele personeel, netjies, skoon, veilig, rustig, stil.

Na 'n baie lang moeilike dag was die ontvangs vriendelik; die kamer skoon, netjies, warm. Restaurant diens vriendelik en vinnig - kos uitstekend. Lekker stil en rustige arearnontbyt stiptelik.

Claire H - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Claire H
Family with teenagers

Peaceful location near Cango caves with an interesting restaurant menu and friendly owners

Second time we have stayed here. Wonderful location near cango caves. Have only used as an overnighter, but would be nice to stay longer

De Oude Meul Game Farm's response

1000de dankies. Boy Spies.

De Oude Meul Game Farm
was R1 120
From R784
per night (sleeps 2)
was R1 120
From R784
per night (sleeps 2)
was R1 120
From R784
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 52 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: On Route to Cango Caves , Oudtshoorn, 6620, Western Cape
  • All ages welcome