De Oude Scholen
Review Summary
Henk R - Jan 2020
Overall score
Ons sal nie weer daar tuisgaan nie.
Read moreSannelie P - Dec 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
De Oude Scholen's response
Baie dankie. Dit was lekker om jul hier te he. Voorspoedige 2020 en seenwense.
George B - Sep 2019
Overall score
Baie netjies, gerieflike, ruim en goed toegeruste kamers
De Oude Scholen's response
Baie dankie vir die “review”
Was lekker om jul hier te he.
Groete tot volgende keer.
Lucas V - Aug 2019
Overall score
Fairly convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Redelik gerieflik.
Dit was baie koud. Daar was wel 'n muurverwarmer in die kamer, maar nêrens om dit in te prop nie. Die lugversorger se warm stelling het geen merkbare verskil aan die temperatuur gemaak nie. Daar was wel 'n elektriese kombers op die bed, maar ek verkies (soos baie ander mense) om dit nie te gebruik nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheree V - Jun 2019
Overall score
Exceeded all expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alle verwagtinge oortref!
Het heerlik gebly! Sal weer daar oornag. Ek sal net 'n plan maak met stortkoppe, hulle het 'n onegalige stroom, en mens sukkel om te stort. Verder was kos heerlik en verblyf puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Oude Scholen's response
Baie dankie, Cheree. Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Jammer oor die oorgerief met die stort. Ons dorp het tans probleem met die drukking van die water, aangesien hul besig is om nuwe pype aan te lê.
Groete.
De Oude Scholen
Ravikishore D - Jan 2019
Overall score
Good.
Andreas P - Jan 2019
Overall score
Hulle kan trots wees op hulle diens.
De Oude Scholen's response
Baie dankie.
Rosme P - Dec 2018
Overall score
Very neat and hospitable. Will always go back again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gasvry. Sal altyd weer teruggaan.
Ons sal weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Oude Scholen's response
Baie dankie. Was lekker om jul hier te he.
Geseende Kersfees en voorspoed vir 2019.
De oude scholen groete xx
Fanie S - Nov 2018
Overall score
Baie ontspannend na 'n lang reis.
De Oude Scholen's response
Baie dankie. Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Renthia B - Apr 2018
Overall score
Waarde vir geld.
De Oude Scholen's response
Baie dankie Renthia, dit was lekker om jul hier te hê.
Lekker aand
Groete
Marinda
Monique T - Jan 2018
Overall score
Vriendelik en gerieflik.
De Oude Scholen's response
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves.
Ria D - Jan 2018
Overall score
Netjiese verblyf.
De Oude Scholen's response
Baie dankie Ria, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
De Oude Scholen
Elize R - Dec 2017
Overall score
Baie netjiese geriewe, gemaklike beddens en bekostigbaar.
Johan V - Dec 2017
Overall score
Baie rustig en gasvryheid is puik.
Pieter B - Dec 2017
Overall score
Goeies.
Adri E - Dec 2017
Overall score
Very neat and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en mooi.
Alles was netjies en skoon. Baie veilig en stil omgewing. Lekker naby aan die hotel waar ons ongelooflik lekker geëet het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Oude Scholen's response
Baie dankie. Hoop om jul weer in die toekoms te sien! Geseende Kerstyd en voorspoed vir die nuwe jaar. Groete
Marinda
Gert D - May 2017
Overall score
We were pleasantly surprised by the beautiful room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was aangenaam verras oor die mooi kamer.
Ons is baie vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Ons kan beslis die gastehuis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Oude Scholen's response
Goeiedag Gert,
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Groete,
Marinda
Nic H - Apr 2017
Overall score
Heerlik rustig, skoon en netjies met mooi dekor en puik diens deur Marinda!
John A - Mar 2017
Overall score
Beautiful place. Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek wat netjies en skoon is.
Baie mooi. Goed geleë. Skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Ontbyt was uitstekend en baie goeie waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pc D - Jan 2017
Overall score
Enjoyed the stay at the end of the day.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aan die einde lekker gebly.
Ons het baie lekker gebly, maar toe ons daar aankom, was die kamer wat ons bespreek het vir iemand anders gegee en daar was 'n die ander kamer wat verkeerd bespreek was. Hulle het wel die probleem vir ons opgelos. Dus het ons baie lekker verder gebly en ek sal dit aanbeveel vir mense wat deurry Kaap se kant toe wat net vir die aand wil rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wim B - Dec 2016
Overall score
Besonder gasvry, veilig en vriendelik.
Bertie D - Dec 2016
Overall score
Netjies en skoon en maklik om te vind.
Ansie S - Jul 2016
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Ons het heerlik gebly by hierdie gastehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Coenie L - Sep 2015
Overall score
Awesome gasvryheid.
Susan K - Sep 2015
Overall score
Aangenaam!
Lynette N - Aug 2015
Overall score
Verblyf was oraait, maar baie van die goed in die kamer was gebreek.
Gert D - Jul 2015
Overall score
Oornagverblyf gedurende 'n vakansie.
Charl V - Apr 2015
Overall score
Baie lekker en vriendelike mense.
Johanna M - Jan 2015
Overall score
Baie lekker!
Trevor D - Jan 2015
Overall score
Rustige verblyf vir moeë reisigers!
Werner B - Jan 2015
Overall score
Wonderlike verblyf ... uitstekende diens en mooi, skoon kamer!
Christelle V - Jan 2015
Overall score
Baie lekker en baie aangenaam. Vriendelike mense.
Alex J - Jan 2015
Overall score
Vriendelike diens. Die aandete en ontbyt was baie lekker!
- Capacity: 19 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Auret Street, Victoria West, 7070, Northern Cape
- All ages welcome