De Rozenhof
Review Summary
Johan & Martie D - Feb 2021
Overall score
Goeie oornagplekkie.
Alida L - Dec 2020
Overall score
Fantasties en rustig.
De Rozenhof's response
Baie dankie Alida, was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer. Tot weder siens, De Rozenhofspan
Susan V - Dec 2020
Overall score
Die perseel en kamer was pragtig en netjies en die eienaars baie vriendelik!
Stefanie E - Oct 2020
Overall score
I was very comfortable and the hosts were very friendly and helpful. I would stay there again.
De Rozenhof's response
Thank you Stefanie. Hope you enjoy your new adventure! Regards De Rozenhof.
Estelle Z - Oct 2020
Overall score
Baie aangenaam.
De Rozenhof's response
Baie dankie Estelle. Ons sien uit na julle volgende besoek! Vriendlike groete De Rozenhof span.
Alphonsus A - Sep 2020
Overall score
Amazing accommodation.
De Rozenhof's response
Thank you Alphonsus, it was nice having you! Please come again. Kind regards De Rozenhof team.
Bert R - Sep 2020
Overall score
Gasvryheid op sy beste.
De Rozenhof's response
Baie dankie Bert, jy laat my skoon bloos. So lekker om te weet as ons diens puik was. Sien uit na julle volgende besoek. Vriendlike groete, De Rozenhof span.
Eddie O - Aug 2020
Overall score
Lekker, voldoende, tevrede.
Debra V - Aug 2020
Overall score
Fantastic.
De Rozenhof's response
Thank you Debra, until we meet again. De Rozenhof.
Amanda V - Mar 2020
Overall score
Skoon, netjiese en gerieflike verblyf in Heidelberg!
De Rozenhof's response
Baie dankie Amanda.
Julle is enige tyd weer welkom.
Tot wedersiens.
De Rozenhofspan
Albrecht A - Feb 2020
Overall score
Average, clean, had a bit of a neglected feel about it.
Willem V - Jan 2020
Overall score
Heerlike verblyf en vriendelike gasvrou!
De Rozenhof's response
Baie dankie Willem! Groete van die De Rozenhofspan
Eunice S - Dec 2019
Overall score
Baie tevrede.
De Rozenhof's response
Baie dankie Eunice. Ek is so bly om te sien julle kom terug. Wees geseënd, De Rozenhof.
Magda H - Dec 2019
Overall score
Rustige en veilige omgewing.
De Rozenhof's response
Baie dankie Magda, hoop ons sien julle weer iewers in die toekoms!
Kersgroete De Rozenhofspan
Sandra P - Dec 2019
Overall score
Reasonable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Redelik.
Ontvangs was nie baie vriendelik nie, maar verder was alles daar wat nodig was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Ek is so jammer as jy ongelukkig was, ek het vreeslik lekker gesels met die ou mensies. Groete, De Rozenhof.
Megan L - Nov 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
De Rozenhof is rêrig 'n lekker plekkie. Veilig, mooi en skoon. Ek sal weer daar oorbly. My hondjie het ook lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Baie dankie Megan, sien uit om julle weer te sien!
De Rozenhof span
Heindrich Wilhelem L - Oct 2019
Overall score
10 out of 10.
This review has been translated,click hereto view the original version.
10 uit 10.
Superplek met vriendelikste personeel sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Baie Dankie Hein! Jy laat ons hart warm klop! Sien uit na jou volgende besoek! De Rozenhof span
Sandra L - Oct 2019
Overall score
'n Bekostigbare, vriendelike en netjiese gastehuis
De Rozenhof's response
Baie dankie Sandra, ons vertrou om julle weer te sien.
Goedheid en guns
De Rozenhof
Lizette L - Sep 2019
Overall score
Fantasties.
De Rozenhof's response
Baie dankie Lizette, dit was lekker om julle te ontmoet. Tot volgende keer!
Groete
De Rozenhof span
Martin V - Sep 2019
Overall score
Gerieflik.
De Rozenhof's response
Baie dankie Helga,
Sien uit na julle volgende besoek.
De Rozenhof span
Yvonne B - Sep 2019
Overall score
Regtig aangenaam.
De Rozenhof's response
Baie dankie Yvonne, sien uit na julle vogende besoek De rozenhof span.
Jan L - Sep 2019
Overall score
The owner and staff were very friendly and accommodating. The unit is very spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eienaar en personeel is baie vriendelik en tegemoetkomend en die eenheid is baie ruim.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris P - Sep 2019
Overall score
Ons was vriendelik verwelkom, plekkie was netjies en sal defnitief weer daar oornag!
De Rozenhof's response
Baie dankie Chris. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Tot Weder Siens De Rozenhof span
Trudi V - Sep 2019
Overall score
Pragtige, snoesige plekkie, baie vriendelike gasvrou.
Read moreDe Rozenhof's response
Baie dankie dat u onder ons aandag gebring het van die glas en beker, dis dadelik reggestel. Ek sou dit egter waardeer het as u my onmiddelik verwittig het en nie per boodskap op die bladsy nie. Julle het in die boomhuis geslaap in die "natuur" en kan ek julle verseker dat die relings die oggend gewas is. Die afdak; wel die reënseisoen het nog nie gekom nie en die reën doen wondere.
Groete
De Rozenhof
Lindi D - May 2019
Overall score
Het met 'n groot hond gereis, gasvrou is baie vriendelik en plekkie is pragtig.
De Rozenhof's response
Dit was 'n absolute plesier. Jammer ek het nagelaat om die afstandbeheer te verduidelik. Jy en jou hond is enige tyd weer welkom.
Goedheid en guns
De Rozenhofspan
Marachelle M - Apr 2019
Overall score
Teleurgesteld. Nie die geld werd nie.
Read moreDe Rozenhof's response
So jamer julle was teleurgesteld. Het die foto's nagegaan en dit is nog presies dieselfde as wat dit nou nogsteeds lyk. Die lig was nie by die muur aangeskekel nie en is nogsteeds in 'n werkende toestand. Met inspeksie was die yskas skoon. Dis die begin van herfs en kan ek julle die versekering gee die stoep word daagliks gevee. Jammer vir julle ervaring ons sal julle opmerkings in aanmerking neem. Voorspoed en guns julle toegewens.
De Rozenhofspan
Marizelle W - Apr 2019
Overall score
Heerlik!
De Rozenhof's response
Baie dankie Marizelle, Hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete De Rozenhof span
Charissa K - Mar 2019
Overall score
Die verblyf was gemaklik en was ontvang met vriendelikheid.
Estelle N - Mar 2019
Overall score
The accommodation was beautiful, cozy and interesting.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die akkommodasie was pragtig, gesellig en interessant.
De Rozenhof was perfek vir 'n wegbreeknaweek. Die diens en gasvryheid was baie goed. Ons kon in die mooi omgewing gaan stap en het veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Baie dankie Estelle, dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop hierdie is die begin van 'n lang vriendskap. Wag vir julle volgende besoek. Vriendelike groete De Rozenhof span.
Henry B - Mar 2019
Overall score
Owners are incredibly helpful and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eieraars ongelooflik behulpsaam en vriendelik.
Die mense is baie behulpsaam. Ek het net gesukkel om by die plek uit te kom. Die aanwysings borde is nie baie duidelik nie, maar die eienaars het my gehelp toe ek geskakel het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Baie dankie Henry, was baie lekker om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Groete
De Rozenhofspan
Elmarie H - Mar 2019
Overall score
Die plek was baie skoon en netjies en alles was in goeie werkende toestand.
Read moreSteyn V - Jan 2019
Overall score
Very pleasant!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam!
Baie dankie vir baie lekker verblyf. Tweede keer wat ek hier gebly het en dis meer as voldoende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Baie dankie Steyn. Maak weer so. Ons sien uit na jou volgende kuier. De Rozenhof span
Ida D - Jan 2019
Overall score
Rustig en privaat.
De Rozenhof's response
Baie dankie Ida. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sien uit na die volgende kuiertjie. De Rozenhofspan.
Bennie V - Dec 2018
Overall score
Great stay in a super room.
De Rozenhof's response
Thank you Bennie, so nice to have met you. Please call again, De Rozenhof team
Francois H - Dec 2018
Overall score
It was very peaceful and everything was ready upon arrival.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker rustig, alles was reg met aankoms.
Gastehuis kan werk aan parkeerarea.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawie V - Dec 2018
Overall score
Stunning, peaceful, treat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, rustig, vreedsaam, bederf.
Ons het heerlik gebly, kamers is baie keurig verfraai en boomhuis het baie karakter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Baie dankie dit was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
De Rozenhof
Ronel R - Nov 2018
Overall score
Very comfortable.
Joey S - Oct 2018
Overall score
Dit is baie mooi, skoon en gerieflik.
Ronel R - Sep 2018
Overall score
Baie gemaklik en vriendelike diens - ontbyt uit die boeke.
Lynda H - Aug 2018
Overall score
Huis weg van die huis.
Read moreDe Rozenhof's response
Was baie lekker om julle te ontmoet. Het so lekker gesels. Baie dankie vir die kompliment, dit laat ons harte warm klop.
Kom kuier gerus weer.
De Rozenhof span
Egbert D - Jul 2018
Overall score
Heerlike verblyf in pragtig ingerigte kamer en uitstekende diens, baie lekker ontbyt.
De Rozenhof's response
Baie dankie julle laat ons hart warm klop in die koue Heidelberg!
Die De Rozenhof span
Petri F - Jun 2018
Overall score
Baie aangenaam en gerieflike verblyf.
De Rozenhof's response
Baie Dankie.
Wees veilig en kom kuier gou weer!
De Rozenhof span
Miempie D - May 2018
Overall score
Heerlik gebly. Baie mooi en netjies.
Maree V - May 2018
Overall score
Gemaklik.
Nadine D - Apr 2018
Overall score
Gerieflik.
De Rozenhof's response
Beste Nadine,
Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer!
Groete,
De Rozenhof span
Anika H - Apr 2018
Overall score
Werklikheid is ver anders as foto's op die internet.
Viljoen V - Mar 2018
Overall score
Baie lekker met heerlike ontbyt.
De Rozenhof's response
Baie dankie julle was wonderlike gaste. Ons vertrou ons gaan julle weer sien. De Rozenhof groete.
Mike E - Nov 2017
Overall score
Dit was baie goed.
De Rozenhof's response
Baie dankie julle was wonderlike gaste! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
De Rozenhof span
Maria Isabella V - Oct 2017
Overall score
Lekker geslaap!
Adele C - Oct 2017
Overall score
Gerieflik.
De Rozenhof's response
Baie dankie, dit was so lekker om jou te onthaal. Vriendelike groete, De Rozenhof.
Spanner V - Oct 2017
Overall score
Baie lekker.
De Rozenhof's response
Baie dankie Spanner, hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
De Rozenhof - bestuur
Sophia S - Sep 2017
Overall score
Gerieflik, netjies en skoon.
De Rozenhof's response
Baie dankie. Julle was voorwaar vriendelike gaste. Mag dit met julle net goed gaan. Ons sien uit na julle volgende besoek.
De Rozenhof-span
Gert W - Jul 2017
Overall score
Werklik fantastiese ondervinding.
Read moreGraham S - Jun 2017
Overall score
Excellent stay ,very friendly host and staff. Highly recommended.
Etienne G - Jun 2017
Overall score
Guests are neglected.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gaste word afgeskeep.
Die eienaar het ons vriendelik verwelkom en na ons kamer geneem. Voor ons nes kon skop het die eienaar betaling vir die uitstaande bedrag kom vra, sonder 'n rekening. Dit was die laaste keer dat ons haar gesien het. Die eerste indruk van die kamer was goed maar ons het gevind dat onderhoud afgeskeep is, bv. een van die elektriese komberse was foutief, die verwarmer in die badkamer het nie gewerk nie, een wasbakkraan was los en ons moes self uitpluis hoe die ligskakelaars werk. Daar was slegs een ander gas wie sy ontbyt vir 7:15 bestel het en dit het voorgekom dat die warm kos vir daardie tyd voorberei is en in een skottel op 'n warmplaat geplaas is. Toe ons, om 7:30, ons self moes help, was die roereier hard en nie smaaklik nie. Die ander gas het homself aan meer as sy deel van die tamaties end spek gehelp. Daar was geen keuse van warm ontbyt geregte nie en slegs een sny witbrood per persoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Rozenhof's response
Ek is baie jammer dat julle 'n negatiewe ervaring gehad het. Graag sal ek net versoek dat klagtes by die eienaar of assistent onder die aandag gebring word. Baie dankie dat ons nou weet dat die elektriese kombers foutief is. Die vorige kliente het ons verseker dat hulle lekker warm geslaap het. Die handdoek reeling sal ook herstel word, dankie vir die inligting. Die ontbyt is opgevolg. Baie dankie vir julle insette al is dit negatief, daarop kan net verbeter word.
Chantelle D - May 2017
Overall score
Kind people, neat, beautiful garden, spacious rooms with everything you need, delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gawe mense, netjies, mooi tuin, ruim kamers met als wat jy nodig het, lekker ontbyt.
Ek sal dit aanbeveel. Alles wat mens nodig het vir 'n aand of twee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marika G - Mar 2017
Overall score
Beautiful, great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, gasvrye verblyf.
Ons is vriendelik ontvang. Netjiese plek. Maar ons is in die loft gehuisves. Ek het hoogtevrees en die trap het dit vir my nie baie aangenaam gemaak nie. Daar word glad nie melding gemaak êrens dat daar 'n kamer met trappe is nie. Verder was alles baie mooi en ontbyt was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella K - Feb 2017
Overall score
Nice landlady!
Marcelle N - Oct 2016
Overall score
Clean, neat, relaxing and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, rustig en vriendelike diens!
Sal weer daar gaan oorbly, definitief waarde vir geld, baie netjies, skoon en vriendelike mense. Hulle laat jou tuis voel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johandrie O - Sep 2016
Overall score
An absolute treat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Absolute bederf!
Dit het soos 'n regte Engelse kothuis gevoel! Die kamer was netjies en skoon, daar was genoeg warm water (selfs al was al die kamers vol bespreek), die ontbyt was heerlik en die hele atmosfeer was so huislik, maar tog steeds professioneel. Sal verseker weer daar 'n draai maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philip H - Aug 2016
Overall score
Elegant, stylvol en rustigheid vir jou siel.
Hendrik C - Aug 2016
Overall score
Baie goed geleë en gerieflike akkommodasie.
Susan T - Mar 2016
Overall score
Die vriendelikheid van die eienaar het die verblyf voortreflik gemaak.
Rhyna B - Mar 2016
Overall score
Baie lekker.
Charmaine V - Jan 2016
Overall score
Was aangenaam verras met netheid en dekor.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner of Begeman Street and Van der Westhuizen Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
- All ages welcome