The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Rust Boutique Backpackers | TravelGround
+15

De Rust Boutique Backpackers

23 reviews
Backpacker

Review Summary

3.8 out of 5from 23 reviews for De Rust Boutique Backpackers
Cleanliness
3.9/5
Service
3.6/5
Location
4.0/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.8/5
Livina H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Livina H
With friends

Baie lekker gewees en as jy backpackers is. Ideaal vir jou. Netjies en skoon beddegoed en ek love die rustic-gevoel.

Sal aanbeveel vir plat-op-die-aarde-mense met 'n rustic gevoel. Linne skoon netjies. Maar moet nie meer verwag as backpackers nie. Veilig.

De Rust Boutique Backpackers's response

Thank you, you are always welcome.

De Rust Boutique Backpackers
Hannelie K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Hannelie K
With spouse/partner

Our accommodation was nice, clean and neat. We enjoyed the owner's hospitality a lot.

I won't recommend this accommodation for people who want luxury or have kids. But if you want a clean, nice overnight stay with your partner, that is centrally located, and you like casual and laid back, and good hospitality, and that's affordable, this is a good choice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was lekker, skoon en netjies. Ons het die eienaar en sy gasvryheid baie geniet.

Ek sou nie hierdie verblyf vir mense wat luuksheid verwag of met kinders aanbeveel nie. Maar as jy 'n skoon lekker slaapplek soek wat sentraal geleë is saam met jou maat, en hou van casual, laid back en baie gasvryheid wat bekostigbaar is, is hierdie 'n goeie keuse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eurika S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Eurika S
Family with young children

Absoluut geen manier dat ek ooit weer daar slaap nie.

Die kamer, beddegoed, mure en badkamer was vuil. Die toilet lek en die badkamer het nie eers gordyne nie. Die spieël is gebreek en so laat staan en die verf val van die mure af. Die stoep was vuil met gebreekte glasstukke wat oral rondlê. Dit was nodig om die kamer uit te spuit met gif sodat alles wat kruip of vlieg dood is.

Liedie C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liedie C
With friends

We loved our stay and shall definitely return next year and recommend it to our friends.

We shall recommend the backpackers to our friends.

Gabriel D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gabriel D
Individual traveler

It was a comfortable, relaxing spot with a very friendly and helpful host.

I enjoyed the stay in a comfortable spot and appreciated the host's efforts to make feel at home.

Karin L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin L
With friends

Rustic and friendly. Had a great party!

Typical rustic, spacious backpackers with friendly staff. Beds comfortable with bedding and towels provided. Great pub with excellent local talent Peter.

Hanlie S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie S
With spouse/partner

Gasvry, hulpvaardig, interessant, silwerskoon.

Heerlik, silwerskoon, gasvrye ontvangs, toegang tot lekker braaiplek, daar is selfs hout en houtskool.

Peet B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peet B
Family with young children

Baie basies. Loop afstand van goeie restaurante, kan 1965 beslis aanbeveel.

Baie basiese verblyf met skoon kamers en beddegoed, eienaar het ons laat welkom voel. Tipiese back-packers met geriewe wat gedeel word. Lekker kroeg en kuier area op die perseel wat lekker was na 'n dag op die pad.

Nan O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nan O
With spouse/partner

Baie goeie ontvangs gehad, vriendelik en behulpsaam.

Sommer dadelik tuis gevoel. Ons het op Sondag 10 September 2017 tesame met 'n vriend van ons daar aangekom, was moeg na 'n lang dag op die motorfietse. Maar met hul verwelkoming het ons amper vergeet van ons moegheid. Ons kamers was baie netjies, koffie,tee, melk en suiker en yskas in kamer gehad. Hul het ook vir ons 'n kamer gegee met ons eie badkamer, waarvoor ons nie eens gevra het nie. Sal Mirage beslis aanbeveel.

Hein V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Hein V
With spouse/partner

Nie lekker nie, baie verkeer lawaai.

Om lekker te slaap is daar drie basiese eienskappe waarin enige plek moet voldoen. Netheid, gemak en veiligheid. As enige van die drie ontbreek gaan jy nie kan lekker slaap nie. As 'n mens nie kan lekker slaap nie behoort dit nie gelys te wees nie. Prys behoort nie 'n maatstaf te wees of jy gaan lekker slaap of nie. Dit is miskien waarde vir geld maar, ek kon nie 'n oog toemaak nie. Baie padgeraas en het onveilig gevoel. Kan nie jou eie kamer sluit nie. Sal nie weer van hulle "dienste" gebruik maak nie.

Paige A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paige A
With friends

What it says it is.

No frills. If you want a clean, comfortable bed and a shower, this will be perfect. If you are lucky, the quirky owner will be making bread and pizza.

Hannalie T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannalie T
With friends

Cosy en interessant.

Heerlik gekuier en Henno het spesiaal vir ons lekker pizza gemaak die Sondagaand. Dankie vir sy moeite.

Betsie F - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Betsie F
Individual traveler

Clean, neat accommodation with a relaxing atmosphere.

It was great, Would stay here again. Try the pizza next time, this time there just wasn't time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese slaapplek met rustige atmosfeer.

Dit was goed. Sal weer kom. Volgende keer die pizza probeer, hierdie keer was daar nie tyd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy W - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy W
With spouse/partner

Excellent service and hospitality.

Very neat and clean little place, we felt at home. Friendly service, will definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens en gasvryheid.

Baie netjiese en skoon plekkie, ons het baie welkom gevoel. Vriendelike diens, sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jean Y - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean Y
Family with young children

Had two spacious, neat bedrooms with air con.

We were 4 people and had two spacious bedrooms with a bathroom. The one room had air con and a door which leads outside to the patio. Worth the money and my wife was crazy about all the antiques in the yard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, netjiese twee slaapkamers gehad met lugversorging.

Ons was vier persone en het twee ruim slaapkamers met 'n badkamer gehad. Die een kamer het lugversorging gehad en 'n buitedeur wat uitloop op die stoep. Waarde vir geld en my vrou was gaande oor al die oudhede op die werf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Rust Boutique Backpackers's response

Dankie vir die mooi resensie,

Hoop om julle weer te sien. Geniet die res van die fees tyd.

Groete,
Nadine & Henno

De Rust Boutique Backpackers
Irene S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Irene S
With friends

Substandaard. Die kamer was skoon.

Ek hoop nie alle backpackers lyk só nie. Ons het hierdie verwagting gehad van 'n kreatiewe, iets uit niks, plekkie. Volgens website foto lyk dit só. Wat 'n teleurstelling! Daardie hek waaroor 'n vorige gas gekla het, is nooit daardie nag gesluit soos ons herhaalde kere gevra het nie. Die bestuurder het belowe hy sou sy motor agter ons s'n trek as daar 'n problem was met die hek. Dis geïgnoreer. Die drein in ons badhamer was ook geblok. Boutique? Die woord is uiters misleidend.

De Rust Boutique Backpackers's response

Goeie dag Irene,

Ons het jul opgradeer na 'n en-suite kamer, julle het 'n twin non en-suite oorspronklik versoek.

Ek kan wel nerens op my ander "reviews" vind dat daar iets genoem is van 'n oop hek nie. Daar was ook geen van U goedere gesteel nie. Ons area is veilig en daar is niks om oor te bekommer in dardie aspek nie.

Oor die drein, as U my net bewus gemaak het van die probleem, so ek met graagte dit uit sorteer het.

Ek is jammer dat jul nie die kuier by ons geniet het nie, en wens dat dit anders was. Ons probeer al ons gaste n wonderlike tyd gee.

Groete,
Nadine





De Rust Boutique Backpackers
Evert E - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evert E
With friends

Netjiese verblyf, goeie tarief en die beste van alles - great mense!

Ons het die tyd daar baie geniet, die muskiete was net 'n pes. Die pizza, gasvryheid, musiek en stories het wel meer as opgemaak daarvoor!

De Rust Boutique Backpackers's response

Goeie dag Evert,

Baie dankie vir die review ek is bly julle het dit geniet.
Julle was fantastiese gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Ons moet in kontak bly.
Hoop julle het n wonderlike nuwe jaar

Groete,
Nadine & Henno

De Rust Boutique Backpackers
Gerda P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Gerda P
Family with teenagers

Anders.

Fasiliteit nog onder konstruksie met bouers wat besig was met opgradering, maar eienaar het dadelik toe ons arriveer die swembad vol water gemaak en na 'n heerlike aandete by Blue Swallow heerlik ontspan by die swembad.

Jan A - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jan A
Individual traveler

Niks negatiefs om te rapporteer nie.

Algemene netheid te bespeur, vriendelike personeel, word hoogs aanbeveel en sal weer in die toekoms van dit gebruik maak.

Nina R - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nina R

Gerieflik!

Dit was presies wat ons nodig het as 'n halfpadstop op pad. Skoon en netjies.

Carlize K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carlize K
Family with young children

Vir die prys sal jy nie maklik goedkoper kan bly in die omgewing nie.

Die kamers en badkamer is netjies skoon en ruim. Die beddens slap heerlik. Tuinarea en buite huis kort dalk bietjie aandag.

Lizelle D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lizelle D
With friends

Baie raserig saans as gevolg van die kroeg agter in die erf.

Swak kliëntediens. Toiletdeur kon nie eers toemaak nie, wat nog van sluit. Jy moes dit met jou voet toedruk! Geen persoon in sig toe ons 08:00 wil vertrek nie. Kon nie toe betaal nie.

De Rust Boutique Backpackers's response

Beste Lizelle,

Baie dankie vir die resensie en ek is jammer om te verneem dat die verblyf nie na wense was nie. Graag wil ek noem dat die toiletdeur intussen herstel is. Met betrekking tot die kroeg, word daar wel melding gemaak op die advertensie dat daar 'n kroeg en die lekkerste Pizza beskikbaar is op die perseel. Ek vra om verskoning vir die musiek, dit was gedurende die KKNK en die res van die gaste was lus vir 'n kuier. Gewoonweg is dit stil en rustig in De Rust. Ons het wel ook van die beste "bands" in SA wat by ons kom optree, wat ons dan op die internet en ons webtuiste adverteer, gewoonweg geniet ons gaste dit.
Bestuur is wel vanaf 8 uur beskikbaar, maar sover my kennis strek, het u voor 8 uur die oggend die perseel verlaat. Met vroeër kennisgewing sou ons u wel kon ontmoet het vir die vereffening van u rekening en om u af te sien voor u reis. Ongelukkig was so reëling nie vooraf met bestuur getref nie.

Groete,
Henno

De Rust Boutique Backpackers
Marianne M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marianne M
Family with teenagers

Perfek vir 'n oornagstop.

Baie goeie ontvangs selfs tot na 21:00 die aand. Mooi ou huis; lekker om gesinskamer te hê; goeie linne en lekker matrasse; selfs pizza en rooiwyn saam met die "locals"! Veilige parkeerplek.

From R450
per night (sleeps 2)
From R450
per night (sleeps 2)
From R450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 43 Schoeman Street, De Rust, 6650, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2OTI1MDI1LTlkMjAtNDBkOS1iMTg3LTUzNWM4MGFjNGRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R450  per night (sleeps 2) 23 5 1 4 43 Schoeman Street De Rust 6650 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -33.490363545309 22.532022893429
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!