Northern Free State Accommodation at De Rust Private Nature Reserve | TravelGround
+117

De Rust Private Nature Reserve

Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 3 reviews for De Rust Private Nature Reserve
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Paul M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul M
Family with teenagers

Pragtig en baie ontspanne, was baie lekker.

Ek was baie verras met hoe mooi dit is daar. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal nie skroom om weer daar te gaan oornag of selfs 'n naweek daar te gaan kuier nie. Die geriewe is van die bestes wat ek nog by so 'n plek gesien het. Was baie lekker en ontspannend. Kan lekker familietyd hĂȘ en 'n mens nader aanmekaar bring. Baie dankie.

De Rust Private Nature Reserve's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Paul. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.

De Rust Private Nature Reserve
Carika E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carika E
Family with young children

Fantastiese wegbreek uit die stad.

Baie mooi en skoon eenhede. Die grasdak eenhede laat n mens voel soos indie bosveld. Sal beslis weer kom kuier!

De Rust Private Nature Reserve's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Carika. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.

De Rust Private Nature Reserve
Monique V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Monique V
Family with teenagers

Chalet kort TLC.

Baie lekker gebly. Chalet benodig instandhouding maar die log cabins is mooi.

De Rust Private Nature Reserve's response

Baie dankie vir jou resensie Monique. Ons waardeer enige insigte wat ons kan gebruik om verbeterings te maak aan De Rust.

De Rust Private Nature Reserve
From R250
per night (for 2 people)
From R250
per night (for 2 people)
From R250
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 135 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14A Farm, Odendaalsrus, 9480, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbRMDpDCBOcNvrT8BuqxDBvcdGvEiNLQEnxnSvP5PyEzfRMDYG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R250  per night (for 2 people) 3 5 1 5 14A Farm Odendaalsrus 9480 Free State 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -27.769083333333 26.867944444444
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com