The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Stallen Guesthouse | TravelGround
+57

De Stallen Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 92 reviews for De Stallen Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Grant S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Grant S
With spouse/partner

Awesome quality accommodation.

And fantastic service from Charl. Really a great place and peaceful.

De Stallen Guesthouse 's response

Hi Grant, thank you for the great review!
Hope to see you again soon.
Kind Regards Charl and the team.

De Stallen Guesthouse
Melanie V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melanie V
With spouse/partner

Excellent.

Excellent stay. Enjoyed it.

De Stallen Guesthouse 's response

Awesome customers! Thank you Melanie! We hope to see you soon again.

De Stallen Guesthouse
Derick H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Derick H
With spouse/partner

Oornag reis verblyf.

Baie rustig met plaasatmosfeer.

De Stallen Guesthouse 's response

Baie dankie Derick! Ons kan nie wag om julle weer te sien nie !

De Stallen Guesthouse
Jan H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan H
With spouse/partner

Pragtig.

Vriendelike diens en voorbereid vir loadshedding. Ons dink 'n kaggel sou dalk tot romanse bygevoeg het.

Dania M - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dania M
Family with young children

Alles was soos ons verwag het.

Baie mooi en netjies. Alles het voldoen aan ons vereistes, met 'n verwarmer, drom vir doeke, netjiese kamers, TV, vriendelike ontvangs, en dit was nie 'n probleem dat ons laat arriveer het nie. Baie dankie.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Dania, so bly julle het lekker by ons gebly. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Die De Stallen - Span.

De Stallen Guesthouse
Les S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Les S
With spouse/partner

It was really nice with the farm type atmosphere and friendly people.

The only thing I was unhappy about was the uncomfortable bed and we had to ask for Wi-Fi.

Pieter D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Kamer was presies wat ons wou hê!

Baie dankie vir jul vriendelike hulp en ontvangs, en De Stallen sien ons beslis weer!

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Pieter, dis so lekker om te hoor julle het lekker by ons gebly. Kom gerus weer, Leon en Carol.

De Stallen Guesthouse
Michael G - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael G
Family with young children

Great overnight stop.

Well located for the N1 and N8 but a bit far from restaurants. Great if you're self-catering.

De Stallen Guesthouse 's response

Hello Michael, sorry about the restaurants being a bit far, but still we would really love for you guys to come and stay over at our place again. Bring your wood or charcoal and have a braai. Keep well, love from all at De Stallen.

De Stallen Guesthouse
Carel O - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel O
With spouse/partner

Heerlike rusplek na 'n lang pad.

Vriendelike eienaars. Rustige, stil omgewing. Al wat mens hoor is die voëltjies wat in die bome kwetter. Gemaklike verblyf met alles wat benodig word vir 'n heerlike ontspanne rusplek. Onderdakparkeerplek met genoeg ruimte vir 'n waentjie.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Elize, dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dis lekker om te hoor julle dit by ons geniet het. Kom gerus weer, dit is lekker om julle hier te he. Liefde-groete van die hele span hier by De Stallen.

De Stallen Guesthouse
Vicus M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicus M
Family with teenagers

Baie netjies en skoon.

Lekker naby aan die N1 maar net ver genoeg om geen geraas te ervaar nie. Baie spasie en gerieflik. Sal dit beslis weer gebruik.

De Stallen Guesthouse 's response

Baie dankie vir jou mooi review, ons waardeer opreg julle waardering. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan ontvang. Alles wat goed is vir 2022.

De Stallen Guesthouse
Willem P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
Family with teenagers

Rustige oorslaap op pad na bestemming.

Ons is hartlik ontvang deur die eienaar wat vriendelik was en ons sommer vinnig tuis laat voel het. Die braai-area onder die boom was perfek om ons te laat ontspan as gesin na 'n lang dag op die pad van die Wes-Kaap af. Die kothuis het alles wat mens benodig vir 'n lang verblyf of enkelnagverblyf. Op die oog af is alles netjies en skoon, ongelukkig was daar verskeie spinnekoppe in die kothuis teen die plafon wat die kinders ongemaklik laat voel het. Die spinnekoppe is met spuitgif hanteer en almal kon toe weer rustig raak. Ons sal vir seker weer van De Stallen gebruik maak in die toekoms.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Willem, Ons is bly julle het lekker by ons oorgebly. Groot om verskoning vir die Daddy-Longlegs, so met al die baie reen is hulle net so lastig soos die muskiete, ons spuit wel vir hulle, maar daarom sit ons ook die Doom en muskiet spuit in elke eenheid vir ons gaste om te gebruik. Groot askuus julle. Dit sal regtig lekker wees om julle weer by ons te kan akkommodeer. Liefde-groete, die De-Stallen-span.

De Stallen Guesthouse
Anna V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna V
Family with young children

Baie lekker oornagplek.

Werk baie goed met klein kinders.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Anna, ek is so bly ons kon vir julle 'n gemaklik plekkie maak hier by ons. Kom gerus weer hier langs en pas julle mooi op. Liefde en seenwense van die hele De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Deon V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon V
With spouse/partner

Sien sterre.

Sien sterre.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Deon,
Dit was lekker om julle by ons te kon akkommodeer, hoop om dit in die toekoms weer te doen.
Goed gaan,
Die - de Stallen - Span.

De Stallen Guesthouse
Francois O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois O
Family with teenagers

Perfeksie.

Hierdie is alles wat ek wou hê. Hartelike ontvangs, behulpsame personeel, ellegansie en super netjies. Voorwaar die beste wat ek nog gesien het in die omgewing. Sal beslis weer daar bespreek.

De Stallen Guesthouse 's response

Dankie vir jou review, dis so lekker om te hoor ons voldoen aan ons gaste se vereistes en behoeftes, dit sal n voorreg wees om julle weer by ons te kan akkommodeer, Blessings vir 2022.

De Stallen Guesthouse
Wynanda H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynanda H
With spouse/partner

Netjies en goeie waarde vir geld.

Goeie gasvrye ondervinding. Ligging is egter nie so gerieflik nie.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Wyanda, dankie vir jou kompliment - gasvryheid. OOEE en dan belowe vir jou, as ons maar net kon, het ons hierdie plekkie opgetel en net so erens langs die see gaan neersit. Ernstig. Elk geval, dit sal regtig lekker wees om julle weer by ons te kan ontvang. Mooi bly,

Groete
De Stallen Span

De Stallen Guesthouse
Carina L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina L
Family with young children

Baie oulike plek.

Ons het baie lekker gebly. Groot netjiese kamers met alles was jy nodig het, insluitende heerlike beskuit. Baie lekker vir kinders, asook honde.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Carina, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit sal regtig lekker wees om julle weer by ons te kan akkommodeer. Goed gaan en seënwense, die De-Stallen-Span xx

De Stallen Guesthouse
Zani C - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zani C
With spouse/partner

De Stallen is ’n pragtige en baie netjiese plek.

De Stallen is ’n pragtige plek met ’n plaasatmosfeer. Dit is netjies en die diens is fantasies! De Stallen sal oms gou weer sien.

De Stallen Guesthouse 's response

More Zani, dit was net so lekker om julle by ons te kon he, kom gerus weer.
Goed gaan, van ons almal hier by De Stallen xx

De Stallen Guesthouse
Christiaan S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christiaan S
With spouse/partner

Gerieflik.

Waarde vir geld, baie netjies.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Christiaan, dankie vir jou/jul positiewe terugvoer. Kom gerus weer. Groete, die hele De-Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Cézanne K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cézanne K

Pragtige plek!

Waarde vir geld. Pragtige plek buite die stad se lawaai.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Cezanne, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, kom kuier gerus weer hier by ons,
Die Destallen-span.

De Stallen Guesthouse
Christel O - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel O

Heerlik geoornag.

Smaakvolle, ruim familie-eenheid, ten volle toegerus. Vriendelike en behulpsame eienaars. Sal beslis weer daar oornag.

De Stallen Guesthouse 's response

Dit is great om te hoor dat julle ons plekkie geniet, sal baie lekker wees om julle weer hier te ontvang, maar vrou, ons is nie die eienaars nie, net deel van die span... Wel moet se toe ons hier begin werk het, het die base (die werklike eienaars) gese dat die werk wat ons lewer so deeglik en sorgsaam moet wees asof dit ons eie plek is - ons moet maw Eienaarskap neem... lyk darem of ons dit regkry, goed gaan, geseënde Christus fees.

De Stallen Guesthouse
Magda V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V

A place of rest.

Thank you so much to LekkeSlaap that introduced us to this fantastic little place! We were very impressed with the tidiness and layout of the family unit. We would also like to thank them for the friendly and professional service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Plek van rus.

Baie dankie aan LekkeSlaap wat ons aan die fantastiese plekkie voorgestel het! Ons was baie beïndruk met die netheid en uitleg van die gesinseenheid. Ons wil ook dankie sê vir die vriendelike en professionele diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Jou twee seuns het hier oorgebly, hulle was net n groot plesier en so netjies jy kan regtig baie trots op hulle wees! Ons hoop om julle ook n volgende keer by ons te kan akkommodeer, groete vir die twee manne ook. Baie dankie LekkeSlaap vir jul verwysing na ons plekkie toe, ons waardeer dit opreg.

De Stallen Guesthouse
Arina S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arina S
With spouse/partner

Gerieflik en gemaklik.

Gerieflike akkommodasie op 'n maklike ingangsroete vir oornag reisigers. Ons het lekker gebly. Baie dankie!

De Stallen Guesthouse 's response

So goed om te hoor julle het lekker gebly, kom kuier gerus weer by ons.

De Stallen Guesthouse
Elmarie W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie W

Baie vriendelik en gee om oor die gerief en gemak van hulle gaste. Sal verseker weer daar bespreek.

Plekkie is baie mooi en goed ingerig.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Elmarie, baie dankie vir die mooi resensie, dit was lekker om julle by ons te kon huisves, kom gerus weer. Liefde Ons almal hier by De Stallen

De Stallen Guesthouse
Marisca B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisca B
Family with young children

Definitief die moeite werd!

Ons sal beslis weer daar oorbly. Dis ’n pragtige en netjiese huis met letterlik alles wat mens nodig het! En baie vriendelike mense! Ek beveel die verblyf beslis aan!

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Marisca, baie dankie vir die mooi terugvoer, so bly dat jul dit geniet het by ons, Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Alles wat mooi is vir 2021, pas julle mooi op. Groete, die hele De Stallen-span.

De Stallen Guesthouse
Hubert K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hubert K
With spouse/partner

Heerlik gekuier. Lekker geslaap!

Ons het oornag in Bloemfontein by De Stallen op pad Suid-Kaap toe. Pragtige, ten volle toegeruste gaste-eenheid en beslis die moeite werd!

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Hubert, ons is regtig bly dat julle ons plekkie geniet het, kom kuier gerus weer, voorspoed en seenwense vir 2021, liefde Leon, Carol en die spannetjie x

De Stallen Guesthouse
Hildegard S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildegard S
Family with young children

Gemaklike oorslaap met alles wat jy nodig het.

Ver genoeg van die N1 vir 'n stil plaaservaring, maar na genoeg om binne minute weer op pad te wees. Kraakvars wit linne, warm stort, koffie en beskuit, jy het niks meer nodig nie.

De Stallen Guesthouse 's response

Hi Hildegard, dankie vir jul waardering, ons geniet dit net so om julle hier by ons te ontvang - kom gerus weer. Liefde en seen vir 2021 - Carol en die res van die De-Stallen-Span. xx

De Stallen Guesthouse
Deon V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon V
With spouse/partner

My derde keer daar en sal weer oorbly in die toekoms.

Oorslaap op pad terug Gauteng toe, baie netjies!

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Deon, dankie vir jul lojaliteit. Hoop ons sien julle sommer gou weer, en mag 2021 sommer n uitsonderlike jaar vir julle wees, groete van die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Ingrid D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid D
Family with teenagers

Convenient, comfortable and very enjoyable.

Lovely unexpected oasis.

De Stallen Guesthouse 's response

Hi Ingrid, I am so glad you did find us. You guys always welcome, and all the "furries". I truly hope you are happy and blessed in your new home and province. All the best and love from us all, Carol.

De Stallen Guesthouse
Sarah H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah H
Family with young children

Warm, very comfortable, luxurious, wonderful

Just fantastic. So happy we found this place! Absolutely stunning

De Stallen Guesthouse 's response

Hi Sarah, we enjoyed you guys just as much, and we would love to see you soon again. Love and blessings for you. Leon and Carol.

De Stallen Guesthouse
Pieter S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
On business

Uitstekend

Uitstekend - het reeds voorheen van De Stallen gebruik gemaak en sal enige tyd weer daar oornag.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Pieter, dankie vir jou positiewe terugvoer, bly julle geniet ons plekkie. Skuus ek mis toe om op terugvoer te reageer, sal jou vlg keer definitief n extra cuppachino moet gee.
Goed gaan Leon, Carol en almal hier by De Stallen.

De Stallen Guesthouse
Hugo S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo S
On business

Vriendelik, goeie geriewe, naby alles maar tog in die veld met plaasdiere.

Goeie ligging. Naby die pad N1 en die Kimberley-Bloemfontein-hoofpad. Wonderlike plaasomgewing met diere en voëllewe, so geen straatgeraas. Attention to detail in die kamers. Lekker braaigeriewe.

Pieter G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter G
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs. Dit is sentraal geleë op pad na die Kaap of Rand. Die wooneenheid was sorgsaam en baie netjies.

Die omgewing skep 'n plaas atmosfeer met perde, eende ganse, ens. Die area is baie veilig.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Pieter, ons is regtig bly dat julle ons plekkie geniet het. Ons hoop ons sien julle toekomstig weer. Pas julle mooi op, seënwense. Die DeStallen span.

De Stallen Guesthouse
Marnus S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus S
With spouse/partner

Friendly, flat on earth, our type of people.

We will definitely be back there!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, plat op die aarde, ons tipe mense.

Ons sal definitief weer 'n draai daar maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie more jul tweetjies! So lekker om te hoor julle geniet ons plekkie. Ja! ons kyk uit vir jul vlg besoek. Lovies, die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Waldie N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Waldie N
Individual traveler

Pragtige plek met netjiese, skoon en goed toegeruste kamers. Die aandag aan detail is verstommend.

Die toegangspad na die gastehuis is nie die beste nie, maar gee krediet dit is buite hulle beheer. Waarlik 'n rustige atmosfeer met gasvrye mense en wonderlike geriewe. Hierdie is nou waarlik waarde vir jou geld en sekerlik een van Bloemfontein se bestes!

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Waldie,
Dit was vir ons n groot voorreg en plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien jou sommer spoedig weer, seenwense, die DeStallen-Span.

De Stallen Guesthouse
Michael L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael L
Family with young children

De Stallen Guesthouse het ons vir seker verras! Wat 'n klein stukkie hemel op aarde!

Ons sal beslis teruggaan soontoe! Mooiste kamers, Carol het ons so mooi verwelkom en gesorg dat ons die perfekte kamer en als het! Klein skatkis! Dankie julle! So lekker gekuier by julle! Gasvry. Pragtige kamers! Ons kom vir seker weer!

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Julle 3tjies - en toe reen ons darem nie heeltemal uit nie. Julle is welkom om weer te kom inloer. Mooi bly tot dan, groete van die hele De StallenSpan.

De Stallen Guesthouse
Nicola E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola E
Family with teenagers

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n mooi netjiese skoon huisie en baie ekstra moeite word vir gaste gedoen. Sal beslis weer daar gaan bly indien nodig.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Hannes, baie dankie vir jul terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor die gaste waardeer 'n ou se liefde en kyk nou net hoe oulik is ons baas ook. Mooi bly tot weer sien van ons almal hier by De Stallen Gastehuis.

De Stallen Guesthouse
A A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A A

Ongelooflik mooi.

Wow wat 'n mooi rustige plekkie buite die groot stad! Vriendelike verwelkoming deur eienaar.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Annelize julle! Oepsie ons is nie die eienaars nie, maar ja spreek hom ha-ha, dit was regtig lekker om julle hier te kon ontvang, maak weer so in die toekoms? Lovies die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Helena K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena K
With spouse/partner

Keurige verblyf teen hoogs kompeterende tarief.

Van die oomblik dat ons deur De Stallen se hekke gery het, het die gulhartige ontvangs van die bestuur ons hartlik welkom laat voel. Die eenheid waarin ons tuisgegaan het, was keurig voorberei en die interieur smaakvol en kunstig ingerig. Die ontspanne plaasatmosfeer laat mens somme spoedig van die gewoel van die stad vergeet.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Helena, heerlik om te hoor dat julle die plaas-atmosfeer so geniet het. As ons nou eerlik moet wees, ons het ook darem baie oulike gaste! Hoop ons sien julle sommer weer gou, liefde die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Tilla K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla K
With spouse/partner

Ongelooflik verras!

De Stallen het ons totaal verras! Alles en nog meer as elke vorige resensie wat jy oor hulle gelees het. Fynste detail aan reisigers se behoeftes is voorsien! Lekker bed, beskuit, ontbyt pap... beslis waarde vir geld en bespreking werd.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Tilla, baie dankie vir die mooi terugvoer, sooo bly julle het ons so geniet en waardeer - sal deurgee vir werkers ook. Kom kuier gerus weer. Seenwense, mooi bly almal by De Stallen.

De Stallen Guesthouse
Daniel M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel M
With spouse/partner

Absolutely one of our best experiences.

After a long day this was a welcome experience. Farm experience with excellent facilities, room neat and clean. Will definitely use the guesthouse again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut een van ons beste ervarings.

Na 'n lang dag was hierdie 'n welkome ervaring. Plaaservaring met puik fasiliteite, kamer netjies en skoon. Sal beslis weer hierdie gastehuis gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Daan, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is regtig bly dat julle jul oorbly by ons geniet het en sien uit na jul volgende kuier die 24ste.

Mooi bly
blessings
Die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Stephanie V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie V
On business

Heerlike plekkie om te bly met so baie aandag aan detail en verfraaiing en bederf.

Aangename verblyf met alles wat mens nodig het. Skoon, gerieflik en baie netjies. Net jammer dis 'n entjie vanaf besighede.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Stephanie,

Dankie vir die vriendelike terugvoer, jammer oor die ver winkels, hoop tog ons sien julle sommer gou weer.

Liefde en groete,
Die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Willem H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem H
With spouse/partner

Quiet.

Friendly guesthouse with good security and facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Vriendelike gastehuis met goeie sekuriteit en geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Willem, dit was lekker om julle by ons te kon akkommodeer, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Juanita K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita K
With spouse/partner

Beslis waarde vir geld.

Carol en Leon het beslis aan die klein goedjies gedink om die verblyf 'n tuiste te maak. Baie dankie vir 'n heerlike tydjie. Sal beslis De Stallen aanbeveel. Dankie, ons het dit geniet.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Juanita, ek is so bly julle het ons plekkie geniet. Darem kan ons nie die eer vat van die eienaar wat so kreatief en bedagsaam is. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om gou weer te sien. Sëenwense van die DeStallen-Span.

De Stallen Guesthouse
Nadia J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia J
With friends

Gerieflike, skoon en ruim verblyf.

Ons was baie tevrede met ons verblyf in Plaashuis 2. Uit die aard van ons groep wat daar oornag het, was dit 'n volwassene wat op die sleeper coach geslaap het. Die sleeper coach is meer geskik vir kinders en klein volwassenes. Ons het heerlik gekuier en gebraai en het nooit gevoel ons privaatheid word geskend nie. Die tuin is netjies en dit is lekker om na die voëltjies te luister en te kyk. Dit was ook lekker om weer 'n volstruis te hoor.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Christiaan,
Dankie vir eerlike terugvoer, bly julle het alles geniet, behalwe die sleeper, opreg jammer hieroor. Ons sal volgende keer hom groter uittrek vir meer beenspasie. Julle moes net gepraat het. Alles wat mooi is vir julle, en hoop ons sien julle regtig weer sommer gou.
De Stallen-Span.

De Stallen Guesthouse
Marlie J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlie J
With friends

Lovely country atmosphere near the city centre.

The units are well equipped and very nice and clean. I also ordered food for the road for our return trip and it was delicious. Everyone is friendly and very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike landelike atmosfeer naby die middestad.

Die eenhede is goed uitgerus en baie mooi en skoon. Ek het padkos ook bestel vir ons terugrit en dit was heerlik. Almal is vriendelik en baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Farzanah A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Farzanah A
With friends

Perfect for any guest needs business or pleasure.

Our stay was fantastic, the service was good and the manager was always contactable.

Jeanine L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine L
With spouse/partner

Ongetwyfeld een van die beste gastehuise waar ons nog tuisgegaan het.

De Stallen is 'n luukse, maar gasvrye gastehuis waar ons dadelik welkom en tuis gevoel het. Sal beslis weer daar tuisgaan. Sterk aanbeveelbaar. Baie dankie aan ons gasheer en -vrou.

De Stallen Guesthouse 's response

Baie dankie vir julle goeie terugvoer op De Stallen Gastehuis, ons waardeer julle as gaste en sal graag julle weer wil verwelkom by ons Gastehuis.
Voorspoed op julle reis.

De Stallen Guesthouse
J.a. V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J.a. V
With spouse/partner

Sal weer gebruik.

Aangename verblyf. Rustig.

De Stallen Guesthouse 's response

So bly julle het lekker by ons oorgebly, sien uit om julle weer te ontvang.
Groete en seenwense,
Die De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Anell P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anell P
With spouse/partner

Lekker rustige wegbreek.

Baie netjiese, skoon verblyf. Die eienaars was baie vriendelik met die aankoms. Die kamer is goed ingerig met alles wat mens nodig sal kry weg van die huis af.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Anell,
So bly julle die aand hier by ons geniet het. Hoop regtig om jul sommer gou weer te sien.
Seenwense en groete,
die DeStallen-Span.

De Stallen Guesthouse
Yolandi S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi S
Family with young children

Wonderlik! Sal weer en weer en weer hier bly.

Regtig van die lekkerste, mooiste kindervriendelike verblyf waar ons al gebly het.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Yolandi , so bly julle dat julle dit geniet het, volgende keer bietjie vroor kom. Mooi bly groetnis en Blessings, Carol

De Stallen Guesthouse
Petrus S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petrus S
Individual traveler

Satisfied.

Very safe and excellently situated to offer long-distance travelers refuge. Will recommend De Stallen Gastehuis with a restful heart.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tevrede.

Baie veilig en uitstekend geleë om lang pad reisigers heenkome te bied. Sal met 'n geruste hart De Stallen Gastehuis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Beste Pierre,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom en ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.

Seënwense,
Die DeStallen Span

De Stallen Guesthouse
Marie M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie M
With spouse/partner

The reception and staff was very professional and welcoming.

Very good for money, just a little out of the way.

Alta C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta C
Individual traveler

Puik.

Hierdie is 'n stukkie hemel op aarde. Gasvrye en vriendelike personeel. Skoon, netjies, aandag aan detail. Hier vind jy jou siel.

De Stallen Guesthouse 's response

Beste Alta,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer en vir die goeie voorbeeld van bedagsaamheid-binne-die-huwelik wat julle, veral ook jy meneer, aan ons almal stel.

Hoop om julle gou weer te sien.

Liefde en groete,
Die DeStallen-span

De Stallen Guesthouse
Ina V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ina V
Family with young children

Pragtige plek met sorg toegerus.

Ons was hartlik ontvang by De Stallen. Die huisie was lieflik en baie goed toegerus. Die omgewing is rustig en die tuin lieflik.

De Stallen Guesthouse 's response

Baie dankie Ina, so bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer by ons. Alles wat mooi is.

Die DeStallen Span

De Stallen Guesthouse
Kathe-mari S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathe-mari S
With friends

Picture perfect!

It was a pleasant experience and I'd definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Prentjiemooi!

Dit was 'n baie aangename ondervinding en ek sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te kon ontvang, Kathe-mari. Hoop julle geniet jul 'road trip', en kom maak gerus weer n draai by ons. Bly veilig, Die DeStallen-span.

De Stallen Guesthouse
Brand V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brand V
Family with young children

Excellent value for money.

Service was fantastic. Extra effort was done for our baby and 2 dogs. Beautiful rooms and facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Diens was fantasties. Extra moeite was gemaak vir ons baba en 2 hondjies. Pragtige kamers en fasiliteite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Brand, goed om te hoor julle het bederf gevoel, dis vir ons lekker en 'n groot plesier. Van die hele De Stallen Span.

De Stallen Guesthouse
Armand V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand V
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf en gasvry.

Ons het ons verblyf by De Stallen Guesthouse baie geniet. Dis baie netjies en word beslis aanbeveel. Baie dankie.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Armand, so bly julle jul verblyf geniet het hier by ons. Kom gerus weer hierlangs in die toekoms. Groete Carol.

De Stallen Guesthouse
Deon V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon V
With spouse/partner

Baie netjies en goed toegerus, ander plekke kan gerus hier gaan leer.

Baie netjiese en lekker oorgebly, goed toegerus en ander plekke kan gerus hier kom kers opsteek oor hoe 'n gastehuis se geriewe moet lyk.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Deon, baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom. Groete Carol.

De Stallen Guesthouse
André M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André M
With spouse/partner

Kamers was vyf-ster.

Kwaliteit akkommodasie en baie vriendelike ontvangs. Sal die plek aanbeveel vir oornag-slaapplek.

De Stallen Guesthouse 's response

Baie dankie, Andre, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by De Stallen.

De Stallen Guesthouse
Marisa K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa K
Family with young children

Langs die hoofweg!

Vreeslik lekker gekuier, gebraai en geslaap. Die kinders kon lekker buite beweeg en na die diere kyk. En die spasie buite op 'n plot was heerlik, het klaar soos vakansie begin voel.

De Stallen Guesthouse 's response

So bly julle het julself geniet hier by ons, Marisa. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Geseënde Kersfees vir julle, van ons hier by De Stallen.

De Stallen Guesthouse
Elmarie D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie D
Family with teenagers

Onverbeterlike ligging, diens en netheid en gerief.

Soos altyd het ons heerlik oornag hier. Rustige en veilige omgewing, uitstekende diens. Alles perfek uitgelê en skoon en netjies. Tot melk, pappe, beskuit, koffie en tee gratis. Sal beslis weer kom.

De Stallen Guesthouse 's response

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Elmarie. Hoop om julle gou weer te kan ontvang. Geseënde Kersfees, van die De Stallen-Span.

De Stallen Guesthouse
Charles J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles J
With spouse/partner

Stunning.

Ons is vriendelik en hartlik ontvang. Sal enige tyd weer daar oornag. 10 uit 10!

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Charles, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom. Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin. Van die De Stallen span.

De Stallen Guesthouse
Jeanine S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine S
Family with teenagers

Die eenheid was pragtig skoon en netjies.

Die eenheid pragtig skoon en netjies en ten volle toegerus. Ons was tot verbaas om die volgende items in die kombuis te ontvang: melk, koue water, ontbytgraan, filterkoffie, cappuccino en beskuit. Baie gasvry en behulpsaam.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeiedag Jeanine, so bly julle ons pragplekkie geniet. Hoop om julle gou weer te sien, seënwense van ons almal by De Stallen.

De Stallen Guesthouse
Monique V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique V
Family with young children

We really enjoyed the farm atmosphere.

Peaceful, neat and clean. The staff are friendly and helpful. The kids enjoyed the animals on the premises. The stoep and braai was convenient. Really enjoyed the stay! Thank you. A bird paradise!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die plaasatmosfeer vreeslik geniet!

Heerlik rustig, netjies en skoon. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Kinders het die diere op die perseel geniet. Die stoep en braaigeriewe was so gemaklik, het baie lekker gebly by julle! Baie dankie. Voëlparadys!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Monique,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons het julle net so geniet, veral jul oulike blondekop dogtertjie het Leon se hart gesteel. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Ek dra ook aan die res van die personeel oor.
Groete en seenwense,
van ons almal by De Stallen Gastehuis.

De Stallen Guesthouse
Markus B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Markus B
Family with young children

Ons het in plaashuis 2 oornag. Ons het die spasie en al die "ekstras" geniet en my kleinseun was mal oor die diere.

Sien sterre.

De Stallen Guesthouse 's response

Markus, baie dankie vir jul ondersteuning en vriendelike terugvoer, dit doen altyd die werkers, en ons almal, goed om te hoor ons arbeid word waardeer en geniet.
Hoop om julle gou weer te sien, seenwense van ons almal hier van De Stallen Gastehuis.

De Stallen Guesthouse
Neeltjie C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neeltjie C
With friends

Fantastiese tuiste!

Wow! De Stallen Guesthouse het al ons verwagtinge oortref! Absoluut silwerskoon en die oulike dekor was ‘n onverwagse pluspunt. Carol se vriendelike ontvangs was so opreg! Ons sal verseker weer by De Stallen oorbly.

De Stallen Guesthouse 's response

Hallo Neeltjie, so bly julle het dit geniet. Sal oordra aan die werkers. Ons sal julle graag weer hier by ons pragtige plekkie ontvang. Alles wat mooi is vir julle, van ons almal hier by De Stallen Gastehuis.

De Stallen Guesthouse
Zoliswa M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zoliswa M
With spouse/partner

Awesome place.

Will visit the place anytime of the year, it's homely, there's everything you need in the institution.

De Stallen Guesthouse 's response

Thank you for your friendly feedback, will share with all at De Stallen. See you soon, blessings.

De Stallen Guesthouse
Zoliswa M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zoliswa M
With friends

Awesome.

A wow experience, hospitality and warm, welcoming. Will definitely recommend to all friends and family, home away from home, cleanliness, the decor - I was left speechless.

De Stallen Guesthouse 's response

Thank you so much for your appreciation, Celest, we feel honoured here at De Stallen Guesthouse to share with all.

De Stallen Guesthouse
Linathi M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linathi M
With friends

Spectacular.

Great place, would do it again.

Alida L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida L
With friends

Excellent!

The accommodation and hospitality exceeded all our expectations. Thank you for a beautiful room and the extra touches to make it special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Die verblyf en gasvryheid het alle verwagtinge oorskry. Baie dankie vir pragtige kamers en al die ekstra "touches" om dit spesiaal te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Alida, ek sal dit ook so aan die werkers oordra. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.
Groete en seenwense van ons almal by De Stallen Gastehuis.

De Stallen Guesthouse
Mariska R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska R
Individual traveler

Pet friendly!

I had a great night and slept well. My dog was with me and it was so nice to have a pet friendly place where it's safe to him to explore a bit. Would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Troeteldiervriendelik!

Ek het 'n heerlike aand gehad en baie lekker geslaap. Ek het my hond gereis en dit was heerlik om a pet friendly plek te hê waar dit veilig is vir haar om bietjie rond te snuffel. Sal weer hier oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeie dag Mariska, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en ons sien uit om jou weer by ons te kan verwelkom. groete en seenwense De Stallen personeel en bestuur.

De Stallen Guesthouse
Welmy M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welmy M
Family with young children

Warm, hartsmense met 'n pragtige plek!

Warm, vriendelik, pragtig!

Zagrys P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zagrys P
Family with young children

Baie lekker.

Dit voel soos 'n 2de huis, ons sal definitief weer by De Stallen oorslaap.

De Stallen Guesthouse 's response

Dankie vir julle terugvoer. Altyd lekker om te weet as ons kliente dit geniet het hier by ons.

De Stallen Bestuur.

De Stallen Guesthouse
Rene D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene D
With spouse/partner

Die verblyf was ruim, goed ingerig en die bed slaap heerlik!

Op pad terug van die Kaap het Bloemfontein se De Stallen Guesthouse ons verwelkomend ingewag. Die leefvertrek is ruim en netjies. Die bed is groot en gemaklik, die kombuis is prakties ingerig met als wat mens benodig. Ons het lekker gebly, heerlik geslaap en sal beslis weer daar inhop op ons reise.

Heleen V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heleen V
Family with young children

Netjiese en veilige gastehuis.

Die gastehuis was netjies en volledig toegerus. Die plaasdiere het groot vermaak onder die kleintjies gebring. Heerlik gebly en sal teruggaan.

Bianca M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca M
Family with young children

Dit was heerlik, baie dankie.

Daar word soveel moeite ingesit.

Liezil P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezil P
Family with teenagers

Baie mooi.

Baie mooi, gerieflike huisie. Het in farm house 2 gebly. Muskiete het bietjie gepla, maar doom het hulle gou uitgeroei. Kan dalk net vra dat die hoofslaapkamer se matras oorweeg word om vervang te word - dit is verskriklik hard. Verder het ons baie lekker gebly en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ray C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ray C
With spouse/partner

Baie gerieflik, rustig en mooi ingerig.

Uitstekende waarde vir geld.

Alma B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma B
With spouse/partner

Die beste oornagverblyf waar ons nog tuisgegaan het!

Pragtig, silwerskoon en met besonderse aandag aan die kleinste detail - ons sal enige tyd terugkeer en De Stallen met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Soos iemand anders gesê het: werklik 5 ster waarde vir 'n 3 ster prys!

Ivena V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivena V
With spouse/partner

Alles wat mens wil hê!

Ons het oorgeslaap op pad Kaap toe by De Stallen en was regtig beïndruk met die plekkie. Alles wat met nodig het is daar - yskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei, ens. Die dekor is pragtig en ons het lekker geloop en kyk na die hasies, ganse, eendjies, etc. Die ligging is baie gemaklik - daar is n BP garage by dieselfde afdraai, en mens hoef nie deur die dorp te sukkel om daar uit te kom nie.

Ilze H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze H
Family with young children

Stylvol en rustig.

Hul was baie vriendelik, oulike diere vir kinders, stylvol gemeubeleer en naby snelweg vir .n vinnige 'stopover'.

Annelie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie S
With spouse/partner

Ons het slegs een nag oorgeslaap, netjies en vriendelik.

Ons het slegs een nag oorgeslaap, netjies en vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel.

Amelia M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia M
With spouse/partner

Very nice.

Would love to have stayed longer and really enjoy the atmosphere, was basically just a stopover evening for us. The place is stunning.

Loekie S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loekie S
With spouse/partner

Baie gerieflik en rustig.

Die bes toegeruste verblyf waar ons nog ooit was. Alles is silwerskoon en gerieflik.

Hennie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Alles is daar wat jy nodig het en baie netjies.

Het voorheen by De Stallen oornag en ag tariewe as waarde vir geld.

Johan B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Ons is hartlik ontvang, het ons onmiddellik laat tuis voel.

De Stallen is puik geleë buite die harwar van die stad. Die omgewing is stil en veilig. Die eenheid is baie netjies met alles wat mens nodig het.

Jeanne L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne L
Family with young children

Nice.

My little boy just wanted to go back home to sleep in his bed, but when he saw the animals it was love at first sight. Mommy experience this when she saw the beautiful rooms. Perfect for any family with energetic toddlers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

My seuntjie wou net terug huis toe gaan om in sy eie bed te gaan slapies, maar dit was "love at first site" toe hy die diere sien en vir mamma was dit toe sy die pragtige kamers sien. 'n Moet vir enige familie met woelige kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Stallen Guesthouse 's response

Goeiedag Jeanne,

Baie dankie vir die komplimente op die kamers, ons waardeer dit so baie. Ek is so bly julle het die rustige plaas atmosfeer hier by ons geniet het.

Ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer by ons te verwelkom.

Vriendelike groete,
De Stallen Bestuur

De Stallen Guesthouse
Maartin P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maartin P
With spouse/partner

Peaceful and safe.

Quiet, safe, farm atmosphere and beautiful sunset.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig.

Stil, veilig, so 'n plaasatmosfeer en mooi sonsondergang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alrika M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alrika M
With spouse/partner

Peak of style.

Stylish, comfortable, convenient and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoogtepunt van styl.

Stylvol, gemaklik, gerieflik, stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Nice and comfotable.

Very nice and comfortable with friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en gerieflik.

Baie lekker en gerieflik, met vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon S
With spouse/partner

Lieflike tuiste, voel tuis daar.

Altyd skoon vriendelike diens en is privaat. Uit die stad maar tog ook naby.

De Stallen Guesthouse 's response

Dankie Deon, dit is altyd lekker om sulke wonderlike kliënte te hê en ons waardeer julle ondersteuning baie.

De Stallen Guesthouse
Elsa K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsa K
Family with young children

Ongelooflik!

Ons het lekker gekuier. Kan nie wag om weer daarheen te gaan nie. 10 uit 10 vir hulle!

From
R898
per night, for 2 ppl
From
From R898
per night, for 2 ppl
From
R898
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 57 Brendar Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyZjU3ZjVhLWUzOWYtNDhjMi05NDgwLWU2ZGQ1MjJkZjNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R898  per night, for 2 ppl 92 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!