De Vuur Gastehuis
Review Summary
Ruan P - Jan 2021
Overall score
Gemaklik.
Tania O - Jan 2021
Overall score
Als lyk beter op foto's.
Tania V - Dec 2020
Overall score
Ideale stop vir 'n goeie nag rus na 'n lang dag op die pad.
Annerie H - Nov 2020
Overall score
Perfekte plekkie vir ’n oornag.
Robert M - Oct 2020
Overall score
Perfect for a overnight stay, good value for money.
Andrew B - Oct 2020
Overall score
Exactly what I was requiring. All facilities were perfect.
Wikus S - Oct 2020
Overall score
Vriendelik
Lorraine T - Sep 2020
Overall score
Ons het baie lekker geslaap daar.
Leo D - Sep 2020
Overall score
Very good.
Noleen D - Sep 2020
Overall score
Genoeg vir 1 nag oorslaap
Pierre V - Sep 2020
Overall score
Bed is excellent and the area is quiet, just what is needed after a long trip.
Sophie R - Sep 2020
Overall score
Ontvangs was onder-standaard, die plek was baie ongemaklik, veral die badkamer met gladde teëls en hoë trappe. Die sogenaamde WiFi was glad nie beskikbaar nie. Die deur het nie behoorlik toegemaak nie. Mens kon deur die kante na buite sien.
Read moreReinette V - Aug 2020
Overall score
Omgewing was lekker stil en het heerlik warm geslaap.
Marni V - Aug 2020
Overall score
Vyfsterverblyf in die hartjie van die Karoo.
Dirk L - Mar 2020
Overall score
Friendly and welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en verwelkomend.
Ontvangs en diens was uitmuntend. Die kamer was baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rikus - Mar 2020
Overall score
Baie vriendelik verwelkom. Gasvry.
Stephanus O - Feb 2020
Overall score
Lovely clean comfy beds. Spacious room. Great for sleepovers to Cape Town.
Annette P - Feb 2020
Overall score
It's pet-friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Is dierevriendelik.
Rustige nag gehad, dankie baie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarie P - Feb 2020
Overall score
Dit was stil en aangenaam. Geen probleem met enige iets nie.
Trix O - Feb 2020
Overall score
Unfortunately, I would not recommend De Vuur Guest House.
This review has been translated,click hereto view the original version.
De Vuur Gastehuis sal ek ongelukkig nie kan aanbeveel nie.
Baie slegte ondervinding, baie klein staanwaaier en 1 dakwaaier geen lugversorging nie. Ons het byna doodgegaan van die hitte. My man wou in die middel van die nag terug Vrystaat toe, want hy kon geen rus inkry nie. Beddens was vol miere wat byt. Regtig 'n slegte ondervinding.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aidan T - Jan 2020
Overall score
Heerlike slaapplekkie.
Heleen V - Jan 2020
Overall score
Baie vriendelike eienaars en netjiese plek.
Ben P - Jan 2020
Overall score
Very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik.
Baie vriendelike eienaars wat my op hulle hande gedra het. Baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre P - Jan 2020
Overall score
Klein, eenvoudig, mooi en gemaklik.
Sc C - Jan 2020
Overall score
Not a good experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie 'n goeie ervaring nie.
Geen bedlampies of lugversorger. Slegte reuk in die kamer. Swak veiligheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco T - Jan 2020
Overall score
Baie lekker.
Neville R - Jan 2020
Overall score
Sadly no shower, no aircon and the adjacent neighbour was drunk and rowdy. Not a great experience.
Susan N - Jan 2020
Overall score
Nie aangenaam nie.
De Vuur Gastehuis's response
Hi, Susan
Ons is jammer dat jy nie you verblyf geniet het nie. Dit is altyd goed om die kamer wat jy bespreek se besonderhede na te gaan. Al die kamers het nie lugreeling nie. Ons kamers word elke dag skoongemaak en beddegoed word daagliks gewas.
Adrienne V - Jan 2020
Overall score
The stay was very pleasant and the owner very friendly.
Charlotte V - Jan 2020
Overall score
Dit is baie strategies en gerieflik. Ons gasheer was baie behulpsaam om my motor se battery te help charge.
Helene A - Dec 2019
Overall score
Gerieflik en akkommoderend.
Maleshwane M - Dec 2019
Overall score
Beautiful and safe establishment.
Deniel S - Dec 2019
Overall score
Perfect, very nice, just needs some bubble bath for the awesome bath.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek, baie lekker, kort net bubble bath vir die awesome bad.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronell R - Dec 2019
Overall score
One was veilig, gerieflik en het al ons geriewe gehad, behalwe WiFi.
Annaline C - Dec 2019
Overall score
Uiters swak.
De Vuur Gastehuis's response
Annelie ons is baie jammer dat jy nie n goeie ervaring gehad het nie. One waardeer enige terugvoer.
Ons fotos dui baie duidelik Sal wag beskikbaar is en wat ons bied. Ons het elke dag 5 skoonmakers waarvan 2 tuinwerkers is, niks is onnet nie.
Indien julle ontevrede was kon julle ons net gekontak het, ons bly letterlik net langs die kamer wat julle bespreek het. Ons het egter geen klagtes ontvang nie.
Rentia P - Dec 2019
Overall score
Baie lekker.
Melissa V - Dec 2019
Overall score
Friendly, comfy bed.
Dewet C - Nov 2019
Overall score
Comfortable
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Ons sal ‘n ompad ry net om weer daar oor te slaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Babs M - Nov 2019
Overall score
Peaceful and quiet area, just the thing for tired travellers.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en stil omgewing, net die ding vir 'n moeg geploegde reisiger.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anina B - Oct 2019
Overall score
Veilige oornagplekkie af Kaap toe.
Read moreMinèt U - Sep 2019
Overall score
De Vuur gastehuis het ons verras met vriendelike ontvangs en baie goeie waarde vir geld.
Andre V - Sep 2019
Overall score
Dit was rustig en die verblyf is netjies met die nodige vir 'n oornagreisiger.
Isabella V - Sep 2019
Overall score
Without a doubt very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sonder twyfel baie aangenaam.
Baie netjies, skoon en rustig. Sal seker weer van hulle dienste gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elrista G - Jul 2019
Overall score
Dit was onaangenaam.
Read moreJames V - May 2019
Overall score
Quiet safe stay far from the main road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige veilige verblyf ver van hoofpad.
Baie dankie vir hulp vandat ek bespreek het. Die verblyf was netjies en mooi gemeubileer en alles wat nodig mag wees byderhand. 'n Groot pluspunt is dat die plekkie nie naby N1 is nie, want glo my daai voertuie raas deur die nag. Opregte dank.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael B - May 2019
Overall score
Clean and neat, had a nice sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies, lekker geslaap.
Als was baie nice. Een probleempie, die stort lek water en die drup van die water in die stort pla as jy wil slaap. Verder kan ek nie kla nie. Dankie, sal weer draai as ek daai pad ry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magdel H - May 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Die beste oornagfasiliteit wat ons nog gehad het in Colesberg, baie dankie julle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Guillaume J - May 2019
Overall score
Excellent stopover.
Marilyn S - Apr 2019
Overall score
Baie lekker oornagverblyf.
Carlien D - Apr 2019
Overall score
Fees om by De Vuur Gastehuis te oornag.
Jospeh T - Apr 2019
Overall score
Dit was een groot plesier!
Gerald V - Apr 2019
Overall score
Swak.
Tillie D - Apr 2019
Overall score
Very spacious, neat, clean and indeed good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim, netjies, skoon en inderdaad goeie waarde vir geld.
Die diens was uitstaande deurdat ons onmiddellik 'n WhatsApp gekry het ter bevestiging van die bespreking en ook die ligging van waar die gastehuis geleë is. Verder het ons eers laat gearriveer, maar is geakkommodeer deur die eienaars wat ons vriendelik ontvang het. Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis 'n volgende keer weer van die gastehuis gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester N - Apr 2019
Overall score
Goed ontvang.
Dorita D - Apr 2019
Overall score
Friendly people, neat and clean, cozy atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense, netjies en skoon, cozy atmosfeer.
Ons is hartlik verwelkom, het deurentyd veilig gevoel en het die netjiese gastehuis en pragtige omgewing baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
André P - Mar 2019
Overall score
Beautifully clean and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi skoon en veilig.
Kon die plekkie baie maklik vind. Dit is mooi skoon, veilig met die oulikste kamertjies en lekker swembad om te ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shana A - Mar 2019
Overall score
Very nice halfway stop between Johannesburg and Cape town.
Isa D - Mar 2019
Overall score
Great value for money.
Chantell R - Mar 2019
Overall score
Bad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sleg.
Swakste gastehuis wat ek al in was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico H - Mar 2019
Overall score
Okay.
Nico H - Mar 2019
Overall score
Was vriendelik ontvang, kamer netjies en skoon en gerieflik.
Guillaume T - Mar 2019
Overall score
Baie minimalisties sonder 'n stoel of bankie om tasse op neer te sit, geen venster in kamer of badkamer, en 'n pap matras.
Read moreJacques D - Mar 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Gasvrou baie vriendelik. Uitstekende braai-area en swembad om te ontspan. Het baie veilig gevoel en ook gevoel dat die gastehuis deur baie eerlike en opregte mense bestuur work. Sal beslis weer De Vuur Gastehuis gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dean P - Mar 2019
Overall score
All good. Was peaceful and quiet.
Alet K - Mar 2019
Overall score
Baie warm en ongemaklik.
De Vuur Gastehuis's response
Goeiedag Alet,
Baie dankie vir die terugvoer.
Daar word duidelik geadverteer dat hierdie kamer nie lugreëling het nie, maar 'n dakwaaier en staanwaaier. Daar is toutjies aan die dakwaaier waarmee dit aan en af skakel. Julle was welkom om ons, wat net langsaan woon, enige tyd te kontak om te kom help daarmee.
Daar is twee vensters, een agter die bank en een in die badkamer. Daar is ook 'n groot skuifdeur wat oopgemaak kan word vir lugvloei.
Groete,
De Vuur Gastehuis
Louise L - Mar 2019
Overall score
Gerieflik.
Gertrude D - Mar 2019
Overall score
Not quite up to what we expected.
Andre V - Mar 2019
Overall score
Uitstekend diens.
Johann F - Feb 2019
Overall score
It was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was goed.
Een dakwaaier raas. Hangplek kort. Lig in badkamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marthinus P - Feb 2019
Overall score
Baie eenvoudig, maar het die doel gedien vir oorslaap, aanvaarbaar skoon en netjies.
Juan J - Feb 2019
Overall score
Luuks en bekostigbaar.
Read moreBrenda S - Feb 2019
Overall score
What a gem.
Kirsty E - Feb 2019
Overall score
Beautiful little place and the owners make you feel so welcome! Absolutely loved my stay.
Celeste P - Jan 2019
Overall score
Very friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike diens.
Baie moeite gedoen vir ons hondjie. Lekker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ben B - Jan 2019
Overall score
Geen water toe ons die oggend om 05:00 wou bad nie. Plek was ook deurtrek van miere.
Antoinette H - Jan 2019
Overall score
Goeie behuising vir halfpad Kaap toe.
Christo J - Jan 2019
Overall score
Pragtige, netjiese plekkie!
Gerhard N - Jan 2019
Overall score
Goeie ligging, vriendelik en gerieflik.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Gerhard.
Jan F - Jan 2019
Overall score
Gemaklik en skoon.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Jan.
Cobie D - Jan 2019
Overall score
Lekker geslaap vir 'n winskopie.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Cobie.
Johan G - Jan 2019
Overall score
Waarde vir geld en netheid.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Johan.
Hannelie S - Dec 2018
Overall score
Gemaklik, netjies en vriendelik.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Hannelie.
Phillip M - Dec 2018
Overall score
Baie vriendelike mense en dorpie.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Phillip.
Louise B - Dec 2018
Overall score
Not good value for money.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie goeie waarde vir geld nie.
Budget kamer is verwaarloos en nie die geld werd nie. Geen ventilasie nie, geen lugreëling net 'n dakwaaier wat so hoog sit dat dit geen impak maak nie. Versmorend. Geen spieël om hare te versorg nie. Geen gemakstoel nie net vier draadstoele op die stoep wat te hoog is om gemaklik te wees vir 'n moeë reisiger. Mens kry die gevoel van die buitekamer in iemand se agterplaas. Ek sal beslis nie aanbeveel nie. Daar is beter plekke in Colesberg om te slaap. Swembad is groen. Alles lyk "slap dash". Ek voel dit is aanmekaar geflans.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esme F - Dec 2018
Overall score
Het alles gehad wat ons benodig het vir een aand.
Chris M - Dec 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Louwrens E - Dec 2018
Overall score
Great place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plek.
Kinders het daar geslaap en geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanja S - Dec 2018
Overall score
Perfek om by te oornag op langafstandroetes.
Melinda C - Oct 2018
Overall score
Gemiddeld.
Read moreElmarie V - Oct 2018
Overall score
Kamer netjies en skoon, geen klagtes nie. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Ian V - Oct 2018
Overall score
It was awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was awesome.
Geen gesukkel, heerlike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danica B - Oct 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulik.
Beslis die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo T - Oct 2018
Overall score
Good night's rest and host was very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik geslaap en gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.
Altyd heerlik om oor te slaap by De Vuur Gastehuis. Al ons derde besoek. Gaan nog vele kere van hul gebruik maak. Baie vriendelik en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alexia H - Oct 2018
Overall score
Soos 'n baba geslaap.
Christo T - Oct 2018
Overall score
Heerlik.
Cecilia A - Oct 2018
Overall score
Fantastiese plek om te oornag.
Amelia N - Oct 2018
Overall score
'n Heerlike nagrus! Baie dankie!
Monica D - Oct 2018
Overall score
Wonderlik.
Clarissa H - Sep 2018
Overall score
Gemengde gevoelens.
Anna-marie S - Sep 2018
Overall score
Wens ons kon langer gebly het.
Anandi R - Sep 2018
Overall score
Gerieflik, netjies, skoon. Perfek vir oornag.
Ivan V - Sep 2018
Overall score
Goed.
Etienne K - Sep 2018
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld.
Met my aankoms vriendelik deur eienaar ontvang. Die verblyfplek was ruim, skoon en netjies. Alles het gewerk en ek sal beslis weer hier oorbly en aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roelof F - Sep 2018
Overall score
There were a few shortcomings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Daar was 'n paar gebreke.
TV is swak geplaas en kamerlig skyn heeltyd daarop. Kamer het geen bedkassieligte nie. Plasing van skakelaars ongemaklik. Vriendelike ontvangs. Het nie aan my vereiste voldoen nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie vir die uitwys van die gebreke. Ons het geen bedliggies in die kamers nie, met die eenvoudige rede dat te min gaste dit versoek. Selfone het vir die meeste die funksie vervang. Op geen van die fotos is daar liggies op die kassies nie. Ons kon wel 'n lees liggie verskaf het as julle gevra het. Soos ons genoem het is ons reg lanks die gastehuis en sou ons julle onmiddelik van hulp gewees het.
Amanda A - Sep 2018
Overall score
Baie lekker, rustig, skoon, netjies.
Wilna F - Aug 2018
Overall score
Kliëntediens was maar power.
Read moreSimone L - Aug 2018
Overall score
For the price, it was way more than I expected!
Monja G - Aug 2018
Overall score
Baie gemaklik.
Louise S - Aug 2018
Overall score
Baie netjies.
Willem B - Aug 2018
Overall score
Eienaar was baie vriendelik.
Razeena H - Aug 2018
Overall score
A gem in the heart of Colesburg.
Martin L - Jul 2018
Overall score
Fantastic value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese waarde vir geld!
Ideale oornaggeriewe. Vriendelike ontvangs en veilige parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lore W - Jul 2018
Overall score
Baie aangename verblyf in die hartjie van Colesberg.
Darren L - Jul 2018
Overall score
Great overnight stop.
Annalize H - Jul 2018
Overall score
Quiet and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en veilig.
Die plekkie was net wat ek wou hê. Veilige parkeerplek, skoon, gemaklik en ten volle toegerus met alles wat ek nodig gehad het. Die beddegoed en handdoeke was netjies. Ek was beïndruk met die eienaar se gasvryheid en die manier waarop die gastehuis bestuur word. Dankie vir die bederf, ek het dit baie waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Annalize.
Rene S - Jul 2018
Overall score
Alles was voldoende, baie dankie.
Debbie V - Jul 2018
Overall score
Definitely staying here on our next trip!
Carin H - Jul 2018
Overall score
Cold and uncomfortable and unsafe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Koud en ongemaklik en onveilig.
De Vuur Gastehuis se foto's en realiteit verskil effens. Ons het 'n stoepkamer buite op straat gehad - sou graag meer veilig wou voel (die sekuriteitshek is glad nie effektief nie).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton L - Jul 2018
Overall score
Baie netjies en uitstekende diens.
De Vuur Gastehuis's response
Dankie Anton.
Clayton R - Jun 2018
Overall score
Does not meet expectations.
De Vuur Gastehuis's response
My apologies Clayton. We gave you the codes for the gate, and you used the wrong key to try to unlock your door. The door handle of the toilet was fixed.
I can assure you that the luxury room you were upgraded to, on both occasions, is more than up to standard. With DStv, air-conditioning, heating, a bath and spa shower as well as complimentary bottled water and coffee and tea.
Antionette J - Jun 2018
Overall score
Unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik.
Lekker gemaklike verblyf! Gemaklike beddens. Christo was vriendelik en behulpsaam. Een aanbeveling vir die badkamer indien moontlik: bou 'n muurtjie om die stort om water te keer. Koffie by ontvangs. Ons het na 'n lang rit gemaklik, veilig en warm geslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Antionette, die stort is juis so omdat dit ons enigste rolstoelvriendelike kamer is. Daar is koffie in al die kamers, as julle meer as die eenjeid se 4 koppies nodig gehad het sou ons met liefde meer voorsiem het. Ons sien uit daarna om julle weer te onthaal.
Wilson T - Jun 2018
Overall score
Lekker geslaap. Eenheid se kombuis is baie skraps ingerig.
De Vuur Gastehuis's response
Beste Wilson,
Baie dankie vir die terugvoer.
In my opinie, is die kamers modern en gemaklik ingerig. Met jul vorige besoek, het julle in dieselfde kamer tuisgegaan, dus het julle vooraf 'n goeie idee gehad van hoe dit lyk en wat gebied word. Daar is 3 ander kamers, elk met 'n ander kleurskema as die kamer waarin julle tuisgegaan het.
Met betrekking tot die beskuitjies het ek op 'n vorige geleentheid aan u verduidelik dat beskuitjies nie verskaf word nie en daar word ook nie op die advertensie melding gemaak dat dit iets is wat deur ons gebied word nie. Dit is 'n ekstra wat gastehuise op hul eie diskresie aan gaste kan bied en inwerk op hul tariewe.
Geriewe wat gebied word in die kamer sluit in borde, klein borde, bakke, glase en eetgerei asook tee, koffie, suiker en gebottelde water. Dit teen 'n sakpasprys van R250 per persoon per nag met ontbyt as opsionele ekstra. Ek verkies om De Vuur Gastehuis se pryse so laag moontlik te hou om dit so bekostigbaar moontlik te maak vir alle besoekers aan die area. Die gastehuis is ook vir my 'n bron van inkomste, soos met enige ander besigheid.
Die TV het nie 'n afstandbeheerder nie, maar die DStv dekodeerder het wel. In die eenheid self is daar nie ys nie, maar dit is beskikbaar by die kroeg.
Dit sal vir ons heerlik wees om u weer te onthaal met die bogenoemde in ag genome.
Groete,
Surita
Leon V - Jun 2018
Overall score
Slegte ondervinding, baie koud sonder verwarming.
Read moreDe Vuur Gastehuis's response
Jammer Leon, maar slegs die kamer wat 2 persone slaap het lugversorging in soos geadverteer. Julle kamer het 'n elektriese kombers op die groot bed en 'n verwarmer in vir kamer.
Ons woon langs die gastehuis en het julle nie geskuif na 'n kamer omdat vriende van ons daar wou bly nie, ons sal baie selde kamers skuif. Die kamer wat julle bespreek het, het geen verwarmers of elektriese komberse nie en daarom is julle geskuif. Dit is vreeslik koud in Colesberg soos dit algemeen bekend is in die winter. Daar is ongelukkig net soveel wat ons kan doen aan die weersomstandighede, maar ons bied elektriese komberse en verwarmers aan die gaste teen geen ekstra fooi. Ons verhoog ook nie ons winter tarief as gevolg van die elektriese verbruik nie.
Rob C - May 2018
Overall score
A comfortable place to overnight.
Jakkie D - May 2018
Overall score
It was very nice, our room was even heated on arrival.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam, ons kamer was selfs verhit toe ons so laat in die aand daar aankom.
Dis 'n puik plekkie om te oornag. Alle geriewe was baie goed. Die plekkie is rolstoelvriendelik, maar nie alle rolstoelgebruikers sal met gerief daar kan stort nie. Die bed en komberse was lekker snoesig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Vuur Gastehuis's response
Baie dankie Jakkie. Indien dit moontlik is kan jy ons laat weet wat ons in die stort kan installeer, om dit vir alle rolstoel-gebruikers makliker te maak.
Ferdie O - May 2018
Overall score
Alles wat 'n mens nodig het vir 'n reis oornag.
Wayne S - May 2018
Overall score
Really worth while stop.
Ferdinand D - May 2018
Overall score
Teleurstellend.
De Vuur Gastehuis's response
Dankie dat jy die badkamer situasie onder ons aandag gebring het. Ons sal onmiddelik aandag gee daar aan. Die kamers is juis donker omdat daar n straatlig reg voor die gastehuis is.
Ons wardeur alle insette en kritiek omdat dit ons help om vir ons gaste die beste bekostigbare verblyf te bied.