De Wawielhuis Calitzdorp
Review Summary
Talita M - Jan 2021
Overall score
Gerieflik, baie goeie waarde vir geld.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie Talita, jou terugvoer word waardeer.
Beulah F - Nov 2020
Overall score
Oornag en was definitief die geld werd.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Beulah
Orpa H - Nov 2020
Overall score
Veilig en gerieflik.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Orpa
Nicky D - Nov 2020
Overall score
Pratige plek in ’n pragtige dorp.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Nicky
Eloise B - Oct 2020
Overall score
This was a wonderful place - loaded with every imaginable possibility for a comfortable stay. There is a large outside braai area that is well covered and boasts a generous dining room table and comfy couches. It was fabulous!
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Much appreciated Eloise!!
Nico S - Sep 2020
Overall score
Interessante dorp.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Nico - kom kuier gerus weer.
Groete
Wessie en Alta
Ruan D - Jan 2020
Overall score
Gemaklike tradisionele Karoo-blyplek
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie Ruan - sien julle weer! Wessie & Alta
Jaco C - Jan 2020
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Baie netjies en veilig. Vriendelike gasheer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Jaco, kom kuier gerus weer.
Maretha L - Oct 2019
Overall score
Here's everything you need to sleep over off the R62.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hier is alles wat nodig is wanneer jy oorslaap op R62.
Dit was heerlik om hier oor te slaap. Alles wat 'n mens nodig het en silwerskoon. Veilige parkering en enigste 'geraas' was voëls in die bome.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colin M - Oct 2019
Overall score
Well situated, quiet and clean.
Glynn A - Sep 2019
Overall score
Ruim, skoon, vriendelike diens, en elke gerief wat mens benodig. Stapafstand van aantrekkings, en lekker groot braaigeriewe!
Dirk S - Sep 2019
Overall score
Baie gerieflik. Vriendelike, gasvrye gasheer en gasvrou.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Dirk,
Ons neem kennis van jou beswaar, ons "lees" gaste en dit sal nie gebeur
Wessie
Petrus K - Jun 2019
Overall score
Plattelandse gasvryheid op sy beste.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Petrus, julle terugvoer word hoog op prys gestel.
Wessie en Alta
De Wawielhuis
James V - Jun 2019
Overall score
Very nice, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, dankie.
Die enkeleenheid is netjies toegerus met alles wat nodig is om lekker te slaap. Die gashere Wessie en sy vrou het my hartlik ontvang en alles moontlik gedoen om my op my gerief te laat voel - baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie James kom kuier gerus weer.
Wessie
Bokkie B - May 2019
Overall score
Waarde vir geld en kliëntediens uit die boonste rakke.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Groete, Wessie en Alta.
Cara P - Jan 2019
Overall score
Wonderfully quiet, private and beautifully comfortable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig, privaat en pragtig gerieflik!
Lieflike, ruim, skoon kamer en badkamer. Yskas fantasties. Parkering veilig onderdak. En twee vriendelike waghonde! Sal weer kom oorbly wanneer nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Cara.
Helet G - Jan 2019
Overall score
Baie aangename gasheer en gasvrou. Hulle het ons tuis laat voel en so ook hulle jong hondjies!
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Helet
Jammer vir enige ongerief, soos verduidelik is die uitleg soos gebou deur vorige eienaars.
Groete
Wessie en Alta van der Westhuizen
Hugo V - Jan 2019
Overall score
Rustige omgewing en puik verblyf.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie Hugo, ons waardeer julle kuier. Groete Wessie & Alta
Anet K - Jan 2019
Overall score
Rusige plekkie. Alles wat mens nodig het.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie Johan, kom kuier gerus weer.
Groete
Wessie
Soekie S - Dec 2018
Overall score
Heerlik rustig en gerieflik.
Jj N - Oct 2018
Overall score
Voorwaar 'n plesier om hier te mag bly.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie, jou terugvoer word hoog op prys gestel.
Groete
Yvonne N - Sep 2018
Overall score
Glad nie waaraan ons gewoond is nie.
Read moreDe Wawielhuis Calitzdorp's response
Yvonne, jammer vir enige ongerief wat julle ervaar het tydens julle verblyf.
Ons moet egter 'n paar regstellings maak, die beddegoed is nie oud nie en is minder as 'n jaar gelede aangekoop. Die beddegoed was egter skoon en netjies. Ons het die gas geyser agterna getoets en dit is in werkende orde.
Die huis en kothuis is oor 'n 100 jaar oud en van die sash venster mag probleme gee, ons sal daarna kyk.
Die erf is baie klein en dit is juis wat die uniekheid van Calitzdorp is. Ons het wel u sleepwa veilig bewaar, by die ander huis met die hoë mure.
Jammer oor die onrustigheid, daar was egter geen probleme nie.
U was vriendelik ontvang en n komplimentêre Port aangebied. U het braai geriewe gehad en ons het spesiaal vir u die braailig kom aanskakel.
Groete
De Wawielhuis
Madelaine S - Sep 2018
Overall score
Die gasheer het alles in sy vermoë gedoen om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak.
Kristiaan S - May 2018
Overall score
Neat accommodation with everything that you need and excellent hospitality from Wessie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het en uitstekende gasvryheid vanaf Wessie.
Die huisie is goed geleë, baie netjies en gerieflik. Die braai-area agter met 'n lekker stoep is 'n heerlike kuierarea. Wessie was baie behulpsaam om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Alles was daar wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alida E - Apr 2018
Overall score
Netjies, veilig, vriendelik.
Heidi V - Apr 2018
Overall score
Rustigheid van self.
Jannie C - Mar 2018
Overall score
A wonderful stay to remember.
Read moreDe Wawielhuis Calitzdorp's response
Jannie, thank you so much for the kind review.
Much appreciated.
Wessie & Alta van der Westhuizen
Maria M - Mar 2018
Overall score
Na 'n dag se reis was dit so lekker om net op die stoep te sit.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Thank you for your review.
We have found that people come to Calitzdorp for the tranquility and the rustic atmosphere.
Regards, Wessie.
Annari B - Jan 2018
Overall score
Oorskry verwagtinge. Sal graag weer oorstaan en beveel heelhartig aan vir moeë reisigers deur die Klein-Karoo.
Read moreGoestaf P - Jan 2018
Overall score
Smaakvolle interieur, vriendelik, skoon, netjies, funksioneel, lugreëling, veilig.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Beste Fritz,
Dankie vir die terugvoering, kom kuier gerus weer.
Groete,
Wessie en Alta
Dries D - Jan 2018
Overall score
Absoluut perfek!
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie Dries, ons waardeer julle terugvoering. Groete, Wessie en Alta.
Carel H - Jan 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Hi Carl,
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit.
Wessie en Alta
Jakobus S - Oct 2017
Overall score
Baie lekker gebly.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Goeiedag Koot
Jammer ons was nie daar om julle te ontvang ons was op ons wittebrood. Ek verstaan en hoor jou opmerking t.o.v die toilet. Die gebou is baie jare gelede so gebou en kan nie nou struktueel verander word nie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief en hoop om julle weer te ontvang. Ons is tans besig om n derde kothuis aan te bou en het die uitleg verander om meer gebruikers vriendelik te maak..
Groete
Wessie en Alta
Nolene B - May 2017
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Baie lekker gebly. Maar daar was geen toilet papier nie en ons was ontevrede omdat daar nie 'n stort was nie, net 'n bad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Nolene
Jammer oor die ongerief. Stappe word geneem om dit te voorkom in toekoms.
Daar is 'n beplanning om 'n stort te installeer in die toekoms.
Dankie vir die terugvoering.
Wessie
Aldene B - May 2017
Overall score
Felt like home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het gevoel of ek by my eie huis is.
Ons het baie lekker gekuier en geslaap. Stil en rustige verblyf, dit het gevoel of ons op die plaas is. Ek is mal oor die mooi outydse goeters wat oral is. Sal beslis weer by julle kom oornag. Baie dankie Johan vir jou vriendelike verwelkoming met ons aankoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Aldene, dit is net een groot plesier. Baie dankie vir die ondersteuning en die resensie. Sien julle weer binnekort.
Wessie van der Westhuizen
Roshan P - Mar 2017
Overall score
Hierdie klasieke huis is vol sorg en liefde en is gerieflik en veilig.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Roshan. Jou terugvoer word waardeer. Julle moet gerus weer kom kuier.
Wessie en Alta
Samuel V - Mar 2017
Overall score
Comfortable, convenient and neat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, gerieflik en netjies!
Een aand was te min. Dankie vir die vriendelike, tegemoetkomende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie Sam. Kom kuier gerus weer.
Wessie van der Westhuizen
Bradley V - Jan 2017
Overall score
Peace for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid vir die siel.
Stil en rustige ervaring, wegbreek van die elke dag se gewoel en geraas. Ontspannend en tyd vir jouself.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Thanks Bradley - much appreciated - Wessie van der Westhuizen
Jan P - Dec 2016
Overall score
Very peaceful and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en goed toegerus.
De Wawielhuis voel soos op die plaas met sy koolstoof en oudhede. Baie rustig en volledig toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie Jan. Kom kuier gerus weer. Wessie
Lynne W - Nov 2016
Overall score
Baie rustig.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Baie dankie.
Wessie van der Westhuizen
Petritia D - Oct 2016
Overall score
Really enjoyed the stay. Nice town!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Lekker dorpie!
Baie netjies, skoon en stil. Alles was daar wat mens nodig kon kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie vir julle terugvoer. Dit word hoog op prys gestel.
Wessie van der Westhuizen
Ninja B - Aug 2016
Overall score
Heerlike selfsorg eenheid! Als wat jy benodig!
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Ninja
Baie dankie vir jou terugvoer - word hoog op prys gestel. Hoop ons sien jou gou weer terug en ook vir n langer tydperk.
Wessie van der Westhuizen
Ruben B - Jul 2016
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld!
Hierdie mense doen baie. Sal beslis terug gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Dankie Ruben,
Hoop ons sien weer binnekort.
Wessie van der Westhuizen
Jos J - Jun 2016
Overall score
Feels as if we slept in a toilet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel asof ons in 'n toilet geslaap het.
Calitzdorp is wel 'n oulike klein plattelandse dorpie met vriendelike mense en besienswaardighede. Kan lekker rondloop en winkeltjies besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wawielhuis Calitzdorp's response
Jos
Baie dankie vir jou terugvoer. Die die gebou waarin julle geslaap het, is meer as n 100 jaar oud - gebou in die vroee 1900's. Die uitleg van die gebou ens. asook die huis is wat Calitzdorp sy uniekheid gee.
Alles is skoon en ook splinternuut (nuwe beddens en linne gekoop in April 2016). Misdaad is minimaal in Calitzdorp. Hoe mure om die plek met afstandbeheerde hek.
Sien uit om jou weer te ontvang – jammer vir enige ongerief
Groete De Wawielhuis Calitzdorp
- Capacity: 27 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Lourens Street, Calitzdorp, 6660, Western Cape
- All ages welcome