Debby's Place
Review Summary
Melanie S - Oct 2020
Overall score
Excellent! It felt like home!
Read moreRonel V - Feb 2020
Overall score
Heerlik!
Pierre F - May 2019
Overall score
The stay was incredibly nice, very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was ongelooflik lekker die verblyf, baie gemaklik gevoel.
Was baie vriendelik ontvang en die eenheid was ongelooflik mooi en netjies. Alles was daar waaraan jy kon dink, tot 'n lekker broodjie en koue vleis met heerlike sap en koffie. Die eenheid was baie netjies en modern, wat dit 'n baie lekker huislike atmosfeer gegee het. Die omgewing is baie veilig binne in 'n veiligheidskompleks. Dankie, Debby. Dit was baie lekker by julle gewees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Muriel N - May 2019
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van jou huis.
Debbie was vriendelik, behulpsaam en het ons spoedig veilig en tuis laat voel. Alles is netjies en ingerig tot 'n gas se verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 27 Blouhaak Crescent, Dowerglades, Edenvale, 1609, Gauteng
- No children under 18