The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at DeHoek | TravelGround
+29

DeHoek

9 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for DeHoek
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Louw D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louw D
With spouse/partner

100%

Was baie tegemoetkomend toe daar verwarring was oor pryse. Aansienlike afslag gegee.

Mariska N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariska N
With spouse/partner

Goeie oornagbestemming.

Ons is baie vriendelike ontvang en afgesien. Die kamer en badkamer was netjies en skoon. Ons het nie die kamer gekry wat ons oorspronklik bespreek het nie (teen dieselfde prys). Ons moes vra vir glase en bekers. Geen eetgerei beskikbaar nie.

Mecheala W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mecheala W
On business

I loved the food and the hospitality was very warm and very nice.

I love the food, we were treated like royalty, the place is very beautiful and clean. The owner is super nice and very friendly. I can't wait to go back. Thank you DeHoek. I don't think they get enough credit for what they do.

DeHoek's response

Dear Mecheala,

Thank you for leaving us this great review and mentioning that the owner is super nice. You’re right, she is always smiling and happy to help whenever she can!

The team here at DeHoek is thrilled to hear such good feedback, and we’re proud to be one of the coziest guest houses in Vryburg.

We hope to see you again soon, and please - bring a friend!

Regards,
DeHoek

DeHoek
Jan D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

Fantasties.

Baie netjies en die mense was baie gasvry. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

DeHoek's response

Baie dankie. al my gaste is vir my belangrik en dis 'n plesier om elkeen te huisves.

DeHoek
Lizette D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With spouse/partner

Die diens en verblyf was onverbeterlik!

Ek was by De Hoek Gastehuis ingeboek as enkel persoon. Ten tyde van my reis na Vryburg het my omstandighede verander en het ek dringend verblyf benodig vir nog 'n persoon. Die personeel het uit hul pad gegaan om aan my behoefte te voldoen. Ek sal De Hoek Gastehuis enige tyd aanbeveel.

Magda V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Magda V
Family with teenagers

Pragtige kamers met goeie beddegoed, maar geen ekstras wat dit die prys werd maak nie.

Ons het in pragtige kamers met lekker beddens gebly. Daar was egter geen haardroër of vars melk nie. Ontbyt was ook nie ingesluit nie alhoewel dit as 'n B&B geadverteer word. Daar was ook iemand anders se onderklere in die stort. Ek voel vir R400 per persoon moes daar bietjie meer ingesluit gewees het. Toe ons half tien die aand agtergekom ons het geen warm water nie, het die gasvrou gesê dis a.g.v loadshedding, maar ons kinders se kamer het warm water gehad. Ek voel daar was nie behoorlik inspeksie gehou om seker te maak die kamers is reg om gaste te ontvang nie.

Douglas K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douglas K
Individual traveler

A lovely place to stay, highly recommended.

Would recommend it.

Elmarie T - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie T
On business

Baie professionele en vriendelike diens.

Corne het ekstra moeite gedoen en my in alle opsigte te gemoed gekom. Ontbyt was heerlik en nogmaals dankie vir die heerlike padkos. Ek beveel DeHoek aan vir almal wat Vryburg toe gaan!

Solette H - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Solette H

Verblyf was fantasties en ontbyt heerlik!

Ek het oornag en die volgende dag 'n opleidingsessie aangebied by dieselfde venue. Alles was uitstekend gereël.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Naas Raubenheimer, Vryburg, 8600, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd49d6548b6b3b6ed8966cc054176458d1f4fc184c54df18caf98a5a138b36e12e52dc19189e29e171aa55cc61b72f9e0bf3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 9 5 1 5 5 Naas Raubenheimer Vryburg 8600 North West 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.946826629103 24.720000756939
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!