The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dennehof Karoo Guesthouse | TravelGround
+56

Dennehof Karoo Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 38 reviews for Dennehof Karoo Guesthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Johan L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Fantastiese verblyf, smullekker ontbyt! Regtig aan te beveel.

Fantastiese verblyf, smullekker ontbyt! Regtig aan te beveel

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Dear Johan,
Thank you for taking the time of reviewing your recent stay with us at Dennehof Guesthouse. We are thrilled that you enjoyed all we have to offer. We wish you both a wonderful Christmas and New Year.
Sincerely,
Ria and Lindsay

Dennehof Karoo Guesthouse
Prieur D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prieur D
With spouse/partner

Beautiful place.

We spent one night at Dennehof and would recommend it. Our room (or rather little house!) Was very comfortable, and the guesthouse is beautiful. Breakfast is served outside and was delicious too.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

Ons het een nag by Dennehof deurgebring en sal dit aanbeveel. Ons kamer (of eerder huisie!) was baie gerieflik, en die gastehuis is is mooi. Ontbyt word buite bedien en was ook heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Dear Prieur,
Thank you for taking the time of reviewing your recent stay with us at Dennehof Guesthouse. We are thrilled that you enjoyed your stay with us, and we look forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Ria and Lindsay

Dennehof Karoo Guesthouse
Margie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margie V
Family with young children

Verwelkomend, pragtige werf, sorgsame dekor en wonderlike ontbyt.

Pragtige gastehuis. Kamers stylvol en werf vol mooi hoekies. Vriendelike verwelkoming, kinders ook. Heerlike ontbyt. Ons sal graag terugkom.

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Dear Margie,
Thank you for taking the time of reviewing your recent stay with us at Dennehof Guesthouse. Your kind words is food to our soul, ensuring we strive to better ourselves constantly. We hope to see you and your family of lovely boys back at Dennehof in the future.
Best wishes
Ria and Lindsay

Dennehof Karoo Guesthouse
Liana P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana P
With spouse/partner

Definitief 5 sterre werd.

Ons het baie lekker gebly. Ons was vriendelik ontvang, die plekkie is pragtig en dit is lekker om na die Angora-bokkies te kyk.

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Dear Liana,
Thank you for taking the time to review your recent stay with us at Dennehof Guesthouse. We appreciate your kind words. We look forward to welcoming you back to Dennehof and Prince albert in the future.
Kind regards,
Ria & Lindsay

Dennehof Karoo Guesthouse
Sonja-liezel T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja-liezel T
Family with teenagers

An oasis in the Karoo where I either lost or found my heart. I'm still deciding.

Words can't describe what I experienced. Go see for yourself. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Oase in die Karoo waar ek my hart verloor of gevind het. Ek besluit nog.

Ek het die huis waaroor Coenie skryf gevind in Dennehof en moet dit eenvoudig vir langer kan beleef. Die voëls in die tuin Die skape se mê Die Karoo son op my lyf Die witgekalkte mure Die kombuis wat my terugplaas in my moeder se skoot 'n Veilige hawe 'n Plek van genesing 'n Plek waar ek dalk net weer myself kan vind 'n Plek waar ek dalk weer vrou sal voel 'n Droomplek het ek ontdek wat my kan voorstu Deur storms en verlies Dat ek my minder oor die seer van die lewe sal verknies VIR JOU _ Coenie de Villiers Vir jou wil ek 'n huis hê 'n huis met 'n leiklipvloer; 'n witgekalkte skoorsteen wat deur die rietdak loer; 'n okkerneuthout-onderdeur wat kreun aan die skarnier 'n donskombers om in te beur, 'n kaggel en 'n vuur Die dae is droef soos druiwe jou naam is soet soos mos Die herfs is in die wingerd die son in elke tros; Die winters hier is wondbaar as die jaar se hitte kwyn, die seisoen word oud en waardig; wat mos was, word nou wyn Vir jou wil ek 'n bos hê waar jy dennenaalde ruik; reën wat oor die berg kom, wat timmer teen die luik en by die hek 'n bloekom met sy takke in die wind; hier in die koper-ledekant jou warm bruinoog-kind Al maak ek hierdie versie eenvoudig, lief, soos nou; die wens bly tog maar net 'n wens - die werklikheid verbrou

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
A V
With spouse/partner

One night was not enough - we will definitely come back soon.

We have stayed in many guest houses before, but this one in the Klein Karoo is a real gem and higly recommended. We were warmly welcomed and our room was perfect!. And even though the bath is on the veranda, we had a nice warm bath that evening. With the fireplace, electric blankets and aircon, we had everything we needed. The highlight was breakfast, not regular bacon and eggs, but a lot of different delicious dishes. We had amazing services during breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een nag was net te min en ons sal definitief gou-gou weer by Dennehof 'n plekkie bespreek.

Ons het al in baie gastehuis gebly, maar hierdie juweel in die Klein Karoo is regtig aan te beveel. Ons is hartlik ontvang, en ons kamer was net wat ons gevra het. En, al was die bad buite op die stoep, het ons die aand heerlik warm gebad. Met die kaggel, die elektriese kombers en 'n lugreëlaar, wat kan 'n mens meer vra vir 'n winternag in die Klein Karoo. Die ontbyt was die hoogtepunt, nie jou gewone bacon en eiers nie, maar 'n verskeidenheid van die heerlikste geregte! Die diens tydens die ontbyt was onverbeterlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Liewe Anne-Marie, Baie dankie vir jou gawe woorde en wonderlik terugvoering. Ons is baie bly julle het alles so vreeslik geniet en dat jy ons Gastehuis en dienslewering so hoog ag. Ons sien graag uit om julle weer te verwelkom by Dennehof in die toekoms.

Vriendelike groete
Ria & Lindsay

Dennehof Karoo Guesthouse
Hugo P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo P
With spouse/partner

It was nice and spacious, clean, neat and had a country feeling.

Dennehof was a cute little antique place to overnight. It almost looks like a farm where you sleep and it is safe, clean and neat. I could not believe that there was a water furrow in the ground with so much water in it! Just like a farm!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was lekker ruim, skoon, netjies en 'n landelike gevoel.

Dennehof was 'n oulike antieke plekkie om te oornag, lyk byna soos 'n plaas waar jy slaap en dis veilig, skoon en netjies. Ek kon nie glo dat daar 'n watervoor deur die grond loop wat so baie water dra nie, net soos op 'n plaas!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Geagte Hugo,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie dankbaar dat julle die kuier in Prince Albert en Dennehof so geniet het. Ons sien graag uit om julle weer te sien.
Groete Ria & Lindsay

Dennehof Karoo Guesthouse
Willem L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With spouse/partner

Uitstekende fasiliteit. Kan dit aanbeveel.

Staan vroeg op vir die mooiste oggend Karoo-foto's.

Inus P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inus P
With spouse/partner

Vriendelik, mooi & lekker.

Sien gerus die sterre.

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Liewe Inus,

Baie dankie vir die terug voering in verband met julle onlangse verbly by Dennehof Gastehuis. Ons sien uit om julle graag weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Ria & Lindsay

Dennehof Karoo Guesthouse
Nancy B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nancy B
Family with young children

Die Ounoi huisie is effens weg van die hoofhuis, maar privaat en pragtig versorg.

Dennehof gastehuis het gesorg daarvoor dat ons vakansie seepglad verloop het en dat ons Prins Albert met sy winterskoolaktiwiteite in aksie ervaar het. Almal was voor ons aankoms al behulpsaam met idees en meer inligting en die gastehuis het kos van die beste gehalte in 'n pragtige tuin voorgesit. Een van ons aktiwiteite was 'n "high tea" en dit was iets om oor huis toe te skryf.

Freek H - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Freek H
With spouse/partner

Baie aangename ervaring.

Onverwags stylvol, aangename mense, oulike omgewing en goeie kos.

Dennehof Karoo Guesthouse's response

Liewe Freek,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering in verband met u onlangse verblyf by Dennehof. Die vriendelike woorde en gawe opmerkings in opsigte van die dienslewering is werklik vir ons 'n groot eer. Ons sien graag uit om u weer te verwelkom by Dennehof en Ounooi huis.

Vriendelike groete,
Ria

Dennehof Karoo Guesthouse
Gavin O - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gavin O
Family with teenagers

Overpriced, overpromised and defensive management.

Supposedly 4 stars with with no modern conveniences like TV. The rate is excessive for what you get, nearly double the price of similar places in the Karoo. Promises WiFi and then has none. The management was incredibly defensive when this was pointed out. Overall you can do a lot lot better.

Elmarie K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie K
Individual traveler

Heerlik gebly en baie privaat. Ek kan dit hoogs aanbeveel!

Baie lekker gebly, heerlike ontbyt en baie netjiese kamers.

Gert M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert M
With spouse/partner

Lieflike plek!

Netjies en gerieflik met 'n nostalgiese gevoel.

Henricus T - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henricus T
With spouse/partner

Prachtige locatie. 1 nacht te kort.

Heerlijk ontbijt mooie locatie fijne gastvrouw en heer.

Yolande C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolande C
With spouse/partner

Ons het een aand oorgebly op pad na die kus.

Vriendelike ontvangs, behulpsaam, wonderlike ontbyt ... veral die omelet!

Charl L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charl L
With friends

Genoegsaam vir oornag.

Koste volgens my te hoog aangesien die ander gastehuise waar ek oorgebly het, dieselfde of beter bied.

Chris C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

WOW!

Hierdie plek is puik. Sal dit definitief weer besoek. Baie rustig en stil. Regte plaasgevoel. Beste ontbyt.

Wernher B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wernher B
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

100% tevrede - beveel hulle met groot vrymoedigheid aan. Die ontbyt en die geriewe is fantasties!

Janette J - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janette J
With friends

It was lovely and met our needs perfectly!

Lovely room, nice staff and facilities were perfect. Breakfast was great!

Fn W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fn W
With spouse/partner

Pragtige plekkie, heerlike ontbyt!

Wonderlik. Sal weer daar bly as ek kan!

Kobie C - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kobie C
With spouse/partner

'n Historiese gebou met pragtige binnenshuise versiering. Die ontbyt was heerlik.

Die ontvangs was swak en naamborde was nie by beide ingange geplaas nie. Die kamer was baie indrukwekkend. Die ontbyt was heerlik en iets besonders buite onder die bome.

Wilene P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilene P
Family with young children

Fantasties!

Ons was baie beïndruk met Dennehof. Die personeel was baie vriendelik, en ons het dit stilte en omgewing baie geniet. Ons het alles gekry in ons eenheid wat ons nodig gehad het. Die dekor is pragtig, en elke oggend se ontbyt was heerlik (ten spyte van kinders vol fiemies, het hulle moeite gedoen om dit aangenaam te maak)!

Alta V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta V

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Elaine H - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elaine H
With spouse/partner

'n Fantastiese plek.

Sal verseker weer Dennehof besoek!

Frank R - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Frank R
With spouse/partner

Service good and value good. Pillows hard. very busy place.

Well situated at entrance to town. Mosquitos are very bad - and no nets or tabard available. Swimming pool is a small raised round dam - a joke. A lot of rooms on a smallish property. Feb is a busy time of the year but management trying hard to cope.

Cornelia L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia L
With spouse/partner

Ria is 'n wonderlike gasvrou.

Ek beveel egter net aan dat hulle waaiers of een of ander verkoelingsisteem in die kamers sit.

Jeannerie G - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeannerie G
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Marius M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius M
With spouse/partner

'n Ouwêreldse ervaring!

Heerlike ontbyt geniet wat buite op die dek bedien is, terwyl vinke in die rietbos raas en leiwater uit die fontein verby kabbel.

Gert H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert H
With spouse/partner

Puik!

Baie keurig en stylvol.

Jacques R - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques R
With spouse/partner

'n Wonderlike gastehuis met uitsonderlike diens in 'n pragtige omgewing!

Sien die sterre hieronder.

Nuno C - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nuno C
With spouse/partner

The Patio bedroom is extremely comfortable, service excellent and breakfast fabulous!

Lovely old charm Guesthouse, fabulous comfortable bed, great Victorian bathroom, quiet unobtrusive service, outstanding breakfast. Great place to visit.

Manie D - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Manie D

Excellent service, comfortable accommodation, good food, friendly hosts: 100%

Excellent service, comfortable accommodation, good food, friendly hosts: 100%. Thanks!

Walter F - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter F

Great

A good Guest house in Prince Albert.

Adelai A - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelai A
With spouse/partner

Luukse Karoo wegbreek

Ria, Lindsey en Baxter het ons dadelik laat tuis voel in hierdie luukse unieke Karoo-styl gastehuis. Alles 5 ster - van die sagte warm linne tot die heerlike ontbyt op die dek asook die lekker fietsry in die prentjie-mooi dorpie van Prins Albert, 'n ware bederf! Groot Karoo belewenis op sy beste. Dankie Dennehof!

Lelani M - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani M
With spouse/partner

Dit was uitstekend!

Defnitief 'n gastehuis waarheen ons sal terug gaan. En ook een wat ons sal aanbeveel. Die kamer was pragtig, die diens uitstekend en die ontbyt 'n ervaring.

Wend W - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wend W
Family with teenagers

Wonderful hospitality, beautiful architecture.

Thanks to Alta for her warm welcome. Great breakfast. The only room for improvement could be the pool. Perhaps not a place for young children - we loved it.

Sue H - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue H
With spouse/partner

We cannot speak highly enough - this was the highlight of our trip.

This accommodation is full of history and character as well as being comfortable, clean and spacious. Our hostess Ria was very welcoming and helpful - and we loved her dogs and cat. We found Dennehof and the Prince Albert area were really attractive and impressive. Well worth a visit.

From R1 480
per night (for 2 people)
From R1 480
per night (for 2 people)
From R1 480
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 02:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 20 Christina De Witt Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NDVhMzcxLTVhNjUtNGQxYS05NjQ2LTNmMDQyNDNjOWYyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 480  per night (for 2 people) 38 5 1 5 20 Christina De Witt Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 02:00-19:00 11:00 -33.236744734938 22.031970620155
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!