Middelburg Accommodation at Desert Inn | TravelGround
+33
+33

Desert Inn

Review Summary

4.1 out of 5from 28 reviews for Desert Inn
Cleanliness
4.4/5
Service
3.9/5
Location
3.9/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.9/5
Hans B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans B
With spouse/partner

Very neat and clean.

The reception was top notch, everything just perfect.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie netjies en skoon.

Die ontvangs was tops, alles net perfek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Desert Inn's response

Baie dankie Hans, was lekker om julle hier te hê, hoop om julle gou weer te sien. Baie groete. Francis en die personeel.

Desert Inn
Lindy C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy C
Family with young children

Heerlik gebly.

Baie netjies, veilig en baie kindervriendelik! Ons sal beslis weer by Desert Inn bly.

Chane B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chane B
With spouse/partner

Baie netjies, vriendelike diens.

Pragtige verblyf, baie netjies en skoon. Die diens was fantasties.

Annette E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette E
With spouse/partner

Die eenheid is netjies en het ons verwagtinge oortref.

Die eenheid is netjies en het ons verwagtinge ver oortref. Definitief 'n ideale oorslaap-geleentheid halfpad tussen JHB en PE.

Desert Inn's response

Dis ons plesier en ons doen graag ons beste, want ons gee om. Dis lekker om ook omgee-gaste te ontvang. Sien julle dan weer op 'n volgende vakansie.Vriendelike groete. Francis.

Desert Inn
Toni H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Toni H
Family with teenagers

Super friendly! Paradise in the middle of Middleburg

Francis was super friendly! Rooms clean and comfortable. Going back on our way home from Jeffrey’s Bay, little bit of paradise in Middleburg.

Desert Inn's response

Many thanks Toni, was lovely having you here. Hope to see you on your next trip again. Blessings. Francis.

Desert Inn
Zuretha B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zuretha B
Family with young children

Pragtig.

Pragtig verby! Sal dit aanbeveel.

Sanette D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette D

Skoon en netjies.

Plek was baie gerieflik, netjies en skoon, sal beslis weer daar oornag.

Charlene V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Charlene V
Family with teenagers

Oornag.

Baie vriendelik verwelkom. Ruim genoeg vir 4 gaste. Sou graag aandete versoek het soos geadverteer.

Azel D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Azel D
With spouse/partner

Had a good night's rest!

It was peaceful and beautiful with friendly people, very neat.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker geslaap!

Dit was rustig en mooi met vriendelike mense, baie netjies.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jakes P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jakes P
With spouse/partner

Netjies, skoon en vriendelikheid is al wat nodig is en dis in oortolligheid by Desert Inn.

En die blou plonsswembad na 'n harde dag se ry in Desember-hitte is heerlik. Dan is daar ook gratis ysblokkies vir drankies soveel soos wat jy wil hê. Af en op Plett toe daar oornag. Sal sonder huiwering weer daar bly.

Wayne V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Wayne V
With spouse/partner

Poor accommodation. I would never stay there again.

We were on our way to Mossel Bay for holiday and decided to stay over in Middelburg. Desert Inn looked good. We made a booking for one night at R1010 in a double room. The description said it had a double bed and the photo showed a pretty room with an en-suite bathroom and a kitchenette. Just what we needed. When we arrived in Middelburg we found the place easily enough. The cell phone and office numbers were on the gate. We stood at the gate and phoned. No answer on both numbers. I asked my wife to go and look at the office, but the doors were already closed. I tried phoning again - no answer. We asked the other guests walking past to open the gate for us. They didn't want to, which is understandable. I tried phoning again and after the fourth try we got an answer and they opened the gate for us. We got our keys. When we got to the room, it wans't as we had expected at all. There were 2 single beds, a toilet and a shower, a fridge and a microwave. I looked at my wife and said that at least it was only for one night. We unpacked etc. The fridge was switched off so we switched it on. Then we went to eat at a restaurant nearby. When we got back, the fridge wasn't cold yet, but we put everything in that needed to stay cold nonetheless. After about 3 hours the fridge still wasn't cold. Which means it's broken. Then we decided to sleep. It was extremely hot so we wanted to put the ceiling fan on since there is no aircon. The ceiling fan almost fell off because it was unbalanced. So we couldn't use it. The TV's colour was off so it also wasn't working either. We opted to sleep with the front door open. The next morning we wanted some breakfast and the women said that the price didn't include breakfast. We had the smallest room of all. For that price I expected much more. I wouldn't stay there again and I wouldn't recommend anyone else does either.

This review has been translated, click here to view the original version.

Swak plek en sal nooit weer daar oornag nie.

Ons was op pad mosselbaai toe vir vakansie en het besluit ons gaan in Middelburg oorslaap. Dessert Inn het goed gelyk. Ons het bespreek vir 1 nag teen R1010 vir 'n dubbelkamer. Die beskrywing het gesê dubbelbed en die foto was 'n mooi kamer met en suite-badkamer en 'n kombuisie. Net wat ons benodig. Ons het toe gery. Aangekom in Middelburg en die plek maklik gekry. Op die hek was die telefoonnommers. Selfoon- en kantoornommers. Ons het by die hek gestaan en bel. Geen antwoord op beide fone. Ek het my vrou gebra om by die kantoor te gaan kyk, maar die deure buite was reeds toe. Ek het weer probeer bel en geen antwoord gekry. Ons het toe van die ander gaste gevra wat verbygeloop het om vir ons die hek oop te maak. Hulle wou nie wat verstaanbaar is. Ek het weer probeer bel en ná die 4de keer het ons antwoord gekry en hulle het vir ons die hek oopgemaak. Ons het ons sleutels gekry. Toe ons die kamer binne gaan, was dit glad nie soos ons verwag het nie. Daar was 2 enkelbeddens. 'n Toilet en 'n stort. En 'n yskassie en milrogolfoond. Ek het na my vrou gekyk en gesê dis darem net een nag. Ons het ons klere uitgepak en so aan. Die yskas was af en ons het hom aangeskakel. Toe gaan eet by 'n nabygeleë restaurant. Toe ons terug kom, was die yskas nog nie koud nie. Ons het wel toe ons goed ingepak wat moet koud bly. Na so 3 ure was die yskas steeds nie koud nie. Wat beteken dit werk nie. Toe besluit ons om te slaap. Dit was ongelooflik warm so ons wou die dakwaaier aansit want daar is geen aircon. Die dakwaaier het amper afgeduiwel so ongebalanseerd was die ding. So ons kon hom nie gebruik nie. Die TV se kleure was nie reg nie so hy't ook nie reg gewerk nie. Ons het maar met die hoofdeur oop geslaap. Volgende oggend wou ons ontbyt eet en die vrou sê toe nee die prys sluit nie ontbyt in nie. Ons het die kleinste kamer van almal. Vir daai prys het ek baie meer verwag van 'n gastehuis. Ek sal nooit weer daar bly nie en ook nie dit vir enige iemand aanbeveel nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Margaretha L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Margaretha L
With spouse/partner

Pleasant and peaceful.

It was a pleasant place to spend the night. It was especially safe for our dogs. The room was very neat and everything one would need for a night's stay was there.

This review has been translated, click here to view the original version.

Aangenaam en rustig.

Dit was 'n baie aangename plek om te oornag. Veral veilig vir ons honde wat saamgebly het. Die kamer was baie netjies en daar was alles wat mens benodig het vir 'n nag se oorslaap.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Hannatjie Vorster V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannatjie Vorster V
With spouse/partner

Hospitable reception, neat accommodation and excellent service.

The reception is hospitable and the accommodation was neat with an electric blanket and heater to combat the cold. We enjoyed a nice breakfast. We had a flat tyre just as we got into Middelburg that night. The hostess was incredibly helpful. A staff member came and helped us in the most friendly way to empty the boot, change the tyre and even came with to buy a new tyre and helped to put it on. Thank you! The care you gave made a potentially big problem, a small little thing.

This review has been translated, click here to view the original version.

Gasvrye ontvangs, netjiese verblyf en uitstekende diens.

Die ontvangs is gasvry en die verblyf baie netjies met elektriese kombers en verwarmer wat die koue verdryf. Ons het 'n lekker ontbyt geniet. Ons het 'n pap wiel gehad net toe ons Middelburg inry die aand. Die gasvrou was ongelooflik behulpsaam. 'n Personeellid het ons met die grootste vriendelikheid gehelp om die kattebak leeg te maak, die band af te haal en het saamgery om 'n nuwe band te gaan koop en weer gehelp om dit aan te sit. Baie dankie! Julle omgee het van 'n potensieel groot probleem 'n kleinigheid gemaak.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Desert Inn's response

Baie dankie vir die mooi verslag. Ons hoop ons julle sommer gou weer by Desert Inn te verwelkom. Erna

Desert Inn
Christine L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine L
With spouse/partner

Fantastic, pet friendly place.

Highly recommended. Casper is fantastic and they are extremely pet friendly which is a bonus for those of us who cannot travel without our pets. The rooms are great, spacious, clean and modern. There is a nice pool to cool off in as well.

Johan P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
Family with young children

Net die ding vir 'n moeë bestuurder.

Goeie waarde vir geld as 'n oornag-slaapplek. Baie vriendelike ontvangs en ons het dadelik tuis gevoel.Baie dankie vir 'n heerlike oornag-rusplek.

Lizanne N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanne N
With friends

Fantasties!

Dit was heerlik om so tuis te voel! Casper het uit sy pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak!

Marius L - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius L
With spouse/partner

Pragtig, skoon en eenheid baie gerieflik - vriendelike personeel.

Eerste oogopslag lyk twyfelagtig totdat jy by die regte ingang in gaan. Pragtige tuin, netjies, skoon en kamers goed onderhou.

Ilse K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse K
With spouse/partner

Die kamer was baie netjies.

Die beddegoed het vars en skoon geruik. Die bestuurderes was baie hulpvaardig en vriendelik. Daar was tot 'n spesiale plek op die stoep vir ons honde. Sal graag weer daar slaap.

Desert Inn's response

Baie dankie dat julle Desert Inn gekies het om 'n ruskansie te geniet. Dit is my en my personeel se voorreg en groot plesier om gaste hier te ontvang en hulle tuis te laat voel. Dit is altyd goed om te weet gaste het hul tydjie hier geniet. Baie dankie vir die review, ons waardeer dit.

Desert Inn
Neels R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Neels R
With spouse/partner

Veilig en gerieflik. Gasvry en behulpsaam.

Interessant opset met rustige omgewing geskep. Goeie rusplek.

Kassiem D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kassiem D
With spouse/partner

The room was comfortable and adequate for our needs.

We arrived late but made arrangements for the key to be picked up. Our lights were left on which made us feel welcome. The room had everything we needed and the DStv package included all the sport channels which ensured that i did not miss out on anything. We stayed for the entire Easter weekend and would definitely stay there again when visiting friends and family.

Crystal T - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Crystal T
Individual traveler

Very comfortable room and good central location.

I arrived quite late in the evening but the hostess was available and willing to check me in and show me my room. I was very happy with my room as it was clean and very neat. I left early the next morning and the hostess was up and helping me maneuver my vehicle out.

Hans B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans B
With spouse/partner

Die ontvangs was hartlik en die blyplek was baie netjies en skoon.

Word sterk aanbeveel vir oornagplek op reis met vakansie.

Wim B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wim B
With spouse/partner

In vergelyking met ander soortgelyke akkommodasie was die aan die duur kant.

Die prys nie in lyn met soortgelyke plekke nie.

Dirk V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dirk V
With spouse/partner

Myself, eggenote en seun van 17 jaar het oornagverblyf benodig op pad terug van Kaap na Pretoria.

Die bestuur van die fasiliteit is uiters onvriendelik en glad nie hulpvaardig nie. Die fasiliteite soos die kroeg, ens. word toegesluit en daar word genoem dat die drank warm is. Die TV's in die kamers is so klein dat jy nie kan sien nie. Die eenheid waarin ek en my eggenote geslaap het se toilet is so klein dat jy met moeite daar inpas. Om alles te kroon was die plek nie eers vol nie. Ons was die enigste gaste. Ek het gevra na parkeerplek vir my boot en is aangesê om in 'n klein area te stop. Na 15 minute het ons dit reggekry. Dit terwyl daar 'n massiewe parkeerarea aan die agterkant is waar ek kon inry, draai en parkeer. Bestuur kan op 'n paar ander plekke ietsie gaan leer oor gasvryheid.

Helena B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helena B
Family with teenagers

Netjiese en gerieflike akkommodasie.

Maak net seker jy arriveer voor 9 uur in die aand.

Dalene E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Dalene E
Family with teenagers

Glad nie tevrede nie.

Geen tee en koffie in kamer nie, geiser word net sekere tye aangesit, buiteligte nie almal in werkende toestand nie.

Janine M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Janine M
Family with young children

Baie lawaai, swak kliëntediens.

Met aankoms was daar harde musiek wat tot laat aangegaan het. Ons is ook mislei, het verkeerdelik gedink ontbyt is ingesluit.

Riette B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riette B
With spouse/partner

Goeie diens en waarde vir geld.

Alles was reg met aankoms. Die eenheid is baie netjies met goeie bed en veilige parkering. Die Keg was binne stapafstand en aandete was uitstekend. Dit is 'n ideale oorslaapplek en sal selfs gerieflik wees vir ietwat langer. Ek kan my indink dat as dit nog warmer was, 'n lugversorging 'n goeie opgradering sal wees - ons kamer het slegs 'n waaier gehad.

From R820
per night (for 2 people)
From R820
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R820
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 Church Street, Middelburg, 5900, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15db7c1a09d862fbf46c4b4ac3ceb88d5f22b713ae16dd141f93df945341511de95d55c4228fa873d6d84de245f09d23e6b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R820  per night (for 2 people) 28 5 1 5 37 Church Street Middelburg 5900 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.496204 25.009169
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com