The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Devenish Guest House | TravelGround
+42

Devenish Guest House

2 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 2 reviews for Devenish Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
5.0/5
Location
4.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Riaan V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
On business

Warm gasvrye en lekker eet ervaring.

Ek het vir seker baie tuis gevoel met hul gasvryheid en netjiese plekkie. Die kos was uit die boonste rakke en meer as genoeg. Die inklok en uitklok was seepglad en baie gemaklik. Jy kan ongehinderd kom en gaan om besigheid te gaan doen, maar as jy wil kuier is daar altyd iemand wat reg is om te gesels. Ek sal vir seker weer daar gaan bly en dit vir seker aanbeveel vir ander mense.

Devenish Guest House's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons stel dit hoog op prys

Letizia Rabe
DEVENISH GASTEHUIS

Devenish Guest House
Koos N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos N
With spouse/partner

Akkommodasie is uitstekend en ons het veilig gevoel.

Ons is vriendelik ontvang terwyl dit reeds na 21:00 was. Die dame het vir ons al die geriewe gewys en ons na ons akkommodasie vergesel. Die akkommodasie was netjies en gerieflik. Ons het agter die huis parkeer waar ons veilig gevoel het.

Devenish Guest House's response

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons stel dit hoog op prys.

Groete,
Letizia Rabe - Devenish Guest House

Devenish Guest House
From R875
per night (for 2 people)
From R875
per night (for 2 people)
From R875
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 13:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34A Devenish Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyOWI4YTYxLTA2OGEtNDhjOC1hY2E5LWRhZmIyNDNkMmE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R875  per night (for 2 people) 2 5 1 5 34A Devenish Street Polokwane 0699 Limpopo 0860 022 102 13:00-21:00 10:00 -23.90326 29.45807
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!