The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at DeVygeboom B&B | TravelGround
+13

DeVygeboom B&B

B&B

Review Summary

4.9 out of 5from 23 reviews for DeVygeboom B&B
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Tinus S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus S
Family with teenagers

Quiet, sage and close to everything.

Location very good compared to highway and business centre / restaurants etc. Hospitality excellent. Only problem encountered, the TV channels did not want to change, but did not report it - only overnight and not bothered.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, veilig en naby alles.

Ligging baie goed t.o.v. snelweg en besigheidsentrum/restaurante ens. Gasvryheid uitstekend. Enigste probleem ondervind, die TV kanale wou nie verander nie, maar het dit ook nie gerapporteer nie - slegs oornag en nie gepla nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hermien P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien P
Individual traveler

Heerlik.

DeVygeboom is 'n heerlike oornagplek, veilig, netjies. Baie mooi, geen teleurstellings.

Johan G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
Family with young children

Uistaande gehalte.

Uitstekende diens, baie privaat en sentraal geleë.

Odette D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette D
Individual traveler

Rus en vrede.

Wonderlike ervaring gewees en die geriewe en benodighede in die kamer is tot die fynste detail beplan. Mooiste, heerlikste badkamer in Pretoria. Waar kan mens by maanlig en kerse in die stad bad. Koninklike twee honde ook te pragtig! Sterkte en voorspoed aan Diana en haar gesin.

Carel J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel J
Individual traveler

Very good. Very neat place.

Hostess thought of everything: even a sewing kit. And if the advert says satellite channels, it's actually the complete bouquet (which I've never gotten at any other place). Excellent bathroom facilities. Continental breakfast more than sufficient. For the price I would definitely stay there again. One small problem: At night the entrance from the street is barely visible. Maybe they could add something that reflects light.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed. Besonder netjiese plek.

Die gasvrou het aan alles gedink: selfs 'n naaldwerkstelletjie. En as die advestensie sê: satteliet TV - dan is dit al die kanale (wat ek by geen ander plek nog ooit gekry het nie). Die badkamergeriewe is uitstekend. Die kontinentale ontbyt meer as voldoende. Ek sal vir die tarief wat gevra word, beslis weer daar oornag. Die een klein probleem: in die aand, is die ingang van die straat af bykans onsigbaar. Dalk iets van reflekterende materiaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
On business

DeVygeboom B&B is beautifully furnished, very neat and Diana is a very good hostess.

I recently had the privilege of staying at DeVygeboom and I can recommend it to future travellers. DeVygeboom B&B is beautifully decorated, very neat and Diana is a very good hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

DeVygeboom B&B is keurig gemeubileer, baie netjies en Diana is 'n gasvrou duisend.

Ek het onlangs die voorreg gehad om by DeVygeboom B&B tuis te gegaan, en kan dit aan enige voornemende reisiger aanbeveel. DeVygeboom B&B is keurig gemeubileer, baie netjies en Diana is 'n gasvrou duisend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

DeVygeboom B&B's response

Baie dankie.

DeVygeboom B&B
Gail B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail B
With spouse/partner

Even what you didn't thin of, the hostess already thought of and provided - don't look any further - this is the place!

We travel regularly and we keep looking for the perfect guesthouse - and now we found it! DeVygeboom offers everything you need and what you didn't think of - they have. Privacy, neatness, perfectly clean, perfectly central location and space. Probably the best bathroom you'll ever get! A stone's throw from the University of Pretoria, around the corner from Brooklyn Mall and all types of restaurant that you can choose from. Located in the heart of the most beautiful jacarandas in Pretoria!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Selfs dit wat jy nie aan gedink het, het die gasvrou reeds, en dit verskaf - moenie verder soek nie, dis die plek!

Ons reis gereeld en bly op soek na die "perfekte gastehuis" - en nou het ons dit gekry! DeVygeboom bied alles wat mens nodig het, en dit wat jy nie aan gedink het nie. Privaatheid, netheid, perfek skoon, perfek sentraal geleë en ruimte - seker die lekkerste badkamer wat jy ooit sal kry! Klipgooi van Universiteit van Pretoria, om die draai van die pragtige Brooklyn Mall en alle tipes restourante wat mens kan kies. Dis geleë in die hart van die mooiste Jakarandas in Pretoria!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

DeVygeboom B&B's response

Baie dankie, Gail.

DeVygeboom B&B
Johan G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Excellent.

Will definitely recommend, excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Sal beslis aanbeveel, uitstekende diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelia E - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia E
On business

Peace in a friendly area.

Very professional and neat accommodation. Can be recommended to any person who likes neatness and peace. Everything is also very well organised.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid in 'n vriendelike omgewing.

Baie professionele en netjiese verblyf. Beveel aan vir enige persoon wat van rustigheid en netheid hou. Alles is ook baie goed georganiseerd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johanna K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna K
Individual traveler

Fantasties!

Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan en dis beslis my nuwe blyplek as ek in Pretoria kom.

Cobus O - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus O
On business

Uiters vriendelik, netjies en skoon.

Goed geleë vir die besigheidsmense. Kamer was netjies en skoon. Eienaar is vriendelik en professioneel. 'n Behoorlike ontbyt kan bydrae tot 'n volmaakte B&B.

Mandre D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandre D
On business

Uitstekende verblyf!

Die verblyf is ruim en baie gemaklik. Die dekor is pragtig. Ek het heerlik hier gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

Pieter J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J
Family with young children

Absoluut professioneel.

Baie lekker gebly en veilig gevoel. Lieflike mense, uitstaande gehalte en luuksheid. Sal definitief by mense aanbeveel.

Corneli S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corneli S
Individual traveler

Definitief aan te beveel!

Gerieflik in alle opsigte. Baie dankie Diana en Rina vir jul vriendelike diens.

Elaine L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine L
With spouse/partner

Dit was fantasties!

Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek is pragtig en baie netjies. Ons het veilig gevoel en alles gehad wat nodig was (en nog meer). Ek kon sien dat daar vreeslik baie moeite gedoen is met die dekor en om dit so gerieflik as moontlik vir gaste te maak. Ons sal enige tyd weer by DeVygeboom oornag en dit beslis by enige iemand aanbeveel.

Marinda S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda S
With spouse/partner

Heerlik!

Smaakvol en gemaklik gemeubileerde, veilige blyplek. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek beveel dit beslis aan!

Deon D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Deon D
On business

Verblyf soos verwag.

DeVygeboom is goed geleë en privaat vir besigheid in en om Pretoria. Sal dit aanbeveel vir kollegas. Was moeilik om adres in die donker te kry.

Jeanette M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette M
Individual traveler

Attention to detail, safety and overall experience is 10/10!

From the beginning to the end of my short stay I felt pampered, safe and everything from lavender in my room, to coffee, tea, milk, etc was more than I expected. I can highly recommend this guest house, and will always stay there again should I need to travel to Pretoria. The owner went above and beyond with her kindness and hospitality.

Eric D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eric D
Individual traveler

Wonderlik!

Dis sentraal, naby alles in Brooklyn: Brooklyn Mall en Loftus. 'n Heerlike atmosfeer! Skoon en veilig.

Elna B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna B
With spouse/partner

Rustig!

Ons het die verblyf baie geniet!

Marissa B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa B
On business

Lieflike, elegante dekor in gast huis wat jou koninklik laat voel na 'n rowwe dag se werk.

Baie lekker geslaap en goed uitgerus by DeVyggeboom B&B. Die gastehuis het 'n lieflike atmosfeer en is besonder skoon en netjies met 'n antieke gevoel tot sy kamers.

Marianne Meyer B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marianne Meyer B
With spouse/partner

Dit was die lekkerste wat ek nog ooit by 'n gastehuis gebly het.

Dit is 'n baie mooi omgewing, baie mooi kamer, vriendelike diens en skoon geriewe. Ons het rustig gebly en daar is baie moeite gedoen met die dekor van die kamer. Dit voel of 'n mens by jou huis is en nie in 'n gastehuis nie. Sal weer daar gaan bly as ek in Pretoria is.

Magda H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda H

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

From
R1 100
per night, for 2 ppl
From
From R1 100
per night, for 2 ppl
From
R1 100
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 123 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiZWJkMzY4LTQxZDYtNGJjYS04NmZiLTFlMzY5NTI0Y2M4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night, for 2 ppl 23 5 1 5 123 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 0860 022 102 13:00-19:00 11:00 -25.762972109903 28.235818147659
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!