The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Di Bus Stop Adventures and Guest Farm | TravelGround
+31

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm

81 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 81 reviews for Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.2/5
Simone L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone L
With spouse/partner

Heerlike plek om te gaan ontspan!

Dankie aan die vriendelike personeel by ontvangs en 'n heerlike wegbreekplek in die natuur. Ons het 11 nagte gekamp met ons hond en elke dag op staptoere gegaan. Die kamp is rustig en veilig, onder groen bome langs die dam. Sal beslis weer gaan.

Rene P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene P
Family with teenagers

Lekker wegbreek in die natuur.

Die kampstaanplekke is goed geleë met groen gras en baie bome langs 'n klein dam. Die ablusies is basies, maar skoon en netjies. Zita is baie vriendelik en tegemoetkomend. Baylie die vriendelike hond hou jou geselskap deur die naweek en dit was groot pret om te sien hoe speel sy met die perde en die voëls. Ons sal beslis weer gaan. Vat net warm klere vir die aande.

Karla L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karla L
Individual traveler

Siele rus.

Dis stil, mooi en sentraal. Sal enige tyd weer teruggaan, die mense is gaaf en behulpsaam. Die plekkie uitstekend toegerus en skoon. Definitief die regte plek om weer rustigheid te kry.

Johan G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
Family with young children

Amazing.

Baie mooi natuur, lekker verblyf en baie om te doen.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Johan, ek is baie bly dat julle dit geniet het hier in die berge. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Joy F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joy F
Family with teenagers

The farmhouse is good value for a big group. Clean, rustic accommodation, close to Clarens and Golden Gate.

Would have liked more info on walks on the property.

Benjamin V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Benjamin V
Family with teenagers

Rustig en mooi.

Kampeerplek is goed, opwasplek en storte kort aandag.

Monya V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Monya V
With spouse/partner

Sien sterre.

Oorvol bespreek met geen goeie uitleg van die kampterrein.

Christa D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christa D
With spouse/partner

Breathtaking views.

Had a warm welcome. Very nice camping and horse riding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsigte.

Het 'n hartlike welkom gehad. Baie lekker gekamp en perd gery.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter H
With friends

A veritable gem.

The setting of the campsite is amazing. This is a gem of a place, clean, secure and beautiful. The ablutions are also perfectly clean and functional, even though somewhat basic.

Davida V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Davida V
With spouse/partner

Hemel op aarde.

As jy wil wegkom uit die stad, soek nie verder nie.

Angie H - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angie H
With friends

Great place to stay together as a group.

Loved the place. The management and staff was very, very accommodating.

Leon R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon R
With spouse/partner

Asemrowend.

Ek beveel hulle enige tyd aan.

Suré H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suré H
With friends

Ek was nog nooit so rustig en kalm in my lewe. Baie dankie vir die geleentheid!

Dis ons tweede kuier by Di Busstop en hierdie keer het ons die ouers saamgebring om vir hulle ook te kan wys hoe kalm dit is, hulle was baie beïndruk en ons kan nie wag om ons volgende reis soontoe te beplan nie!

Karen B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen B

Di Bus Stop sal 'n nuwe gunsteling word.

Mnr. Maritz was hulpvaardig om 'n pin laat op 'n reënerige Vrydagaand te stuur, toe ons in Phudjidithaba verdwaal het. Die blyplek beskik oor asemrowende uitsigte en 'n soort rustigheid wat stedelinge baie nodig het. Die kombuis was goed ingerig en ons het lekker gebly.

Michael V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Michael V
Family with young children

Peaceful in nature.

The campsite is very well situated in a valley at a dam. Near Clarens and Golden Gate. Bathrooms and showers need a bit of attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig in die natuur.

Die kampeerplek is baie lekker geleë in 'n vallei by 'n dam. Naby Clarens en Golden Gate. Badkamers en storte kort bietjie werk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelief R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madelief R
With friends

Relaxing.

I would love to stay here again when I visit Clarens.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend.

Ek sal graag weer hier wil bly wanneer ek Clarens toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Denise V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise V
Family with young children

Dit was 'n rustige, fantastiese wegbreek van die stadslewe af.

Van ons daar opgedaag het tot wanneer ons weer moes vertrek het, was ons vriendelik ontvang. Ons hut waarin ons gebly het was klein (te oulik eintlik), maar goed toegerus en niks was kort nie, dit was perfek vir ek en my seun. Ons het die stilte en rustigheid geniet. Ons het ook bietjie verken in die area, perd gery en gaan stap. Alles was fantasties van begin tot einde, veral die moerkoffie en kondensmelk by Di Bus Stop. Ons sal beslis weer terug gaan!

Marnette L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnette L
Family with young children

Rus vir die siel.

Di Bus Stop is in 'n asemrowende mooi gedeelte van ons land. Die plaas is net 3 km van Golden Gate af en 10 minute buite Clarens. Die huis was ten volle toegerus om 'n gemaklike verblyf te verseker. Die kaggel en elektriese komberse was 'n plus.

Msrnus J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Msrnus J
With spouse/partner

Baie gemaklik en mooi.

Baie netjies skoon en goeie gasvryheid, gemaklik met die diere en mooi fietsryplek.

Alexa R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alexa R
With spouse/partner

Die uitsig maak alles net soveel mooier.

Die ligging is perfek! Dit is prentjiemooi en perfek vir almal. En die feit dat mens jou hondjie kan bring maak dit soveel meer spesiaal!

Lize V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lize V
With spouse/partner

Uitsig is ongelooflik.

Gearriveer in 'n donderstorm laat die aand, geen buiteligte, maar die uitsig die volgende môre het ons asem weggeslaan. Sal definitief vir 'n naweek wil gaan en nie net oornag nie.

Charmain S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmain S
Family with young children

Dit was asemrowend mooi!

Dis 'n pragtige plekkie, baie netjies en die mense is baie vriendelik. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan. Baie dankie.

Leon D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Leon D
With spouse/partner

Aaklig.

Baie swak ablusiegeriewe. Geen wasbakke by toilette. Mense was hande waar skottelgoed gewas word. Van 4 storte werk 2.

Nicolene H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nicolene H
Family with young children

Breathtaking view and very peaceful.

The area where people stay is very beautiful and peaceful. We stayed in Mayfly and Stonefly and the huts had everything we needed, but the mattress can be upgraded. We really enjoyed the peace and the view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsig en baie rustig.

Die omgewing waar mens bly is baie mooi en baie rustig. Ons het in die Mayfly en Stonefly gebly en dié hutte het die nodige goed gehad, maar die matras kan dalk 'n bietjie opgradeer word. Ons het die rustigheid en uitsig vreeslik geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robert M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert M
With spouse/partner

Hunter.

Was nice and tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hunter.

Was lekker en rustig, ontspanne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patracia N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Patracia N
Individual traveler

I was scared.Had to sleep with lights off.

The place is in the bush. I had to sleep with my eyes open as I was scared.

Carin S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carin S
With spouse/partner

Gemaklik. Alles wat nodig is. Vriendelike diens.

Die plekkie is baie goed toegerus en alles wat mens nodig het is daar. Dit was baie koud en nat toe ons oorgeslaap het en dit sou nogal lekker gewees het as daar hout in die huisie was vir 'n kaggelvuurtjie.

Johan M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan M
With spouse/partner

Pragtig en rustig.

Fasiliteite was skoon en netjies. Dis naby geleë Mullet en Trout restaurant bied uitstekende vermaak aan die gesin as alternatief vir koue aande.

Theuns D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns D
With spouse/partner

The Hunters Hut is very simple, but the peaceful area and value for money make it worthwhile.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Hunters Hut is baie eenvoudig, maar die rustige omgewing en waarde vir geld maak dit beslis die moeite werd.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Beste Theuns,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete,
Di Bus Stop

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Kasha P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Kasha P
Individual traveler

Pateties.

Groot verskil tussen die foto's en die werklikheid. i.p.v. 7 dae in die rondawel net een aand oorgeslaap en al my geld verbeur. Nie 'n enkele wynglas, proppe vir die opwasbak of wasbak, of kookwater of yskoue water (ek het nie gestort), net een plaat van die stofie werk en dié is so hoog, moet op my tone staan om te kan sien. Pan is so oud, net die middel raak aan die plaat. Vensters val uit mekaar. Die lys is eenvoudig te lank. En die lakens het nie so vars geruik as die handdoeke nie!

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Beste Kasha,

Dankie vir jou terugvoer. Ons het aan al jou klagtes aandag gegee en die nodige reggemaak.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Daniel V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With friends

Beautiful.

Beautifully well kept camp site with amazing views all round and super friendly people. Thank you very much.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Dear Daniel,

Thank you for the awesome review. Hope to see you guys again in the future.

Kind regards,
Di Bus Stop

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Sylvia E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sylvia E
With spouse/partner

Rustic cottage set in the most beautiful hills.

Had a good stay, everything was clean and neat. The bed was uncomfortable! No plug for the kitchen basin, no wine glasses or serviettes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustic kothuis tussen die mooiste heuwels.

Lekker gebly, alles skoon en netjies. Bed was baie ongemaklik! Geen prop vir kombuiswasbak, geen wynglase, geen servette.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie F
Individual traveler

Fantasties.

Baie lekker gebly dankie, regtig vriendelike mense, baie netjiese gastehuis. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand.

Lorraine S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Lorraine S
With spouse/partner

Baie mooi uitsig en veilig, maar netheid van verblyf was teleurstellend en het gesukkel met reëlings i.v.m. verblyf.

Behalwe dat ons baie gesukkel het met reëlings om verblyf uit te sorteer, was daar ook 'n misverstand met verblyf toe ons arriveer. Baie onwelkom gevoel. Beddegoed was skoon, maar handdoek was nat opgerol, kamer was vuil. Vorige besoekers se vuilgoed nog in kamer, wasbak was nie gewas nie. Ons het self probeer skoonmaak, maar opwaslappie was so vuil ek wou nie aan die lappie vat nie.

Sara D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sara D
With spouse/partner

Rustic, quiet, nature.

In the mountains, quiet, rustic, warm water and warm beds.

David V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David V
With spouse/partner

Very peaceful and quiet.

Quiet outside the city's bustle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en stil.

Stil buite die dorpsgewoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacqueline S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacqueline S
With spouse/partner

Very nice.

Accommodation and views were superb. Just a big problem with warm water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Verblyf en uitsig was puik. Net 'n groot probleem met warm water.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jurie J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jurie J
With friends

It was great.

They definitely have to pay attention to the gravel road to the huts. For people with normal vehicles the road is bad, more suitable for bakkies.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker gewees.

Daar moet beslis aandag gegee word aan die grondpad na die hutte. Vir persone met gewone voertuie is die pad sleg, meer geskik vir bakkies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christé B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christé B
With spouse/partner

Excellent.

Upon our arrival we were warmly welcomed, the staff were so friendly and made us feel at home right away. I would highly recommend Di Bus Stop Adventures for any traveller who loves nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Met ons aankoms was ons hartlik ontvang, die personeel is so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Di Bus Stop Adventures sal ek ten hoogste aanbeveel vir enige reisiger was hou van die natuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Hi Christe

Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons so lekker om ons gaste gelukkig te sien.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Reinet K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinet K
Family with young children

Beeldskone omgewing en gerieflike en warm verblyf.

Di Bus Stop bied lekker avontuur vir die kinders en die plaasomgewing is vir hulle baie lekker. Die koffiepot is baie netjies en heerlik, met 'n lekker warm kaggel. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Die restaurant en winkel is gerieflik naby en het alles wat 'n mens nodig het. Sal Di Bus Stop vir seker aanbeveel.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Baie dankie, so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Gerrit Z - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit Z
With friends

See stars.

Warm water pressure is a problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sien sterre.

Warmwater druk is 'n probleem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Hi

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal verseker daarna kyk en seker maak die probleem word opgelos.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Eugene T - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene T

Baie rustige omgewing met basiese geriewe.

Die Koffiepot was skoon en netjies gewees. Die kaggel in die sitkamer het 'n rustige atmosfeer geskep. Dankie vir die hout wat afgelewer is! Lanklaas die sterre so helder gesien.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Hallo Eugene
Ek is baie bly julle het die tydjie hier by Di Bus Stop geniet.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Ja, in die winter moet die hout loop vir die kaggelvuurtjie.
Groete
Zieta

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Felix P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felix P
With spouse/partner

Wonderlike kampplek. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Die hele opset was 'n verrassing. Waarde vir geld.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Hallo Felix

Baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle sommer weer gou te sien.
Groete
Zieta

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Jennifer P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer P
With friends

Absolutely wonderful experience!

A must experience! Beautiful quaint, spotless clean accommodation with beautiful views.

Rynet D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rynet D
With spouse/partner

Pragtig natuurskoon.

As jy van kamp hou, is hierdie die ideale plekkie om te oornag.

Elmer G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmer G
Individual traveler

Baie tevrede!

Die akkommodasie was netjies en gerieflik en die omgewing is asemrowend mooi! Sal definitief weer daar bly wanneer die geleentheid hom voordoen.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Zieta

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Marlene P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlene P
Family with young children

This is a value for money, wonderfully located accommodation with something for everyone.

A wonderful place. Lovely big farmhouse with farm animals right next door. The children enjoyed the rabbits thoroughly. Something for everyone right on your front porch. Will definitely return to Di Bus Stop Adventures and Guest Farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie is 'n waarde vir geld, wonderlik geleë akkommodasie met iets vir almal.

'n Wonderlike plekkie. Heerlike groot plaashuis met plaasdiere reg langsaan. Die kinders het die hasies terdeë geniet. Iets vir almal reg op jou voorstoep. Sal beslis weer terugkom na Di Bus Stop Adventures and Guest Farm.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christi D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christi D
With spouse/partner

Pragtige natuurskoon, akkommodasie was netjies en mense was vriendelik en warm.

Dit was alles wat ons wou hê. Ons hut was netjies, met alles wat ons kon benodig vir 'n selfsorg-eenheid. Ons gashere is warm, vriendelike mense. Die natuurskoon was asemrowend en so lekker stil. Het ons 2 dae bly vreeslik geniet en sal beslis weer teruggaan. Die pap en kaiings saam met 'n lekker koppie moerkoffie met kondensmelk is 'n moet.

Sanet E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sanet E

Redelik.

Die ligging is pragtig, maar die plek kort baie aandag en skoonmaak en bietjie duur vir dit wat jy kry!

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Hallo Sanet
As jy ontevrede was met die diens sou ek graag, dat jy dit met my opneem sodat ek iets daaraan kon doen aangesien ons gewoonlik goeie reaksie kry van goeie diens. Ek sal verseker ingaan op die saak met die werkers wat daar skoongemaak het. Alhoewel ek weet dat daar van ons werkers nie opgedaag het, die naweek toe julle hier was nie. Jammer as dit enige ongerief veroorsaak het.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Ludwig S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig S
Individual traveler

Die verblyf was meer as genoeg en ideaal om af te skakel.

Enige tyd sal ek Di Bus Stop aanbeveel .Baie maklik om te vind, rustige area met die noodsaaklikste by jou. Lekker staproetes in die omtrek en die dorp is nie te ver nie. Welgedaan op ’n perfekte wegbreekplek.

Casper J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Casper J
With spouse/partner

Mooi ligging maar effens teleurstellend.

Hul adverteer aktiwiteite wat nie meer bestaan. Die stap na die grotte toe was baie teleurstellend en vuil van die rommel. Die ligging is mooi, maar dis al wat positief is. Verblyf was okay. Die dame by die ontvangs is baie deurmekaar en nie baie behulpsaam nie.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Goeiedag Casper.

Ons sukkel op die oomblik met ons perde en kan vir 'n tyd nie die perderitte aanbied nie. Dit is egter op ons pamflette gedruk aangesien dit gedruk was voor ons met die perde gesukkel het. Toeriste kan maar morsig wees, ons het daardie dag nie skoongemaak by die grot nie. Ek vra om verskoning vir die ongerief.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Ansie B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie B
Family with young children

Baie lekker gekuier.

Dit was baie rustig en stil daar. Ons het lekker gekuier. Daar is net niks om te doen vir kinders nie. Ek neem aan as daar water is dan is dit beter aangesien hulle kan vis vang en swem in rivier. Maar dit is baie droog en my seuntjie het begin verveeld raak. Sal dit nie regtig aanbeveel vir mense met kinders nie.

Leonie G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonie G
Family with young children

Rustic and relaxing.

Enjoyed our stay at the Koffiepot, it was well equipped. Would definitely go back again. Hike up the mountains was lovely and a great opportunity for the kiddies (3 and 5) to do themselves. Kids loved the bunnies. Staff were friendly. Enough to do in the area to keep you busy.

Pieter S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter S
With spouse/partner

Tree rich camping spots, nicely cut grass.

The braai areas were old and dilapidated. They should be demolished and replaced with modern ones. The power points are built into the sides of the braai facilities, which is not safe. Not all the showers have shower curtains. 2 of them are halfway partitioned off with corrugated iron. Therefore the floors get wet which is a safety risk for the elderly. The rubber mats in the showers are rotten and need to be replaced. All these won't cost much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Boomryke staanplekke. Gras mooi gesny.

Die braaiplekke is oud en afgeleef. Dit moet afgebreek en meer modern oorgebou word. Die kragpunte is ingebou in die sykante van die braaiplekke en dus nie baie veilig nie. Al die storte het nie 'n stortgordyn nie. Twee het halwe sinkplaatdekking as waterskerm. Dus word die vloere papnat en het 'n gly gevaar vir bejaarde mense. Die rubbermatte in die storte is regtig vrot en moet vervang word. Dit is maar minimale kostes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Dankie vir die terugvoer, ons sal aandag skenk aan die punte genoem.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Malcolm D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malcolm D
With friends

Best place to recharge.

Had a great time at this location, would recommend it for anyone who's looking to recharge those batteries.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Dear Malcolm,

We are glad you enjoyed your time here in the mountains.

Kind regards,
Zieta

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Janika S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janika S
With spouse/partner

Kamp in uiterse gerief.

Heerlike eenheid wat toegerus is met alles wat jy nodig het vir 'n dag of 2 se verblyf. Dit voel nes kamp maar jy hoef nie 'n tent op te slaan of 'n matras op te blaas nie! Pragtige uitsig en tussen die berge.

Gin W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gin W

Our stay was magical.

What a special stay. I would not hesitate to stay here again. Thank you so much.

Hennie G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie G
With spouse/partner

We enjoyed our stay thoroughly and it was very peaceful.

The bungalow had everything we needed to self cater, the view was breathtakingly beautiful, not too far from town, we had breakfast at the Di Bus Stop and it was delicious. We loved it, thank you.

Cilliers B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cilliers B
With spouse/partner

Dit was pragtig en heerlik.

Die kamer is knus en die vuurherd 'n pluspunt. Die omgewing is asemrowend mooi en die stilte is baie nodig. As jy wil rus is hierdie die plek om te wees. Clarens is naby om te gaan rondloop, die Golden Gate park is baie mooi. Die vriendelikheid by die bus is tasbaar, selfs die honde laat mens tuis voel.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Ek is so bly julle het die verblyf hier geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Seënwense.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Alwyn W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Alwyn W
With spouse/partner

Enjoyed our short visit to The Golden Gate reserve.

We enjoyed our rustic stay in the Hunters & Fishermans Huts. Beautiful views of the Maluti mountains and close to the Golden Gate reserve.

Clifford A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clifford A
Individual traveler

Was baie rustig en net wat ons wou hê.

Was maklik om te kry. Verblyf en geriewe was goed. Net een klein probleempie: daar is nie aanwysings waar die verblyf is nie. Daar is 'n klein bordjie oorkant die pad tussen die bome. Maar ek sien dit na 2 oproepe en na ek direksies gekry het. As jy na 4 die middag daar opdaag, is als toe en geen direksie/bordjie wat die ingang na die verblyf aandui nie.

Jessie R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jessie R
Family with young children

Rustige atmosfeer.

Baie lekker plekkie om in te bly. Sal dalk net voorstel dat Fisher's Man Hut ook sy eie braaiplekkie kry, dalk ook 'n vaste een soos die ander klein eenheid. Die mikrogolf maak ook nie warm nie. Verder baie lekker gebly. Sal vir seker weer gebruik maak van die eenheid.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Dit is reeds in ons beplanning om 'n vaste braai in te bou. Jy moes ons laat weet het van die mikrogolf ons kon dit dadlik vir jou vervang het. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Zieta

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Francois M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
With spouse/partner

Lovely setting.

Very friendly people and nice place just to go and unwind. Would recommend it to all my friends.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Thanx for visiting us. Hope to see you again.
Blessings

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Marie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V
With spouse/partner

Relaxing and peaceful.

The gravel road leading from the paved road is in a poor state.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanne en rustig.

Grondpad vanaf teerpad swak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jurie J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jurie J
With friends

Was very enjoyable.

Will certainly make use of Di Bus Stop Adventures again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker gewees.

Sal beslis weer van Di Bus Stop Adventures gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Magda M
With spouse/partner

Rustig.

Oulike plek vir 'n billike prys. Veral in Clarens.

Werner S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner S
Individual traveler

Vind rustigheid en vrede.

As jy net wil wegkom en die wilde natuur geniet sal jy altyd terug kom.

Nienke E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nienke E
With spouse/partner

Rustig en pragtig!

Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Sal dit beslis vir enigeen aanbeveel wat op soek is na rustigheid en lekker ontspan. Sal definitief weer kom kuier.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Hallo Nienke,
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hier kry mens kos vir jou siel.
Blessings

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Soetie N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Soetie N
Family with teenagers

A wonderful weekend with family, quality time with children.

It was a peaceful weekend. Clarens is a beautiful town. A pity we missed the snow. Will come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een wonderlike naweek saam met familie, kosbare tyd saam met kinders.

Dit was 'n lekker rustige naweek. Clarens is 'n pragtige dorpie, jammer ons het die sneeu gemis. Sal weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jurgens K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgens K
With spouse/partner

It's peaceful, beautiful and has a great location.

I will gladly recommend it for a wedding anniversary for a couple who loves the outdoors and not living in luxury. Stunning views with a farm atmosphere. Jackals call at night and the starry sky talks to you. I will strongly recommend it, because it's affordable for the average man on the street.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is rustig mooi en goed geleë.

Ek sal dit enige tyd aan be veel vir 'n huweliksherdenking vir 'n paartjie wat van die buitelewe hou en nie in weelde wil bly nie. Pragtige uitsigte met 'n plaasgevoel. Jakkalse wat roep in die aande met sterrehemel wat met jou praat. Ek sal dit sterk aanbeveel want dit is bekostigbaar vir die algemene man op straat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Salomie M - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Salomie M
With spouse/partner

Beautiful nature.

We had a great time. Ablution facilities need a bit of attnetion but the camping site is beautiful and neat. The owners were really friendly and helpful. We will go camping there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Natuurskoon daar is ongelooflik mooi.

Ons het baie lekker gebly. Ablusieblok kort bietjie aandag maar die kampterrein is regtig baie mooi en netjies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan kamp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Hennie V
Individual traveler

We were pleasantly surprised with the hut.

Very nice huts with everything that you need. It was just a kettle that wasn't usable, very dirty and furred up inside. Beautiful and tranquil spot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was aangenaam verras met die hut.

Baie oulike hutte met alles wat jy nodig het. Dit was net die ketel wat nie bruikbaar was nie, verskriklik vuil en aangepak binne. Baie mooi en rustige 'spot'.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Ek is baie jammer oor die ketel. Ek sal daarop let dat die dames wat die huisies diens, seker maak dat die ketels mooi skoon is. Dit sou goed wees as mense dadelik probleme onder ons aandag kan bring sodat ons onmiddellik iets daaraan kan doen.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Neil H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neil H
With spouse/partner

Wonderful campgrounds. Beautiful view. The ablution facilities are very neat.

Really enjoyed this camping spot. It is very well looked after. You'll have a beautiful mountain view and a peaceful time of it under the trees. Would definitely camp here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike kampterrein. Baie mooi en rustig. Die ablusieblokke is baie netjies.

Het die kampterrein vreeslik geniet. Dit is baie mooi na gekyk. Jy kry 'n mooi uitsig oor die berge en lekker rustige atmosfeer onder die bome. Sal vir seker weer daarso gaan kamp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Caitlyn E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Caitlyn E
With friends

Not pleasurable.

No electricity in the house we stayed in. No water from Saturday night to Sunday night. Bathrooms not pleasant and toilets won't flush properly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onplesierig.

Daar was nie elektrisiteit in die huisie waarin ons gebly het nie. Daar was die Saterdagaand tot die Sondagoggend geen water nie. Die badkamers is onplesierig en die toilette flush nie ordentlik nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Dit is die naweek wat drie van die boorgate se pompe uitgebrand het a.g.v eskom. Dit was buite ons beheer. Ons het intussen bystand tenks gekry vir indien dit weer sou gebeur.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Bronwinn S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwinn S
With spouse/partner

Fantastic.

It's a fantastic place. You'll see me there every year! And the coffee and condensed milk and cheese cake was delicious. Fantastic!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit is 'n fantastiese plek. Julle sal my gerus daar sien elke jaar! En die moerkoffie en kondensmelk en kaaskoek was regtig uit die boonste rakkie. Fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wynand V
With spouse/partner

Beautiful environment! Just the bathroom facilities that need more attention and love.

It will be a very cold experience in the winter to camp there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing! Net die badkamergeriewe wat bietjie meer aandag en liefde kan ontvang.

In die winter gaan dit ook 'n besonderse (koue) ervaring wees om hier te gaan kamp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annette B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annette B
Family with young children

Peaceful camp right next to the dam, medicine for the soul.

Location of the camp exceeded all our expectations. It's a peaceful, quiet camping ground just outside Clarens next to Golden Gate. The ablutions are all very basic and it's shared by men and women. It was clean. The only reason the camping ground wouldn't be satisfactory for everyone. Our family will definitely go again, though.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige kamp reg langs die dam, medisyne vir die siel.

Ligging van kamp het al ons verwagtinge oortref. Dis 'n rustige en stil kampterrein net buite pragtige Clarens langs die Golden Gate. Die ablusie is baie basies en mans en vrouens deel. Was darem skoon. Enigste rede dat die kampplek nie almal se behoeftes sal bevredig nie. Ons gesin sal wel enige tyd weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fred K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Fred K
With spouse/partner

Reception not pleasant. Double booking and no water in unit.

Definitely the most beautiful area we've stayed at. Accommodation clean and neat. However, the double booking on our first night, and the lack of water left a bitter aftertaste. Was luckily made up for the next day when everything was fixed, after which the stay was pleasant. They could consider warning visitors of the road to the unit and camping ground which is not really suitable for a car. The lady at reception was very apologetic and helpful and sorted out all the problems as mentioned. By paying closer attention to bookings and ensuring that everything in the unit is in working condition, it would be a wonderful experience to stay amongst the natural surroundings. The accommodation was also very private.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ontvangs was nie baie aangenaam nie. Dubbelbespreking met geen water in eenheid nie.

Dit is vir seker die mooiste omgewing waarin ons nog oorgebly het. Die plek is baie skoon en netjies. Die dubbelbespreking op die eerste aand en die eenheid wat sonder water was laat egter 'n bitter smaak in die mond. Dit is baie versag met alles wat die tweede dag reggestel is en was dit heerlik om daar te wees. Besoekers kan gewaarsku word teen die pad na die eenhede en kampterrein wat nie regtig vir 'n motor gaanbaar is nie. Die dame by ontvangs was baie apologeties en hulpvaardig en het alle probleme soos genoem uitgesorteer. Met presiese aandag aan besprekings en seker te maak van alle dienste by eenhede is werkend sal dit 'n wonderlike ervaring wees om in die pragtige natuurskoon te kan bly. Die verblyf was ook heerlik privaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Hallo daar
Dankie vir die verstaan van die omstandighede. Die dame wat die dubbelbespreking gemaak het werk nie langer by ons nie. Die water was buite ons beheer maar was vinnig herstel op die naburige plaas.
Die pad word herstel, dus as jul weer sou kom sal die pad in 'n goeie toestand wees.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Fredirich B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Fredirich B
With spouse/partner

Simple yet pleasant.

As overnight accommodation to explore the surroundings. Was looking for a bed and it was satisfactory.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudig dog aangenaam.

As slaapplek om die omliggende omgewing te besoek. Bed gesoek en dit was voldoende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elke S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elke S
With spouse/partner

Great location, signage and bed are awful.

Arriving in the dark and late is not recommended due to poor signage. A little warning about the road condition would also be appreciated.

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm's response

Due to all the above high rainfall we had, we could not fix the roads. The wWeather is giving us a chance now. We will definitely give attention to the signage and bed.
Kind regards

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Ria K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria K
With spouse/partner

Will have to come back again!

This is the perfect place if you want to relax and revitalise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer moet terug kom 'n paar keer!

As jy wil afsluit en uitsluit en net rustig wees is dit die regte plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R320
per night (for 2 people)
From R320
per night (for 2 people)
From R320
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 527 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R712, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OGEyMmY1LWI4YTMtNGY4MC05YjYwLTFiNjE2MTI2NTI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R320  per night (for 2 people) 81 5 1 5 R712 Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.505602506205 28.560203588955
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!