The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Diamant Estate | TravelGround
+57

Diamant Estate

Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 5 reviews for Diamant Estate
Cleanliness
4.4/5
Service
3.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
3.2/5
Hennie B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie B
With spouse/partner

Na die grendelstaat na vlak 2 toe is, het ons gaan kuier by Diamant. Ons was die enigste gaste daar. Ons was baie goed ontvang en alhoewel ons nie baie tyd daar spandeer het nie kan ek se die plek is pragtig.

Dit was baie koud en die ondervloerse verhitting was of afgeskakel of het nie gewerk nie. Alhoewel dit my nie pla nie, moet ek noem dat daar nie 'n TV in die kamer is nie. Daar is wel lugreeling. Beddens en beddegoed skoon en baie gemaklik om op te slaap. Sal beslis die plek aanbeveel, weer teruggaan as die geleentheid hom voordoen.

Jbl. Van Es A - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jbl. Van Es A
With spouse/partner

Mooie lokatie maar er is geen enkele faciliteit die wel wordt beschreven.

Er kan een mooie locatie van worden gemaakt maar dan zal er wel wat moeten gebeuren. geen zwembad, geen ligstoelen,geen drankvoorzieningen.

Delene D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Delene D
With spouse/partner

Quick stay.

We stayed one night at Diamant Estate. LekkeSlaap made the admine before our stay a breeze. We stayd in the pioneer home. The room was very hot, no fans or air-conditioning. We tried to sleep with the windows open, but the mosquitoes were a nuisance. No hot water in the shower. Very comfy beds and nice, clean bedding. Spacious room, also the dressing room and the bathroom. Breakfast included in the rate, it was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vinnige oorslaap.

Ons het 1 aand oorgeslaap by Diamant Estate. Admin vooraf was maklik met die hulp van LekkeSlaap. Ons het in die pioniershuis gebly. Kamer was baie warm en daar is nie waaiers of lugversorging nie. Ons het met vensters probeer oop slaap, maar die muskiete was te veel. Die warm water in die stort het ook nie gewerk nie. Beddens is baie gemaklik en baie lekker skoon beddegoed. Kamer is ruim, so ook die aantrek en badkamer. Ontbyt wat ingesluit is by die prys was ook baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie V
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet.

Ons het die rustigheid van die omgewing baie geniet en dit was alles waarvoor ons gehoop het. Almal was vriendelik en hulpvaardig. Ons akkommodasie was pragtig en ons het 'n baie rustige tyd gehad. Ontbyt was baie lekker. As ons weer 'n kans kry sal ons vir seker weer oorslaap.

Jan H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan H
With spouse/partner

Besonders vriendelik en gasvry ontvang!

Ligging en veral mooi ou bome is pragtig. Verblyf baie mooi weens benutting van ou geboue, maar die ou geboue beperk ook in 'n mate die inrig van verblyf met moderne geriewe. Dit word meer as vergoed met baie vriendelike en uitstekende ontvangs. Ons moes ons besoek na een dag kort knip weens dood in familie, en die begrip van Diamant bestuur was wonderlik. Sal maklik Diamant aanbeveel.

From
R1 750
per night (sleeps 2)
From
From R1 750
per night (sleeps 2)
From
R1 750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Suid-Agter-Paarl Road, Paarl, 7624, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58Q80S07VF0kM2KS3JqTtAb7FrLkHbFVPHxDpDgHNdsTgCkRTA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 750  per night(sleeps 2) 5 5 1 5 Suid-Agter-Paarl Road Paarl 7624 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 11:00 -33.770408 18.931454
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!