The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Diaz Beach Club | TravelGround
+40

Diaz Beach Club

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 21 reviews for Diaz Beach Club
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Johan D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Family with young children

Baie lekker blyplek

Ons het lekker gekuier. Die woonstel is gerieflik en netjies en het alles wat mens nodig het. Veilig vir kinders.

Marlize M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize M
With spouse/partner

Amazing.

Pragtige woonstel. Pragtige meubels en breekware. Veilig vir kinders en pragtige uitsig oor Diaz strand. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer daar bly. Was heerlik en groot.

Gerhard R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard R
Family with young children

Baie lekker en gerieflik. Naby see.

Baie mooi plek, ons het dit baie geniet en lekker gebly. Alles is skoon en lyk sommer lekker om daar te bly. Beddegoed is skoon en netjies, so ook die handdoeke. Is kinder-vriendelik en naby swembad en see. Al wat ek sal voorstel is 'n snippermandjie in kamers. Waarde vir geld!

Charlie L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlie L
With spouse/partner

Rustig en veilig.

Hierdie eenheid is smaakvol gemeubileer. Linne wit en skoon. Vir seker 'n eenheid wat ek sal aanbeveel. Daar is alles in die woonstel wat benodig word vir 'n lekker seevakansie.

Gloudina B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gloudina B
With spouse/partner

Excellent view from our balcony ─ great location!

Spent 3 nights at this fabulous flat, the view from the room was breathtaking! Would recommend it to anyone!

Wernich S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wernich S
With spouse/partner

Wonderlik, uitstekend geleë en baie geniet.

Die ligging is fantasties. Die plek is lekker ruim uitgelê met baie goeie smaak en die diens was goed.

Sibonise M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sibonise M
With friends

Beautiful.

I am beyond satisfied, our apartment had WiFi, full DStv package and every other thing we needed. We had a great stay. Our hosts were also kind enough to keep communicating with me to check if everything was okay.

David R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R
Family with teenagers

Wonderlike verblyf, uitstekende diens, waarde vir geld, 'n moet om by te bespreek. Sal weer deur die webtuiste bespreek.

Eenheid was smaakvol gemeubileerd, ligging en uitsig was asemrowend. Geriewe binne die eenheid was alles wat nodig was. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Hannes V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
With spouse/partner

Baie gerieflike groot eenheid met 'n fantastiese uitsig.

Sien sterre.

Tossie M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tossie M
Family with teenagers

Good value for money.

Very neat, clean and beautiful unit. Owner always very helpful and friendly. Warm pool and water slide right next door. Definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Baie netjiese, skoon en mooi eenheid. Eienaar altyd baie behulpsaam en vriendelik. Warm swembad en waterwurm sommer teenaan. Beveel dit beslis aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zanelle V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanelle V
Family with young children

Excellent!

Unit was neat and luxurious for the price. Would recommend to anyone. Worth it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Eenheid was netjies en luuks vir die prys. Sal aanbeveel vir enige iemand. Moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephanie N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie N
Family with young children

Peaceful and comfortable.

The apartment is very stylish and had everything you need. Very good service from owner. Next holiday is already booked there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig en gerieflik.

Die woonstel is baie stylvol en daar is alles wat jy nodig het. Baie goeie diens van eienaar gekry. Volgende vakansie daar is reeds bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette C
Family with young children

Heerlik naby see en waterpark.

Baie lekker woonstel met alles wat jy nodig het. Al wat nie lekker is nie: die gebou is nie baie klankdig nie en mens hoor alles wat die mense bo jou doen en langs jou en onder jou, wat 'n steurnis is as jy wil laat slaap. Wat ook nie so lekker is nie, is jy kry net 1 chip om by gebou in en uit te gaan so die een kan nie bly en later afgaan strand toe nie, want jy kan nie in en uit die gebou gaan sonder die chip nie. Verder is die woonstel baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Sal dalk die hoofslaapkamer eerder maak waar die kinderkamer is, want die hoofslaapkamer sit by die hoofingang waar die hysbak op en af gaan en dalk 'n gordyn of blinding by deur sit, want ganglig bly aan en skyn deur die deur se venster. Dit is nogal 'n steurnis as jy gewoond is aan 'n pikdonker kamer.

Ayola M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ayola M
Family with young children

The apartment was beautiful we enjoyed our stay. Thank you.

Beautiful place for family vacation. Safe and secure.

Brendan B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brendan B
Family with young children

Fantastic, the views were breathtaking and the apartment was beautiful.

It was a wonderful getaway. The apartment itself was fully equipped with everything you could possibly need. The rooms were clean and the bedding was fresh, and the king size bed was heavenly. The stay was so nice that we even asked for an extra day. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasmagories, die uitsigte was beeldskoon en die woonstel was pragtig.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die woonstel self was ten volle toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Die kamers was skoon en die beddegoed was kraakvars, en die koninggrootte-bed was hemels. Die verblyf was so lekker, dat ons selfs gevra het om 'n ekstra dag aan te bly. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette V
Family with teenagers

Awesome break for winter.

I loved staying here. My kind of holiday. Clean and fresh. Loved the view and comfort of being on the beach.

Ntombi F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ntombi F
With friends

Excellent.

We had a great time, will surely consider it again.

Liezel W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel W
Family with teenagers

Was wonderful.

Beautiful little place much better than expected. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlik.

Pragtige plekkie was meer as wat ons verwag. Sal definitief weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene V
Family with young children

Fantastiese verblyf. Sal enige tyd teruggaan.

Sal ten volle hierdie verblyf aanbeveel.

Riaan M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan M
Family with young children

Asemrowend

Eerstens baie dankie aan LekkeSlaap met hul puik en spoedige diens. Aan Naudine wat per sms, whatsapp en per telefoon in verbinding gebly het om te verseker dat ons op ons gemak is en dat ons tevrede is met als asook met die roete tot daar. Die woonstel, soos ek reeds gesê het 'n asemrowende uitsig oor die see met 'n ewe asemrowende sonsopkoms sigbaar van die balkon af. Die woonstel is baie gerieflik uitgelê en ingerig met als en meer wat mens sal benodig. Alles was mooi skoon en net reg vir gebruik. Al was dit net vir 3 nagte is dit 3 nagte wat ons altyd sal onthou. Weereens baie dankie.

Lance W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lance W
Family with young children

Baie mooi, skoon en netjiese woonstel met al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Ons was baie tevrede en hierdie plekkie was regtig bo verwagting.

From R1 800
per night (sleeps 6)
From R1 800
per night (sleeps 6)
From R1 800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZWE4YzQ2LTUwOWEtNDNjMC1hOTBmLTgzN2FhM2RmOWQ4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 800  per night (sleeps 6) 21 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -34.158363805211 22.109473478804
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!