The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Diaz Hotel and Resort | TravelGround
+197

Diaz Hotel and Resort

Hotel

Review Summary

4.6 out of 5from 139 reviews for Diaz Hotel and Resort
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Schanika G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schanika G
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Op die strand. Restaurant het heerlike kos.

Frikkie G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie G
With spouse/partner

Pragtige ongewing, lekker gekuier.

Uitstekende ligging, pragtige uitsig, puik diens.

Evan C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evan C
With spouse/partner

Gesellig

Baie lekker. Sal beslis weer besoek.

Willem S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Willem S
With friends

Oornag verblyf.

Neem eie handoeke, eenheid 1001 verwaarloos, van die meubels het sigaret brandkolle op, gedeeltes van die plafon het mufkolle op. Oorprys en kan beter kry in Diaz. Verder moet eenheid reëls en regulasies mooi gelees word, want wat onverwags was, was die R 1500 breekskade deposito. En sou jy een van die reëls oortree word deposito vir dit aangewend. Voorts moet iemand eenheid inspekteer voor jy kan uitklok. Maar niemand is beskikbaar nie. Sal ek weer daar gaan bly? Ek twyfel.

Magriet D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magriet D
Family with teenagers

Baie rustig en uitsig fantasties.

Baie lekker ontspannende plek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Thembisa Q - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thembisa Q
With spouse/partner

We had the great time wish I could visit again

The hotel is so clean and neat staff is friendly I wish I had a longer stay

Annelie C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie C
On business

Mooi, netjies en baie vriendelike personeel en diens

Die personeel is almal baie vriendelik en die diens is ook flink. Die hele hotel en die kamers is baie mooi netjies en skoon.

Renay M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Renay M
With spouse/partner

Dit was rustig en alles en secure.

Maar hulle sal regtig iets omtrent hulle kakkerlakke doen, dit het ons afgesit, want hulle was tot in die bed. Ons het met bestuurder gepraat, maar daar was geen verandering. Hulle sal kliënte verloor.

Rita P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita P
Family with young children

It was a royal experience.

We will definitely go back to Diaz Hotel. The view is magnificent and the apartment is very modern and clean.

Esté N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Esté N

Geen.

Ek het probeer om my verblyf te skuif na 'n ander datum, maar is deur die webtuiste ingelig dat Diaz hotel my datums sal skuif, maar dat ek steeds my deposito verloor omdat ek dit 29 dae voor die besprekingsdatum wou doen. So nee. Ek sal nie by hulle bly nie en hulle definitief nie aanbeveel nie.

Lizelle D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle D
With spouse/partner

Puik kliëntediens en asemrowende uitsig.

Nog nooit enige klagtes gehad oor Diaz Hotel en altyd 'n tevrede kliënt wanneer ons vertrek. Die ontbyt in die oggende is 'n groot wenner.

Annelien V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelien V
On business

See rating.

Clean, friendly service and stunning view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sien sterre.

Skoon, vriendelike diens en pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Bertie V
With spouse/partner

Stunning view.

Stunning view but a little too expensive.

Alex W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex W
With spouse/partner

Nice.

Just waited a while to go to the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Net lank gewag om in te gaan na jou kamer toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Immanuel S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Immanuel S
With spouse/partner

A fantastic hotel to stay at, awesome value for money.

The staff is exceptionally friendly and helpful, the location is perfect. I will always return.

Marieta S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta S
With spouse/partner

Peaceful.

They can only put towels in the rooms. Did fly off space was little when to buy towels. They can give you options whether you want to clean yourself or pay for one. I would pay for one because you are going to rest. Lovely place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Hulle kan net handdoeke in kamers sit. Het afgevlieg spasie is min moes toe handdoeke gaan koop. Hulle kan opsies gee of jy jou self wil skoon maak of jy betaal vir een. Ek sou betaal vir een want jy gaan om te rus. Lieflike plek

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izelle F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izelle F
Family with young children

Baie baie lekker.

Baie dankie Diaz Hotel vir 'n lekker verblyf. Sien julle gou weer.

Frikkie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie S
With spouse/partner

Very nice and quiet.

Very nice on the beach. Restaurants inside the hotel. Reception staff very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Baie lekker op die strand. Restaurante binne hotel. Ontvangspersoneel baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charleen O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleen O
Family with young children

Stunning uitsig, mal oor die plek.

Ons is weer binnekort terug.

Jacques B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jacques B
With spouse/partner

Veroudered.

Die hotel lyk of dit begin verouder en daar is baie klein dinge wat nie reg is nie en “af” voel.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir u terugvoer geplaas. Die Diaz Hotel & Resort het die afgelope jaar deur 'n uitgebreide renovasie proses gegaan waartydens al 86 kamers opgegradeer is, badkamers inkluis. Verdermeer was alle publieke areas ook deel van die projek. Ons sal dit waardeer indien u vir ons 'n e-pos kan stuur om presies te kan spesifiseer waar u voel dat die hotel en dit wat ons aanbied, verouderd voorkom sodat ons onmiddelik aandag daaraan kan skenk.

Diaz Hotel and Resort
Sanette B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette B
With spouse/partner

It was absolutely fantastic.

The place was simply very nice, clean,. We were well rested and the view was breathtaking! I would recommend it anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut fantasties.

Die plek was eenvoudig baie mooi, skoon, goed uitgerus en die view was asemrowend! Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diaz Hotel and Resort's response

Dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas.
Ons is bly om te hoor dat u 'n fantastiese tyd by die Diaz Hotel & Resort gehad het en sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Carl V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Carl V
With spouse/partner

Nice place to stay.

Right on the beach, very clean, good food in restaurant.

Sarel S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Sarel S
Family with teenagers

Ons was slegs vir 2 aande daar gewees, maar het lekker gebly.

Diaz Hotel is ideaal geleë met 'n verskeidenheid van aktiwiteite in die omgewing. Die hotel en wooneenhede was skoon en ons het heeltyd veilig gevoel. Baie lekker gekuier. As ek enigsins kritiek kan lewer - ons was nie bewus van die feit dat daar geen handdoeke beskikbaar sou wees nie (effe van 'n bummer met 4 kinders) en ons selfsorg-eenheid was links onder in hoek - kon nog steeds see sien, maar sjoe, kan net dink hoe dit hoër op moes lyk.

Jaco P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco P
Family with teenagers

Van rooi na 'n lekker ontspannende naweek.

Inboek tyd is 14:00. Na 9 ure op die pad kom ons 13:00 by ons bestemming. So gehoop ons kon net afpak en ontspan, ongelukkig sê die dame by ontvangs ons moet weer oor 'n uur terugkom om in te boek. Oukei, dit is die reël, val daarby in. 14:00 is ons weer daar. Doen die formaliteite, kry die sleutel en beweeg na ons eenheid toe. Daar gekom vind ons die skoonmaker is nog besig om skoon te maak, eenheid is vuil. Ons staan rond. 20 min later kom 'n persoon wat vir ons 'n ander eenheid aanbied. Dankie tog. Skuif weer al die bagasie na die nuwe eenheid. Mooi skoon gerieflik pragtige uitsig. 15:00 kan ons vakansie begin. Saterdag is die hotelswembad wat as 'n pluspunt verkoop word ongelukkig verbode a.g.v 'n privaat funksie. Geen hotelgas mag dit gebruik nie. Glad nie reg teenoor die gaste nie. Dit was net die 3 punte wat my warm onder die kraag gemaak het. Kos uit die restaurant puik. Goeie waarde vir geld.

Linda G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Linda G
On business

Aangenaam, net bietjie raserig en badkamer kry geen vars lug.

Woonstel is stunning, maar groot afbreuk word gemaak weens donker hoofslaapkamer en badkamer. Badkamer kry ook geen vars lug. Alles bly klam. Personeel raas baie in gange vroegoggend.

Ilze K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilze K
With friends

Altyd lekker om in Diaz Hotel te bly, beste uitsig, mooi kamers, lekker ontbyt, sentraal geleë.

Beste uitsig, mooi, netjiese kamers en badkamers. Lekker ontbyt, gerieflik naby alles geleë. Hoop nie die prys gaan binnekort op nie.

Diedre C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Diedre C
With spouse/partner

Room service food was appalling, service was friendly but inconsistent.

The quality/hygiene standards of the kitchen need a serious going over. We ordered room service 3 times and every single time the food was inedible: greasy, badly prepared. The recycling of previous day's food in the buffet breakfast area bordered on dangerous. Processes need to be instituted to stop over-catering and dealing with leftovers. I am sure the same fruit salad was served to us for over a week as was the butter which tasted rancid. Too much greasy food in the cooked section - no alternatives for those on a fat free diet. Some days we were served tea an coffee at our tables and others not. Twice we had to phone reception to get more toilet paper because it had not been replenished (seriously)!

Marjory M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjory M
Family with young children

Simply love the location.

Lovely view, child friendly, definitely going back there again.

Christi D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christi D
Individual traveler

The view was breathtaking.

Everything was clean and neat. Staff was friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die uitsig was asemrowend.

Alles was baie skoon en netjies. Personeel was vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorinda B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda B
With spouse/partner

Very satisfied with the accommodation and will recommend to others.

We had a great stay at Diaz Hotel. The staff is very friendly and helpful and will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede met verblyf en sal dit aanbeveel vir ander.

Ons het baie lekker by die Diaz hotel gebly, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en ons sal beslis weer daar tuis gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angela L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angela L
With spouse/partner

Excellent service.

We had some issues with our booking and where we were placed. Before booking make sure you fully understand what you're getting and what you will need to bring.

Nico E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Nico E
Family with young children

The most relaxing holiday.

The views are spectacular. The rooms are very clean and the staff is friendly. The breakfast was definitely the best. I would recommend Diaz Beach Hotel any day. The only bad experience we had was at the pool, it's not just for hotel guests as advertised. Other holiday goers who were clearly not staying in the hotel that occupied the beach loungers at the pool from 5 am only arriving at 12 pm and leaving at 4 pm. There was absolutely no control at the pool's gate. Also the walk through at the hotel's entrance by random people was a big irritation as the lobby was crowded most of the time.

Dorothy M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothy M
Family with young children

Awesome.

Ontbyt bietjie teleurstellend (geregte nie elke dag baie vars nie), maar verder awesome.

Elna L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna L
With spouse/partner

Die diens by Diaz Hotel is baie goed, al die personeel is vriendelik en behulpsaam en alles is skoon en netjies.

Die ontbyt by die hotel is van top gehalte sowel as die diens en die diens wat ons by al die personeel gekry het was baie goed. Hulle almal verdien 'n pluimpie. Dankie dat julle ons verbly so aangenaam gemaak het.

Liezl W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Liezl W
Family with young children

Baie aangenaam, behalwe as iets skeefloop, dan is dit 'n groot gesukkel!

Ons het reeds 'n jaar vooruit ons verblyf vir Desember 2018 bespreek. Onvoorsiene omstandighede het ons genoodsaak om ons verblyf met 3 van die 10 dae te verkort. Die reëlings rondom verminderde dae was minder aangenaam en 'n frustrasie om gereël te kom.

Karin D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karin D
Family with young children

Die verblyf was netjies, skoon en geskik.

Die woonstel was baie netjies en ruim met lieflike gemaklike beddens. Wonderlike see-uitsig. Geen briket-braaigeriewe op die stoepie nie. Die kombuis was baie swak toegerus. Slegs 4 van elk - letterlik 4 teelepels. Daar is plek vir 'n skottelgoedwasser, maar daar is geen. Daar word glad nie die opsie van skoonmaakdienste gegee deur die hotel nie. Jy mag ook nie iemand van buite kry om te kom skoonmaak nie - dit is nie toelaatbaar nie. Die gebou is baie raserig. Alles weergalm. Deure wat klap. Baie swak ventilasie in die slaapkamers. Die parkeerarea is baie onprakties. Ons het gewoon op die vierde vloer. Ons parkering was op die 4de vloer buite. Daar is geen parallelle-ingang tussen die parkeerarea en jou vloer waar jy woon nie. Jy moet weer sak derde vloer toe om te kan inkom by die gebou. Die trappe in die parkeerarea is gesluit vir gebruik, so jy moet in die pad stap waar die karre ry om by die derde vloer se ingang te kom. Met bagasie of inkopies is dit ongemaklik. Ons het die heel week op die buite parkering gestaan by die derde vloer se ingang. Jou waentjie en jou kar is ook vêr van mekaar verwyder, want waentjie-staanplek is weer net op die derde vloer. Ons het 'n goeie prys betaal per nag, want ek het meer as 'n jaar vooruit bespreek, maar ek sal nie weer hierdie woonstelle bespreek in die toekoms nie. Ek sal dit ook nie regtig aanbeveel inaggenome al die faktore wat vir my belangrik is vir vakansie gemak nie.

Noelene H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noelene H
Family with young children

Fantastic view of the ocean!

The location is the best part, the beach is on the doorstep. The little restaurant on the ground was lovely and convenient and a convenience shop within walking distance. The hot pools were a few meters from the hotel which is recommended for children. Staff is exceptionally friendly and helpful, good value for a 3 star hotel.

Graham B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Graham B
With spouse/partner

Pleasant. Unbeatable view.

Parking in the parking garage is totally impractical and unsafe for senior citizens.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam. Onverbeterlike uitsig.

Parkering in parkeer-garage is totaal onprakties en onveilig vir senior burgers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bertie V
With spouse/partner

Calming and peaceful.

Neat hotel with the calming atmosphere of the ocean's roar.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kalmerend en rustig.

Netjiese hotel met 'n kalmte van die see se gedreun.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Baie netjies, mooiste see-uitsig, vriendelike werknemers.

Die moeite werd gewees. Skoon, netjiese selfsorg-eenhede.

Charmaine S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
With spouse/partner

Delicious, especially the breakfast, the restaurant's food was delicious as well. The room was also very neat.

We were very happy to be served in our language, Afrikaans.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik veral die ontbyt, die restaurant se kos was ook heerlik. Die kamer was ook baie netjies.

Ons was baie bly om in ons taal, Afrikaans bedien te word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beatri F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatri F
Family with young children

Netjies, skoon en gemaklik.

Baie vriendelike en behulpsame personeel sal vir seker teruggaan.

Jennifer L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer L
Family with young children

Unbelievably enjoyable.

We really enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik lekker.

Ons het die verblyf terdeë geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om terugvoer te plaas. Ons is baie bly om te hoor u het u welverdiende vakansie geniet by die Diaz Hotel and Resort se selfsorg eenhede en sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Sophia S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophia S
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Die verblyf was wonderlik en buffet ontbyt uit die boeke. Kliëntediens was ook uitstekend. Sal definitief weer daar gaan bly.

Cindy B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy B
Family with teenagers

Aangenaam.

Daar was 'n paar klein probleme maar hulle het ons spoedig gehelp om ons verblyf gesellig te maak.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir u wonderlike gesindheid en verstaan. Gaste soos u maak ons werk sommer baie makliker. Ons sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Sibonise M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sibonise M
With friends

Beautiful, clean and spacious apartment.

The service at the reception was excellent. The room was exactly what I saw on the site, my expectations were met.

Diaz Hotel and Resort's response

Thank you very much for taking the time to post your feedback. We look forward to welcoming you back sometime soon!

Diaz Hotel and Resort
Charles M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles M
On business

Lekker.

Goeie verblyf, sakpasprys, op die see.

Diaz Hotel and Resort's response

Ons is bly om te hoor u het fasiliteite, etes en verblyf na wense gevind en sien uit na u volgende besoek!

Diaz Hotel and Resort
Welmireana H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welmireana H

Breathtaking.

Everything was as described in the ad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Alles was soos beskryf in die advertensie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Dit was baie lekker om u groep by die Diaz Hotel and Resort se selfsorgeenhede te verwelkom en sien ons uit na u volgende besoek!

Diaz Hotel and Resort
Abraham H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abraham H
Family with young children

Uitstekend.

Sal dit vir enige gesin of enkellopende persoon voorskryf.

Diaz Hotel and Resort's response

Ons is baie bly om te hoor dat u u welverdiende ruskans so geniet het by die Diaz Hotel and Resort se selfsorg eenhede en sien uit na u volgende besoek!

Diaz Hotel and Resort
Tandy J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tandy J
Family with young children

Perfect location for a family holiday.

Lovely clean, spacious apartments with a beautiful view and perfect location for families with kids.

Diaz Hotel and Resort's response

Thank you very much for your review received. We are happy to hear that you've enjoyed your stay and look forward to your next visit!

Diaz Hotel and Resort
Daniel V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With friends

Food for the soul.

On departure, we forgot all our shower things in the shower. At reception, someone was sent to check the place before the deposit could be refunded to us. This person did not report that items remained in the unit. For us, it's not about the shower things, but about the fact that it could have beent a handbag or jewellery that was left behind and it was not reported? Inquired via telephone, but without much success.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sielskos.

Met vertrek het ons al ons stortgoed in die stort vergeet. By ontangs is iemand gestuur om die plek te gaan inspekteer alvorens die deposito aan ons terugbetaal kon word. Hierdie persoon het ook nie aangemeld dat daar items in die eenheid agter gebly het nie. Vir ons gaan dit nie oor die stortgoed nie, maar oor die feit dat dit net sowel 'n handsak of juweliersware kon wees wat agter gebly het en dit is nie aangemeld nie? Het telefonies navraag gedoen daaroor, maar sonder veel sukses.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diaz Hotel and Resort's response

Ons is jammer om te hoor dat u nie 100% tevrede was met vertrek nie. Ons huishoudingbestuurder het self u eenheid inspekteer en het ongelukkig geen toiletware gevind nie. Daar was al op vorige geleenthede 'n tablet, laptop en baadjie agtergelaat wat ons onmiddelik die gaste in kennis gestel het. Ons waardeer u terugvoer.

Diaz Hotel and Resort
Aziz P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aziz P
Family with young children

Beautiful stay on the beach.

Brilliant place. Only issue was that the geyser was inside the apartment, which brought unwelcome guests. Unending views of the ocean with easy and safe access.

Diaz Hotel and Resort's response

Thank you for taking the time to post your feedback. Please contact us directly with regards to the "unwelcome guests" as we would like to attend to the matter. We are happy to hear that you've enjoyed your stay otherwise and look forward to your next visit.

Diaz Hotel and Resort
Verina J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verina J
With spouse/partner

Dis die ideale plek om net rustig en ontspanne te kan wees.

Mosselbaai is ons geliefkoosde vakansiebestemming. Vandat ons bewus geraak het van Diaz Hotel en Resort, sal ons elke keer in die toekoms hier tuisgaan.

Diaz Hotel and Resort's response

Vreeslik baie dankie vir u terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat u ons fasiliteite so geniet en sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Nicolene S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene S
Family with young children

Fantastiese plek, rerig hoogtepunt van ons vakansie.

Baie dolfyne het in die brekers geswem, kon vanaf balkon hulle sien. Asemrowend!

Diaz Hotel and Resort's response

Ons is verskriklik bly om te hoor u het hierdie wonderlike voorreg beleef om die dolfyne te sien swem in die brekers! Kom besoek ons gerus weer en kyk uit vir die walvisse.

Diaz Hotel and Resort
Hendrik L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik L
With spouse/partner

Skoon, modern en vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvangs, kamers is skoon en lekker groot. Waar opknapping gedoen is, is dit baie modern. Aandete sowel as ontbyt was baie smaakvol.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons is bly om te hoor dat u al die harde werk wat ingesit word om die Diaz Hotel & Resort op te gradeer, na wense vind. Ons personeel is ons trots en is ons dankbaar dat u erkenning vir hulle harde werk op hierdie platform gee.

Kom besoek ons gerus weer!

Diaz Hotel and Resort
Mareike V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareike V
Family with teenagers

Dit was ongelooflik lekker en veilig in 'n baie netjiese omgewing met vriendelike personeel.

Ons is baie vriendelik ontvang in 'n baie netjiese eenheid. Die uitsig en woonplek was baie skoon en is hoog aan te beveel. Die gym was natuurlik ook 'n groot lekkerte. Doen so voort!

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer geplaas. Ons hardwerkende span is nou selfs meer gemotiveerd om nog harder te werk. Dit is vir ons verskriklik lekker om te hoor dat u die welverdiende wegbreek so geniet en alles na wense gevind het. Ons sien uit na u volgende besoek!

Diaz Hotel and Resort
Riaan D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riaan D
With spouse/partner

Breathtaking view and great service.

It's definitely value for money and the staff is very helpful and friendly. Will definitely go back and recommend to friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsig en puik diens.

Dit is beslis waarde vir geld en die personeel is behulpsaam en vriendelik, sal beslis weer kom en aanbeveel vir vriende en familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diaz Hotel and Resort's response

'n Mens sal nooit gewoond kan raak aan goeie terugvoer ontvang van gaste nie. Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer te plaas. Dit is lekker om te hoor dat u ons fasiliteite na wense gevind het. Ons sien uit na u volgende kuier.

Diaz Hotel and Resort
Johannes F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes F
Family with young children

Baie lekker en gerieflik geleë met toegang tot alles wat mens benodig vir vakansie.

Baie lekker wees.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons is bly om te hoor dat u, u verblyf by die Diaz Hotel & Resort geniet het.

Diaz Hotel and Resort
Saadiqah M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Saadiqah M
Family with young children

Convenient and very helpful.

A very quick and convenient way to boom your holidays, they send you reminders the day before check-in and their staff are very helpful and friendly, and Diaz Hotel is a must stay.

Diaz Hotel and Resort's response

Thank you so much for taking the time to post your review. We are thrilled to hear that you found everything to your satisfaction, and we look forward to your next visit.

Diaz Hotel and Resort
Heidi G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi G
Family with young children

Onvergeetlik.

Ons gaan dit vir seker ons jaarlikse vakansie maak!

Diaz Hotel and Resort's response

Ons tel die slapies af na u volgende besoek. Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.

Diaz Hotel and Resort
Hendry C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendry C
Family with teenagers

Ons verblyf was uit die boonste rakke.

'n Mens sal baie ver moet soek om enige fout te vind met enige iets. Waarde vir geld met 'n lieflike uitsig vanaf ons wooneenheid, met alles wat jy nodig het binne bereik.

Diaz Hotel and Resort's response

Dit is terugvoer soos die, wat ons hardwerkende personeel net nog meer motiveer om die ekstra myl te loop vir ons gewaardeerde gaste. Baie dankie vir die tyd geneem om ons dag te maak.

Diaz Hotel and Resort
Hilary L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilary L
With friends

Baie lekker. Fantastiese plek om weg te breek!

Sien sterre.

Diaz Hotel and Resort's response

Ons is baie bly om te hoor dat u, u welverdiende wegbreek by die Diaz Hotel & Resort geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Laurellle I - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Laurellle I
With spouse/partner

Dit was wonderlik.

Die verblyf was lekker en ons sal beslis weer gaan en ook ander saamneem. Die diens was wonderlik, al het hulle vroeg genoeg van ons geweet nie, was ons goed verwelkom. Dankie.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir u terugvoer geplaas. Ons is baie bly om te hoor dat u die diens en fasiliteite na wense gevind het, en sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Ali B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ali B
On business

Dit was rustig en vreedsaam.

Ek geniet dit altyd om in Diaz Hotel te bly. Ek verkies kamerdiens veral as ek moeg gery en dan warm en honger daar aankom. Hierdie keer was daar blykbaar nie iemand om die te drinke op te bring nie. Net die ou aan diens by kroeg. Dit was 'n bietjie van 'n teleurstelling want kamerdiens moet altyd beskikbaar wees. Andersins heerlik!

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoering te plaas, en sodoende die kamerdiens geval onder ons aandag te bring. Kamerdiens is te alle tye beskikbaar tot en met plasing, teen nie later as 21:00 nie. Ons sal dit beslis opneem met die betrokke partye. Indien u verkies, kan u ons voor aankoms laat weet watter gereg en drankie ons vir u kan voorberei, en na u kamer bring teen 'n spesifieke tyd wat u sal pas. Ons sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Liezl M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Liezl M
With spouse/partner

Nie waarde vir geld nie.

Die hotel se personeel is baie vriendelik, maar die geriewe lyk asof dis in die 90’s agtergebly het.

Diaz Hotel and Resort's response

Beste Liezl,

Ons is hard aan die werk om die hotel op te gradeer en verskeie kamers en publieke areas is alreeds afgehandel. Ons is jammer om te hoor dat u voel u het nie waarde vir geld gekry as gevolg van die dekor nie en sal dit waardeer indien u vir ons 'n e-pos kan stuur om te spesifiseer presies waar u voel ons tekort skiet.

Groete,
Diaz Hotel and Resort

Diaz Hotel and Resort
Karen S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karen S

Goeie ligging.

Baie goeie ligging gewees, baie veilig. Naby alles. Ons beach club woonstel no 1005 het egter 'n baie snaakse reuk gehad waaroor ons 'n paar keer moes kla. Die yskas was nie aangesit toe ons daar arriveer nie. Ons het gesukkel met die voordeur se slot en het ook telkemale gaan praat daaroor. Warmwaterkraan in die kombuis werk nie, toilet in hoofslaapkamer is gekoppel aan warm water.

Diaz Hotel and Resort's response

Beste Karen,

Baie dankie vir die terugvoer. Die eenheid waarin u gebly het, is 'n splinternuwe eenheid en, soos met talle nuwe goed, is daar partykeer probleme aan die begin. Baie dankie dat u die foute aan ons uitgewys het, ons instandhoudingspan het alreeds werk gemaak daarvan.

Diaz Hotel and Resort
Maggie T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie T
With spouse/partner

Fantasties!

Absolute waarde vir geld en alles was uit die boonste rakke!

Diaz Hotel and Resort's response

Dit is vir die personeel van die Diaz Hotel & Resort altyd lekker om te hoor dat ons gewaardeerde gaste hul welverdiende vakansie by ons geniet. Baie dankie vir u terugvoer geplaas. Ons sien uit na u volgende besoek!

Diaz Hotel and Resort
Ross S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Ross S
Family with teenagers

The worst Hotel stay ever!

For 7 out of 8 days and nights mid December 2017, in the only 3 star beachfront hotel, we had no water in the honeymoon suite on the 11th floor. No offer was made by management to move us to a suite on the lower floors. The maintenance manager's attitude was conceited and was rumoured to be ridiculing the guests whom placed poor reviews on the hotel website. What would you expect if you had to buy water from the convenience store to flush the toilet in the suite you paid for, which included water and electricity? The hotel deserves three stars because of its staff only.

Diaz Hotel and Resort's response

We thank you for taking the time again to place your review on this platform.

The water problem was unfortunately for us not a hotel problem, but as per our numerous discussions with you, a municipal problem. I quote an extract feedback from the Municipality as placed in our local newspaper, The Mosselbaai Advertiser, on 12 January 2018:

The Municipality received numerous complaints about water supply from residents of some of the complexes in the Diaz area over the festive season.

It is suspected some of the water supply systems of some of the complexes are contributing to the problem, as only certain blocks of flats are affected.

The municipality's Technical Services team is investigating the problem. The municipality will be communicating with the management of each complex in due time.

As it was our peak season, there was, unfortunately, no other vacant rooms we could move you to. The 8th floor where your sons stayed was not affected by the water supply issue and was that option available to you to make use of their bathroom facilities until the matter was resolved. We also suggested that you shower or bath in the evenings when the water supply was not affected.

Being a municipal matter, there was regrettably nothing we could do about the problem when it happened. We did however immediately sourced water tanks, which had to be transported to us. Installation thereof took another 2 days. We furthermore supplied all affected rooms with water containers to use as an interim measure. Bottled water was also supplied.

With the installation of the extra water tanks, the supply of water to our valued guests is supplied without fail and are we able to go on with our normal operational requirements on a daily basis ever since.

The management and staff of the Diaz Hotel & Resort will never ever ridicule guests for placing poor reviews on the hotel website. Despite numerous other guests affected by the water supply issue.

The comfort and satisfaction of our guests are of the highest priority to us and do we therefore always place guest reviews as an important communication tool to highlight where our service and or the product we offer, can improve.

Since 2 months have passed since this unforeseen incident, we view this matter now as finalised and look forward to moving on, focussing on what we do best – keeping our guests happy and comfortable.

Diaz Hotel and Resort
Donné V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Donné V
Family with teenagers

Was baie lekker maar baie swak diens.

Van die items op inventarislys was weg en is nie vervang nie. Pype het gelek en niemand het iets daaraan gedoen nie. Stortkop nie behoorlik gewerk nie. Beddegoed nie geruil na 4 dae nie. Eers na 8 dae en baie gekla.

Diaz Hotel and Resort's response

Die Diaz Hotel & Resort poog om te alle tye die beste diens moontlik te lewer en is teleurgesteld dat u dit nie so ervaar het nie. Dankie vir u terugvoer geplaas. Ons maak werk daarvan.

Diaz Hotel and Resort
Mariette  - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette

Ek en my dogter kan nie wag vir ons Diaz-vakansie elke jaar nie!

Daar kort wel meer verblyf vir jou troeteldiere.

Diaz Hotel and Resort's response

Dis vir die personeel van die Diaz Hotel en Resort altyd 'n besonderse voorreg om gaste terug te verwelkom en is ons bly om te hoor u vind die fasiliteite na wense. As gevolg van hoë standaarde m.b.t. higiëne, is die Hotel ongelukkig nie troeteldier-vriendelik nie. Met beste wense vir 'n geseënde en voorspoedige 2018. Ons sien uit na u volgende besoek.

Diaz Hotel and Resort
Theresa S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa S
Family with young children

Wow! Fantastiese see uitsig, baie skoon en netjies.

Ons stap in op 'n rooi verwelkomsmat in 'n lang gang en dit vat jou na die beste see-uitsig ooit! Meer perfek as die kan jy nie kry! Alles is nuut en silwerskoon. Lekker met see, swembad en restaurant binne loopafstand.

Diaz Hotel and Resort's response

Om te hoor dat ons gaste hul langverwagte vakansie so geniet het by ons, is ongelooflik lekker vir ons. Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons beste wense vir 'n geseënde en voorspoedige 2018.

Diaz Hotel and Resort
Ilze K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze K
Family with teenagers

Heerlike verblyf met fantastiese uitsig.

Goeie verblyf. Loopafstand van strand. Heerlike ontbyt.

Diaz Hotel and Resort's response

Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle verblyf, die fasiliteite en etes so geniet.
Ons beste wense vergesel u en u gesin vir 'n gelukkige en geseënde feestyd.

Diaz Hotel and Resort
Liezl W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl W
Family with young children

Dit was heerlik en baie aangename verblyf!

Die nuut opgegradeerde eenheid was 'n groot pluspunt! Kombuis toerusting so bietjie skraps, bak vir braaivleis en braaitoerusting vir gasbraai op die balkon sal die verblyf aansienlik vergemaklik het! Personeel baie behulpsaam en vriendelik! Puik! Puik! Puik!

Diaz Hotel and Resort's response

Dis vir ons verskriklik lekker om te hoor as ons gaste hul welverdiende vakansies so geniet het en is die gerief van ons gaste van hoogste belang. Terugvoer word baie waardeer en maak ons beslis werk van u voorstel. Baie dankie daarvoor :-)
Ons wens u 'n geseënde en voorspoedige feesseisoen toe.

Diaz Hotel and Resort
Jose G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service