Escarpment Accommodation at Didingwe River Lodge | TravelGround
+85

Didingwe River Lodge

7 reviews
Game Lodge

Review Summary

3.2 out of 5from 7 reviews for Didingwe River Lodge
Cleanliness
2.9/5
Service
3.3/5
Location
3.3/5
Safety
3.6/5
Value for money
2.9/5
Pieter S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Pieter S
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame personeel met heerlike, smaaklike kos, was uitstekend!

Ons was verskuif van ons berghuisie met 'n pragtige uitsig na die berg (ten goede om dit vir ons gemaklik te maak - waardering daarvoor) soos ons dit noem met geen uitsig op die Platorand nie! Dit was vir ons baie teleurstellend alhoewel die woonstelle redelik luuks is. Ek is 'n entoesiastiese fotograaf en het al my fotografietoerusting en verkykers saamgebring vir die eksotiese naweek van natuur en voëllewe, maar ons ambiance was 'n uitkyk teen 'n enorme grasdak vanaf ons stoep waar die personeel in bly! Derhalwe het ons gevind dat die stortvloer seepglad was en dat ons baie versigtig moes beweeg in die stort wat 'n groot gevaar is vir ouer mense soos ons! Ons het maar 'n handdoek gebruik om op te staan en die kans om te gly minder gemaak. Groot waardering vir die personeel om vir ons die Saterdagaand met ons huweliksherdenking dit spesiaal te maak met pragtige décor en heerlike kos, baie dankie, dit was baie spesiaal! Die mooiste uitsigte is maar by die lodge wat ver van ons blyplek af was. Sal mense aanbeveel om seker te maak watter eenhede hulle bespreek en hoe die uitsig daar uit sien voor hulle soontoe gaan.

Nondumiso M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Nondumiso M
With spouse/partner

The service was poor.

When we arrived at the lodge we were given a small room which we did not book and we were told that our booking doesn’t include breakfast if we need breakfast we must order, only to find out when we check out that we were given wrong room and our booking actually includes breakfast, so the only thing we got was an apology but still we had to pay the full amount for our stay without having breakfast for 2 days. The shower in the room was very bad and the room was not nice at all, not value for money, I was disappointed.

Charl O - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charl O
Family with teenagers

Rustig.

So 'n mooi plek, maar als is toe oor 'n langnaweek - geen staff, geen kroeg ens.

Bradley B - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Bradley B
Family with teenagers

Teleurgesteld.

Staff het nie veel geweet van wat aangaan nie. Het op banke gelê en op selfoon gespeel. Televisies kliphard op SABC, breekware baie oud en gebreek. Twee handdoeke voorsien vir hele familie van 4. Vra R50 vir sakkie houd wat R18,50 by vulstasie kos. Geen etenstafel waar ons kon saam sit en eet nie. Kort-kort trou-groepe daar om foto's te neem, musiek kliphard en as hulle ry lê die drankbottels en rommel orals. Bos is pragtig, stap pragtig. Kort beter staf en bestuur.

Chimwemwe J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chimwemwe J
On business

Very nice place

Love the lodge but needed internet for my work. No signal out there.

Werner S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Werner S
On business

Pleasant stay but.

I had about 500 mosquitoes in my room I had to kill before attempting getting any sleep. No aircon, only ceiling fan so I had to sleep almost outside by the door (with some more mosquitoes).

Anri V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anri V

Uitstekende wegbreek in die rustigheid van die natuur.

Portia en Yvonne het ongelooflike goeie kliëntediens gegee met kommunikasie voor die tyd asook terwyl ons daar was. Mens moet verwag om te rus in die natuur en tyd saam met die mense te spandeer saam wie jy gaan. Daar nie baie om te doen in die nabye omgewing nie maar is 'n baie lekker wegbreekplek. Ons sal definitief weer teruggaan soontoe.

From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 85 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Farm Moreson, Thorncliffe, Steelpoort, 1133, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODdmODMwLWU3YWItNGE5Yy1iYTIyLWM2YzdjNGY4NGFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (for 2 people) 7 5 1 4 Farm Moreson Thorncliffe 1133 Limpopo 0860 022 102 14:00-21:00 09:00 -24.976807023112 30.144736915827
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com