The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Blou Nartjie | TravelGround
+46

Die Blou Nartjie

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 143 reviews for Die Blou Nartjie
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Hayley S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hayley S

Comfortable and hospitable.

Very accommodating of our request to have food delivered to our rooms as we were traveling with our elderly parents. Delicious food and warm hospitality. Blankets looked like they could have been laundered. The rest of the cottage was very comfortable and clean. Highly recommend Die Blou Nartjie.

Karen D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen D
Individual traveler

Skoon en gemaklik.

Mooi gemaklike kamers met koffie en tee geriewe asook beskuit. Die restaurant is uitstekend en die ontbyt heerlik.

Lizemari G - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizemari G
With friends

Beste verblyf in Calvinia.

Skoon, veilige parkering binne, vriendelike personeel, lieflik. Sal elke keer weer en weer daar kom bly.

Doreen P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen P
With friends

Great, comfortable rooms with a delicious restaurant and great hosts.

Our second stay and will be back in future and recommend to all our friends.

Johan D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Ons het oorgeslaap by Die Blou Nartjie en dit baie aangenaam gevind. Dit was ook interessant om te hoor waar die naam vandaan kom.

Wiana B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wiana B

Heerlike etes.

Restaurant het heerlike aandete en ontbyt.

Jimmy C - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jimmy C
With spouse/partner

Everything we needed.

The restaurant is fantastic.

Michael M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michael M
With spouse/partner

Lekker aandete.

Hulle vergeet om ons wegneemontbyt te maak. Sou verkies dat die broodjie gerooster was.

Die Blou Nartjie 's response

Beste Michael
Jammer om te hoor van jou ondervinding. Ons noem net graag dat die kelners die vorige aand aangebied het om jou wegneem ontbyt reg te kry, maar jy het gesê dat jy nie kos wil hê wat oornag oorgestaan het nie en dat jy dit vars gemaak die volgende oggend wil hê. Die kombuis het dus toe gewag die oggend van julle vertrek totdat jy vra daarvoor, aangesien jy spesifiek gesê het jy wil dit vars hê. Ongelukkig is ons nie 'n "fast food" restaurant nie, en doen ons dus nooit geroosterde broodjies nie.
Vriendelike Groete
Die Blou Nartjie

Die Blou Nartjie
Mike E - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike E
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs, gerieflike kamers en uitstekende restaurant op perseel.

Ons het alles baie goed gevind, en die enigste negatiewe kommentaar is dat die storthokkie se deur direk uitkyk op die slaapvertrek en nie enige privaatheid bied nie.

Marlene K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene K
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie mooi en lekker kuierplek. Uitstekende diens. Alles werk perfek.

Theresa S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa S
With friends

Baie gerieflik.

Baie gerieflik veilig en stil. 'n Uitstekende restaurant met heerlike kos.

Harry V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry V
With spouse/partner

Gerieflik, rustig en professioneel.

Vandat ons bespreek het, is ons ingelig gehou, ligging aangestuur en weer gekontak op dag van inboek. Kamer was modern, goed ingerig en skoon. Aandete en ontbyt was baie smaaklik, en waarde vir geld.

Ronelle D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ronelle D
With spouse/partner

Rustig.

Kan hulle enige tyd aanbeveel.

Amanda L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda L

Skoon en netjiese kamer, wat in alle behoeftes voorsien.

Restaurant op perseel se kos is uitstekend. My enigste klagte is dat die voordeurmatjie baie vuil was, asof die vullis van die vloer daarop uitgevee is. Waarde vir geld. Restaurant se diens baie goed.

Lorette D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorette D
With friends

Comfortable and convenient.

Can definitely recommend the dinner and breakfast - great value for money.

Charlotte T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte T
With friends

Sien sterre.

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Elize S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize S
With spouse/partner

Pragtige, rustige omgewing.

Pragtige verblyf en restaurant. Nr 2 kamer se stortwater het net lank gevat om te dreineer. Kon nie ontbyt eet agv krag wat af was.

Charmeine H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charmeine H
Individual traveler

Pleasant

Friendly hosts, no unnecessary issues. Room clean and comfortable. Pleasant environment.

Stephen M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephen M
With spouse/partner

Solid value with good rooms and breakfast.

Dinner in the restaurant is an opportunity to experience some brilliant cooking - the lamb chops are exceptional.

Liesel G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel G
With spouse/partner

Heerlik en ontspanne. Baie oulike restaurant.

Volle DStv in die kamer is ’n bonus.

Magdaleen S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magdaleen S
With spouse/partner

Heerlike ruim kamer met alles wat ons benodig het.

Dit was baie gerieflik om by die restauarant op die perseel aandete te kon nuttig. Die kos was heerlik!

Rudolf R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf R
With spouse/partner

Ons het ’n groot kamer met DStv gehad. Ruim badkamer met ’n stort en bad.

Altyd vriendelike ontvangs. Alles was reg en skoon. Die restaurant is op die perseel en dan is daar die groot ontbyt wat by die prys ingesluit is.

Anna M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna M
With friends

Flower weekend with friends.

We have a fantastic time at Die Blou Nartjie! Dinner was great. The family run establishment is lovely.

Reg J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reg J
With spouse/partner

Gasvry en goeie waarde vir geld.

Dis 'n karaktervolle gastehuis met goeie atmosfeer en heerlike ontbyt. Alles in die kamer was gerieflik en netjies.

Anita E - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita E
With spouse/partner

Fantasties.

Alles netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik. Aandete en ontbyt was heerlik.

Johann V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann V
With friends

We really enjoyed our stay and the food was fabulous.

See stars.

Pieter K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter K
With spouse/partner

Skoon, netjies en baie vriendelike personeel.

Die fasiliteit is skoon met 'n warm gevoel. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik en ingesluit. Ons het ook aandete daar gehad. Die een plek waar hulle dalk kan verbeter is die kos. Lamb shank is die topverkoper, maar is volgens my 'n bietjie smaakloos.

Elma M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma M
With spouse/partner

Gemaklike oornagplek met heerlike kos.

Ons het baie lekker gebly by Die Blou Nartjie. Vriendelike personeel. Heerlike kos.

Rian J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian J
With spouse/partner

Een nag oorgeslaap. Baie gerieflike kamer. Goeie restaurant. Vriendelike ontvangs.

Die kamers is goed toegerus en ruim en gerieflik. Daar is ’n restaurant beskikbaar op die perseel, heerlike spyskaart.

David P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David P
With spouse/partner

Excellent.

Excellent, friendly service and superb food.

Pieter S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter S
Family with young children

Netjiese kamer, vriendelike diens en 'n baie lekker restaurant op perseel.

Lekker gekuier met netjiese kamers en goeie diens. Sou net voorstel dat die bourommel en tuinvullis agter op die perseel, asook die wasgoeddraad so bietjie weggesteek word, sodat gaste in veral die agterste kamers nie daarin hoef vas te kyk nie.

Stephen M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephen M
With spouse/partner

The rooms are appropriate for price and location.

The restaurant is highly recommended for dinner - the boere-pizza and the lamb chops are both excellent.

Elizabeth E - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elizabeth E
With spouse/partner

Die gastehuis leun op die gasvryheid van Herman, die restaurateur.

Die restaurant is outentiek en die kos is geurig en traditional, lekker, met groot porsies. Hulle gaan uit hulle pad om gaste te akkommodeer wat laat of vroeg is en luister na behoeftes. Die gastehuis se gasvrou/man het ons nie eens gesien nie. Maar die besigheid is in familiebesit en daarom leun hulle sterk op Herman se persoonlikheid. Hy kan alles uitsorteer en is vriendelik en die ideale persoon vir die bedryf. Die kamers kort 'n bietjie aandag met kasdeure wat nie toemaak en toiletdeksels wat toeslaan op die onverwagte besoeker. Oor die algemeen netjies en skoon en personeel is vriendelik en behulpsaam. Aan te beveel.

Adele E - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele E
With spouse/partner

Goed toegeruste kamers en die restaurant wat op die perseel is, is 'n bonus.

Die restaurant se kos is van hoogstaande gehalte. Die kamers is baie goed toegerus en alles is daar wat jy bv. vir 'n aand nodig het. Die restaurant is op die perseel en dit is 'n bonus. Niemand hoef weer in die aand te ry om te gaan eet nie. Die restaurant se kos is van hoogstaande gehalte en baie vriendelik diens is gelewer. Sal beslis weer hier oorslaap.

Johan D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan D
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Alles was goed behalwe vir kleiner detail. Daar was nie glase vir drinkwater in die kamer. Water in die krane is nie drinkbaar en derhalwe sal dit goeie diens wees om bottel water te voorsien (al betaal die kliënt daarvoor).

Nic M - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nic M
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs by 'n gerieflike en netjiese oornag verblyfplek.

Die restaurant op die perseel is baie gerieflik vir aandete. Ons het 'n heerlike aandete geniet.

Annette E - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette E

Oase in die Hantam!

Voorwaar 'n wonderlike ontspanne oornag stop gewees. Ons hondjie was saam en sy was met ope arms welkom gemaak. Ry nooit weer verby die juweel nie.

Annelize M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize M
With spouse/partner

Perfect Stopover.

Well appointed rooms, secure parking and friendly staff at a very affordable rate. Very good restaurant on site.

Reana B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reana B
With spouse/partner

Rustig, pragtige natuur, vriendelike, hulpvaardige ontvangs.

Skoon, rustige verblyf en heerlike kos.

Ronel Currin C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel Currin C
With friends

Vriendlike en hulpvaardig. Ons het baie tuis gevoel.

Lekker geëet in die Restaurant.

Derick S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick S
With spouse/partner

Tevrede.

Ons is baie tevrede met die diens wat ontvang was.

Gretchen C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gretchen C
With spouse/partner

The room was neat and comfortable and the breakfast was good.

I would not consider Calvinia as a holiday destination unless we were visiting family, but it is not bad as a stopover to break a road trip and recharge before continuing your journey.

Andre B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre B

Goed en teleurstellend

Die kamers is pragtig en mooi skoon. Modern, maar die waterdruk in die stort is sleg. Die etes in die restaurant is heerlik en hoogs aanbeveelbaar. Die WiFi is teleurstellend - login en wagwoord is net geldig vir 2 ure, nie goed genoeg nie. Die swembad is deel van privaat eiendom, maar mag gebruik word deur gaste, maar was vuil (groen bodem) en daar was ’n skilpad wat geswem het - onaanvaarbaar om te swem vir gaste.

Johan V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Ons verwagtinge is oortref.

Sien sterre.

Sherryl S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sherryl S
With spouse/partner

Good overnight stop.

Accommodation is equipped with all needed. Clean and comfortable.

Doreen P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen P
With friends

Very friendly, home atmosphere and the food was delicious.

Our room was very comfortable and we were very happy to park on the secure premises as we were towing a caravan. We will definitely stay there again and recommend to all our friends and family.

Marwaan D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marwaan D
On business

Very pleasant.

The place and service is absolutely amazing with no faults. The only thing I've noticed is wear and tear on little things and I would just caution against things getting out of hand, regular and small maintenance is recommended. Also advise making open WiFi available to guests, like most lodges.

Carel O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel O
With spouse/partner

Gerieflike oornagtuiste met heerlike boerekos.

Ons was vriendelik ontvang deur Antony wat ons na ander kamers verskuif het om ons genoeg ruimte te gee vir parkering vir ons groot moter en waentjie. Die kamer en badkamer was baie ruim, skoon en bed baie gemaklike. Ons het heerlik boere kos vir aandete gekies. Ontbyt was ook baie lekker.

Paul L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul L
Family with young children

Baie lekker gebly.

Daar was ook ’n baie lekker ontbyt saam met die oorslaap.

Susan R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan R
With spouse/partner

Oornag op pad met ons vakansie.

Baie goeie diens, beste kos en skoon kamers. Sal altyd daar oornag.

Helene B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene B

Lieflike sentrale rustige oorslaapplek.

Die Blou Naartjie het als wat jy nodug het vir 'n vinnige oornagverblyf asook 'n langer stop. Natuurlik is die restaurant 'n absolute bonus. Ons eet al 3 al die jare daar maar het by ander verblyf geslaap omdat ons nie bewus was dat daar ook oornaggeriewe is nie. Sal in die toekoms definitief dit weer doen. Ons het net die ribbetjies op die spyskaart gemis.

Junita O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Junita O
With spouse/partner

Netjies en skoon!

Ontbyt is ingesluit en alles was heerlik na ’n lang dag op die pad!

Helena A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena A
On business

Really good value for money.

The rooms have aircon and TV and for the price it is really good value. Having a restaurant on the premises also adds to the appeal.

Tjaart V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjaart V
Family with young children

Baie lekker!

Baie lekker, sal beslis weer gaan.

Dianna M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dianna M

Vinnige oornag oorstop!

Heerlike aandete en ontbyt gehad. Kos werklik uitsonderlik. Slaapplek effens teleurstellend, met 2 kinders, (12 en 6) soos aangedui met ons bespreking, was dit baie ongemaklik vir hul op die uittrek bank. Ek dink ons eenheid was net te klein vir 4 mense.

Willem L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With spouse/partner

Dis die 2de keer dat ons hier tuisgaan.

Ons ontvangs was vriendelik en ons hoef nie te wag om gehelp te word nie. Die kamers was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die etes in die restaurant was smaaklik en die kelners se diens was baie goed. Ontbyt was ingesluit en keurig bedien.

Colin H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin H
With spouse/partner

Comfortable, clean and quiet after a long drive from the Kgalagadi Transfrontier Park.

My wife and I had a very comfortable and pleasant stay at Die Blou Nartjie. The service was excellent and all staff were extremely efficient and helpful. We had a great dinner in the restaurant and would not hesitate to recommend Die Blou Nartjie to other visitors to Calvinia.

Mariehette L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariehette L
With spouse/partner

Heerlike verblyf.

Die verblyf is soos altyd, heerlik. Ruim smaakvolle ingerigte kamers met alles wat jy kan nodig kry. Groot sagte beddens met die beste linne na 'n lang reis. 'n Yskassie en koffie- en teestasie met 'n beskuitjie as jy wakker word met net die voëlgeluide om jou. En my man geniet sommer 'n paar voëlspesies in die agtertuin wat hy nie aldag sien in die stad nie.

Hans N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans N
Individual traveler

Baie aangename verblyf met restaurant op die perseel.

Aanganame verblyf en sentraal in die dorp. Heerlike restaurant op die perseel.

Elize T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize T
With spouse/partner

Gerieflik, gemaklik . .

Soek jy n heerlike bed met goeie linne oppad Noord-Kaap of Namibië toe - en daarby n lekker bord kis en veilige parkering? Die Blou Nartjie is jou plek, vir seker!

Carel D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel D
With friends

Rustige dorp atmosfeer ervaring by die Blou Nartjie.

Verrassende moderne kamers in teenstelling met geskiedkundige restaurant gebou uit 1820.

Andrea W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrea W
With friends

Ontbyt was teleurstellend, moes vra vir kookwater. Koffie was koud en sap was klaar. Aandete van hoogstaande gehalte met vriendelike kelners.

Sien sterre.

Pierre R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre R
With spouse/partner

Sien die sterre asb.

Netjiese en skoon kamer. Ons het lekker in 'n gerieflike skoon bed geslaap na 'n lang dag op die pad. Veilige parkering agter elektriese veiligheidshek. Restaurant op perseel, 5-sterdiens en heerlike kos en vriendelike personeel. Ontbyt die volgende oggend was heerlik warm in die reën en koue. Sal beslis Die Blou Nartjie vir enige iemand aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Thomas M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thomas M
With spouse/partner

Restaurant 'n oase in die dorp.

Vriendelike personeel.

Roelof F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof F
With spouse/partner

Besonder aangenaam.

Die diens was besonder goed, ontbyt heerlik en 'n heerlike restaurant op die perseel waar ons heerlik kon eet en kuier!

Hentie V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hentie V
With spouse/partner

Aangename verblyf en vriendelike personeel

Gastehuis vertoon netjies en professioneel.

Petro B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petro B
With spouse/partner

Comfortable and safe.

The units are clean and comfortable. Breakfast was great. Nice restaurant.

Elize V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize V
With spouse/partner

Veilig en comfortable.

Mooi plekkie om te oornag. Vriendelike mense. Heerlike atmosfeer.

Ona G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ona G
With friends

Stil omgewing en toegerus met al die nodige. Skoon, maar die kwaliteit van die linne en handdoeke het aandag nodig.

Het heerlike etes geniet in die Blou Nartjie se restaurant. Flinke diens en goeie kos alhoewel dit baie besig was. Wooneenheid was netjies maar linne en handdoeke kort aandag. Eenhede grens met 'n deur aanmekaar en hou geen klank uit nie, maar kan gerieflik wees as 'n gesin daar sou tuisgaan en beide kamers bespreek. Vir vreemdelinge is dit egter nie so aangenaam nie.

Liesel G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel G

Dit was 'n heerlike ontspanne kuier met baie lekker restaurant en rustigheid.

Ek sal die plek verseker aanbeveel. Die diens is puik en kos is heerlik. Prys is baie billik vir wat jy ontvang.

Aidene V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aidene V
With spouse/partner

Wonderful friendly staff. We will see you again.

We had very good service. Staff were friendly.

Chris M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chris M
With spouse/partner

Altyd lekker.

Sien sterre.

Marquerite V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marquerite V
With friends

Was baie gasvry en het ons welkom laat voel.

Dankie vir die ontbyt en padkos-bederf!

Pieter M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
With spouse/partner

Away from the road noise made by trucks, tranquil and nice. Restaurant cosy with outstanding service.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Weg van padgeraas van trokke, rustig en aangenaam. Restaurant gesellig met uitstekende diens.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dianne S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dianne S
With friends

Motorcycle road trip.

Comfortable room, we have stayed here before so we were hoping that the restaurant would be open. Unfortunately it was closed on a Sunday.

Hilda E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilda E
Individual traveler

Old world charm!

Thanks so much, the accommodation and food was fantastic, would stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ouwêreldse sjarme!

Baie dankie, die verblyf en kos was heerlik, sal weer by jul kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicole D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicole D
With spouse/partner

Goed voor onderweg. Mooi stadje.

Hotel met restaurant, is dus gemakkelijk na een dag rijden.

Antoinette K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette K

Heerlike kos, gasvry en boonop op baie netjies!

Aangename aankoms, ons het 'n lead gekort vir ons kamptrailer oor ons lead nie lank genoeg was nie. Die gasheer het met graagte vir ons een van hulle leads geleen wat lank genoeg was om ons trailer met ons kamer te verbind. Heerlik gebraai die aand, baie netjiese kamers met die skoonste handdoeke. Baie dankie vir al hulle moeite met ons. Ontbyt die volgende oggend was prima met ekstra persoonlike aandag, baie dankie mevrou! Na 'n lekker geselsie was ons weer op die groot pad op pad Elandsbaai toe. Sal julle beslis aanbeveel!

Paul V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Paul V
Family with teenagers

Baie mooi eenhede wat baie goed onderhou word.

Die akkommodasie was baie mooi, skoon en netjies. Die area waar dit geleë is, is ook baie stil en rustig. Ons was egter net teleurgesteld dat die restaurant nie oop was nie aangesien ek spesifiek die bespreking by hulle gemaak het omdat hulle 'n restaurant op die perseel gehad het. Blykbaar was dit toe vir verbeteringe, maar ek het die bespreking reeds op 1 Julie gemaak so daar was heelwat tyd gewees om ons in kennis te stel dat hulle beplan om dit in Desember op te knap. Ek kon dan 'n ander bespreking gedoen het. Hoewel daar agter die eenheid 'n braai beskikbaar was, is daar nie enige eetgerei op opwasgeriewe in die eenheid nie so ons het toe maar die aand net van die versnaperinge wat ons oorgehad het in die motor gehad vir aandete.

Leslie T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leslie T
With spouse/partner

Jaar einde in die Karoo en Blou Nartjie was 'n goeie kombinasie.

Het heerlik gebly en die personeel het aan al ons behoeftes voorsien.

Warren P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Warren P
With spouse/partner

Really nice location for a stay over.

We were welcomed with enthusiasm. Our room was clean, neat and tidy. Ideal for a stay over. Although the restaurant section was closed it looked homely and comfy for a meal. Nice facilities for sitting outside and relaxing. We felt relaxed and safe in this environment. Well located within walking distance from several alternative restaurants. I would stay again when passing through.

Lizette M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette M
Family with teenagers

Fantasties.

Baie tevrede, sal vir seker weer hier bly.

Jon O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jon O
Individual traveler

A great location.

Nice, calm, relaxing place in a great position in town, room clean and well maintained. Staff friendly and I wish I had eaten at the restaurant, food sounded great. My choice was perfect for my stay.

Johan D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Individual traveler

Huis van die huis.

Ek bly al 3 jaar by die Nartjie en kan dit nog steeds aanbeveel vir goeie, vriendelike diens. Mens voel al amper soos familie. Die restaurant op die perseel bied heerlike kos.

Marius B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
With friends

Keer op keer het ons hier net aangename verblyf met vriendelike personeel.

Ons is gereelde besoekers by die Blou Nartjie en is elke keer baie tevrede met die verblyf, dien en heerlike kos in die restaurant. Dit alles in 'n aangename en veilige omgewing. Sal beslis weer kom.

Joanne B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joanne B
With friends

Was netjies en skoon, maar nie uitstaande nie.

Was netjies, maar beddegoed was stukkend, gaatjies in, ook koffie te min in die kamers vir 2 gaste. Ons het elke aand 2 koffiepakkies en een teesakkie gekry, nie eers koffie en melk vir volgende oggend nie. Dit was so met albei aande wat ons daar oorgeslaap het.

Johan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan M
With spouse/partner

Comfortable and well appointed.

Had a very pleasant stay. The room was spacious and clean and a small verandah so you sit outside and enjoy the fresh air. The restaurant was also good and the food tasty. We were made to feel at home and everyone was friendly. A very enjoyable stay.

Sarina S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarina S
With spouse/partner

Friendly people and delicious food!

Highly recommend Blue Nartjie. Even though we were very late everyone was friendly and they still made us food. Very cosy place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense en heerlike kos!

Kan Blou Nartjie sterk aanbeveel. Al was ons baie laat was almal vriendelik en het hulle steeds nog vir ons kos gemaak. Baie gesellige plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene M
With spouse/partner

Brilliant.

Wow, an amazing stop-over. Clean and comfortable. The food at the restaurant was one of the best meals we've eaten in a long time.

Gerhard B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard B
Family with young children

Gerieflik en netjies.

Bied gerieflike oornaggeriewe. Net jammer restaurant is toe op Sondae. Calvinia bied nie baie opsies vir alternatiewe eetplekke nie.

Jon-luke L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jon-luke L
With spouse/partner

Centrally located with a great little restaurant.

A clean and un-fussy spot close to the center of town. The restaurant has great steaks and lamb (definitely recommended) it’s just a pity the restaurant is not open on Sunday evenings. Breakfast was fresh, generous and tasty. The rooms are simple and clean and the beds were comfortable.

Jos D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jos D
With friends

Very pleasant stay with good value for money.

We were spoiled by the entire staff and can testify to cleanliness, good taste throughout with the little things that make a difference to make your stay really enjoyable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename verblyf met goeie waarde vir geld.

Ons is bederf deur die hele personeel en kan getuig van netheid, goeie smaak regdeur saam met die klein dingetjies wat 'n groot verskil maak om jou verblyf regtig aangenaam te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Werner O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner O
Family with young children

Once again, fantastic!

A big thank you to the Blou Naartjie! It was yet again very pleasant. In case you have to sleep here you must visit the restaurant, the food is incredible!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Weereens, fantasties!

Baie dankie aan die Blou Naartjie! Dit was weereens baie aangenaam by julle. Indien jy hier slaap moet jy die restaurant besoek, die kos is ongelooflik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johanna A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna A
With spouse/partner

It was a wonderful experience.

I felt safe, comfortable and at peace.

Clive P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive P
With spouse/partner

A very good overnight stay when breaking up a long journey.

Die Blou Nartjie is an excellent stopover hotel, with good parking and is well placed in central Calvinia, a small town with plenty of history. Their restaurant is very good and therefore quite popular in the evenings, be sure to book.

Johan D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Goed ontvang en alles was soos wat ons verwag het.

Die hoofgebou se geskiedenis, 'n ou Joodse sinagoge, strek vanaf die 1920's en is pragtig gerestoureer. Die ontbyt wat bedien is, was ook uitstekend!

Jan W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan W
Individual traveler

Baie goed.

Baie goed. Goed geleë en goeie restaurant.

Sandra R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Sandra R
With friends

We had a bad experience.

Although everything was neat and the service was friendly and the food was very nice, they didn't provide safe parking. Somebody broke into our vehicle and stole some valuables during the night.

Hester V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Sien sterre.

Jan W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan W
Individual traveler

Very good, restaurant wasn't open on the Sunday evening, has to eat at the hotel.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed, restaurant was nie oop Sondagaand moes in hotel eet.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan W
Individual traveler

Very good, restaurant wasn't open the Sunday evening so we had to eat at the hotel.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed, restaurant was nie oop Sondagaand moes in hotel eet.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ester V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester V
Individual traveler

Sommer dadelik tuis gevoel!

Die Blou Nartjie het my sommer dadelik tuis laat voel! Dit was regtig 'n baie aangename verblyf! Baie skoon en netjies en lekker stil in die nag. Ek waardeer die lugversorging, die yskassie, die lekker stort en die DStv!

Roelf B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf B
With spouse/partner

Uitstekend.

Vriendelike diens, baie goeie waarde vir geld.

Stefan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan B
Family with young children

Perfek.

Baie vriendelik ontvang, mens voel sommer op jou gemak. Kamers is netjies en ruim met alle geriewe wat mens sou verwag. Die restaurant is tops en sal vir seker weer daar stop. Baie dankie, ons waardeer dit.

Christine U - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine U
With spouse/partner

Great guesthouse in Calvinia.

We enjoyed our overnight stay at Die Blou Nartjie. Very friendly, clean and comfortable. Restaurant serves an awesome lamb pie and breakfast was delicious. Although not serious, the bathroom/shower needs upgrading.

Willem V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem V
With spouse/partner

Mooi onderkomen, goed restaurant.

Mooi onderkomen, goed restaurant, leuk plaatsje met winkels en oud dorpshuis tegenover mooie kerk.

Tertius L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius L
With spouse/partner

Die Blou Nartjie het in alle opsigte al ons verwagtinge oorskrei met die hartlike Hantam-ontvangs en gerieflike akkommodasie.

Ons beveel die Blou Nartjie met vrymoedigheid aan. Die hoofgebou is 'n juweel met pragtige outentieke houtkosyne en vensterbanke wat smaakvol tot die oorspronklike glorie gerestoureer is. Die personeel is hartlik en deurgaans professioneel en die kos was presies waarvoor ons lus was: smaaklike Karoodisse. Ons sal dit beslis ons voorkeur gastehuis maak vir alle toekomstige besoeke aan Calvinia.

Karen M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen M
With spouse/partner

Homely accommodation in the middle of nowhere.

We thoroughly enjoyed our stay at Die Blou Nartjie. Even though it was freezing and wet, the room was warm. We were disappointed that the restaurant was closed, but understandable. Everything was lovely. If there is 1 thing I would possibly change (no emergency) it would be the red. Martha was an extremely hospitable host. We will definitely stay there again.

Louise C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise C
With friends

Very neat, convenient and well equipped.

Excellent overnight accommodation, very well equipped and a great breakfast included.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, gerieflik en goed toegerus.

Uitstekende oornagverblyf, baie goed toegerus en heerlike ontbyt ingesluit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patricia T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia T
With spouse/partner

Loved our stay and would certainly return.

Wonderful, friendly and hospitable owner, Marta. Room was exceptionally clean ─ crisp linen and very comfortable bed. Could not fault it. Dining was in a cosy, fire warmed room and food was very good. A really good find in every respect.

Karien J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien J
With spouse/partner

Baie vriendelike, goeie waarde vir geld en heerlike restaurant!

Ons verwagtinge was oortref met vreeslike vriendelike ontvangs. Die kamer het alles wat ons nodig gehad het en is lekker ruim. Aandete en ontbyt was bo verwagting! Baie dankie!

Hans N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans N
Individual traveler

Great home.

Nice accommodation option and central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike tuiste.

Aangename verblyf opsie en sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With spouse/partner

Skoon en netjiese verblyf met baie vriendelike en behulpsame gasheer en werkers.

Groot verskeideheid van kamers om in te bly. Jou voertuig is veilig. Die restaurant bied 'n goeie verskeidenheid disse om van te kies. Die personeel is besonder gaaf en behulpsaam en het ons as gaste baie welkom laat voel. Ek sal besils weer daar gaan bly wanneer ek weer daarlangs reis.

Ingrid R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid R
With spouse/partner

Heerlik.

Mooi omgewing en hartlike diens.

Nicom L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicom L
Family with young children

Rus vir die siel.

Baie netjies en heerlike kos!

Johan D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Baie goed, skoon, mooi en kamers baie netjies.

Sal dit hoog aanbeveel. Die mense is so gasvry. Die verblyf was 5 ster.

Sonja P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja P
Family with teenagers

Skoon en netjies, gasvry ontvang!

Ontbyt en aandete was absoluut heerlik!

Johan V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Uitstekend.

Die verblyf en die kos was fantasties. Ek sal vir seker weer daar bly.

Willem L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With spouse/partner

'n Baie interessante plek.

Ons was vriendelik en gasvry ontvang. Alles was in plek en netjies. Ons het heerlik in die restaurant geëet en die ontbyt was ook heerlik.

André E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
André E
With spouse/partner

Uitstekende verblyf in mooi en rustige omgewing.

Die uitstekende restaurant op die perseel is 'n groot plus.

Magda K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With friends

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs. Goed toegerus.

André B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André B
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Altyd netjiese akkommodasie en verblyf is aangenaam.

Dalene T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene T
Family with young children

Vriendelikheid, netheid en bekostigbaar!

Na 'n lang en uitputtende reis, is ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en het aan al ons verwagtinge voldoen. Die restaurant op die perseel was 'n pluspunt, want na 'n lang reis het mens nie lus om na 'n restaurant met lekker kos te gaan soek nie. Die kos was van hoogstaande gehalte. Sal vir seker weer by Die Blou Nartjie oorslaap.

Marius B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marius B
With friends

Pleasant stay in a safe environment.

The facilities were clean and tidy with delicious meals in the restaurant. Everything was also very reasonably priced.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf in 'n veilige omgewing.

Die geriewe was skoon en netjies met heerlike etes in die restaurant. Alles was ook baie billik geprys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anthony P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony P
With friends

Eenvoudig awesome!

Perfekte ligging, goeie waarde vir geld, skoon en netjies se kamers, lekker kos en baie gasvryheid! Die resepte vir wonderlike time out!

Hennie C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie C
With friends

Aangename, skoon en vriendelike verblyf.

Gasvrye vriendelike omgewing, sentraal geleë. Sterk aan te beveel.

Hans Ulrich S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans Ulrich S
With spouse/partner

Very nice place. Value for money 100%.

Nice and clean room. Very quiet. Very friendly hosts. Good breakfast and great diner. All in all we were very satisfied.

Valerie W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Valerie W
With spouse/partner

We enjoyed the quiet restful atmosphere, clean room, good food and typical Northern Cape hospitality.

On our way to attend a funeral in Upington we were fortunate to find a vacancy at Die Blou Nartjie. The reception was good, the room very clean and comfortable and the meals excellent. The kitchen and cleaning staff were so friendly and polite, I commented to my husband that this was typical of Northern Cape hospitality - nothing was too much trouble. On the return journey we spent the night there again, and were received as old friends.Thank you all.

Sanet S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5