The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Boshuisie at Utopia Nature Resort | TravelGround
+39

Die Boshuisie at Utopia Nature Resort

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 6 reviews for Die Boshuisie at Utopia Nature Resort
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Peter M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter M
With spouse/partner

Baie stil en rustig.

Ons het dit baie geniet stil en rustig goeie wegbreek van die besige stadslewe, die Boshuisie is baie goed toegerus, ons kon enige iets daar vind met baie maak van geregte, die staproetes moet net beter gemerk word, andersins geen klagtes, sal beslis weer gebruik maak van die Boshuisie.

Rick K - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rick K
Family with young children

Doodstil wegbreek net 1 uur van Pretoria.

Ons het regtig ons tydjie geniet by die boshuisie. Die buitestort was regtig lekker. Ek sal dit aanbeveel, het gedink om weer te bespreek vir Junie volgende jaar, met die Magalies Monster wat daar naby gehou word.

Christa V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christa V
Family with young children

Dit is 'n lieflike, rustige omgewing.

Ek dink mens moet kies om in die reënseisoen te gaan.

Joanita D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanita D
Family with teenagers

Aangename ervaring.

Ons het baie lekker by Die Boshuisie gebly. Dit was so rustig in die natuur en ons het die nabygeleë stroompies ook baie geniet.

Christa B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B
With spouse/partner

A very lovely and quiet place, as close to nature as you can get.

What a lovely surprise in the Utopia Reserve. The house is fully equipped, even with salt and pepper. We will definitely be back in future.

Carisma D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carisma D
With spouse/partner

Natuurprag en rustigheid op sy beste.

Ons het heerlike ontspan in God se natuur! Dit was baie netjies en rustig. Daar is baie dinge om te doen op die perseel en in die omliggende dele. Sal enige tyd weer daar gaan wegbreek van die besige stadslewe af!

From
R1 265
per night, for 6 ppl
From
From R1 265
per night, for 6 ppl
From
R1 265
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Grootfontein, Buffelspoort, Marikana, 0284, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8f6c0e904b9e095efb8b5b6b5f51e123bdaa72785b6f7c2b418d3059c6fe837acff1878f48fa9e5dd2d467ac69165ec1f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 265  per night, for 6 ppl 6 5 1 5 Farm Grootfontein Buffelspoort 0284 North West 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -25.827629677891 27.479555904865
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!