The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Buitekamer | TravelGround
+19

Die Buitekamer

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for Die Buitekamer
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Miriam R - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miriam R
Family with young children

Good value for money, excellent service and highly recommendable.

Our stay at Die Buitekamer has definitely been one of the best ever. The kids loved it, we loved it. They certainly thought about everything. We cannot complain about anything. The service is great, the place is clean and it is quiet. I will definitely recommend Die Buitekamer to anyone. We would like to thank the Blom's for a friendly and amazing weekend.

Die Buitekamer 's response

Baie baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit so baie. Dankie vir julle vriendellikheid en dat julle dit so netjies gelos het. Heerlike gaste. Dankie.

Die Buitekamer
Jurie B - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie B
Family with young children

Baie lekker en still.

Baie stylvol gemeubileer. Lekker gekuier en gesels met die gasheer en vrou.

Marne M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marne M
With spouse/partner

Fantasties.

Ons was op 'n besigheidsbesoek in Bredasdorp en het vir aand oorgebly by Die Buitekamer. Wonderlike plek, geleë op 'n plaas buite Bredasdorp. Die eienaars is baie gasvry en het ons lekker saamgekuier. As ons weer in die area is sal ons beslis weer by Die Buitekamer bly. DIe plek is beslis aan te beveel. Baie dankie 'n heerlike verblyf.

Die Buitekamer 's response

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Waardeer dit baie. Julle was wonderlike gaste. Groete Marianna

Die Buitekamer
Francois N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois N
With spouse/partner

Baie lekker gebly en uitstekende diens gekry.

Lieflike fasiliteit in 'n baie rustige plaasomgewing.

Suzane V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzane V
Family with teenagers

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Alhoewel ons letterlik net daar gestort en geslaap het, omdat ons heeldag by die fees was, was dit ongelooflik lekker. Baie veilig en die eienaars het nie heeltyd kom spioeneer ens. nie. Ek sal definitief weer terug gaan en net vir 'n naweek die plaas stilte waardeer. Baie dankie aan Marianna, jou plekkie is werklik 'n juweel. Thumbs up!

From
R750
per night, for 4 ppl
From
From R750
per night, for 4 ppl
From
R750
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba34990f8bac9b5a5bc1e5fefbc2763d1ea1d533cde8ffb052f7eaa4695724bd43c814810e04b8213142eee361b112fd709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night, for 4 ppl 5 5 1 5 Soutpansvlakte Bredasdorp 7280 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -34.482674930664 20.177694522784
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!