The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die C Skulp | TravelGround
+19

Die C Skulp

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 10 reviews for Die C Skulp
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Lindie F - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie F
Individual traveler

Baie goeie akkommodasie ─ heerlik gebly.

Ek is baie gasvry ontvang. Alles is skoon en baie netjies. Loopafstand van die Hartenbos Waterfront af. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Dit voel soos huis!

Lizelle B - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Lizelle B

Perfekte ligging deur negatiewe aspekte ondermyn.

Waarde vir geld: ek gee 2 uit 5. Die bedrag van R1750 per nag is duur vir wat gebied word. Die 3-slaapkamer huis is ruim, maar daar is slegs een badkamer. Die toilet is in die badkamer en dit is baie ongerieflik. Daar is 'n vierde slaapkamer wat aan 'n ander persoon uitverhuur was. Die ander huurder het nie 'n aparte ingang tot sy akkommodasie nie, hy moes dus deur die sitkamer, in die gang af, by twee slaapkamers en die badkamer verbystap om tot by sy en suite-slaapkamer uit te kom. Ons het nie die persoon geken nie, buiten dat dit ongemaklik en ongerieflik was, kon dit moontlik onveilig gewees het. Beslis 'n skending van albei partye se privaatheid. Baie onnodige dekor en bykomstighede maak die huis "cluttered". Daar was nie spasie in die kombuis vir ons eie kruideniersware nie omdat alle kaste en toonbanke vol is. Positiewe punte: My twee honde kon saamgaan. Die ligging is baie goed. DSTV, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien is gaaf. Beddens is goed.

Die C Skulp 's response

Lizelle,
Dankie dat julle Die C Skulp besoek het. Met ons goeie ligging naby die see en al die ontspannings geriewe loop afstand bied ons werklik waarde vir geld vir dit wat jy alles kry.

Die ruim en netjiese huis wat ten volle toegerus is werklik 'n kuier huis waar jy lekker kan ontspan.

Toe jy navraag gedoen het en in ons korrespondensie eposse het jy van die begin af geweet dat daar een gas in die kamer met die en suite badkamer gaan wees. Jy het 'n kamer met 'n toegangs deur gesoek omdat jou bejaarde Moeder moeilik loop en nie trappies kan klim nie, daarom was die Stoepkamer ideaal om in haar behoeftes te voldoen.

Ons het ook jou honde geakkommodeer wat teen ons instansie se behoud is om werklik in al jou 'behoeftes' te voor sien.

Dit is elke gas se eie verantwoordelikheid om tevrede te wees met dit wat hulle op die advertensie sien soos wat dit vertoon word
voor hul 'n bespreking doen. (Bv kamers, badkamers ens.)

Dankie vir die ondersteuning en mag die res van die jaar vir julle voorspoedig wees.

Groete,
Ina.

Die C Skulp
Mariska B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariska B

Sal beslis weer daar bly!

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die huis is baie ruim en netjies en tannie Ina was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Die C Skulp 's response

Dankie vir jou terugvoering Mariska!

Veilig wees en kom kuier gerus weer.
Ina

Die C Skulp
Matthys C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Matthys C
With spouse/partner

Very close to recreational facilities and the sea.

We were warmly received. The unit was very spacious and neat. I would suggest that WiFi be provided. Furthermore, I would suggest adjusting the lighting in the bedroom so that one can read a book.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie naby aan onstpanningsgeriewe en die see.

Ons was vriendelik ontvang. Die eenheid was baie ruim en netjies. Ek wil voorstel dat daar WiFi beskikbaar gestel word. Verder wil ek voorstel dat die beligting in die slaapkamer aangepas word sodat mens 'n boek kan lees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruan M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan M
Individual traveler

Gerieflik en skoon.

Gerieflik geleë en netjies. Het baie welkom gevoel van die begin af. Sal weer daar bly.

Willie D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Willie D
Individual traveler

Gerieflik naby inkopiesentrum.

Vir die prys kan jy eerder by ATKV self inboek!

Die C Skulp 's response

Dankie Willie.

Vir 'n volledige ten volle toegeruste huis, is ons pryse baie billik.
Was lekker om jou te ontmoet.
Ina

Die C Skulp
Morne H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne H
Individual traveler

It was wonderful.

The service and accommodation was first class.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik.

Die diens en die verblyf eersteklas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die C Skulp 's response

Dankie Morne.
Bly jy het dit geniet. Ons Wag vir jou volgende kuier. Ina

Die C Skulp
Amelia H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amelia H
Family with young children

Baie netjies en naby geleë aan alles!

Ons sal enige tyd die Die C Skulp aanbeveel, ons kamer was baie netjies en lekker groot vir 'n gesin met 'n klein baba en tannie Ina is so gasvry het tot vir ons baba 'n badjie voorsien. Ons het baie lekker daar gebly en sal dit beslis aanbeveel, dis bekostigbaar, alles is mooi netjies, naby geleë aan alles en daar is alles wat mens benodig.

Die C Skulp 's response

Amelia baie dankie vir jou positiewe resensensie.
Dit was lekker om julle hier te hè.

Mooi jaar vir julle 3 en kom kuier gerus weer by die C Skulp.

Ina

Die C Skulp
Jaco B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco B
Individual traveler

Vriendelike diens.

Goeie, vriendelike diens. Ligging is uitstekend.

Die C Skulp 's response

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Ina

Die C Skulp
Emmerentia D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmerentia D
Individual traveler

Everything was 100%.

Enjoyed my stay. Everything was clean and neat. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was 100%.

Het my verblyf geniet. Alles was skoon en netjies. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die C Skulp 's response

Dakie Emmerentia,

Kom kuier gerus weer.
Ina

Die C Skulp
From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 17 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbkCIwAikBTxs2dxw0DT5XTlyfB20C1v7L3JrCuLnXGe9O4D6xl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 10 5 1 5 17 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -34.129047468795 22.116006652779
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!