Die Dolfyntjie
Review Summary
Charles O - Feb 2021
Overall score
Veilig en sentraal.
Juan P - Dec 2020
Overall score
Die mense het my vriendelik ontvang.
Sonja N - Dec 2020
Overall score
Beste ooit.
Monray B - Nov 2020
Overall score
Absoluut geen klagtes!
Read moreDie Dolfyntjie's response
Monray, baie dankie vir jou mooi woorde van ondersteuning. Ek streef daarna dat die Dolfyntjie aangename verblyf bied aan gaste.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang in die toekoms.
Vriendelike groete,
Amanda
Mart J - Nov 2020
Overall score
Die eenheid is pragtig en skoon en het alles in wat jy nodig het.
Johan D - Oct 2020
Overall score
Sakpas, netjies, naby alles en uitstekende diens.
Die Dolfyntjie's response
Johan,
Baie dankie vir julle kommentaar. Ek waardeer dit. Geniet al die toere wat julle ly na die interessante plekke.
Vriendelike groete,
Amnda
Larry H - Oct 2020
Overall score
Wonderful. Owner is an awesome lady.
Die Dolfyntjie's response
Larry, thank you for your favourable review. It was nice having you as guests. Hope your stay in your new home will bring you much joy.
Maybe we will bump into each other in the supermarket.
Amanda
Jenifer P - Oct 2020
Overall score
Fantasties.
Die Dolfyntjie's response
Jenifer ek is bly julle het 'n aangename ervaring gehad by die Dolfyntjie. Sien julle binnekort weer in Desember en sien uit daarna.
Amanda
Derick N - Sep 2020
Overall score
Baie lekker rustige kuier, stil en privaat.
Die Dolfyntjie's response
Derick, Baie dankie vir jou erkenning van n aangename verblyf. Ek poog om alles so gerieflik moontlik vir gaste te hé, ook 'n goed toegeruste kombuisie. mens kan gerieflik bly, al is dit selfsorg. Hoop om jul weer eendag te sien.
Amanda
Johan V - Aug 2020
Overall score
Lieflike plekkie, en baie aangename gasvrou.
Esmarie V - Mar 2020
Overall score
Was baie lekker, het heerlik gebly. Was baie netjies en gemaklik.
Lene S - Feb 2020
Overall score
Veilige, stil omgewing naby aan die strand.
Noleen D - Jan 2020
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en die woonstel vir ons gewys asook waar die naaste winkel sentrums was. Ons sal definitief weer daar bly tydens vakansie in Hartenbos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa S - Nov 2019
Overall score
Lekker.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Dit was lekker om by Die Dolfyntjie te gebly het. Mense was ook baie vriendelik. Sal gerus weer in die toekoms gebruik maak van Die Dolfyntjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Beste Christa,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Ek is ook bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dis so jammer dat die weer nie saamgespeel het nie.
Dit sal heerlik wees om julle weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Amanda
Pieter D - Nov 2019
Overall score
Wonderlik.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie Pieter, ek waardeer jou terugvoer. Bly jul het Die Dolfyntjie geniet.
Vriendelike groete,
Amanda
Leandrie G - Oct 2019
Overall score
Highly recommend Die Dolfyntjie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beveel Die Dolfyntjie met 'n ope hart aan.
Die Dolfyntjie kan mens enige tyd kies om by te gaan bly. Baie mooi skoon plekkie en lekke rustige area. Ontvangs was baie aangenaam. Ons sal vir seker weer Die Dolfyntjie kies om by te gaan. bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Beste Leandrie,
Baie dankie vir jou resensie ek waardeer dit baie. So bly die verblyf was vir julle n aangename ervaring. Daar word moeite gedoen vir gaste en dit is verblydend as gaste dit raaksien en waardeer. Ek poog om teen sakpas-tarief die eenheid aan gaste beskikbaar te stel. Ek ontvang jul graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Amanda
Charlene V - Jul 2019
Overall score
Dit was absoluut fantasties!
Die Dolfyntjie's response
Beste Charlene,
Baie dankie vir jou resensie wat so n positiewe ervaring laat blyk, soos menige voor jou. Dit was aangenaam om jul as gaste hier te hê. Ek doen graag moeite vir gaste.Ek streef daarna om gaste bekostigbare verblyf te bied met meer as wat verwag word van n selfsorg eenheid, in n stil en rustige omgewing. Baie dankie vir die kaartjie en verrassing. Ek ontvang jul graag weer hier.
Vriendelike groete,
Amanda
Megan S - May 2019
Overall score
It was disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was teleurstellend.
Die bed is ongemaklik en raas. Dit was vuil onder die bed (bottels, papiere en plastieksakkie). Die stort was vuil en vol klein hare en baie onhigiëniese. Moes self goed koop om skoon te maak. Daar is net een klein asblik in die hele plek. Die skottelgoed was nog vol skottelgoedseep en kombuis in swak toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Beste Megan, dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer jou ervaring was nie aangenaam, dat so baie dinge nie vir jou reg was nie. Mag ek verduidelik dat ek dink waar die fout ingesluip het. Ek was vir 'n paar dae weg en het iemand anders gekry om vir my skoon te maak na die vorige gaste se vertrek. Tyd was knap en ek het nie persoonlik nagegaan om te verseker dat alles op standaard is nie. Ek verseker jou dat hierdie n eenmalige gebeurtenis is. Wees verseker dat dit vir my belangrik is om gehalte gaste diens te lewer. Ek waardeer jou eerlike mening en gaste kan verseker wees dat ek hieruit geleer het, en in toekoms self alles sal nagaan. Die kombuisie is so goed toegerus kontak my gerus indien jy enige verdere voorstelle het.
Santie P - Apr 2019
Overall score
Very neat and very well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en baie goed toegerus.
Die plek is lieflik en baie goed toegerus. Rustige atmosfeer en lekker braaiplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie Santie, ek waardeer jou positiewe kommentaar en is bly dat jul 'n aangename ervaring gehad het. Hoop om jul weer eendag te sien.
Cecilia K - Apr 2019
Overall score
Baie aangenaam. Netjies en skoon.
Jerry V - Jan 2019
Overall score
Rustig en stil. Geen lawaai of blaffende honde.
Die Dolfyntjie's response
Jerry, baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ek waardeer dit. So bly die paar dae het jou goed gedoen. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Amanda
Barry L - Jan 2019
Overall score
Baie rustig en goed geleë.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, ek waardeer dit, asook die moeite wat u gedoen het om dit te stuur. Hoop om jul weer eendag te sien.
vriendelike groete,
Amanda
Etienne R - Jan 2019
Overall score
Meer as genoeg om jou verblyf gerieflik te maak.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie vir jul positiewe resensie, ek waardeer dit. Ons streef daarna om gaste n bekostigbare verblyf te bied, met alles wat redelikerwys nodig mag wees. Die kombuisie is regtig goed toegerus. Sal jul graag weer hier ontvang.
Karin S - Dec 2018
Overall score
Dis die beste verblyf.
Annelise U - Nov 2018
Overall score
View is beautiful and owner is very welcoming!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsig is baie mooi en die eienaar is baie gasvry!
Sal definitief weer daar gaan vertoef!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize H - Oct 2018
Overall score
Very neat and near all important places. Pleasantly quiet!
Juanta M - Oct 2018
Overall score
Gemoedsrus en veilig.
Read moreWickus V - Jul 2018
Overall score
Alles wat jy nodig het teen 'n sakpas prys.
Wanda D - Jul 2018
Overall score
It was fantastic and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties en gemaklik.
Die Dolfyntjie sal definitief 'n aanbeveling van my kant wees. Daar was voorsiening gemaak vir 'n gemaklike kuier en is veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Ek is bly dat die verblyf vir u aangenaam was. Waardeer u positiewe kommentaar en hoop om u weer in die toekoms te mag ontvang as gaste.
Vriendelike groete,
Amanda
Lundi D - Jun 2018
Overall score
Wow! Our host was warmhearted, kind, and had a friendly soul. Will definitely use it again.
Ronald S - Jun 2018
Overall score
Met all requirements.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voldoen aan ons behoeftes.
Veilig, stil, cosy en net wat ons wou hê. Naby alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francis V - May 2018
Overall score
Die Dolfyntjie is very pleasant, comfortable, neat and pretty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die Dolfyntjie is baie aangenaam, gerieflik, netjies en mooi.
Ons verblyf by Die Dolfyntjie was absoluut fantasties. Die eienaar is 'n ware diamant. Sy is vriendelik gasvry en besorg. Die Dolfynjie is gerieflik, netjies en tuin is verskriklik mooi. Sal enige tyd weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie Francis, ek is so bly jul het jul verblyf geniet. Dit is vir my belangrik om gaste gelukkig en tevrede te hou. Om die tuin na iets te laat lyk in hierdie droogte is moeilik, so daarvoor sê ek baie dankie. Die gras moet maar doodgaan, met goeie reën groei dit ook pragtig, so bly ek het water tenks.
James H - May 2018
Overall score
Ingerig, silwerskoon, gasvry. 'n Definitiewe ja!
Die Dolfyntjie's response
Beste Gerna, baie dankie vir 'n lieflike positiewe resensie. Ek is so bly jul het die verblyf geniet, en ek waardeer die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te gee. Ek hoop om jul weer eendag te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
James B - May 2018
Overall score
Lekker gebly, netjies en skoon.
Die Dolfyntjie's response
Om kostes laag te hou is net basiese kanale beskikbaar, soos op Dolfyntjie se blad adverteer word. Dié inligting is vooraf beskikbaar sou gaste die inligting deurlees soos versoek na betaling van deposito. Daar is n aanvraag vir goedkoper tariewe met minder luukses en ook ander instansies wat meer bied teen n duurder tarief. Ons waardeer jou terugvoering.
Magda R - Apr 2018
Overall score
Altyd lekker in Hartenbos! Lekker geslaap in die dolfyntjie!
Johannes G - Mar 2018
Overall score
Heerlike skoon en ontspannend en gerieflik.
Alta D - Mar 2018
Overall score
Heerlik!
Die Dolfyntjie's response
Alta, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop om jul weer eendag te kn ontvang.
Groete,
Amanda
Melissa S - Mar 2018
Overall score
Hartlke ontvangs en goed toegerus.
Johan D - Mar 2018
Overall score
Baie lekker.
Christine R - Feb 2018
Overall score
Comfortable, spotlessly clean, well equipped, great value for money accommodation.
Read moreDie Dolfyntjie's response
Christine,
Thank you so much for your lovely review. It gives us the courage to keep going. I only want to offer guests a clean, neat, apartment at an affordable price. Hope to see you again one day.
Amanda
Gerhard V - Feb 2018
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Heleen R - Jan 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Die woonstel is baie gerieflik en netjies en ons het baie lekker gekuier rondom die ontbyttafel. Die braai-area is netjies en mens kan rustig sit en braai en dis beskut teen die wind.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rika S - Jan 2018
Overall score
Peaceful, clean and affordable.
Tienie J - Dec 2017
Overall score
Rustige atmosfeer, naby alles geleë.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie Tienie en Anneline vir jul positiewe terugvoer, ek waardeer dit. Dit laat my goed voel om moeite te doen vir gaste en sal uit my pad gaan om vir gaste n aangename verblyf te verseker. Hoop om jul weer in die toekoms te mag ontvang. Vriendelike groete, Amanda
Irma T - Nov 2017
Overall score
Gesellig, netjies en alles wat jy nodig het.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie vir jou terugvoer Irma. Dit was heerlik om jul hier as gaste te kon ontvang. Ongelukkig kan ons niks aan die ligging verander, dit is op Lekkeslaap duidelik dat ons nie 'n seefront instansie is nie. Dit is egter sentraal en al die hoofroetes is maklik bereikbaar, ideaal vir meeste gaste wat die pragtige natuurskoon wil sien. Ek ontvang graag jou voorstel tov hoe ek diens en waarde vir geld kan verbeter.
Nicoll V - Oct 2017
Overall score
Waarde vir geld.
George J - Sep 2017
Overall score
Netjies, veilig, vriendelike gasvrou en pragtige omgewing.
Elizabeth F - Sep 2017
Overall score
Tranquil, close to all the places I wanted to be at.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en naby alles waar ek wil wees.
"Die Dolfyntjie" was maklik om te kry. Ons was baie gelukkig toe ons sien hoe netjies en stil die plek is. Ons sal beslis volgende jaar en die jare daarna wil kom as die byeenkoms weer in Hartenbos plaasvind. Die inhoud van die woonplek was alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie weer eens Amanda. Sterkte! Tot ons weer ontmoet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Beste Elizabeth,
Dit was vir my aangenaam om julle as gaste te kon akkommodeer. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is 'n voorreg om aan my gaste vriendelikheid, netheid en 'n skoon blyplek te bied. Hoop om jul weer volgende jaar te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
Asanda M - Sep 2017
Overall score
We had so much fun her. Our stay was so peacefull and we all enjoyed.
Sonetta D - Aug 2017
Overall score
Puik waarde vir geld!
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie Sonetta vir jul vriendelike kommentaar. Hoop om mekaar weer in die toekoms te mag sien wanneer oom Pine gesond is. Hy is so lief vir n geselsie.
Isa V - Aug 2017
Overall score
Baie goeie waarde vir geld in 'n rustige omgewing.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie vir jou terugvoer Ida, ons waardeer werklik die moeite en tyd wat jy geneem het om dit te doen. Hoop om jou weer eendag te sien.
Thembi N - Aug 2017
Overall score
Home away from home.
Die Dolfyntjie's response
Thank you for your great comments Thembi, we do appreciate it. Hope to see again in future
Lien V - Jul 2017
Overall score
Baie lekker, veilig en rustige plek om te bly!
Read moreDie Dolfyntjie's response
Baie dankie dankie Lien vir jul pragtige verslag, ons waardeeer dit opreg.Dit het soos ou vriende gevoel wat kom kuier het.
Dankie ook vir jul aanbevelings na ander potensiële gaste. "Word of mouth" werk regtig. Hoop om jul weer volgende jaar te sien.
Oosie O - May 2017
Overall score
The accommodation and reception was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf en ontvangs was uitstekend.
Baie mooi woonstel. Baie gerieflik en goed geleë. Alles was net puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris C - Mar 2017
Overall score
Well equipped, clean, neat and friendly service. Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegerus, skoon, netjies en vriendelike diens. Goeie waarde vir geld!
Gawe, tegemoetkomende gasheer en gasvrou. Hulle is ontvanklik vir positiewe voorstelle om die verblyf nog meer aangenaam te maak. Die goed toegeruste woonstel is netjies en skoon en daar is 'n aangename braai-area. Lekker gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurgen B - Dec 2016
Overall score
Beste kliëntediens, goeie ligging en wonderlike verblyf.
Hedre M - Dec 2016
Overall score
Well-appointed, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed ingerig, netjies en skoon.
Baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elma S - Oct 2016
Overall score
Clean and neat and well equipped flat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjiese en goed toegeruste woonstel.
Ons het lekker gebly. Gawe en vriendelike eienaars. Dit sal dalk goed wees om daaraan te dink om die dubbelbedmatras te vervang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie vir u kommentaar en wenk. Ons gee dadelik aandag. Ons was nie bewus dat die matras 'n probleem is nie, omdat ons nie daarop slaap nie. Ons streef om net die beste vir ons gaste daar te stel.
Johann P - Oct 2016
Overall score
Uitstekend, aangenaam, fantasties en heerlik.
Melisande V - Sep 2016
Overall score
What a wonderful and neat apartment!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n wonderlike, netjiese woonstel!
Wow! Ek is lanklaas so verras. Waarde vir geld en so netjies. Sal dit vir enige kort verblyf aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Dolfyntjie's response
Hendri baie dankie vir u wonderlike kommentaar. Ons waardeer dit. So bly ons kon jul n aangename verblyf ervaring bied.
Biata K - Aug 2016
Overall score
Dit was wonderlik, plek is netjies en het als wat ons nodig het!
Edward O - Jul 2016
Overall score
Warmly reception with clean and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was hartlik verwelkom en het die verblyf skoon en netjies gevind.
Bekostigbare akkommodasie, alles wat nodig is was beskikbaar. Sal definitief in die toekoms weer by die Dolfyntjie wil bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jos M - Apr 2016
Overall score
Dit was goed vir ons doel.
Die Dolfyntjie's response
Baie dankie vir u terugvoer. Dit is duidelik op Dolfyntjie se advertensie blad by LekkeSlaap dat handdoeke nie ingesluit is nie. Ek moes die besluit neem weens geen samewerking van gaste op versoek dat handdoeke nie swembad of see toe geneem word nie. Gaste kyk net na waar die goedkoopste tarief is en lees niks verder nie. Ek neem kennis, maar voorsien nie om by die selfsorg eenheid weer handdoeke in te sluit nie.
Beverley V - Apr 2016
Overall score
Fantasties veilig baie netjies en gasvryheid was baie aangenaam.
Nico B - Mar 2016
Overall score
Baie netjies, skoon en goed toegerus.
Pieter G - Mar 2016
Overall score
Goed, maar die gevoel van privaatheid het ontbreek.
Cecilia V - Jan 2016
Overall score
Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en gasheer.
Lizelle V - Jan 2016
Overall score
Rustig, stil, netjies en skoon. Net reg vir 'n vinnige wegbreekkansie.
Dirk V - Jan 2016
Overall score
Netjies en skoon en baie lekker plek om te bly.
Willem J - Dec 2015
Overall score
Gemaklik skoon en lekker privaat.
Martin F - Nov 2015
Overall score
Fantasties!
Die Dolfyntjie's response
Beste Dora, baie dankie vir u kommentaar. Ek is bly u en u gesin het n aangename verblyf gehad.
Obie O - Nov 2015
Overall score
Baie skoon en netjies, sal dit aanbeveel.
Joggie P - Nov 2015
Overall score
Fantasties.
Die Dolfyntjie's response
Beste Joggie, baie dankie vir u kommentaar, ek waardeer dit baie. Sal dit waardeer as u kan uitlig hoe ons kliënte diens kan verbeter asb, dit sal ons toelaat om voortreflike diens aan al ons gaste te bied. Aan die ligging kan ons ongelukkig niks doen, maar gaste kan op LekkeSlaap se blad sien dat ons nie strandfront is nie, voor hul n bespreking maak, geen inligting word teruggehou nie. Ons is bly dat u die tyd hier geniet het.
Sunette N - Oct 2015
Overall score
Heerlik!
Read moreDie Dolfyntjie's response
Baie dankie Sunette vir jou wonderlike kommentaar en goeie rating, ek waardeer dit baie. Hoop om jul weer eendag hier te ontvang. Groete, Amanda
Tobie L - Oct 2015
Overall score
Alles was ons nodig gehad het was daar.
Die Dolfyntjie's response
Beste Tobie, Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, dit word baie waardeer, Amanda
Cherise L - Sep 2015
Overall score
Goeie verblyf en naby alles.
Read moreDie Dolfyntjie's response
Beste Tersia, ons waardeer jul positiewe terugvoer, baie dankie. Amanda
Wilna N - Aug 2015
Overall score
Baie lekker, netjies en rustig.
Die Dolfyntjie's response
Beste Wilna, baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit. Ek sal graag u mening verkry met wat ek nog kan doen om vol punte te verdien tov waarde vir geld, dit sal net help om ons diens aan gaste te verbeter. Vriendelike groete, Amanda
Gayle S - Aug 2015
Overall score
Pragtig skoon en netjies.
Kerneels S - Jul 2015
Overall score
2 nagte oorgeslaap en het die rustigheid nodig gehad na 2 bedrywige weke.
Nico B - Jun 2015
Overall score
Een nag oorgeslaap: geen probleme.
John M - Jun 2015
Overall score
Baie sentraal vir ons doel en 'n stil en rustige atmosfeer.
Shay B - Jun 2015
Overall score
Ek sal dit aanbeveel.
Whitey V - Jun 2015
Overall score
Dit was 'n aangename ervaring met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Gerrit En Bessie D - May 2015
Overall score
Dit was net fantasties - sowel as die bestuur. Ons het ontsettend lekker daar gekuier.
Read moreRina G - Apr 2015
Overall score
Pragtig skoon en smaakvol en wonderlike ontvangs.
Shanon A - Mar 2015
Overall score
Baie romanties en snoesig.
Marian V - Mar 2015
Overall score
Ons sal Dolfyntjie en die eienaars oral aanbeveel. Sal graag weer wil teruggaan.
Remalia E - Feb 2015
Overall score
Wat 'n pragtige plekkie!
Ester H - Feb 2015
Overall score
Super netjies, baie veilig, wonderlike diens en baie hulpvaardig!
Read morePoppie S - Jan 2015
Overall score
Ons het die rustigheid en veiligheid baie geniet by Die Dolfyntjie.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 86 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Western Cape
- No children under 8