The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Gat Guest House | TravelGround
+26

Die Gat Guest House

6 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for Die Gat Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Edward C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward C
Family with teenagers

'n Wonderlike, pragtige omgewing met mooi kamers en uitstekende diens.

Na 'n lang uitputtende reis met glad te veel padwerke met "Stop/Start"-verkeersligte, was Die Gat 'n wonderlike oasis. Susan was in die Kaap met siek kleinkinders, maar Anton was die perfekte gasheer en het gesorg dat ons uitstekend versorg is. Iemand het spesiaal ingekom om ons 'n heerlike plaasontbyt te bedien.

Ad V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ad V
With friends

Bijzonder verblijf tussen antiek en curiosa (je waant je in een museum), omzoomd door een prachtige tuin.

Hartelijke ontvangst, mooie (bijzondere) kamers, prima sanitair, heerlijk diner en uitstekend ontbijt. Alles zeer goed verzorgd door vriendelijke gastvrouw en gastheer.

Carlo M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carlo M
With spouse/partner

Gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Werklik uitstekende diens, baie mooi omgewing en gasvrou soveel moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Die Gat Guest House's response

Baie dankie! Dis 'n plesier, al was dit 'n kort kuier!

Die Gat Guest House
Howard W - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Howard W
With spouse/partner

Overnight stay.

We had dinner and breakfast at Die Gat. Sue's table and food presentation of both meals was second to none - very tastefully done and the quality of the food was outstanding too!

Die Gat Guest House's response

Thank you Howard!
Guests like you brings out the best in people!

Die Gat Guest House
Hendrik B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik B
With spouse/partner

Pragtige omgewing waar hierdie historiese gedenkwaardige plaas geleë is.

Die Gat Guest House is 'n historiese gedenkwaardigheid wat baie oorspronklik en uiters netjies onderhou is. Dit was vir ons 'n heerlike ervaring en die geriewe is baie gerieflik met pragtige historiese ornamente en versierings. Ontbyt wat ons bedien is was 'n wye verskeidenheid en uit die boonste rakke! Die tuine met soveel plantegroei en fonteintjes skep 'n rustige stemming. 'n Belewenis om aan te beveel! Dankie Anton en Susan.

Die Gat Guest House's response

Baie dankie Erik, ons waardeer julle kommentaar! julle spesiale mensies! geniet julle dag, groete, Susan

Die Gat Guest House
Julia B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia B
With spouse/partner

Dit is 'n amazing plek.

Die eienaars gee absoluut aan elke liewe detail aandag.

Die Gat Guest House's response

Baie dankie vir sulke mooi kommentaar! Ons passie! groete, Susan

Die Gat Guest House
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Middelplaas, Oudtshoorn, De Rust, 6650, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmNzRmNWIxLTQwNjMtNDcwMi1hZTk5LWNkZTEyM2I3YTczMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 6 5 1 5 Middelplaas Oudtshoorn 6650 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.521553 22.542641
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!