The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Groen Akker | TravelGround
+6

Die Groen Akker

4 reviews
Guest House

Review Summary

3.3 out of 5from 4 reviews for Die Groen Akker
Cleanliness
3.3/5
Service
3.5/5
Location
3.3/5
Safety
3.0/5
Value for money
3.3/5
Wayne S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wayne S
With spouse/partner

Baie mooi ligging buite Bloemfontein.

Mooi ligging. Die geboue kan doen met 'n nuwe verflaag op die dakke en mure. Baie mooi tuin - jammer die fonteine werk nie. Ons kamerdeur kon nie van buite af sluit as ons iewers heen gaan nie. Die toilet tap elke 15 minute nuwe water in die bak - ons het die stopkraan toegedraai deur die nag. Die ontbyt was ingesluit - ontbyt word vroeg al gemaak en net in 'n mikrogolf verwarm sodra jy aansit die gevolg is die gebakte eiers is taai. Chips kom oud voor. Die eetvertrek word nie goed skoongemaak nadat gaste geëet het nie - nog krummels op die tafels. Die vorige aand se braai is nog vuil. Geen melk by ontbyt nie - ons moes self uit die yskas in die kombuis gaan haal. Die gasheer is entoesiasties maar hy moet meer op die detail let - verf wat afskilfer, lekkende toilet, deure wat nie sluit nie uitsorteer voor die gaste arriveer. Ketel in die kamer is nie naby 'n kragprop nie en daar is nie 'n verlengingskoord nie. Die plek het baie potensiaal maar het onderhoud nodig.

Lelani K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lelani K
With spouse/partner

Gasvry en vriendelike diens.

Ons het heerlik geslaap en daar was heerlike ontbyt bedien. Ons het baie welkom gevoel en die gastehuis het soos ons eie gevoel.

Die Groen Akker's response

Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Die Groen Akker
Tessa V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Tessa V
On business

Uncomfortable and unkept.

I stayed for 1 evening in an unkept room swarming with flies and insects. Everything felt half-hearted; from the towels stowed under the table, the lead running across the room from the TV to the bedlamp, to the pathetic one coffee sachet (no tea whatsoever) provided in the room. I would not recommend anyone to stay here.

Die Groen Akker's response

Hi Tessa

Thank you for the review. Ideas to improve our services are always welcome. We are sorry if you had any inconvenience and we promise we will work very hard on improving were we slacked. Have a blessed day.

Regards,
Die Groen Akker

Die Groen Akker
Herman C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman C
With spouse/partner

Very nice and friendly reception.

Very pretty place. Relaxing. Comfortable, well equipped rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en vriendelike ontvang en verblyf.

Baie mooi plek. Lekker rustig en ontspannend. Kamers gereiflik en toegerus met die nodigste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Noord Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYTE5NTRkLTI5YzgtNGQyOC04MTRkLTU0Y2FjNzIxNmViMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 4 5 1 4 5 Noord Avenue Roodewal 9301 Free State 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -29.084123363117 26.339002847672
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!