Review Summary
Johan M - Feb 2021
Overall score
Perfect for our needs.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Baie dankie, ek is bly julle was tevrede.
Groete
Elize
Vicky K - Aug 2020
Overall score
Rustig, vredevol en vernuwend.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Baie dankie Vicky dit was lekker om jou te ontvang, hoop ons sien jou gou weer. Groete Elize
Anna K - Mar 2020
Overall score
Very neat and fully equipped place. At the R62 which makes it very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en volledig toegeruste plek. Teen die R62 wat dit baie gerieflik maak.
Baie rustig, lekker plaas atmosfeer. Lekker om sommer daar ontbyt te eet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet. Sal jou graag weer wil ontvang.
Groete Elize
Karien J - Jan 2020
Overall score
Teleurgestel.
Read moreDie Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
As hulle iemand gekry het wat hulle na hul eenheid gestuur het, was die restaurant oop. Op naweke maak ons 13:00 toe.
Die person met wie hulle op die foon gepraat het, was myself. Ek het verduidelik dat ons nie oop is op die tyd toe hulle geskakel het nie. Daar is 2 restaurant in die dorp, ek kan nie my restaurant na-ure oophou vir 1 of 2 persone nie. Dit waarvoor hulle betaal het was vir verblyf, wat hulle gekry het. Jammer vir die ongerief.
Louwrens E - Dec 2019
Overall score
Heerlik en kalm.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Baie dankie, ek hoop om julle weer te sien.
Groete, Elize.
Sharmonay Y - Nov 2019
Overall score
Uitstekende verblyf.
Johan V - Jun 2019
Overall score
Sleepover at your "grandmother".
This review has been translated,click hereto view the original version.
Slaap oor by jou "ouma".
Onthou jy jou ouma se huis met die wastafel met waskom en -beker, die antieke meubels met gehekelde kleedjies, die lae deuropening? Dis alles hier: basies, eenvoudig, skoon. En tussen 21:00 en 22:30 het die uile buite gesels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Hi Johan,
Baie dankie julle ouens. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize
Andries J - Apr 2019
Overall score
I enjoyed my stay at Die Kraaltjie very much and will make it a regular place to stay in the future.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Elize
Gerrit V - Sep 2018
Overall score
Nie wat ons verwag het nie.
Read moreArthurline S - Nov 2017
Overall score
Is 'n rustige plekkie.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Baie dankie ons sien julle graag weer. Groete Elize
Marizane M - Aug 2017
Overall score
Onaangename ervaring.
Annestine W - Mar 2017
Overall score
Very neat and relax atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en matige atmosfeer.
Hi julle ek het my tydjie by die kraaltjie baie geniet, ek wil graag dankie se vir hulle vriendelike staff en uitmuntende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark's response
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize
- Capacity: 63 people
-
Check-in: 10:00 to 23:00
Check-out: 11:00 - Address: R62, Joubertina, 6410, Eastern Cape
- All ages welcome